Review Summary
Sam J - Jan 2021
Overall score
Ideaal vir ’n oornagbestemming
Annatjie D - Sep 2020
Overall score
Dit was baie rustig en kalmerend om daar te kuier.
Nollie V - Sep 2020
Overall score
Lekker en rustig.
Nicole D - Feb 2020
Overall score
Good stay, excellent early morning game drive! Very pleasant and serious guide!
Nolene M - Jan 2020
Overall score
Fantastic bush stopover.
Irene Jouvenaar T - Jan 2020
Overall score
Great stay.
Fanie B - Dec 2019
Overall score
Baie rustig en goed vir die siel.
George K - Nov 2019
Overall score
Very neat chalets, well equipped and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese chalets, goed toegerus en privaat.
Kan Bona Bona enige tyd aanbeveel. Vriendelik personeel, goeie diens. Die predator feeding is 'n moet om te doen.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jaco F - Oct 2019
Overall score
Peaceful and breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en asemrowend.
Bona Bona was presies wat ons nodig gehad het. Dit is so rustig en rerig 'n plekkie om weg te breek van die besige wêreld. Die enigste ding wat ek sal voorstel aan Bona Bona is om na die bedens te kyk. Dit is ongelooflik hard en ek en my vrou het elke oggend met 'n seer lyf opgestaan. Behalwe vir dit, was daar nie 1 ding om oor te kla nie! Kos en diens is fantasties! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeiedag Jaco,
Dankie vir jul terugvoer. Ons sal ondersoek instel aangaande die matras.
Groete
Bona Bona Game Lodge
Botshelo M - Sep 2019
Overall score
We had a wonderful time.
Bona Bona Game Lodge's response
Good day Botshelo,
Thank you for the feedback!
Regards,
Bona Bona Game Lodge
Coertzen V - Sep 2019
Overall score
Great food, great service, everything neat. A definite must see.
Bona Bona Game Lodge's response
Good day Coertzen,
Thank you for the feedback, we appreciate it!
Regards,
Bona Bona Game Lodge
Hennie L - Sep 2019
Overall score
Lekker ervaring.
Read moreBona Bona Game Lodge's response
Goeiedag Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit!
Groete
Bona Bona Game Lodge
Jurgens F - Sep 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Ons het baie lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeiedag Jurgens.
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer hier te verwelkom.
Irene J - Aug 2019
Overall score
Very nice accommodation.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Irene, dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jul weer terug te verwelkom.
Richard C - Jul 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ek het 'n baie vreedsame naweek gehad. Alles was piekfyn.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Baie dankie vir die terugvoer Richard.
Bennie S - Jun 2019
Overall score
Lovely accommodation, out of the books!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf, uit die boeke uit!
Verblyf, etes en ervaring was perfek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeiedag Rhode,
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente. Ons is baie bly julle het die ervaring hier by ons geniet!
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Bona Bona Game Lodge
Melyssa S - Jun 2019
Overall score
Best weekend I have ever experienced.
Brenda R - Jun 2019
Overall score
Wonderful place and animal experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek en diere beleef.
Sal Bona Bona enige tyd aanbeveel. Baie lekker gekuier en kos by restaurant is heerlik. Die game drive 11 uur baie geniet en soveel diere gesien. Renosters 6 van hulle sommer by ons gestaan en ons kyk terwyl hulle eet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Hi Brenda! Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Ons is baie bly dat jul die tydjie by ons geniet het! Ons hoop om jul binnekort weer te ontvang!
Pieter M - Jun 2019
Overall score
Moeite werd vir 1 aand.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Pieter. Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit. Ons sal kyk na die water - dit is boorgatwater wat heeltemal natuurlik is. Daarom gee ons nie gebottelde water in die kamers nie.
Groete
Ellen P - May 2019
Overall score
Disappointed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld.
Die skottelgoed was nie behoorlik skoon nie. Die broodbord het nog van die vorige gaste se kaas opgehad. Sigaretstompies het rondgelê by die buitetafel en braaiplek. Rondom die chalet lê 'n sinkplaat ('n gevaar vir mens en dier), stukke bouafval en beton. Nie iets wat jy wil sien as jy in die natuur wil wees nie. En dit pas nie by 'n 4 ster-gradering Lodge nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Ellen. Dankie vir jou terugvoer. As jy asb vir ons 'n epos kan stuur met die datums en die chalet nr waarin julle oorgeslaap het - dan kan ons die verantwoordelike personeellede aanspreek.
Ons vra omverskoning vir enige ongerief.
Groete
Wessel V - May 2019
Overall score
Fantastiese plek, mooi wild, mooiste uitsig van restaurant se deck.
Johann S - Apr 2019
Overall score
Pragtige plek, net jammer vir die funksie.
Read moreEsmari P - Mar 2019
Overall score
Lekker as jy een is vir luukse toerisme, maar nie vir natuurliefhebbers van die Krugerwildtuin-tipe nie.
Read moreBona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Esmari. En baie dankie vir jou terugvoer.
