The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boe-Boe's Nest | TravelGround
+96

Boe-Boe's Nest

Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 73 reviews for Boe-Boe's Nest
Cleanliness
4.4/5
Service
4.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Elize B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With spouse/partner

Rustig, mooie natuurskoon.

Baie lekker naweek wegbreek, met baie mooi natuurskoon. Sal beslis weer besoek.

Carin D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin D
Family with young children

Lovely weekend getaway in a beautiful area.

Neat accommodation with everything you need on a beautiful farm. Owners area friendly and organised. Boe-Boe's Next has a lot of activities to keep the little ones busy. We'll definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike naweek-wegbreek in 'n pragtige omgewing.

Netjiese verblyf met alles wat jy nodig het op 'n pragtige plaas! Eienaars baie vriendelik en georganiseerd. Boe-Boe's Nest het baie aktiwiteite om die kinders besig te hou. Ons sal beslis weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

W T - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
W T
Family with young children

Salige wegbreek en rusplek.

Heerlik gekuier. Lekker wild gekyk. Ons vergaap aan die leiklipkleure en vorms. En die kleinkind het die grotjie geniet!

Martin D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin D
Family with teenagers

Dit was 'n baie lekker wegbreek van die besige stadslewe.

Sien sterre.

Hennie V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hennie V
Family with teenagers

Baie rustig en stil.

Sal weer gaan, lekker oppi plaas!

Chani S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chani S
Family with teenagers

Baie vriendelike eienares en diens.

Ons kon regtig afskakel en batterye herlaai na 'n lang en besige jaar. Sal verseker weer teruggaan. Nie eens die reën het ons tydjie bederf nie. Dit was netso wonderbaarlik soos die res van die sonskyndae.

Boe-Boe's Nest's response

Baie dankie vir jul besoek Chani, ons is baie bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Boe-Boe's Nest
Gielie F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gielie F
With spouse/partner

Asemrowende mooi natuurskoon. Al is daar 'n ou slasto myn.

Baie mooi weggesteek tussen die klowe is hierdie pragtige plekkie. Lekker privaat met net 'n paar netjiese kothuisies wat 'n rustige wegbreek tydjie waarborg. Die kothuisies bied die basiese geriewe, nie luuks, maar als wat jy nodig het,maar lekker ruim. Die staproete langs die rivieroewer is wel 'n uitdaging, maar is so lekker en die natuurskoon is perfek. Sal Boeboe's Nest beslis aanbeveel vir 'n lekker rustige wegbreek.

Boe-Boe's Nest's response

Baie dankie vir jul besoek ons is bly jul het lekker gekuier. Kom gerus weer en dankie dat jul ons aanbeveel.

Boe-Boe's Nest
Renette D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette D
With spouse/partner

It was so nice to just experience the tranquility of nature. Indeed the best medicine to recharge.

Definitely the best place to recharge the batteries if you want to get away from the hustle and bustle a bit. Boe-Boe's provided all the basic necessities and Louise was a perfect host.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was so lekker om net die rustigheid van die natuur te kon ervaar. Inderdaad die beste medisyne om te herlaai.

Definitief die beste plek om die batterye te herlaai indien jy bietjie wil wegkom uit die alledaagse gewoel en werskaf. Boe-Boe's voorsien alle basiese benodigdhede en Louise was 'n perfekte gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dirk O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk O
With spouse/partner

Quiet.

Good place to go as a group of friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Goeie plek om as 'n vriendegroep te gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gareth H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gareth H
Family with young children

Simply fantastic. Relaxation and peace and quiet.

Awesome quiet and amazing owner and staff will definitely be going back.

Paul S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul S
Family with young children

Exceptional service, friendly and hospitable hosts.

From the time we arrived we were greeted by Louise, then to our amazement two herds of antelope came to eat at the office, the experience was truly majestic. I have already rebooked, a getaway like this can never have a monetary value put to it.

Melanie H - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie H
With friends

Relaxing and secluded.

We had a very pleasant holiday, great for kids and adults. This is my second time I have been here and I really enjoyed staying at the river chalet ─ lots of privacy.

Paul M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul M
Family with young children

Wonderlike plekkie.

