10% off Get 10% off (minimum 2 night stay). Valid from 1 May 2020 until 17 Dec 2020.
Kruger To Canyons Accommodation at Bona Ntaba Tree House Lodge | TravelGround
+41

Bona Ntaba Tree House Lodge

27 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 27 reviews for Bona Ntaba Tree House Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Rina K - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K
With spouse/partner

Quiet nature.

Very quiet and very neat and quiet. An experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige natuur.

Baie rustig en baie netjies en stil. 'n Belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynda V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynda V
With spouse/partner

Duidelike aanwysings om daar te kom, baie vriendelike en behulpsame mense met ontvangs, goed toegerus en alles wat mens nodig het.

Dankie dit was 'n belewenis so terug in die natuur. Die buitestort is heerlik en die omgewing is absoluut pragtig.

Marianne V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marianne V
With friends

We had a great stay and will go back.

The setup is great, houses clean and neat, service was friendly. Great experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dit vreeslik geniet, sal beslis weer gaan.

Die opset is puik, huisies is skoon en netjies, diens was vriendelik. Dit was 'n belewenis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hernus S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Hernus S
With spouse/partner

In 'n mate teleurgesteld.

Die verblyf was baie lekker en die eenheid (Zebra) en kombuis was skoon. Daar was egter 'n baie slegte reuk in die kombuis wat soos die septiese tenk geruik het, alhoewel dit nie van die wasbak uitlaat pype gekom het nie. Die eenheid is op hierdie stadium nog veilig om in te bly, maar die eienaar sal binnekort na die eenheid moet kyk om te verhoed dat dit omval. Die eenheid is tussen 500 mm en 750 mm skuins. Ons het ook snags voertuie gehad wat rondry wat mens onveilig laat voel.

Annelien H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien H
With spouse/partner

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Baie dankie aan Bona Ntaba vir 'n onvergeetlike kuier. Dit was skoon en netjies en die personeel was baie vriendelik. Die kombuis geriewe was puik en alles wat mens nodig het en meer was daar. Het heelwat wild gesien en die laaste aand was ons gelukkig om vyf leeus te sien wat al langs die draad geloop het! Ek sal Bona Ntaba enige tyd aanbeveel en ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you. We look forward to your return. We are pleased that you experienced the magic of our bush setting.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Tessa D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tessa D
With spouse/partner

Baie gerieflik en goed toegerus.

Dit was 'n baie rustige atmosfeer. Heel netjies en goed toegerus. 'n Bar-yskassie kan nogal handig wees bo in die boomhuis aangesien mens koffie bo drink.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for your reply. We will consider your suggestions.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Riekert V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Riekert V
With spouse/partner

Baie relaxing, rustig en stil.

Definitief 'n móét as die stadslewe te veel raak vir 'n mens. Ons het 2 nagte in die Zebra boomhuis gebly, vir die volgende keer gaan ons die Kudu boomhuis 'n bietjie verken. Die somerhitte was nogal oorweldig, maar daar is darem 'n heerlike swembadjie om in te ontspan en 'n glasie te klink, als terwyl mens die diere so nou en dan sien waterdrink. In die nag het ons redelik baie wild om die boomhuis beleef en verlangs ander diere gehoor terwyl ons om die vuurtjie gesit en kuier het. Dit was regtig baie lekker, ons sal definitief weer gaan.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for your kind review. We hope to host you again

Bona Ntaba Tree House Lodge
Brett P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brett P
Individual traveler

Nice setting, peaceful atmosphere.

Nice accommodation, the tree house is something different to the usual.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for your review.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Helmut M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helmut M
With spouse/partner

Dit was baaie mooi, stil en privaat.

Baie diere, mooi skoon. Mens sien nie ander mense as mens nie will nie. Diere loop direk by die swembad verby.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for staying with us and for your kind words. Please visit again in the future.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Deon D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
With spouse/partner

It was a great experience and of high quality. My wife was in heaven and enjoyed the stay.

We pray for you and the animals for rain. It is still very dry there, but the animals are well looked after with the water holes.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was een groot belewenis en van hoogstaande gehalte. My vrou was in die hemel en het die verblyf geniet.

Ons bid vir julle en die diere vir reën. Dit is nog baie droog daar, maar die diere is goed versorg met die watergate.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for your lovely comments. I hope you will return one day.
We are very confident of good rains this season which should start very soon.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Lloyd D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lloyd D
With spouse/partner

Absoluut 'n moet-bestemming.

Vriendelik en behulpsame ontvangs van die eienaars. In die hartjie van die bos met die wild om jou maar steeds soveel gemak dat niks tekort kom nie.

Thuanitha P - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thuanitha P
Individual traveler

Rus en vrede vir die siel.

