The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boeteka | TravelGround
+17

Boeteka

16 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 16 reviews for Boeteka
Cleanliness
4.3/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.2/5
Leon D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
With spouse/partner

Baie lekker van die oomblik dat ons daar aangekom het.

Marietjie en haar man is twee pragtige mense ons kon nie gevra het vir 'n beter ontvangs nie. Die woonstel was uit die boeke dit was netjies en skoon, die lapa was natuurlik puik gewees, dit was so lekker om net daar te sit en die vuur te geniet. Dit is seker die lekkerste wat ons in 'n lang tyd geslaap het, jy hoor niks, die stile was amper soos daardie Firestone-advertensie van jare terug waar jy eintlik wakker word van die stilte. Ek sal definitief Boeteka aanbeveel.

Eleanor M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eleanor M
Family with young children

'n Wonderlike plaas-ervaring vir die gesin en wonderlike, rustige gevoel.

'n Wonderlike plaas-ervaring vir die gesin en wonderlike, rustige gevoel. Die eienaars is wonderlike mense en doen moeite.

Boeteka's response

Dankie Eleanor vir jou resensie. Ons probeer maar om die Karoo vriendelikheid se naam hoog te hou.

Groete
Boeteka se mense.

Boeteka
Charlene S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlene S
Family with young children

'n Lekker oornagplek.

Skoon en netjies. Meubels bietjie oud. Stort het baie water gemors en vloer natgemaak. Mooi braaigeriewe. Het lekker geslaap.

Anton M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton M
With friends

Clean and enjoyable.

Good value for money with a clean facility that is well organised. Nice communal kitchen and braai facility.

Hugo L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hugo L
Family with teenagers

Rustige, veilige plaasomgewing met die nodige om 'n oornagstop na Kaapstad te onderbreek.

Ons het ons verblyf terdeë geniet in die mooi, rustige omgewing. Die omgewing is ongelooflik droog a.g.v. die huidige droogte, maar tog mooi in eie reg. Die verblyf is gemaklik en alles was pragtig skoon. 'n Mikrogolfoond sal 'n welkome aanvulling wees.

Boeteka's response

Hugo, baie dankie. Daar is 'n mikrogolf in die lapa, maar dit is vir ons een van die prioriteite in die nuwe jaar. Ons is alreeds besig om bietjie te "upgrade" en ons moet die krag laat versterk om meer elektriese items by te sit. Dit is mos nou maar plaas en sekere dinge is moet in plek gesit word voordat jy dit kan doen. Maar baie dankie vir die idee, dit is wat ons wil weet.
Voorspoed vir 2020 en ons hoop ons sien jul weer in die nuwe jaar.

Boeteka
Sydney W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sydney W
With spouse/partner

Stil, mooi en gasvry.

Ry nog 'n bietjie verder, jy sal daar kom. Laat weet vir jou mense by die padstal daar's geen sel-opvangs onder by die kamers nie. Geniet dan die stilte, mooi omgewing en veiligheid. O ja, die vriendelike ontvangs en gasvryheid is ook daar. Marietjie het ons lekker braaipak kom aflewer - dankie, dit was heerlik. Daar kort opwasmiddel, swartsakke en die stort mors vreeslik. Die waaier in die voorste kamer kort aandag. Maar hieraan kan julle gou aandag gee. Baie dankie.

Adam K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adam K
With spouse/partner

Excellent.

A very friendly warm reception. Accommodation very clean and very comfortable.

Gerhard L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Gerhard L

Premises tired and not well maintained. Little evidence of proper management.

Only enough water for three quick showers. Using toilet huge problem. Globe in the kitchen is out. No side table reading lamps. No breadboard or braai tongs. The farm labourers very helpful but beyond that no evidence of any management whatsoever. Will not come back or recommend to anyone. The access road very poorly maintained. Has not seen a scraper in a long time.

Boeteka's response

Dear Gerhard, thank you for your feedback.

Apart from this being a typical farm stay, and us undergoing a severe drought, we have made some improvements on the farm. We value your feedback, as we do not know which lights are out, etc unless our clients tell us. We have since rectified the above, build an additional stoep on each of the smaller units, and are in process of doing further renovations. I apologize for us not being on there on your arrival.

Come and have a complimentary breakfast for you and your wife at the farm stall if you drive past Boeteka.

Marietjie Viviers

Boeteka
Ferdi E - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ferdi E
With spouse/partner

Aangenaam en baie lekker rustig.