Boe boe's Nest is 'n pragtige plekkie met 'n pragtige natuurskoonheid wat mens omring. Die blyplekkies het als wat mens nodig het met 'n lieflike swembad, staproetes, visvang en net lekker agteroor sit en ontspan. Die rivier skep so 'n rustige atmosfeer. Ons was hartseer om te moet huis toe gaan.

Andre T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre T
Family with teenagers

Worth the money.

Nice place to rest and just to find yourself again. They need to upgrade on the fishing - sorry. But overall good.

Elma L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elma L
With spouse/partner

Very peaceful and relaxing.

Friendly reception, tranquillity, very nice. Will go again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en ontspannend.

Vriendelike ontvangs, rustigheid, baie mooi. Sal enige tyd weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicoline M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicoline M
With spouse/partner

Very friendly people, breathtaking natural beauty, very peaceful.

Nice place to relax and forget about everything with your love and nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike mense, asemrowende natuurskoon, baie rustig.

Lekker plek om te ontspan en van als te vergeet met net jou liefde by te hê en die natuur te bewonder.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jeff D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeff D
Family with young children

Rested well, nature is beautiful.

We had a great time visiting and at Boe-Boe's Nest. We will definitely go back, nature is beautiful and it's the perfect place to get away from the hustle and bustle of life. The place is very neat and clean and there is everything you need. Louise made us feel very welcome. I refer to Boe-Boe's nest anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gerus, natuur is pragtig.

Ons het heerlik gekuier en gerus by Boe-Boe's Nest. Ons sal verseker terug gaan, die natuur is pragtig en dis die perfekte plek om bietjie weg te kom van die gejaagde lewe. Die plek is baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig het. Louise het ons baie welkom laat voel. Ek verwys enige tyd vir Boe-Boe's nest.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Danie R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie R
Family with teenagers

Rustig, ontspannend.

Louise was baie hulpvaardig en het ons van alle inligting voorsien oor wat ons moet saamneem en wat beskikbaar is. Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die kinders het die plek baie geniet, veral die staproete en visvang. Die kaggel was 'n pluspunt in die aande wat so koud was. Dankie Louise ons het die kuier baie geniet ongeag die grondpad wat nie so mooi is nie, maar ons het geen probleem gehad om julle volgens aanwysings te vind nie.

Wentzel R - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wentzel R
With spouse/partner

Absoluut uitstekend, baie baie rustig!

Die ontvangs was uitstekend, ons het sommer onmiddellik baie tuis gevoel. Die plaas is pragtig. Maar die beste van alles was die rustigheid, net die regte wegkomkans van die stadslewe!

Chantall V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantall V
With friends

Plek om te gaan waar jy ten volle kan uitrus

Ons het 'n baie lekker en rustige kuier gehad en die kinders het hulself vreeslik geniet veral die swembad met glyplank. Louise was baie aangenaam en staan altyd reg om te help. Die Rivier kamp waarin ons groepie gebly het was goed toegerus en baie skoon. Die enigste kritiek wat ek kan byvoeg is dat die plekkie baie potentiaal het en dalk bietjie opgegradeer kan word. Anders as dit is Boe-Boe's Nest regtig 'n vreeslike lekker plekkie vir 'n rustige wegbreek.

Suzette B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzette B

It was very nice there in spite of the dry river and waterfall. Hope it's raining soon so we can go see what it looks like.

It was a very nice weekend, only a pity the river and waterfall were dry but what a beautiful place. I really recommend it and will definitely go back. Thank you for the hospitality. Just a suggestion maybe? A shop on the premises, it's far from everything and one usually forgets to take something with.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie baie lekker daar ten spyte van die droë rivier en waterval. Hoop dit reën sommer gou daar dat ons kan gaan kyk hoe dit lyk.

Dit was 'n baie lekker naweek, net jammer die rivier en waterval was droog, maar wat 'n beeldskone plek. Ek kan dit regtig aanbeveel en sal beslis weer teruggaan. Baie dankie vir die gasvryheid. Net 'n voorstel dalk? 'n Winkeltjie op die perseel, dit is vrek ver van als af en glo my mens vergeet gewoonlik iets.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jessica F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica F
Family with young children

Beste plek om te ontspan.