Ons wil wel noem dat ons onsself nooit adverteer as die wildtuin tipe bestemming nie. Ons adverteer glad nie dat gaste hul eie wildsritte kan onderneem nie, dus was u nie onder 'n vals indruk geplaas voor u Bona Bona besoek het nie.
Ons kan nie die wildsritte gratis doen nie daar is baie onkostes verbonde daaraan om so 'n plek te onderhou. En ek verwys spesifiek na die wilds afdeling; drade, personeël, krippe, dieresorg, veaarts en ander mediese kostes voer, infrastruktuur ens. Daarom moet ons vir gaste 'n fooi vra wanneer hulle die wild wil besigtig.
Die leeus, tiere ens se kampe se groottes word bepaal deur natuurbewaring. Ons kampe is inteendeel groter as die voorgeskrewe mates soos ontvang vanaf natuurbewaring. Hierdie diere word versorg met die grootste liefde en aandag, waar ons hulle gesondheid ook kan monitor en veaartseny dienste laat kom indien benodig.
Ongelukkig in 2019 is dit net nie oral in SA moontlik om wilde leeus, tiere, hiennas, luiperds, jagluiperds vry te laat rondloop nie. Dit is 'n heel ander benadering as 'n reservaat so iets wil implementeer, waarvoor ons admirasie het. Ons voel steeds dat Bona Bona wel 'n bestemming is vir natuurliefhebbers. Aangesien die Kruger wildtuin nie in almal se begroting pas of maklik bereikbaar is nie kan gaste steeds nader aan die huis 'n tikkie natuur beleef vir 'n fraksie van die prys. En dit is ons voorreg om dit aan gaste te bied.
Bona Bona Game Breeders is alom bekend in die industrie en het al toekennings ontvang vir Groen toerisme. Dit is die Ernst-familie se prioriteit om nauurbewaring te bevorder 'n projek waaraan ons al meer as 20 jaar werk en investeer.
Indien u enige verdere navrae het kan u gerus vir ons 'n epos stuur.
Nolene M - Jan 2019
Overall score
Everything you need.
Izel V - Jan 2019
Overall score
Vreeslik netjies en ontspanne atmosfeer.
Bona Bona Game Lodge's response
Beste Izel,
Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer hier te verwelkom!
Daleen K - Dec 2018
Overall score
Jy kan hier net ontspan en die stilte geniet!
Charl L - Dec 2018
Overall score
Beautiful place, friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek, vriendelike mense.
Ons het die naweek baie geniet. Die wildritte en die predator experience was fantasties. Uitstekende gids! Die familiekamer is bietjie knap, maar jy spandeer nie regtig baie tyd in die kamer nie. Sal vir seker weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeiedag Charl, baie dankie vir die terugvoer.
Ons is bly dat jul die wildritte geniet het. Ons sal jou komplimente oordra aan ons gids.
Vriendelike groete
Gustav P - Nov 2018
Overall score
Baie rustig en naby aan die natuur.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Gustav. Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om jul binnekort weer hier te verwelkom.
Vriendelike groete
Thabang M - Sep 2018
Overall score
The staff at Bona Bona were so professional and friendly. The picnic for 2 was the best part of the stay.
Bona Bona Game Lodge's response
Thank you for the feedback Thabang. We hope to see you again soon.
Henco V - Aug 2018
Overall score
Very poor service, staff is very unpleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie swak diens, personeel wat daar werk is baie ongeskik.
Puik ligging, baie mooi en alles was netjies. Al ding is net die personeel wat daar werk is ongeskik en het nie baie goeie 'people skills' nie. Sal vir seker nie vir iemand aanbeveel om weer na daai plek toe te gaan nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Good day Henco,
Thank you very much for this feedback. We are so sorry to hear that you did not have a good experience regarding service from staff. We would appreciate if you could let us know who specifically did not treat you well in order for us to address them personally.
We are, however, surprised that you would not recommend us but gave us 5 stars for all the other categories - we thank you for this. As service is something that can be addressed, which we will, once we know which area it was (Spa / office / game drives / restaurant).
Have a good day!
Chevonne M - Jul 2018
Overall score
Well spent weekend.
Henk M - Jan 2018
Overall score
Was perfek vir behoefte, maar kan dink as mens langer bly dat TV welkom sal wees.
Lorinda L - Jan 2018
Overall score
Rustig en absoluut fantasties!
Read moreIlsa B - Dec 2017
Overall score
Goed.
Gerda D - Oct 2017
Overall score
Stilte in die natuur.
Christo M - Aug 2017
Overall score
Very nice place to stay. Staff very helpfull.
Allen B - Aug 2017
Overall score
Value for money and good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en 'n goeie ervaring.
Kos was puik. Die personeel wat die fone antwoord kan wel opgelei word oor hoe om met kliënte te korrespondeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Allen.
Eerstens wil ons u bedank dat u die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee. Ons is bly dat u ons restaurant se kos geniet het en sal u komplimente aan die personeel deurgee!
Ons sal verseker aandag gee aan ons ontvangs - ons bedank u dat u dit vir ons uitgewys het.
Vriendelike groete,
R. Ernst
Sam L - Jul 2017
Overall score
The accommodation, food and service was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf, kos en diens was voortreflik.
