The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bokkoms Guest Flat | TravelGround
+18

Bokkoms Guest Flat

52 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 52 reviews for Bokkoms Guest Flat
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.5/5
Elizabeth B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizabeth B
Family with young children

Baie oulike, rustig en stylvol!

Alhoewel mens een ingang deel met die eienaars, voel mens nooit ongemaklik nie. Dis baie privaat. Die kombuis en leefarea sit voor, gevolg deur twee kamers wat albei na die buite area lei waar die braai is. Die woonstel is gemaklik vir vier groot mense en twee kinders. Dit bevat ook alles wat mens kan nodig kry. Jy hoef letterlik net kos en klere saam te neem. Daar is so klomp lekker restaurante met baie bekostigbare pryse, so kos is ook opsioneel. In die winter sal die twee kaggels in die kamers n groot "treat" wees. Daar is 'n oulike paadjie wat see toe lei en die ligging van die huis is in 'n stil deel.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir julle kuier by ons Elizabeth.
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Sunette G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sunette G
Family with young children

Hemel op aarde.

Uitstekende diens. Vriendelike ontvangs en voorwaar met ope arms ontvang. Rustig, netjies en veilig. Absoluut die geldjie werd.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie vir julle kuier, Sunette. Baie groete vir die meisiekinders.

Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Dirk E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk E
With spouse/partner

Enjoyed our stay.

Nice large apartment with short access to the beach.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir die terugvoering en julle kuier Dirk.

Groete

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Zelma H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zelma H
With spouse/partner

Fantastic and the hostess and her husband were very hospitable.

The accommodation was fantastic and the hostess and her husband were very hospitable. Everything was clean and stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en die gasvrou en haar man ongelooflik gasvry.

Die verblyf was fantasties en die gasvrou en haar man ongelooflik gasvry. Alles was so mooi skoon en stylvol gemeubileer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Goeie dag Zelma,

So baie dankie vir die baie lekker terugvoering en julle kuier.
Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Leana K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leana K
Family with teenagers

Gerieflik en netjies. Nie vir mense wat nie kan trappe klim nie.

Ons gesin het baie lekker gebly en was voorsien van alles wat nodig was.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir die kuier, Leana.
Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Tiaan M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tiaan M
With spouse/partner

Netjies en gerieflik.

Gerieflike plek vir 'n nag of 2. Alles wat nodig is beskikbaar. Baie skoon en vriendelike ontvangs.

Selma K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selma K
With spouse/partner

5-ster.

Die stel steil trappe na die woonstel moet gekommunikeer word.

Michael R - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael R
Family with young children

A very relaxing week.

A very relaxing and rest full week. Enjoyed the walks on the beach. A cosy and warm atmosphere in the cottage. All basic amenities provided even battery operated lights for load shedding made available. Really enjoyed our stay.

Bokkoms Guest Flat's response

Thank you Michael and your wonderful family. It was delightful to host you.

Regards,
Alvin and Amanda

Bokkoms Guest Flat
Stan O - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stan O

Fantasties.

Sien sterre.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie Stan, vir julle kuier.

Beste wense

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Elmarie B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie B
With friends

Pragtige versiering en geriewe.

Ons het baie lekker gebly in Bokkoms. Dink net nie dit is vir gaste wat lank vakansie wil hou nie. Vir 'n naweek of oorslaap is dit perfek. Mis nogal 'n tafel waarom mens kan kuier in die huis en sal graag 'n buitelig wil hê by braaigeriewe. Was mal oor die kaggels in die kamers. Het baie lekker gebly.

Delia C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Delia C
With spouse/partner

Baie vriendelike eienaars, plekkie is baie netjies en goed ingerig.