'n Plek waarheen jy kan gaan om te ontspan. Stil en geen geraas, al wat jy hoor is die voëls en diere om jou. Hier het my seun hom verwonder aan die sterre, beeste, bokke, sprinkane, voëls, duisendpote en die goggas. Ons het heerlik af gekoel in die pragtige skoon swembad. Die Staphuis was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Nou weet my kind ook hoe werk 'n donkie geyser! Dit is regtig 'n huis, weg van jou huis. Die mensies daar is so vriendelik! Ek sal enige iemand aanraai om daarheen te gaan. Baie dankie Louise, dit was n heerlike naweek!

Angelique O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Angelique O
With spouse/partner

It was enjoyable and the hosts were very friendly and inviting.

Hosts were very friendly and helpful. Great for a weekend away and tranquillity. Hike trail was amazing. They take considerate. Swimming pool was great. Very family safe.

Rudie S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie S
Family with young children

Baie lekker rustige plekkie.

Die mense is baie vriendelik en die uitsig is fantasties. Sal definitief weer gaan. Perfek vir 'n gesin was wil wegkom van die gejaag van die stad.

Daniel H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel H
Family with teenagers

Ons as gesin het dit baie geniet en die stilte het mens se siel laat rus.

Boe Boe's Nest is waarlik die geld werd om daar te gaan vir rus. Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar en altyd gereed en hulpvaardig. Ek het laat middag gebel oor 'n waterpyp wat lek en die eienaar self was daar om na die probleem om te sien en binne paar minute was sy daar om die pyp te herstel. Top diens.

Willem N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem N
With spouse/partner

A lovely, quiet getaway.

We had a great stay in a comfortable house with a nice fireplace. Heaters were provided and the place was well equipped. The nice big fridge is a bonus. During the day the birds sing around the chalet and some even come up to the threshold. The dinosaurs are popular among the kids and for summer there's a nice swimming pool close to the waterfall. The slate groove is also interesting to see!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike stil wegbreek.

Ons het lekker gebly in die gemaklike huisie met die kaggel wat goed warm gemaak het. Verwarmers is voorsien en die plekkie is goed toegerus. Die lekker groot yskas is 'n bonus. In die dag kwetter die voëltjies om die chalet en party kom selfs tot op die drumpel. Die dinosourusse is gewild by die kinders en vir die somer is daar 'n lekker swembad naby die waterval. Die leiklip-groef is ook interessant om te sien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annemarie V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemarie V
Family with teenagers

Rustig, mooi omgewing. Netjies.

Die kuiertjie was baie lekker. Die akkommodasie was netjies en goed toegerus. Die omgewing is asemrowend mooi.

Ross S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ross S
With spouse/partner

Quiet and secure.

I would return in a heartbeat. The quiet area in nature. I really could not fault anything. The host, Louise, gets 10 out of 10 in my book. I believe I found my new holiday destination. I am looking forward to a long-term relationship with Boe-Boe's Nest.

Pieter S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S
With spouse/partner

Heerlik, heerlik, heerlik!

Natuurskoon was wonderlik! Het lekker ontspan en visgevang in 'n ontspanne, veilige omgewing! Chalet was netjies, skoon en heerlik om in te bly. Sal weer soontoe teruggaan!

Eugene S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Eugene S
Family with young children

Basiese verblyf in 'n pragtige omgewing.

Hoogtepunte: natuur en rivier, braaiplekke by eenhede, staproetes. Items wat aandag nodig het: onderhoud van verblyf, ouderdom van sekere items in eenhede, afwerking van eenhede.

Karina R - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karina R
With spouse/partner

Heerlike wegbreek. Staproete, waterval, swembad en 'n rivier om in vis te vang

Natuur is beeldskoon. Rustige wegbreek.

Engela V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Engela V

A very nice relaxing place to stay.

A very nice relaxing place to stay. It was nice not to have or have little signal, no television so we enjoyed a very relaxing weekend. Enjoyed some good fishing, and family time. We would recommend Boe-Boe's Nest.

Terence D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Terence D
With spouse/partner

It's a nice and relaxing atmosphere.

It was nice except we were told that no pets are allowed and as we got there, the two people next to us had their small dogs with them. That's the only disappointment and there are no carp there, just a very healthy bass population.

Vivien C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vivien C
With spouse/partner

Baie netjies chalets. Interessante geskiedenis van die leiklipfabriek. Baie voëltjies.