'n Trots Suid Afrikaanse produk! Sal dit enige tyd aanbeveel. Al negatiewe kommentaar wat ek het was die tier wat in die klein hokkie naby Ontvangs aangehou word. Ons was baie ontsteld oor die grootte van die hok en dat daar nie water beskikbaar was nie. Daar was twee staalbakke in die hok, maar beide was omgegooi. Ons is baie lief vir diere en dit het my baie ontstel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Annetjie! Baie dankie vir julle terugvoer ons waardeer dit.
Rakende Zara - vanselfsprekend is ons ook baie lief vir diere. Zara is met die hand grootgemaak en daarom kon ons jaar ten minste 2 keer per dag uitlaat saam met ons wildbewaarder. Vir veiligheidsredes kan ons haar nie uitlaat wanneer gaste in die nabye omtrek is nie. Sy word geskuif op die 8ste Julie na haar nuwe kamp (ons was net besig met die voorbereiding volgense Natuurbewaring se voorskrifte). Ons waardeer u omgee vir ons diere! Maar moenie bekommerd wees nie - hulle welstand is ons eerste prioriteit!
Niekie V - Jun 2017
Overall score
Lovely place, but no privacy.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike plek, maar geen privaatheid.
Personeel is baie vriendelik en die "lounge" is lieflik. Ek praat slegs vir die slaapplek - stables. Daar is geen voorsiening gemaak vir demping van die klank van die buurkamers nie. Jy kan elke woord hoor wat jou bure praat, jy kan selfs hoor wanneer hulle toilet toe gaan en watter nommer dit is. Dit is geensins privaat nie. Ons het ongelukkig langs bure gebly wat eenkant 4 uur in die oggend begin gesels het (normale volume), maar dat ons wakker geword het. Aan die ander kant was 'n baie liefdevolle paartjie wat die nag vir ons bietjie ongemaklik gemaak het deur geluide van hulle kamer. Bona Bona kan gerus iets doen om die kamers meer privaatheid te gee wat klankdigtheid betref. Ek sal nie weer R1000 per nag betaal vir so ongemaklike verblyf nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Niekie, baie dankie dat jy die tyd geneem het om te reflekteer op julle tyd by ons.
Ons het die Stalle kamers bygevoeg tot ons kamers in November 2015. Ongelukkig is die kamers teenaan mekaar - daarom sal mens maar geluide van jou bure langsaan hoor. Ons verseker u dat ons al die nodige beplanning ingesit het in die bou van hierdie kamers. Aangesien dit deur ons eienaar, Mnr Pieter Ernst Snr, siviele ingenieur, ontwerp en gebou is. Maar ons sal u aanbevelings ter harte neem en ondersoek instel waarom dit vir gaste ongerief veroorsaak. Baie dankie dat u by ons gekuier het, ons hoop ons sien julle gou weer.
Pierre V - May 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Dit was een van die beste plekke wat ons besoek het, die mense baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is skoon en netjies, die game drive was lekker en die vrouens het die Spa baie geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Pierre,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om hierdie terugvoer te gee rakende jou verblyf by ons. Dit is vir ons baie lekker om te hoor as ons gaste hulle tyd by ons geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien!
Johan L - May 2017
Overall score
Excellent service in a peaceful area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende diens en 'n rustige omgewing.
Ons sal enige tyd weer teruggaan Bona Bona toe, die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam, Restaurant het die heerlikste kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Goeie dag Isabel,
Baie dankie vir jou terugvoer rakende julle kuier by Bona Bona. Ons waardeer die komplimente en strewe daarna om vir julle slegs die beste ondervinding te bied. Hoop ons sien julle gou weer!
Amelia D - May 2017
Overall score
It was so much fun, see you again with Nampo.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik lekker, sien julle weer met Nampo.
As al my goeie woorde druppels was, het julle dalk weggespoel! Die kos, kamer, mense, diere was als net "nice". Tot die renosters het saamgewerk om ons saans te entertain. Dankie! Dink daaraan om 'n daaglikse shuttle te reël na en van Nampo, teen 'n fooi natuurlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bona Bona Game Lodge's response
Hi Amelia,
Baie baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer. Dit is so lekker om te lees dat julle 'n wonderlike tyd by ons gehad het. Ons is verseker besig met navorsing vir Nampo 2018. En sal julle op hoogte hou. Sien julle hopelik gou weer!
Maria B - Dec 2016
Overall score
Fantastic service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese diens
Personeel het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annalise L - Aug 2016
Overall score
Gasvryheid is uitstekend.
Piet S - Dec 2015
Overall score
Baie aangenaam en die besigtiging van diere vanaf die restaurant was 'n bonus.
Liezl E - Dec 2015
Overall score
Dis so mooi.
Dwain M - Aug 2015
Overall score
Die bosveld in ons tuin.
Hanru P - Mar 2015
Overall score
Wat 'n aangename verrassing - ek het net oornag plek gesoek omdat dit al laat was op my besigheidsreis - maar ek gaan beslis die familie bring vir vakansie!
- Capacity: 70 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: N12, 48 km from Klerksdorp, 2640, North West
- All ages welcome