Bly-'n-Bietjie Self-catering Units
Review Summary
Marelize G - Aug 2022
Overall score
Oornag.
Leane P - Jul 2022
Overall score
Die wooneenhede is baie netjies en goed ingerig, met alles wat nodig is in 'n selfsorgplekkie.
Read moreBly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Hi Leane, baie dankie vir jou resensie en spesifieke terugvoer waarop ons kan verbeter. As eienaar was ons self uitstedig, maar ons gaan aandag daaraan gee en sal dit ook bespreek met bestuurderes. Ons vra verskoning vir die ongerief.
Marieta M - May 2022
Overall score
Baie rustig en goed geleë.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Hi Marieta
Baie dankie vir jou terugvoer. By Bly-'n-Bietjie Selfsorgeenhede roem ons onsself op rus en stilte binne die natuur en 'n breek van die besige daaglikse stadslewe, daarom het ons met keuse nie Wi-Fi of DStv in ons eenhede nie en stipuleer ons dit ook so.
Ons is bly julle het dit verder geniet. Julle is weer welkom.
Samantha V - Apr 2022
Overall score
Baie skoon en netjies.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie Samantha. Ons is baie bly julle het dit geniet! Hopelik sien ons julle in die toekoms weer as die son heerlik skyn.
Rachelle B - Apr 2022
Overall score
Dit was 'n awesome plek om te bly. Ek wil graag voorstel dat iets aan die warm water gedoen word.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Hi Rachelle
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sal weer daarna kyk. Die solar geysers het 'n termostaat in wat die warm water behoort te reguleer as die son nie skyn nie, maar heel moontlik is daar dalk dan iets fout. Ons volg dit op, baie dankie.
Ons is bly julle het dit geniet. Hopelik sien ons julle spoedig weer met warm water.
Hannelie D - Dec 2021
Overall score
Rustig veilig en goed toegerus.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie Hannelie. Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Hopelik sien ons mekaar gou weer.
Rita F - Dec 2021
Overall score
Baie veilige, rustige verblyf.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Hi Rita.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is jammer oor die ongerief van die warm water. Ons het inmiddels 'n loodgieter uit gehad om die probleem aan te spreek.
Julle is altyd weer welkom en hopelik die keer is daar baie warm water.
Martin H - Nov 2021
Overall score
Water was cold only.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Hi Martin.
Thanks for the review. It's very strange that you did not have hot water as our geysers is in good working condition. If you have let us known we would have definitely come to assist you. We apologize for the inconvenience, but we would have sorted it out if we knew about it.
Marco K - Nov 2021
Overall score
Skoon, rustig en privaat.
Jan V - Sep 2021
Overall score
Baie mooi en rustig gewees met uitstekende diens.
Rentia B - Sep 2021
Overall score
Heerlik rustig en privaat. Plekkie waar mens lekker kan rus en net ontspan.
Natasja E - May 2021
Overall score
Heerlik in die bos.
Jaunrie D - May 2021
Overall score
Lekker wegbreek.
Marwaan D - Apr 2021
Overall score
Modern and friendly, Very pleasant getaway!
Rory I - Feb 2021
Overall score
Very nice stay, careful thought to detail for all your needs.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Thanks for the review Rory. It was lovely having you.
Yes it's sad that electric fencing is a must in our land especially when staying outside the city on a farm. Security is our first priority to keep our guests safe and comfortable and luckily due to the electric fence we had no incidents in the last 10 years.
Thanks for your tip on the naming of the units; we will look into it.
Neels M - Jan 2021
Overall score
A peaceful, quiet and private place in nature!
Read moreAnnette S - Jan 2021
Overall score
Stilte en sielsrus
Helena J - Dec 2020
Overall score
Waarde vir geld! Rustig, skoon en netjies. Goed toegerus
Anél W - Nov 2020
Overall score
Heerlike wegbreek weg van die stad af!
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Dankie Anél. Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Deirdre A - Oct 2020
Overall score
Tranquil and relaxing.