Die chalets is baie netjies en goed ingerig. Die vis wou nou nie byt nie, maar ek is seker dié sal beter byt wanneer dit bietjie warmer is. Daar is 'n paar staproetes wat een kan aanpak. Dit maak die verblyf interessanter, want jy loop op die plaas en kan dan al die leiklip sien en ook waar hul gemyn het. Baie verskillende voëlsoorte en die natuur is beeldskoon. Lekker gerus.

Boe-Boe's Nest's response

Bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.

Boe-Boe's Nest
Alta L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alta L
Family with teenagers

Rustig

Louise het vir ons die beste akkommodasie gegee by die rivier. Ons het lekker in die kloof gaan stap en daarna in die swembad afgekoel. Was so lekker rustig ons sou sommer 'n hele week daar kon spandeer! Dankie.

Boe-Boe's Nest's response

Baie dankie vir julle kuier. Altyd lekker om te hoor as mense dit geniet het. Hoop ons sien jul weer.

Boe-Boe's Nest
Rut M - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rut M
With spouse/partner

Relaxing getaway.

Relaxing getaway for weekend without television.

Suzette S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Suzette S

Very nice and quiet place to relax.

Enjoyed the nature, very quiet and clean. If you need a break Boe Boe's Nest is the place.

Yolanda K - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Yolanda K

Opwindend, rustig en baie mooi ...

Ek sal beslis weer gaan as ek 'n rustige wegbreek nodig het van al die gejaag en rondhardloop. Ongelooflike mooi omgewing en die kinders het dit regtig baie geniet en wat lekker is. Kinders kan met ouers kommunikeer want sein nie so goed vir die selfone, ouers mal oor daai saam dinge doen tyd.

Mathys D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Mathys D
Family with young children

Excellent, quiet, beautiful and peaceful.

Will definitely go again! Love it ... friendly people.

Jonathan K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan K
Family with young children

Stunning scenery and great stay.

Once again it was a pleasure staying here. Great scenery and the running river made it all worth our stay. Louise was very friendly and helpful! Would recommend this place to anyone just needing a getaway. Will be revisiting again for sure. Well worth the 700 km journey we made.

Cecile L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecile L
Family with young children

Amazing atmosphere.

Wonderful place to relax at.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike wonderlike atmosfeer.

Wonderlike plek om te rus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Janine L
With spouse/partner

Pragtige en rustige area met baie om te doen.

Was 'n rustige ervaring vir my en my lewensmaat. Het gaan stap, myn besoek en lekker visgevang. Sal definitief weer besoek.

Wendy M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy M
Family with teenagers

Natuurskoon en rustig.

Louise is 'n pragtige mens en dis die plek vir asemskep en rustig wees.

Susan P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Susan P
With spouse/partner

The chalet is a bit rustic, but the area is wonderfully quiet and peaceful.

We were 4 adults in the Uitkyk Chalet for 3 nights from 15 to 18 December 2016. Uitkyk is located by the river some distance away from the other chalets, hence very quiet and peaceful. The chalet is somewhat rustic yet has all the basic necessities. The 2 fans were a blessing in the heat. Only downside was that there was no shaded parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die chalet is 'n bietjie "rustic" maar die omgewing is heerlik stil en rustig.

Ons was 4 volwassenes in die "Uitkyk" chalet vir 3 nagte vanaf 15 tot 18 Desember 2017. Die "Uitkyk" chalet is geleë 'n entjie weg van die ander chalets by die rivier wat dit heerlik stil en rustig maak. Die chalet is 'n klein bietjie "rustic" maar beskik oor al die basies benodigdhede en die 2 X waaiers was 'n seën in die hitte. Die enigste nadeel is dat daar geen skadu of afdak vir 'n voertuig is nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Presto V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Presto V

The photos need to be updated, they were taken many years back. They don't reveal how it looks now.

Owner to start with renovations.

Lindi C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi C
With spouse/partner

Good value for money.

Very neat, friendly service. Lovely swimming pool in front of Staphuis. The only negative experience was a young boy and his family that came to swim there, the boy screamed a lot. Otherwise it was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies, vriendelike diens. Heerlike swembad voor Staphuis. Enigste negatiewe ervaring was 'n klein seuntjie en sy ouers wat daar kom swem het, kind het baie geskree. Verder was dit baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sienta D - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sienta D
With friends

Die natuur was ongelooflik mooi en dit was baie rustig vir ons en die kinders het dit baie geniet.

