The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boksburg Homes | TravelGround
+33

Boksburg Homes

26 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 26 reviews for Boksburg Homes
Cleanliness
4.5/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Truia K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Truia K
Family with young children

Had a good stay.

Very safe environment and close to shopping centres for convenience. Kitchen needs a bit of attention as the kitchen cupboards and cutlery etc. are not clean.

Boksburg Homes's response

Hi Truia, It is such a pity that you feel this way.
Scrolling down on our reviews our rating for cleanliness averages between 4 and 5, with 5 being the best score.
I am just puzzled and wonder what prompted this type of response.

Boksburg Homes
Anel V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel V
With friends

10 uit 10!

Ongelooflike goeie waarde vir geld. Mal oor die spasie! Was lieflik!

Boksburg Homes's response

Baie dankie vir julle positiewe terugvoer en ons vertrou dat ons binnekort weer tot julle diens kan wees.
Groete Fred en Vanessa
Boksburg Homes

Boksburg Homes
Ian A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian A
Individual traveler

Everything great, but

I suggested they increase their price and consider DStv, not current 5 local channels and aircon.

Boksburg Homes's response

Thank you for your feedback and we are glad that you enjoyed your stay with us.
With many thanks
Fred & Vanessa
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Charleine O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charleine O
Individual traveler

Pleasant.

Peaceful and safe, with friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Rustig en veilig, met vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Beste Charleine,

Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons vertrou dat ons binnekort weer tot jou diens kan wees.

Beste groete
Fred en Vanessa

Boksburg Homes
Ansie D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ansie D
Individual traveler

Baie vriendelike diens.

Baie vriendelike diens en het baie veilig gevoel.

Boksburg Homes's response

Hi Ansie,

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons sien uit om jou weer te ontvang.

Groete Fred en Vanessa
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Kuda M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kuda M

Spectacular stay.

What a warm, peaceful home, felt like I had Visited my relatives rather than someone’s business. I loved it. The setup is just right for groups and individuals traveling on both business and leisure: experience it. I highly recommend it.

Boksburg Homes's response

Thank you for your lovely review. Your review is a reassuring compass guiding us to stay on track and knowing that our goals of customer satisfaction are well on target. We also truly enjoyed your company and trust that you will visit us soon again.
Regards to all,
Fred and Vanessa,
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Rudie S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudie S
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en aangename ervaring.

Vriendelike ontvangs, skoon, en netjies.

Boksburg Homes's response

Hi Rudie, ons is so bly dt jy jou verbly hier by ons geniet het en baie dankie vir jou resensie. Ons hoop om jou weer hier by ons te ontvang.
Beste groete,
Fred en Vanessa
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Dirk V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dirk V
With spouse/partner

The best hospitality that I've ever experienced at a guest house.

I want to thank Vanessa and Fred for how they went out of their way to make our accommodation as homely as possible.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste gasvryheid wat ek nog ooit by 'n gastehuis ervaar het.

Ek wil vir Vanessa en Fred bedank vir die wyse wat hulle uit hulle pad gaan om jou verblyf so huislik as moontlik te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Goeiedag Dirk,

Ons is baie bly dat jy jou verblyf hier by ons geniet het en ons sien uit om vir jou weer hier by ons te verwelkom.

Groete
Fred en Vanessa.

Boksburg Homes
Hendrina F - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hendrina F
With friends

Gerieflik naby die skool en die boonste woonstel met die 3 kamers was uitstekend vir ons familie.

Die beddegoed mooi wit en skoon. Ons het ook elektriese komberse op die beddens gehad. Enigste probleem is dat die dubbelbeddens te klein is vir 'n man en vrou. By die meeste van die plekke waar ek slaap is daar altyd king-size beddens of ten minste queen-size beskikbaar.

Boksburg Homes's response

Hi Hendrina, baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons wil jou ook verseker dat die bed in die bo eenheid se hoof slaap kamer wel n queen-size bed is maar vir een of ander rede het dit miskien vir jou kleiner gevoel. Nogmals baie dankie, ons waardeur jou resensie en vertou dat jy weer van ons dienste gebruik sal maak

Boksburg Homes
Francois C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois C
With spouse/partner

The only issue that needs to be addressed is a TV in the room.