Ek het in 'n boomhuis met sy eie ten volle toegeruste kombuis gebly. Kwaliteit linne en elektriese kombers was so welkom in die hartjie van die winter. Lekker groot hoekbad met genoeg warm water om 'n heerlike, lang, warm bad te neem. Die stilte was wonderlik. Ek het elke aand en oggend die leeus hoor brul. Ek was dankbaar vir 'n e-pos van die instansie wat my gehelp het om alles saam te bring wat ek nodig sou hê aangesien daar geen winkels naby is nie.

Chantel P - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chantel P
Family with teenagers

Dit was absoluut 'n belewenis in die bos!

Mens vol naby aan die natuur, sien klein diere verbystap en hoor die leeus brul in die nag. Die sonsopkoms van die huis se stoep is iets om te beleef.

Henning S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henning S
With spouse/partner

Very nice, if you are looking for something peaceful then this is just the place for you.

Love it, best, Like it, very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie nice, as jy rustigheid soek net die plek vir jou.

Love it, beste. Hou daarvan, lekker lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Neil W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Neil W
With friends

Nommer een het ek laat daar gekom die aand. Hulle het gesê daar is kos en wat ook al toe ons daar kom was die eienaar so ongeskik, en nommer 2, die huise binne is vol bosluise en die eienaar is baie ongeskik so sal nie weer daar gaan nie.

Dit was glad nie lekker daar nie en die plek is so vol bosluise en die diens is swak.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

I'm sorry to hear about your bad experience.
It is to our understanding that you were meant to stay at the lodge next to ours, which is a full-service lodge. Our lodge is self-catering and is advertised as such.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Stephnie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephnie V
With spouse/partner

Was fantasties.

'n Heerlike ervaring. Houthuisie is pragtig en baie gemaklik.

Olaf H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Olaf H
Family with teenagers

Great location to enjoy the sunset and relaxing environment.

We went with our family, 4 couples and 2 teenagers. Had the whole faculty with the 4 tree houses. It was nicely arranged and the tree houses are well equipped. Loved our stay!

Marinke M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinke M
With spouse/partner

Amazing tree house lodge.

We had an amazing stay at the Bona Ntaba Tree House Lodge! It's great to be in the Greater Kruger, we had three giraffes hanging around at our lodge when we woke up! The outdoor shower is awesome as well. The pool is very nice as well, the drinking pool in front was quite popular with animals during our stay. We really loved the lodge and would definitely recommend it!

Raymond L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Raymond L
With spouse/partner

Pragtige plek.

Baie mooi, baie netjies, jammer dat nabygeleë lodges soveel geraas deur die aand maak (Timbavati kant), selfs leeus het later moed opgegee.

Piet D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Piet D
With spouse/partner

Gerieflik naby NKW.

Bona Ntaba is gerieflik naby die NKW om te dien as 'n oorslaapplek voor jou besoek aan die Wildtuin. Die ontvangs was vriendelik en professioneel. Die boomhuis is opwindend, maklik bereikbaar en is netjies toegerus met al die nodigste. Was nie gek daaroor dat die braaiplek, yskaste en vrieskaste gemeenskaplik gedeel moet word nie. Sou graag wou sien dat elke boomhuis sy eie "bar fridge" in die boomhuis en braaier langs die boomhuis, kon gehad het. Verstaan egter die moontlike risiko van 'n brandgevaar.

Johan O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan O
Family with teenagers

Asemrowend.