Ek sal dit definitief aanbeveel. My kinders het weer geleer om buite te speel. Die staproetes is rêrig die moeite werd om te doen. Louise is 'n wonderlike gasvrou.

Leon D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
With spouse/partner

Alles wat 'n paartjie soek om weg te breek, privaat veilig salig still.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Die laaste bietjie papierwerk was in 'n minuut afgehandel and die finale betaling was gedoen. Ons was goed verduidelik hoe om by die eenheid te kom. Met aankoms was alles netjies vars en skoon. Die eenheid is snoesig en groot genoeg vir twee mense maar daar is groter eenhede, al die verblyf reëls en kontaknommers was duidelik en maklik verstaanbaar. Ons was baie gelukkig om die hele tyd nie gesteur te word nie en was in staat om baie privaat en rustig ons kuier daar deur te bring. Ek beveel enige persoon aan wat sielsrus wil hê om twee of meer dae hier te spandeer 'n bietjie vis te vang of net rustig te luister na die voels en n boek of twee deur te werk. Baie dankie vir lekker slaap en die eienaars van die grond ons het goed gerus en sal julle weer sien.

Marian S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marian S
With spouse/partner

Heerlik rustig en bekostigbaar.

Die chalet was baie gerieflik ingerig. Louise is baie gasvry. Die aanwysings na Boe -Boe's Nest is misleidend en nie duidelik nie ─ veral as jy in die aand moet pad soek nie. Die pad is definitief nie vir LAE stadsmotors nie.

Lizelle W - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizelle W
With friends

Pragtige natuurskoon!

Pragtige natuurskoon, ideaal vir stap.

Cobus V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus V
With spouse/partner

Sommer net lekker en rustig.

Het by Anky gebly. Die plekkie was baie skoon en netjies en het lekker gemaklik geslaap. Hou van die idee dat die kamers/badkamer een eenheid is en die kombuis en leefarea die ander. Sal graag wil hê dat die bome tussen die huisie en die rivier verwyder kon word. Ons moes op 'n ander plek visvang. Al die ander eenhede het visvang-areas reg voor die eenhede. Die swembad-area is ook baie lekker en die swembad was pragtig skoon. Ek sal definitief Boe-Boe's Nest aanbeveel. Ons sal weer 'n draai daar maak. Baie dankie Louise vir jou gasvryheid en vriendelikheid.

Paul B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul B
With spouse/partner

Fantasmagories en asemrowend lekker!

Louise het ons absoluut welkom laat voel en nader aan die natuur kan mens nie kom nie. Die chalet was baie skoon en netjies. Dis 'n lekker plek om vis te vang met 'n mooi uitsig. Ons het die verskillende voëlsoorte baie geniet. Die swembad is pragtig en die uitsig is wonderlik. Daar is 'n 3 km-staproete met die mooiste gesteentes, veldblomme en klippe. As jy wil rus, gaan na Boe-Boe's Nest. Ons het 'n heerlike tyd gehad.

Christa E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Christa E
Family with young children

Rustige, ontspanne naweek.

Dit is 'n plekkie om na toe te gaan as jy net wil rus en ontspan en 'n bietjie wil afskakel van die alledaagse lewe. Al negatiewe puntjie van die naweek is dat die beddens nie baie gemaklik is nie, maar verder is dit 'n heerlike stil, veilige en rustige omgewing / atmosfeer.

Oos V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Oos V
With spouse/partner

Verwagtings bevredigind.

Beddens nie vir 50+ nie.

Annelien K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien K
Family with teenagers

'n Pragtige, natuurlike vakansie-oord wat ek beslis sal aanbeveel.

Ons was twee gesinne wat saam 'n week daar spandeer het. Alhoewel dit gedurende die droogte was, was dit baie lekker. Rustige en mooi omgewing en 'n heerlike tyd. Die vier seuns het hulself geniet en baie visgevang. Ons sal definitief weet Boe Boe's Nest besoek.

Shenaaz B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Shenaaz B
Family with young children

Friendly host, lovely place.