My enigste probleem met die verblyf is dat dit nie privaat is nie. Die advertensie gee die indruk dat dit aparte verblyf is. Dit voel ongemaklik om by die eienaar se voordeur in en uit te gaan en daar is geen deur of skeiding tussen die hoofhuis en die verblyf nie behalwe oop trappe. Andersins is alles baie netjies en goed versorg, en eienaars baie aangenaam en ons klein hondjies is ook toegelaat.

Bokkoms Guest Flat's response

Beste Delia,

Baie dankie vir jul besoek aan Bokkoms.

Groete,
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Michelle B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Michelle B
Family with teenagers

Very homely, equipped, neat and central. Home away from home!

Unforgettable time spent in Paternoster!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik huislik, toegerus, netjies en sentraal. Huis weg van die huis af!

Onvergeetlike tyd spandeer in Paters!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir julle kuier Michelle. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Groete daar,
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Aftonlee B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aftonlee B
With friends

Very beautiful place.

Was a very pleasant stay. Awesome architecture!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi plek.

Was 'n baie aangename tydjie daar. Awesome argitektuur!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Olga D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Olga D
Family with young children

Fantastic.

We had a fantastic break at Bokkoms, but will not recommend to couples with small children. The stairs are not child friendly and we were very worried the whole time the children are to noisy and we had to keep them quiet the whole time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons het 'n fantastiese wegbreek gehad by Bokkoms, maar sal nie voorstel aan paartjies met klein kinders nie. Trappe is nie kinder-vriendelik nie en ons was heeltyd bekommerd dat die kinders dalk te hard raas en moes hulle heeltyd stil maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Beste Olga,

Baie dankie vir jul kuier. Ons hou baie van kinders en het daarom ‘n kindervriendelike beleid by die gastehuis.

Alles van die beste vir die volgende jaar in julle lewe.

Groete,
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Magda W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda W
With friends

Baie gerieflike, ontspanne wegbreek.

Heerlike, vars beddegoed. Skoon geriewe. Vriendelike diens. Dis 'n plek wat ons weer sal besoek.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir die kuier, Magda.

Groete,
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Liesl V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesl V
Family with young children

Pretty apartment. Unfortunately insufficient braai facilities.

Pretty apartment close to ocean and safe, unfortunately insufficient braai facilities. Shower entrance a bit small for larger guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige woonstel. Ongelukkig onvoldoende braaigerief.

Pragtige woonstel. Naby aan see en veilig, ongelukkig onvoldoende braaigerief. Stortingang bietjie knap vir groter gaste.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie vir julle kuier Marius.

Lekker week.

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Vivienne F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vivienne F
Family with teenagers

Was baie rustig, netjies en het baie veilig gevoel.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die rustigheid baie geniet en het baie veilig gevoel in die area. Die blyplek het voldoen aan al die vereistes en was baie skoon, pragtig en netjies. Sal enige tyd weer daar bespreek.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering Vivienne.

Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Johan L - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan L
With spouse/partner

Very relaxing and nice.

Good accommodation, will not book here again because we don't want to stay under the same roof as the guesthouse owners. No privacy during holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig en lekker.

Akkommodasie was goed, sal nie weer hier bespreek nie omdat ons nie saam met die eienaars van die gastehuis onder dieselfde dak wil bly nie. Dit breek privaatheid tydens vakansie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Hallo Johan,
Dankie vir julle kuier by ons.
Bokkoms is ontwerp as a bed en ontbyt, en daarom die gedeelde voordeur soos wat normaal weg by gastehuise bestaan.
Ons verskaf 2 en-suite slaapkamers en bied dus slaap plek vir 4 mense teen 'n baie laer prys as meeste gaste huise.
Die patio van die gaste eenheid is apart, met 'n gedeeltelik uitsig op die strand, die kamers heeltemal privaat met deure wat afsluit van die huis af.
Dit is dan slegs die gedeelde leef area van die kamers wat nie van die res van die huis afgesny was nie.
Ons neem groot sorg om ons gaste privaatheid te verskaf.

Groete en beste wense,
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Lynette L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette L
With spouse/partner

Waarde vir geld.

