Hoedspruit Accommodation at Blyde Mountain Country House | TravelGround
+40

Blyde Mountain Country House

Guest House

Review Summary

3.7 out of 5from 3 reviews for Blyde Mountain Country House
Cleanliness
3.7/5
Service
3.7/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.0/5
Grant Thornton A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Grant Thornton A

Ek vermoed ons het die kleinste kamer gekry in die gastehuis.

Die kamer was nie reg teen inkloktyd nie, ons moes die skoonmakers bietjie aanjaag om in die kamer te kon inkom, 'n uur na inkloktyd. Die water was 2 keer af in die tydperk wat ons daar gebly het, ons was slegs 1 aand daar. Ek en my kollega wou enkelbeddens gehad het, wat ek vermoed die rede is vir die klein kamer is wat ons toe gekry het. Die eenheid was skoon en tegnies niks mee fout nie, maar glad nie die geld werd nie.

Gerhard V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Gerhard V
With spouse/partner

The resort looks a little run-down even though the staff are friendly.

For the price and the 4 stars we expected a little more. The unit was old and lacked character and style. The water pressure in the cold tap by the sink was terrible and the TV channels didn't work even though we reported it. Our breakfast in the mornings was nice and the view was beautiful from the deck. The overall impression was good, but unfortunately I couldn't truthfully recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die oord lyk 'n bietjie afgerem alhoewel die personeel vriendelik is.

Vir die prys en 4-ster-gradering het ons meer verwag. Die eenheid was oud en sonder karakter of styl. Die watervloei van die koue kraan by die wasbak was swak en van die TV-kanale was buite orde al het ons navraag gedoen. Ons ontbyt soggens was lekker en die uitsig was mooi vanaf die dek. Die algemene indruk was goed, maar ongelukkig sal ek dit nie onomwonde aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Blyde Mountain Country House's response

Beste Gerhard
Baie dankie vir U kommentaar, alhoewel ek is bitter teleurgesteld is dat U nie gelukkig was nie, en U kommentaar wat inteendeel verskil van wat in ons gaste boek geskryf staan. U het nie eenkeer gekla oor die waterdruk by die wasbak nie, anders het ons dit onmiddellik reg gestel.
Ons is beperk tot TV kanale wat die pakket by Multichoice betref soos wat my bestuurder aan jou verduidelik het.
Dus vra ek nederig om verskoning vir die ongerief.

Vriendelike Groete
Annie
Eienaar

Blyde Mountain Country House
Christinah M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christinah M
Family with young children

Nice place to be.

We enjoyed to stay in a place were hospitality counts the most. The staff members are always willing to help and made us feel welcome.

Blyde Mountain Country House's response

Dear Christinah,

You are welcome. Looking forward to seeing you and your family soon. Nettie

Blyde Mountain Country House
was R1 800
From R1 440
per night (for 2 people)
was R1 800
From R1 440
per night (for 2 people)
was R1 800
From R1 440
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R531 , Farm Moriah Portion 24, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51cdfd1ce896b30546b8db29e156415d9561ea1a787eaf85b05e3f5efd9cb525a79c7f0bc62eee65dbb885eeb3c78ecf08c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, now From R1 440  per night (for 2 people) 3 5 1 4 R531 Farm Moriah Portion 24 1380 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.401368587078 30.818831026554
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com