A good place to relax and we enjoyed the peace and quiet with family.

Elsabe C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elsabe C
Family with teenagers

Rustig en interessant.

Boe-Boe's Nest is 'n weggesteekte juweeltjie. Die verblyf was gerieflik en aards. Die seuns het die visvang en stap vreeslik geniet en die swembad is heerlike lafenis in die hitte. Plekkie is baie mooi uitgelê. Ramkat was heerlik ruim en privaat. Louise is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou gou tuis voel.

Jonathan K - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jonathan K
With spouse/partner

Absolutely worth it.

We had a good stay, we enjoyed the view and it was worth every cent. Friendly owner.

Johan V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

Baie lekker plek.

Wonderlike plek vir kinders. Ons het geen visse gevang nie, maar baie visse gesien. Sal vir seker weer gaan.

Brenda L - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Brenda L
With spouse/partner

Pynlik.

Die Tritops Chalet is nie groot genoeg vir vier mense soos geadverteer nie. Die tafel staan teenaan die stapelbeddens, anders kom jy nie verby na die slaapkamer toe nie. Daar is geen hakies in die badkamer vir nat handdoeke nie. Daar is geen hangplek vir jou klere nie. Die trappe is te ver en hoog uitmekaar en teen die einde van die dag was ons knieë baie seer en het ons nie kans gesien vir nog twee dae se pyniging nie. Daar is ook nie veel om te doen behalwe swem nie. Dit het nog nie gereën nie, dus vloei die stroompie nie. Ons het wel die voëltjies geniet.

Boe-Boe's Nest's response

Die Tritops chalet is eintlik bedoel vir ouers met 2 klein kinders onder 12 jaar. Ek stem saam dit is beknop in die kombuisgedeelte en ek gaan dit beslis nou net vir 2 mense maak. Die stapelbed gaan uit die kombuis gehaal word vir baie meer spasie. Dankie vir die wenk van hangplek vir klere en handdoeke, ek sal dit sommer so spoedig moontlik laat aanbring. Ons adverteer aktiwiteite soos swem, visvang, staproetes en gaste kan ook hul eie fietse bring. Ons is nie 'n vakansie-oord nie maar wel is 'n vakansieplaas. Bly julle het die voëltjies geniet, daar is nogal baie onder by die rivier. Al vloei die stroompie nie, is die groot poel water nog steeds voor die chalets waar mens kan visvang.

Boe-Boe's Nest
Marinda K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Marinda K
Family with young children

Verwagting was dalk te hoog.

Ons het meer verwag om te doen. Dit was ongelooflik warm en daar was nie regtig iewers om uit die son te kom nie. Ons bed was so hard ons het gesukkel om te slaap. Ons het dalk net meer verwag as wat ons gekry het.

Boe-Boe's Nest's response

Ek is baie jammer om te moet hoor dat jul nie baie lekker geslaap het op die dubbelbed nie. Die matras is 'n "high density" matras en ek het nog nooit mense gehad wat oor die matras gekla het nie maar wel mense gehad wat noem dat dit heerlik slaap, veral iemand wat rugprobleme het en hul nie in die matras induik nie. Die idee wat jy my gegee het vir 'n afdakkie oor die balkon sal ek verseker doen want dit kan net 'n bate wees aangesien die middagson direk op die balkon skyn. Daar is wel koeltebome tussen Anky en Stegi waar mens kan wegkruip vir die son. Ons noem op LekkeSlaap se web waar hul Boe-Boe's Nest adverteer dinge om te doen is die Staproete, visvang in rivier-poele, twee koue water-swembaddens, en dan quad en fietsry bane. Ons werk daaraan om iets te beplan vir kinders om te doen in die toekoms.

Boe-Boe's Nest
Marius D - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius D
Family with teenagers

Value for money.

We enjoyed our stay very much, however, directions to the different houses not good enough.

Chris V - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V
With spouse/partner

Belewenis om te onthou!