'n Baie rustige omgewing om in te ontspan. Die woonstel was heerlik koel ten spyte van die 38 grade buite. Alles was netjies en goed onderhou. Kombuisgereedskap voorsien in alles. TV in elke kamer was 'n bonus.

Marie F - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marie F
With friends

Very nice.

The apartment has stairs at the entrance which is not very age friendly. We were all over 60 and we found it difficult to walk up and down - especially with the baggage. Furthermore it was clean and very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Hierdie woonstel het trappe by die ingang wat nie baie ouderdomsvriendelik is nie. Ons was almal oor 60 en het dit maar moeilik gevind om te op en af - veral met bagasie. Verder was dit baie lekker en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard L
With friends

Fantastic.

Very nice but the light at the braai area did not feel very private, no door for privacy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie lekker maar lig by braai-area en het nie heeltemal privaat gevoel nie, geen deur vir privaatheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie vir die terugvoering Gerhard.

Groete

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Cindy G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy G
Family with young children

Salig!

Baie dankie Amanda & Alvin vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Bokkoms is pragtig en lekker toegerus om heerlik af te skakel.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie Cindy!

Beste wense vir 2017 vir julle en groete vir die res van die familie ook.

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Erica B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erica B
With friends

Nice and peaceful with very friendly people.

This is a beautiful, peaceful place and I would definitely recommend it to a single traveler or couple for a stopover destination.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig met vreeslike gasvrye mense.

Hierdie is 'n pragtige rustige plek, ek sal dit aanbeveel vir 'n enkelpersoon of paartjie wat net wil oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie Erica

Groete

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Truida P - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Truida P

Well equipped, stunning art in apartment, friendly and interesting hosts.

Excellent value, spacious, stunning and well equipped. Stunning art and excellent reading material. Location in a quiet part of Paternoster. Only downside for older people are the steps to the apartment (luckily there are railings) and steps to the rooms without railings.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goed ingerig, pragtige kuns in woonstel, vriendelike en interessante gashere.

Uitstekende waarde, ruim, mooi en baie goed ingerig. Pragtige kuns en puik leesstof. Ligging in stil deel van Paternoster. Enigste nadeel vir ons as ouerige mense was trappe af na woonstel (darem met relings), en trappe na slaapkamers wat nie relings het nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie Truida
Dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Ek deel jou terugvoering op on FB bladsy sodat voornemende gaste jou bekommernis ook kan in oorweging neem.

Hoop om julle in Muizenbergvte sien.

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Danita P - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Danita P
Family with teenagers

Baie rustig en baie netjies.

Sien die sterre.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie vir die terugvoering, Danita.
Ek is bly julle het lekker gekuier.
Hoop die res van die jaar is voorspoedig.
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Pieter Gerrit J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter Gerrit J
With spouse/partner

Lekker en rustig.

Lekker, netjies en rustig. Die een deur is regtig nie 'n probleem nie, dankie.

Bokkoms Guest Flat's response

Ek is bly julle het lekker gekuier.
Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
MC D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
MC D
With spouse/partner

The accommodation is inside the same house as the owner and privacy is a problem.

The rooms are convenient, very neat and well laid out with nice bathrooms. If you want to be private however, this accommodation is not to be recommended seeing as how you use the same front door as the owners. Your own conversations as well as those of the owner are not private either seeing as how you can hear each other because you are in the same house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die verblyf is binne dieselfde huis as die eienaar en privaatheid is 'n probleem.

Die kamers is gerieflik, baie netjies en goed uitgelê met gerieflike badkamers. Indien jy egter privaat wil wees is hierdie verblyf nie aan te beveel nie aangesien jy dieselfde voordeur as die eienaars gebruik. Jou eie gesprekke en ook die van die eienaar is nie privaat nie aangesien jy mekaar kan hoor aangesien jy in dieselfde huis is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bokkoms Guest Flat's response

Hallo MC. Baie dankie vir die kuier by ons by Bokkoms. Moenie bekommer nie ons kon julle glad nie hoor terwyl julle gekuier het nie. Ek het nog een van julle komberse hier.

Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Johan V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan V
Family with teenagers

Baie gerieflik en goed geleë.

Ons het werklik die tydjie daar baie geniet en sal beslis weer van hulle geriewe gebruik maak.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie Johan.
Groete
Amanda

Bokkoms Guest Flat
Martin B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin B
Family with young children

Baie lekker gebly en eienaars is baie vriendelik.

Lekker die eerste aand gebraai by private braai-area en tweede aand vreeslik lekker gekuier by Paternoster Hotel en Panty Bar. Sal enige tyd teruggaan.

Bokkoms Guest Flat's response

Baie dankie vir die kuier by ons by Bokkoms Martin & Fsmilie.

Groete

Die Bokkoms Clan

Bokkoms Guest Flat
Susan H - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Susan H

Lieflike plek.

Vriendelike mense, skoon en netjies. Lekker plek om te bly.

Bokkoms Guest Flat's response

Dankie Sanja

Groete

Amanda

Bokkoms Guest Flat
Fia V - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fia V

Ek sal beslis weer by Bokkoms bly. Dit is 'n aangename en gerieflike woonstel.

Bokkoms Guest Flat is ideale akkommodasie vanwaar jy die Weskus kan verken. Dit is goed toegerus, met 'n heerlike patio met 'n gedeeltelike see-uitsig. Dit is baie naby aan die strand. Hierdie woonstel het 'n unieke karakter, en die pragtige kunswerke van die Roons is 'n bonus.

Adri B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B
With spouse/partner

Heerlike verblyf! Ek sou graag langer wou bly.

Lieflike plekkie met baie vriendelike mense. Ek het dit baie geniet en wou graag langer bly.

Brynard B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Brynard B
With spouse/partner

Alles wat ons nodig gehad het!

Woonstel is skoon en netjies. Geriewe is voldoende.

Susan V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Susan V
With spouse/partner

Dit was regtig 'n lafenis en 'n ontspannende tydjie. Vriendelike mense.

Dit is 'n groot, goed toegeruste flat. Al nadeel is dat mens deur die eienaars se voordeur moet in en uit beweeg.

Anneke G - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anneke G

Heerlik.

Pragtige gastewoonstel in die mooiste deel van die Weskus!

Jason B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jason B
With friends

Fantastiese ligging en goed ingerig vir selfsorg.

Baie lekker, die fotos laat nie Bokkoms tot sy reg nie.

Marjorie E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjorie E
With spouse/partner

Ongelooflik!

Ons het so lekker by Bokkoms gebly, ons wou nie ry nie. Amanda en Alvin is dierbaar en hulle het ons behoorlik bederf. Ons was selfs verwelkom met 'n heerlike beker koffie met ons aankoms by Bokkoms. Ons gaan definitief weer terug!

Leendert V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Leendert V
With friends

Sal enige tyd weer gaan!

Uiters gepas vir 'n blaaskans in 'n goed-ingerigte omgewing.

Francois L - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Francois L
Family with young children

Fantastiese waarde vir geld, maar nie heeltemaal privaat nie.

Jy kan nêrens anders as 4 mense slaap teen hierdie prys nie. Die plekkie is skoon en netjies. Maar wees gewaarsku: die plek is deel van die eienaar se huis (onderste vloer) en daar is nie 'n lekker aparte ingang nie. As jy nie 'n baie sosiale mens is nie, kan jy voel asof die eienaar jou dophou. Jy voel net meer selfbewus. Die braai-area is baie basies. Die uitsig op die see is beperk. Dis naby die strand. Ek sou die braai-area verbeter. Ek sou ook 'n deur bou naby die huis se voordeur sodat die huis in twee gedeel word.