Ons is baie vriendelik deur Marietjie ontvang en het dadelik welkom gevoel. Die eenheid is nie luuks nie maar skoon en netjies en goed toegerus met alles wat nodig is. Die plaas lê 7 kilometer van die grootpad af en die hemelse stilte en atmosfeer van die Karooaand en -nag is iets wat jy moeilik kan beskryf en liewer self moet ervaar om te kan verstaan. Ek en my vrou het die aand ure lank die helder sterre sit en bewonder. Die ontbyt by die plaasstal die volgende oggend was geurig en na nog 'n lekker kuier saam mer Marietjie, moes ons vertrek.

Boeteka's response

Baie dankie Ferdi. Dit beteken vir ons alles as mense dit geniet en die Karoo ervaar.
Groete
Viviers van Boeteka

Boeteka
Mari W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari W

After rain, beautiful.

A week earlier, everything was barren, dull and dry. In just one night after rain, everything that was dead was green and alive. The Karoo is so willing and a piece of my heart stayed there on Boeteka farm. Thanks, Apie and Marietjie, we enjoyed it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Na reën pragtig.

'n Week vroeër was alles dor, vaal en droog. In een nag na reën, is alles wat dood is, groen en lewendig. Die Karoo is so gewillig en 'n stukkie van my hart het daar gebly op plaas Boeteka. Dankie, Apie en Marietjie, ons het dit geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boeteka's response

Geagte Mari,
Wat 'n wonderlike voorreg om jul te ontmoet. Baie dankie vir die mooi woorde. Ons juig uit ons harte en jul het die voorreg gehad om daardie mooi waterval te sien. Nie baie gaste het daardie voorreg nie. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Liefde,
Appie en Marietjie

Boeteka
Mari W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari W

Tranquil.

Ugly, pale and dry, that's the Karoo. But with the hospitality of the Karoo people it is breathtaking. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Lelik, vaal en droog, dis die Karoo. Maar met gasvryheid van die Karoomense is dit asemrowend. Dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boeteka's response

Baie dankie Mari, ons sien weer volgende week. Geniet jul vakansie.

Boeteka
Charlotte B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte B
Family with young children

Die stilte en sterryke hemelruim was idillies.

Dit was vir ons 'n heerlike ondervinding na die lang warm reis, sal beslis weer daar gaan oornag as ons die kans kry. Ons was hartlik ontvang en was tot met sakke ys en bottels water verras.

Yolanda C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda C
With friends

Rustige plaaslewe.

Boeteka is 'n pragtige Karoo-plaas, maar bitter droog as gevolg van die droë reënseisoene. By die plekkie waar ons oorgeslaap het op die plaas is geen selfoonopvangs nie. Geen TV, maar mens het dit nie nodig nie. Die natuur en nag se hemelruim is jou TV en jy besef hoe groot ons Hemelse Vader is. Ons het ons verblyf baie geniet die beddens was net 'n bietjie hard. Ek sal enige tyd weer gaan, maar 'n groot groep om die lapa ten volle te geniet.

Johann B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johann B
With spouse/partner

Very neat, peaceful, beautiful stars and Karoo hospitality.

We were received very well. The accommodation was clean and neat. Enjoyed a lovely breakfast at the Padstal. The staff went out of their way to make ou breakfast special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, rustig, pragtige sterre en Karoo-gasvryheid.

Ons was baie goed ontvang. Verblyf was skoon en netjies. Heerlike ontbyt by die Padstal geniet en kan dit aanbeveel. Padstal se personeel het uit hul pad gegaan om ons ontbyt en kuier spesiaal te maak. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boeteka's response

Dankie Johann. Jammer ons was nie hier by aankoms, maar ons is bly julle het stilte geniet.

Boeteka
Stella H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stella H
Individual traveler

Rustige oornag plek.

As jy smag na stilte op 'n plaas, is dié jou regte keuse. Beddegoed was silwerskoon. Dis nie teerpad na huise, maar nie slegte pad.

Boeteka's response

Dankie Stella, kom kuier weer.

Boeteka
Marie O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie O
Family with teenagers

Baie rustig en stil, ongelooflike sterre.

Dit was verder as wat ons verwag het, maar was die moeite en ryery werd.

Boeteka's response

Baie dankie Marie,

Ons hoop julle kom kuier weer.

Groete
Appie en Marietjie van Boeteka

Boeteka
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: N12, Boeteka Farm, Beaufort Wes, 6970, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkzZWU0MjM0LTExMDUtNDZhOS05MDU0LTY0OGM5YWIwYTQxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R500  per night (for 2 people) 16 5 1 5 N12 Boeteka Farm 6970 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.511980638882 22.496632486582
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!