I think the room should of had a TV.

Boksburg Homes's response

Dear Francois,

Thank you for your constructive review, we will look into it.

With many thanks,
Fred & Vanessa Swartz - Boksburg Homes

Boksburg Homes
Mamoso K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mamoso K
With spouse/partner

It's clean and warm welcoming.

The hospitality is super and I slept like a baby. The environment is so good. It's a nice place indeed.

Boksburg Homes's response

Hi Mamoso,
We are so glad you enjoyed your stay with us and thank for the wonderful review it means a lot to us.
Kind regards,
Fred and Vanessa
Boksburg Homes

Boksburg Homes
Thully S - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thully S
With spouse/partner

It's a nice quiet place when you need silence and peace of mind.

It's a nice quiet place when you need silence and peace of mind.

Boksburg Homes's response

Dear Thully,
We are so glad that you enjoyed your stay with us and thank you for the positive feedback. We are hoping to welcome you back with us again.
Regards Fred & Vanessa.

Boksburg Homes
Jurie S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jurie S
Individual traveler

Vriendelike mense en goeie area. Naby aan alles waaraan jy moet wees!

Goeie keuse vir sakemense en enkelreisigers. Meer TV-kanale kan dalk ook werk. Net SABC's gehad. Gemaklik met eienaars kommunikeer. Plat op die aarde en sout van die aarde mense! Baie dankie!

Boksburg Homes's response

Beste Jurie,

Ons waardeer jou terugvoer so uit die hart uit. Ons sien uit daarna om jou weer hier by ons te kan ontvang.

Beste groete,
Fred en Vanessa - Boksburg Homes

Boksburg Homes
Christo F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo F
With friends

Breathtaking.

I'd definitely recommend it to anyone, friendliest best service in years.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend

Ek sal dit beslis aanbeveel aan enige iemand, die vriendelikste en beste diens wat ek in jare ontvang het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Christo,
Ons is so bly dat julle jul verblyf hier by ons geniet het en julle verwagtinge oortref het. Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Groete, Fred en Vanessa
Boksburg Homes

Boksburg Homes
Erna F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna F
Individual traveler

Vriendelik, veilig, tuis.

Fred en Vanessa, dankie vir die gasvryheid. Ek was tuis asof ek in my eie was. Ek het veilig gevoel, ten alle tye geweet ek kon enige oomblik op julle knoppie druk. Sal enige tyd weer terugkeer al is dit net om te groet of 'n koppie koffie saam te drink. Sal julle altyd onthou en aanbeveel.

Boksburg Homes's response

Beste Erna,

Baie dankie vir die pragtige woorde so uit die hart uit, ons waardeer jou en sien ook uit daarna om jou weer hier by ons te verwelkom.

Baie liefde en groete,

Fred en Vanessa - Boksburg Homes

Boksburg Homes
Martienette L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martienette L
With spouse/partner

Felt very welcome.

Very friendly and hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het baie welkom gevoel.

Baie vriendelik en gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Martienette, Ons waardeer dat jy n tydjie afgestaan het om ons dienste te evalueer. Dit is bemoediend en motiveer ons om nog beter waarde aan te biet.
Ons waardeur jou.
Groete Fred en Vanessa Swartz
Boksburg Homes

Boksburg Homes
Johann P - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann P
With spouse/partner

Excellent value for money.

Friendly, spacious, neat, and good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelikheid, ruimte, netheid en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Johann,
Ons waardeur jou resensie en ons sien om julle weer te ontvang.
Beste groete,
Fred en Vanessa Swartz,
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Stefanie S - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S
With spouse/partner

Very pleasant place.

Very neat and clean. Perfect place to stay. Very friendly and welcoming people. Would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename blyplek.

Baie netjiese en skoon. Perfekte blyplek. Is baie vriendelik verwelkom. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Stefanie,
Baie dankie vir jou resensie. Dit maak beslis ons harte warm om te hoor dat ons dienste en verbly puik is en waardeur word.
Ons sien uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Beste Groet
Fred en Vanessa Swartz.