Wiku V - Sep 2020
Overall score
Rustig, lekker wegbreek.
Piet G - Feb 2020
Overall score
Safe, private and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, privaat en netjies.
Die gasvrou Marjoelein het ons sommer van die staanspoor af laat tuis voel. Ons het baie veilig gevoel en die blyplek was besonder skoon en netjies en bied uitstekende waarde vir geld. Sal beslis dit sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie Dankie Piet. Dit was lekker om julle hier te hê. Hopelik Sien ons mekaar weer in die nabye toekoms.
Abraham B - Jan 2020
Overall score
Aangenaam, rustig, goed toegerus.
Jan S - Sep 2019
Overall score
Baie rustige verblyf en baie goeie waarde vir geld.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Dankie Jan. Dit was net 'n vreugde om julle te akkommodeer. Sien julle hopelik gou weer in die toekoms.
Marilize S - Sep 2019
Overall score
Perfect weekend getaway from the city.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Thanks Marilize, it was great having you here.
Maritsa T - Jun 2019
Overall score
Lovely night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike nagrus.
Met aankoms by Bly-'n-Bietjie het welkom gevoel. Die vertrekke is lekker groot en die eenheid was netjies en skoon en het ons 'n heerlike nagrus besorg. Ons kuier was maar kort aangesien ons net 1 aand oorgebly het, maar sal ons die eenheid definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie dat julle van ons eenhede gebruik gemaak het, Maritsa. Ons is bly dat julle lekker gebly het ons kon julle akkommodeer.
Taryn S - Feb 2019
Overall score
Beautiful clean cottage - a home away from home.
Read moreBly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Thanks Taryn. It was great having you here.
Amelia V - Jan 2019
Overall score
Fantastiese verblyf.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie, Rosmarie! Ons is bly julle het dit geniet en hopelik sien ons mekaar weer in die toekoms.
Vriendelike groete,
Marjolein
Danica S - Dec 2018
Overall score
Heerlik rustig en stil.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie vir jou terugvoer Danica. Dit was lekker gewees om julle te huisves.
Ons sal defnitief na die moontlikheid van lugversorging in die eenheid kyk. Dit mag defnitief help met afkoeling in die bloedige warm Desember maande. Ons is jammer dat die dakwaaier nie voldoende afkoeling verseker het nie.
Vriendelike groete
Marjolein
Barend J - Jul 2018
Overall score
Very good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uit die boonste rakke.
Uitsonderlike gasvryheid, baie netjiese geriewe met alles wat jy benodig. Goeie ligging vir 'n aantal bestemmings, definitief ons gunsteling afpakplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie julle. Dit was weereens vir ons ook aangenaam om julle te huisves. Ons sien uit om julle weer in die toekoms te sien!
Karin F - Dec 2017
Overall score
Pragtige, netjiese plekkie.
Barend J - Mar 2017
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Baie sentraal geleë, goeie geriewe en waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie Barend. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Barend J - Dec 2015
Overall score
Absoluut wonderlik!
Read moreHilgard N - Nov 2015
Overall score
Rustig.
Bly-'n-Bietjie Self-catering Units 's response
Baie dankie vir jul verblyf by Ntlokwe Cottage en ook vir die terugvoer, dit word waardeer. Ons sukkel ongelukkig baie met kalkwater omdat ons slegs van boorgatwater gebruik maak. Die boorgatwater vlek ongelukkig die stortdeure, stortbakke en wasbakke in die badkamers en die opwasbakke in die kombuis. Ons maak dit mooi skoon, maar kan ongelukkig nie die permanente vlekke verwyder nie. Kontak ons gerus as julle enige verdere voorstelle het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Neels D - Oct 2015
Overall score
Baie nice, lekker rustig, privaat, veilig. Ons sal weer gaan!
- Capacity: 17 people
-
Check-in: 13:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: R513, Exit 50, De Wildt, Schietfontein, 0251, North West
- All ages welcome