The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bluewater Bay Cove | TravelGround
+29

Bluewater Bay Cove

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 7 reviews for Bluewater Bay Cove
Cleanliness
3.7/5
Service
4.0/5
Location
4.1/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.1/5
Mariana V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mariana V
Individual traveler

Julie is very friendly and helpful.

That's what you pay for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Julie is baie vriendelik en behulpsaam.

Dis waarvoor jy betaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bluewater Bay Cove's response

Mariana, baie dankie. Rykste seëninge op jou pad vorentoe.
Groete,
Julie

Bluewater Bay Cove
Lushane B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lushane B
Family with teenagers

Lieflike akkommodasie.

Ons het 'n wonderlike week gehad, geen probleme ondervind nie. Julie was 'n oproep weg as ek navrae gehad het. 10/10 vir Julie se gasvryheid. Ek het waarlik waar klagtes nie. My kinders het die swembad en pooltafel geniet. Dis regtig a home away from home. Baie dankie vir alles, Julie.

Engela D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Engela D
Individual traveler

Praktiese verblyf.

Toe ek by die huis aankom het ek die die nommer gebel wat die webtuiste vir my gestuur het. Die persoon wat geantwoord het was verbaas om van my te hoor. Ek was eers vir die volgende dag bespreek. Wat nie waar was nie omrede ek die e-pos by my gehad het van Bluewaterbay Cove af wat my aankoms bevestig het. Ek het die webtuiste gebel en die saak is uitgesorteer. Na al die geskarrel is daar 'n plek by 'n ander gastehuis ingerig, wat baie netjies was, maar ongelukkig na rook geruik het. Vir 'n nie-roker nie was dit nie te vinde nie. Maar met vensters oop en baie lugverfrissers was dit darem aanvaarbaar. Ek dink hierdie aspek moet op die advertensie sigbaar wees. Beddegoed en die bed deurtrek met nikotien is nie baie vars nie al is dit skoon. Die kamer is gediens en daarvoor was ek baie dankbaar. Versoeke is vinnig afgehandel, dit word baie waardeer.

Neil O - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil O

Very nice stay.

Home away from home. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Home away from home. Thanks Julie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Edward E - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Edward E
Family with teenagers

Plek is gerieflik maar ontbreek komplimentêre geriewe, soos strykyster, skoon swembad, handdoeke was op aanvraag.

Slegs een toiletrolletjie, geen skoonmaakmiddels.Veilig, genoeg kamers en gerieflik. Asseblief dateer kombuis opwasbak op. Vuilis was nie verwyder in huis nie. Die huis was nie een keer skoongemaak nie.

Lorato M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lorato M
With friends

The house is very spacious.

My friends and I enjoyed our stay at Bluewater Bay Cove, we enjoyed the swimming pool and the chill area. Julie the owner was very lovely and welcoming.

Christina M - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M
Family with young children

We were satisfied.

Property secured, peace of mind environment, clean and spacious environment. Environment is safe for children.

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 Jeannette Avenue, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAilKWNbkBThyXg1V4ejTVa6TnG8tfrAApXTFs5c6HhuT8xVZHUp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 7 5 1 4 19 Jeannette Avenue Gqeberha (Port Elizabeth) 6210 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -33.85316 25.62587
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!