The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bondi Beach Unit B | TravelGround
+15

Bondi Beach Unit B

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 8 reviews for Bondi Beach Unit B
Cleanliness
4.8/5
Service
4.5/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Helene V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene V

Onbeskryflik.

Dis 'n ongelooflike pragtig 3 slaapkamer eenheid. 'n Moet vir iemand wat op die strand wil bly. Veilig vir kleinkinders en baie vir hulle om te doen. Het heerlik gekuier.

Tania D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania D
Family with teenagers

Heerlike vakansie.

Ons verblyf by Bondi Beach Unit B was gerieflik. Alle geriewe wat jy tuis sou geniet, het ons by die see geniet. Die kinders het die aktiwiteite geniet en kon op hul eie gaan swem waar hul veilig was. Die braai geriewe by die swembad is uitstekend en soveel nuwe vriende word om die vure gemaak. Die eenheid word goed in stand gehou. Dankie vir 'n heerlike vakansie, ons kon lekker rus.

Bondi Beach Unit B's response

Dear Tania,

Thank you for the review, we are glad to hear you enjoyed your stay

Bondi Beach Unit B
Strauss D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Strauss D
Family with young children

Beste, mooiste blyplek waarby ek al was.

Dis 'n ongelooflik mooi plek.

Bondi Beach Unit B's response

Thank you for the awesome review, we hope to see you again soon.

Bondi Beach Unit B
Nelson S - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nelson S
With friends

Everything was in control.

I enjoyed every second at Margate.

Bondi Beach Unit B's response

Thank you for your review.

Bondi Beach Unit B
Deona J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deona J
Family with teenagers

Rustig en voel of jy by jou huis is, net met 'n see-uitsig.

Baie lekker, rustige strand en veilige omgewing. Woonstel is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Definitief die moeite werd. Die enigste advies wat ek sal gee is om seker te maak dat alles in werkende orde is voordat die gaste in-boek. Van die twee sleutels het net 1 gewerk, een van die kamers se waaier het nie gewerk nie, ek het dit onmiddellik gerapporteer, maar die span was eers Donderdag daar om te kom ondersoek instel en dit is net nooit reggemaak nie. Verder is daar geen probleme nie, regtig 'n baie lekker plekkie om te gaan rus.

Lynn O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Lynn O
Family with young children

Lekker gebly.

Baie lekker gebly. Vir prys sou ingeboude lugverkoeling en addisionele TV in die hoofslaapkamer meer waarde vir geld gewees het. Tweede slaapkamer se dakwaaier het nie gewerk nie en losstaande lugverkoeler het net warm gemaak. Foto's het indruk geskep dat uitloop na strand direk van eenheid was. Addisionele geriewe was lekker, maar daar was nie tennisballe nie, tafeltennis se rakket was stukkend en veerpyltjies was stukkend so kon nie ten volle geniet word nie.

Chanthel V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chanthel V
Family with teenagers

Ons het die beste vakansie ooit hier deurgebring.

Dit was sentraal naby alles, op die strand en die kinders was mal oor die kompleks, want daar was baie om te doen. Tennis, swem, trampoline spring, pool gespeel, tafeltennis en nog vele meer. Dit is regtig 'n baie netjiese plekkie met baie luuksheid en spasie.

Bondi Beach Unit B's response

Dear Chanthel, thank you for your review. We are glad to hear that you enjoyed your stay, and we hope to see you again soon.

Bondi Beach Unit B
Patience Nomvula S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patience Nomvula S
With friends

Nice place very relaxing.

Should have someone to show your customers where to get the broom and mop arc. Cause the cupboard marked where these were supposed to be, were not there.

From R880
per night (sleeps 6)
From R880
per night (sleeps 6)
From R880
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Warriors Road, Shelley Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MzgwMjQ1LWU0MjgtNGIzYS05OTcyLTYwZDFkNGVlOWNkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (sleeps 6) 8 5 1 5 Warriors Road Shelley Beach 4275 KwaZulu-Natal 0860 022 102 15:00-20:00 09:00 -30.793864852167 30.420009871828
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!