Boksburg Homes
Rochelle L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rochelle L
Individual traveler

Comfortable and peaceful to stay at.

The owners are friendly and helpful. Would definitely recommend it to guests.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en rustig om te bly.

Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel vir besoekers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Rochelle,
Baie dankie vir jou resensie ons waardeur jou en hoop dat ons sommer gou weer tot jou kan wees.
Beste Groete,
Fred en Vanessa Swartz,
Boksburg Homes.

Boksburg Homes
Vusi C - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Vusi C

Everything about the guesthouse was on point.

The place is lovely, safe and clean. Everything was in order and we're hoping to come back again anytime soon.

Boksburg Homes's response

Hi Vusi,
Thank you for your review. Your review was both positive and inspiring and we certainly look forward to welcoming you back for future visit.
With many thanks.
Fred and Vanessa Swartz

Boksburg Homes
Reinier S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reinier S
With spouse/partner

Baie aangename gasheer(s), sal weer aanklop by Boksburg Homes.

Baie ruim en perfek as jy na 'n selfsorg-eenheid soek.

Boksburg Homes's response

Hi Renier,
Dit is baie gaaf van julle om tyd af te staan vir n resensie. Jul positiewe en earlike kommentaar van jul ondervinding hier by ons is vir ons baie waardevol en ons sien uit om weer tot jul diens te kan wees.
Beste groete
Fred en Vanessa Swartz, Boksburg Homes

Boksburg Homes
Alisha V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alisha V
With spouse/partner

Groot ruim woonstel.

Ons was aangenaam verras toe ons ‘n baie groot woonstel kry om in te bly vir net 2 mense. Die woonstel was baie skoon, netjies en modern.

Boksburg Homes's response

Hi Alisha,
Baie dankie vir jou resensie, ons hoop dat julle sommer weer gou sal kom kuier.
Groete, Fred en Vanessa Swatz

Boksburg Homes
Charlotte N - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte N
With spouse/partner

Cosy.

Amazingly friendly!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesig.

Ongelooflik vriendelik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Boksburg Homes's response

Hi Charlotte,
Baie dankie vir jou positiewe resensie. Ons is baie bly dat ons tot jou diens kon wees en sien uit om vir jou weer te verwelkom.

Beste groete
Fred & Vanessa

Boksburg Homes
Claudia J - May 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Claudia J

For a one night stay, it was perfect.

Fred and Vanessa were very welcoming, and overall it was very comfortable.

Boksburg Homes's response

Thank you very much for your review. We are pleased that you enjoyed your stay with us and also greatly appreciate you positive input as we continually strive to improve and perfect the stay for our future clients. We trust that we may be of service to you again very soon.

With many thanks,
Fred & Vanessa

Boksburg Homes
Riaan D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riaan D
Individual traveler

Rustig en die gasvryheid was puik.

Die gasvryheid en behulpsaamheid was puik. Die selfsorg-eenheid het my die privaatheid gegee wat ek verlang het.

Boksburg Homes's response

Hi Riaan,
Erens het hierdie pragtige resensie van jou deur die gleuwe geval en is tot nou toe nooit beantwoord nie. Baie dankie vir hou resensie en die pragtige bemoedigende woorde. ons hoop om vir jou weer terug te verwekom
Beste groete
Fred en Vanessa Swartz
Boksburg Homes

Boksburg Homes
Thabile S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thabile S
With spouse/partner

Superb.

We had a great time with nice and friendly hosts. We will be going back soon, it is our second home.

Boksburg Homes's response

Hi Riaan,

Baie dankie vir jou resensie, ek is baie bly dat jy jou tydjie saam met ons geniet het en ons sien uit om weer tot jou diens te wees.

Groete Fred & Vanessa Swartz
Boksburg Homes

Boksburg Homes
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 11 Dudley Smith Road, Parkrand, Boksburg, 1459, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjZGE2MTlmLTRlMmYtNDJjOC1hOWQ3LWFmNzBmNjFiNTdhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 26 5 1 5 11 Dudley Smith Road Parkrand 1459 Gauteng 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.244692 28.260168
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!