Adele W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele W
With friends

Really enjoyed the stay at Bokkoms, highly recommended!

See the stars.

Johann B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Alhoewel kort naweek, was die woonstel bereikbaar, naby alles en almal baie netjies en smaakvol!

Dit was wonderlik skoon, privaat en smaakvol, geen negatiewe kommentaar te lewer nie - 'n definitiewe aanbevole woonstel!

Nelie A - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelie A
With friends

Heerlik!

Ons het doodmoeg gearriveer en Amanda was heeltyd in kontak met ons, sy het ons ontvang en tuis laat voel en 'n ekstra myl geloop om almal gelukkig en tevrede te stel. So het ons, ons tydjie op Paternoster ten volle geniet. Gasvryheid, vriendelikheid, en sommer net lekker luuks bederf.

Tracey C - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey C

Great

Great place, see the stars below.

Koos D - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos D
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Kati P - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kati P
With friends

It is a perfect setting for a weekend retreat!

The Guest suite is perfect for 2 people: two large sunny bedrooms equipped with heaters and a lovely view out into a garden. A perfect retreat and getaway for a weekend. The inside living area is a bit small, but the bedrooms make up for it and the terrace is a haven in sunny weather. We will come again! Thanks to the Roons for a great stay!

Adrian H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian H
With spouse/partner

Ons was net lekker rustig gewees!

Dit is 'n baie netjiese, rustige, veilige plek. Ek sal enige tyd weer terug gaan. Dit is loopafstand van die strand en mens voel veilg om in die buurt te kuier.

Retha H - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Retha H
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Dina M - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina M
With friends

Dit was die beste en mooiste gastehuis van al ons oorblyplekke. Ek gee 100% vir hulle!

Die Bokkoms Gastehuis was nie net van die netjieste nie, maar ook heerlik gerieflik met alles daarin wat jy benodig. Die vier dae wat ons daar gebly het, kon nog langer gewees het. Onberispelike netjiese en snoesige warm beddegoed en handdoeke. Die kamers is so gerieflik met eie badkamer en TV in elkeen. En om buite by die afdak te sit en braai en op die see te kyk was die hoogtepunt elke aand. Die dekor en skilderye is van baie hoë gehalte: modern tog nie uitspattig dat jy nie sal tuisvoel nie. Die woonstel gee vir jou die gevoel van rustigheid, warmte en liefde. Vir die eienaars: dankie, julle vriendelike en gasvryheid is wonderlik. LekkeSlaap: ek sal julle by enigeen wat akkommodasie van goeie gehalte soek aanbeveel. Baie dankie, julle is tops.

Chavonne S - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chavonne S
With spouse/partner

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Tilla D - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tilla D
With spouse/partner

Baie lekker gekuier - sal groter yskas en vrieskas aanbeveel.

Lekker ruim en skoon.

Magda E - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Magda E
With spouse/partner

Ons eerste besoek aan Paternoster, en dit is 'n pragtige plek! Sal weer terugkom.

Die braai-area (tafel) was nie heeltemal skoon nie en die braai nie baie effektief nie. Andersins het ons heerlik gebly.

Gert E - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert E
With friends

Baie lekker gemaklik, stil en boonop baie naby aan die see!

Kamers is goed toegerus, asook die kombuis en leefarea ... het die tyd daar baie geniet! Sal verseker weer Bokkoms in Paternoster besoek.

was R1 000
From R900
per night (sleeps 4)
was R1 000
From R900
per night (sleeps 4)
was R1 000
From R900
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Kriedoring Road, Bekbaai, Paternoster, 7381, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb1ab711abe6e75da468ca407a67f7ca45a997717af4deb2545825e9e92ee36dbe2510a7b2fcb59391c86366435314704aa8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R900  per night (sleeps 4) 52 5 1 5 10 Kriedoring Road Bekbaai 7381 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.811700736418 17.883950471878
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!