The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Blueberry | TravelGround
+20

Blueberry

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 7 reviews for Blueberry
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Andre N - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre N
Individual traveler

Absolute value for money.

A very comfortable with wonderful hospitality, very satisfied!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absolute waarde vir geld.

'n Baie gemaklikke gastehuis met wonderlike gasvryheid, baie tevrede!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blueberry's response

Andre baie dankie vir die terugvoering, dit is 'n voorreg om julle by Blueberry te ontvang!!

Blueberry groete
Martie en Pottie

Blueberry
Zani B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zani B
With spouse/partner

Best place ever!

We loved our host and the space we lived in. It was private and well equipped with all we needed. Close to the mall, easy access. I can't praise this place enough. Will recommend it to every guest!

Blueberry's response

Good day Zandi,

Thank you for your positive review.
Blueberry greetings!! Martie en Pottie

Blueberry
Lois-mari R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lois-mari R
Individual traveler

‘n Absolute Kimberley-diamant!

Wat ‘n pragtige plek! Ongelooflike diens ontvang van Martie af. Sy was deeglik met haar kommunikasie en het selfs die koffiemasjien aangesit voor ek arriveer het. Die plekkie is pragtig en stylvol ingerig en baie skoon. Ek bly graag weer daar en beveel Blueberry aan vir enige iemand.

Blueberry's response

Beste Lois-Mari,

Baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Sien jou gou weer!

Vriendelike Blueberry-groete,
Martie en Pottie

Blueberry
Karin P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin P
With spouse/partner

We were received by the hostess. She was friendly and explained everything. Accommodation was more than adequate.

It was a pleasant experience with friendly people, clean and tasteful accommodation and secure parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is ontvang deur die gasvrou. Sy was vriendelik en het alles verduidelik. Verblyf was meer as voldoende.

Dit was 'n aangename ondervinding met vriendelike mense, skoon en smaaklike akkommodasie en veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blueberry's response

Karin, baie dankie vir die terugvoering dit word opreg waardeer, sien gou weer.
Blueberry groete,
Martie en Pottie.

Blueberry
Martin M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin M
On business

Bekwaam en volledig, 'n heerlike ondervinding.

Blueberry is 'n ruim woonstel, en het omtrent als wat jy moontlik sou kon nodig kry. Indien nie, sal die vriendelike eienaars moeite maak om jou te help (byvoorbeeld met kerse gedurende beurtkrag!). Ek beveel hulle sterk aan, en sal definitief weer daar gaan bly!

Blueberry's response

Martin, baie dankie vir die positiewe terugvoering . Sien gou weer!!

Blueberry
Louise O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise O
Individual traveler

Lieflik.

Goed geleë en lekker groot en warm gevoel. Huislik.

Blueberry's response

Louise,
Baie dankie dat jy gebruik gemaak het van Blueberry, dit was 'n voorreg om jou hier te ontvang!
Groete,
Martie en Pottie

Blueberry
Doreen A - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen A
On business

Pragtige en smaakvolle kothuisie.

Die kothuisie is kunstig en smaakvol gemeubileer en versier. Die bed is wonderlik! Al die meubels is nuut, netjies en goeie kwaliteit. Die kombuis is groot en kan werklik gebruik word vir hierdie doel. Die eenheid het 'n klein private patio - lekker om buite te sit, en mens kan sommer met die deur oop slaap in die nag. Werklik waarde vir geld. Pottie was 'n gawe gasheer. Baie naby (stapafstand) van 'n groot inkopiesentrum; ook naby die lughawe. Ek self is 'n katliefhebber, so Oliver, die kat, se vriendelikheid was baie welkom! Vriendelike diere laat my altyd tuis voel. Ek sou net voorstel dat 'n kassie langs die bed aangebring word. Ek kom vir seker terug!

Blueberry's response

Goeie dag,

Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer en word opreg waardeer, daar sal ernstig aan versoek aandag gegee word

Vriendelike Groete
Pottie

Blueberry
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 35 Shackleton Road, Kimberley, 8300, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0xE9rt3IC43JJF2HdxhQ3qNa3aDMUxza5xicmPigavcaRtQPsF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 4 people) 7 5 1 5 35 Shackleton Road Kimberley 8300 Northern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -28.76971 24.76179
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!