As paartjie het ons hier oorgebly. Die plekkie is pragtig geleë en uiters netjies. Dit bied lieflike uitsigte oor die water. Die inventaris was egter verkeerd, geen staalborsel by die braai-area nie, die eetgerei het geen pasmaats gehad nie, in die slaapkamer was geen bedkassies of oppervlak langs die bed waar mens 'n selfoon of glas water kan neersit nie ... Gelukkig was die waterdruk lekker sterk. Die staproete in die kloof is prentjiemooi, ons sal moet teruggaan (want ons wil) om die grot te soek. Ons kuier was iets besonders, die plekkie is besonders en ons sal weer en weer teruggaan!

Boe-Boe's Nest's response

Baie dankie vir jul terugvoering. Dit help baie en gee mens idee van wat kort in die chalet. Ek het 'n bedkassie by die bed gesit vir 'n selfoon of glas water. Hoop ons sien jul weer.

Boe-Boe's Nest
Wynand B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wynand B
With spouse/partner

Aangenaam!

Dit is 'n ideale plek om weg te kom van die stad se geraas en gewoel. Die plekkies is skoon en netjies. Wat ek wel graag wil noem is dat die plekkies 'n bietjie verwaarloos voorkom met min instandhouding. Linne is baie verouderd en benodig aandag. Die beplanning rondom die plasing van spieëls en kragsokke is nie deeglik beplan vir die blaas van hare nie.

Claudia V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Claudia V
Family with teenagers

Awesome!

This was one of the most amazing places I have been to. It is beautiful and peaceful. It is a place where you can truly feel like there is nothing that is pressing to be completed like in a city or a busy resort. The pool is amazing and the fact that the house we stayed in was looking over the river, really blew our minds. It is a wonderful place to spend as a family and it is well worth every cent!

Melinda R - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Melinda R
Family with teenagers

Geen kans dat ons weer daar gaan nie.

Die plek is slordig, beddegoed slordig, elektriese drade slordig, toilet pateties ... Die area waar die TV was het geen ruite in nie. Die TV het nie gewerk nie. Die foto's is BAIE bedrieglik. Toe ons sê daar is geen pakplek nie toe sê hulle die leë enkelbed sonder matras is die pakplek. Vir die geld wat ons betaal het, kon ek paar rand bygesit het en in 'n netjiese plek gebly het. Ons het bespreek tot die Maandag, maar het die Woensdag gery. Ek stel voor dat hulle op hulle noem dat daar geen vensters in die TV-area is nie en dat die TV nie werk nie.

Sarel H - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sarel H
Family with young children

Pad is lelik vir 'n lae kar, moet mens in kennis stel voor bespreking dat pad hoër voertuie vereis.

Dis meestal geskik vir jagtogte, nie gesinswegbreke nie.

Vanessa L - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vanessa L
Family with young children

Die rustigheid, die stap op die plaas, die netheid van die eenheid alles was perfek!

Die kinders het dit ook vreeslik baie geniet. Baie dankie vir die gasvryheid ons sal beslis weer die plaas besoek.

Manie H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Manie H
Family with young children

Baie rustig.

Baie lekker vir grootmense. Kinders het maar verveeld geraak. Die 10 km grondpad soontoe is baie sleg.

Wilna D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D
With spouse/partner

Fantasties!

Die natuur is pragtig en die braaiplek op die rivier se wal was so spesiaal. Dit was werklik 'n heerlike wegbreek en dit was 'n antiklimaks om weer terug in die beton-oerwoud te wees.

Ruth L - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth L

Excellent accomodation

Beautiful, peaceful, and restful. This is the place to get away from it all. Lovely accommodation and facilities. Highly recommended holiday destination.

Zelda D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelda D
Family with young children

Al die nodigste tot jou beskikking.

'n Pragtige omgewing wat baie rustig is. Die chalets het die nodigste toebehore wat maak dat jy lekker kan ontspan en die natuur kan geniet.

Wilmari W - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wilmari W
Family with young children

Heerlik en fantasties.

Het dit regtig geniet, sal dit beslis aanbeveel en wil graag weer soontoe gaan.

From
R700
per night (sleeps 2)
From
From R700
per night (sleeps 2)
From
R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 45 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bankddrift Farm, Bankdrift, Koster, 0348, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZhNzY2ZTcyLTBmMzYtNDBlYi04ZTk2LWQxNTRiNjFiY2Y4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R700  per night(sleeps 2) 73 5 1 5 Bankddrift Farm Bankdrift 0348 North West 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.795360845651 26.746559143066
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!