Die rit op die grondpad Bona Ntaba toe was bietjie krapperig, maar hou ingedagte ek het met 'n sportmotor soontoe gery. Daar gekom is ek deur die eienaar by die lodge verwelkom en het hy ons sommer onmiddellik laat tuis voel. Hy het ons voorgestel aan die lodge se skoonmaker en daarna het hy ons baie inligting gegee oor wat om als te doen in die omgewing. Op sy ander lodge het hy 2 wit leeus en jy kan dan 'n bespreking maak om saam met hom en die 3 en half jarige leeus te gaan stap. As jy 'n bucket list wil maak, sit dit op as jou eerste of laaste, maar dit moet julle beslis doen. Die boomhuise is super skoon en hoog in die boomtoppe gebou. Wat 'n asemrowende uitsig. Die buitelig stort was vir my en die kinders iets besonders. Pragtige natuurskoon. Ons was in die winter daar en sal weer in die winter gaan. Baie wild wat 'n draai kom maak by die swembad. Ons was die enigste gaste by Bona Ntaba vir die tyd van die jaar. So na aan ons Hemelse skepper se natuurskoon sal jy nie weer kry nie. Daar is so baie besigtigingsplekke in 'n radius van 40 km in ons ses dae kon ons nie by als uitkom nie. Om 'n paar te noem is die Mohololo Endagered Specie fasiliteit wat nog 'n moet is vir ieder en elk. Die bootvaart op die Blyderivier Canyon. Besoek aan Hoedspruit se endagered spesie fasiliteit. Daar ry jy in oop voertuie tussen wilde diere wat erg bedreig is rond. Na so 'n dag se uitstappie is dit regtig 'n uitsiens om weer by die lodge aan te kom. Temperatuur deur die dag was 'n lekker 24 tot 28 grade en snags het dit gedaal tot so 14 grade. Saans as die houtvuur so begin gesels en die dag stilraak en jy sit op die houtdek, verloor jy jouself in die asemrowende mooi plek en wil jy nie terug huis toe nie. Die prag swembad op die dek het selfs in die winter gemaak dat ons kan afkoel en kyk hoe die kameelperde en wildediere kom water drink by die watergat. Die lodge en die huise word daagliks skoongemaak, asook jou boma. Die huishoudster is baie deeglik in haar doel om als netjies en skoon te hou. Die slegste gedeelte van Bona Ntaba was om weer terug te kom huis toe. Maar verder verdien Bona Ntaba al wat 'n ster is wat mens kan kry. Sal ek weer gaan? Ja, beslis, maar dié keer langer en meer voorbereid. Onthou om vuurmaakhout in Hoedspruit te kry, asook als wat jy gaan benodig om te eet en te drink. Daar is geen winkels nader as 25 km nie. Maar as jy voorbereid kom sal jy nie wil weg tot jou laaste dag aangebreek het nie. En dan die hoogtepunt: op ons vertrekdag het ons vir Jessica, die seekoei, gaan kuier anderkant Hoedspruit. As jy dit nie op jou bucket list het nie, sit dit dan ook op. Ons her haar met die hand gevoer. Die kinders kon haar op haar snoet soen en met hulle kaalvoete op haar tug sit. Wat 'n belewenis. Die eienaar van Bona Ntaba het hier vir ons besoekers 'n stukkie paradys geskep wat 'n wegbreek uit die stad 'n moet maak. So na aan my skepper se skeppings van natuurskoon was ek nog nooit. Julle verdien net die beste resensie van 'n lodge so mooi, woorde kan nie als beskryf nie. Dis 'n moet-sien en moet-bly ervaring. Ek is volgende winter weer terug.

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Dankie vir die baie positiewe oorsig. Ons sien daarna uit om u verblyf volgende jaar te bied.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Nicole S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole S
With friends

Sinful Sanctuary/Slice of heaven!

Loved it, wish we had arranged to spend more time on the property ─ 2 nights wasn't enough.

Marelize D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize D

Wat 'n belewenis! Mooiste sonsondergang en heerlik gebly in die boomhuis!

Ontvangs was vriendelik en het ons laat welkom voel. Huisie binne baie goed ingerig en ons het heerlik op die stoep gesit en die sonsondergang geniet. Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Thank you for your kind words. We are happy that you have experienced the best things about our lodge. Please visit again.

Bona Ntaba Tree House Lodge
Shane M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shane M
With spouse/partner

Relaxing.

Was great to get away from the noisy city, ery quiet, exactly what you are looking for in the bush, no TV, which is exactly how it should be. Good customer service, made us feel at home, will be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannend.

Was baie lekker gewees weg van die stad se geraas, baie stil wat 'n mens soek in die bos, niks TV nie wat die regte ding is. Kliëntediens was goed gewees, het ons laat tuis voel, sal weer daar gaan kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Francois D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
With friends

Great stay.

The house has a beautiful location with stunning views. Beautiful deck and swimming pool. Very neat with all the necessary kitchen items! Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great stay.

Die huis is baie mooi geleë met stunning uitsigte. Pragtige deck en swembad. Baie netjies met alle kombuisitems wat nodig is! Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rika S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Rika S
Family with young children

The view is fantastic and it is a tranquil atmosphere.

It is very nice and I will definitely go back, I think they can put a bar fridge in each house for milk and something to drink. You don't want to walk to the kitchen every time you want to drink something.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die uitsig is fantasies en dis so rustige atmosfeer.

Dis regtig baie lekker en ek sal beslis weer teruggaan ek dink hul kan dalk net 'n "bar fridge" in elke houthuis sit vir melk en iets te drinke. Jy wil nie elke keer kombuis toe stap vir drinkgoed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandy M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy M
With spouse/partner

Ongelooflike rustige vakansie en die perfekte wegbreek.

Wat 'n asemrowende ondervinding. Rustigheid van die bos en die diere om die kamp was ongelooflik. Absoluut 'n vakansie wat ek nie sal vergeet nie. Ons sal vir seker terug wees!

Bona Ntaba Tree House Lodge's response

Dankie. Ons sal u welkom terug wanneer jy terugkeer.

Bona Ntaba Tree House Lodge
was R1 000
From R900
per night (for 2 people)
was R1 000
From R900
per night (for 2 people)
was R1 000
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Portion 148 , Guernsey Private Nature Reserve, 40 km from Hoedspruit, 1310, Limpopo
  • No children under 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtdW3Ht2gTsAlPTWVphILTbo02tShiALDGjlDHLCudwKQ92Gpwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R900  per night (for 2 people) 27 5 1 5 Portion 148 Guernsey Private Nature Reserve 1310 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -24.527289760389 31.127414462302
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com