The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Book House Cottage | TravelGround
+75

Book House Cottage

88 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 88 reviews for Book House Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Ross/jolene S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ross/jolene S
With spouse/partner

Clean, neat, comfortable, friendly, secure.

Hostess was very friendly. Place is perfectly located off the N3 Very neat clean comfortable and safe accommodation with all you need inside. Will definitely come back

Henk L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk L
With spouse/partner

Quiet and calm.

Nice atmosphere, very neat and clean. Very nice people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en kalm.

Lekker atmosfeer, baie netjies en skoon. Baie gawe mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clive A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Clive A
With spouse/partner

Good value.

Management very friendly and helpful. Accommodation spotlessly clean. Premises well situated to central Harrismith.

Dawid K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid K
With spouse/partner

Aangename verblyf in 'n veilige omgewing.

Ons het baie lekker gebly in 'n ruim, volledig toegeruste woonstel met baie goeie sekuriteit. Dankie Alexander en Tannie Bessie vir jul vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal beslis weer hier oornag wanneer ons in die omgewing is.

Martin G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Worth it!

Like all the previous times we stayed at Book House, this time was exactly the same. Good reception, clean and neat unit and for us from Gauteng. Calmness! Thank you Alexander and all your staff. We will definitely see you again soon!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die moeite werd!

Soos al die vorige kere wat ons oorgeslaap het by Bookhouse, was hierdie keer presies dieselfde. Gulde ontvangs, skoon en netjiese eenheid en vir ons vanaf Gauteng. Rustigheid! Baie dankie Alexander en al jou personeel. Ons sien julle beslis weer binnekort!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mariaan K - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan K
With spouse/partner

Very functional and spotless.

We could breathe in the spacious rooms and everything was in its place. he host kindly received us and woke up to see us off in the icy cold. We will definitely stay there again. Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie funksioneel en silwerskoon.

Ons kon asemhaal in die ruim kamers en als was in plek. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en saam ons in die ysige koue opgestaan om ons af te sien. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Sielerus.

Ek is bewus van die feit dat om op Harrismith oor te slaap op pad Underberg toe, vir die meeste mense 'n mors van tyd sal wees. Wel ons doen dit net sodat ons net weer die gasvryheid, netjiese, skoon geriewe en die stilte van The Bookhouse in Harrismith kan ervaar. Dankie Alexander vir 'n warm, vriendelike ontvangs en baie dankie aan jou personnel vir 'n skoon, netjiese oornagwoonstel. Ons sien julle een van die dae weer!

Eugenie P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugenie P
With spouse/partner

We stayed at Book House on 06 Apr 2019, the reception was excellent.

The accommodation was well furnished, the bed was very comfortable and everything was clean with safe undercover parking. We enjoyed the stay very much and would recommend it to friends.

Eric C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric C
With friends

Excellent self-catering accommodation.

On March 29, 2019, we stayed in Book House Cottage's "Platberg Self Catering Unit". Alexander was an excellent host and learned if everything was fine. Bessie contacted us in advance to confirm and Elizabeth received our welcome. The accommodation was fully equipped with top quality furniture and linen. Clean, comfortable and extremely neat. Five-star quality. We had undercover parking and the premises are equipped with security cameras. I would recommend Book House Cottage anytime. Value for money and convenient. We like to make use of them again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende selfsorgverblyf.

Ons het op 29 Maart 2019 tuisgegaan in die "Platberg selfsorgeenheid" van Book House Cottage. Alexander was 'n puik gasheer en het verneem of alles in orde is. Bessie het ons vooraf geskakel om te bevestig en Elizabeth het ons gasvry ontvang. Die verblyf was volledig toegerus met topkwaliteit meubels en linne. Skoon, gerieflik en uiters netjies. Vyfster-gehalte. Ons het onderdakparkering gehad en die perseel is toegerus met sekuriteitskameras. Ek sal Book House Cottage enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld en gerieflik. Ons maak graag weer van hulle gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Lovely! Wonderful, clean, neat accommodation with more than you can ask for!

Tannie Bessie contacted us a day before to inform us that they were expecting us the next day and looking forward to meeting us! Wow! it already makes you feel welcome even if you are not there yet. She received us very friendly and hospitable! Our room was tasteful with more than you could expect from an overnight stop. The bed was comfortable with lovely fresh linen. For the price you pay, this place is an oasis after a day on the road. We will definitely stay there again and recommend the place with great joy to anyone!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik! Wonderlike skoon, netjiese verblyf met meer as waarvoor jy kan vra!

Tannie Bessie het ons 'n dag voor die tyd gekontak om ons in te lig dat hulle ons die volgende dag verwag en uitsien om ons te ontmoet! Wow! dit laat mens alreeds welkom voel al is jy nog nie eers daar nie. Sy het ons baie vriendelik en gasvry ontvang! Ons kamer was smaakvol met meer as wat jy kan verwag van 'n oornagplek. Die bed was gemaklik met heerlike vars linne. Vir die prys wat mens betaal, is hierdie plekkie 'n oase na 'n dag op die pad. Ons sal definitief weer daar oornag en beveel die plekkie met groot vreugde aan vir enige iemand!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dorinda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dorinda D
Family with young children

Baie lekker.

'n Baie lekker ervaring. Mense was baie vriendelik en hulpvaardig. Het baie lekker gebly.

Harry P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry P
With spouse/partner

Pleasant and private.

The rooms were neat with quality bedding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en baie privaat

Kamers netjies met uitstekende gehalte beddegoed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andrew O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew O
With spouse/partner

Uitstekende diens - alles netjies - hoogs aanbeveel!

Beide Alexannder en Sandy het voor ons aankoms seker gemaak dat ons darem veilig in die dorp aangekom het en Alexander het ons hartlik by die gastehuis ontvang. Die kamers was presies soos in die foto's met meer as genoeg koffie, tee, suiker, en melk was beskikbaar met ons aankoms (daar was selfs beskuit om die volgende oggend op die regte noot te begin). Beddegoed en linne was silwerskoon en baie gemaklik. Die perseel is baie veilig met sekuriteitskameras wat die perseel en karre te alle tye monitor. Kan Book House Cottage met 'n geruste hart aanbeveel - absoluut puik!

Mariselle W - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Mariselle W
With spouse/partner

Netjiese skoon veilige en huislike atmosfeer.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Ons eenheid was toegerus met alles en meer wat nodig was. Die plekkie was baie skoon en netjies. Die vars melk in die yskas vir koffie en tee het ons sommer tuis laat voel. Ons eenheid was baie mooi en ruim. Baie veilig en baie beligting om die huis wat mens gemoedsrus gee. Ons sal beslis weer hier bly. Ons is die oggend sommer baie vriendelik gegroet en sterkte toegewens met die wedloop. Baie dankie,

Gert P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert P
With spouse/partner

'n Oorslaapplek wat ons sal onthou - gerieflik, goed toegerus, gasvrye ontvangs en behandeling. Ons sal graag weer daar oorbly.

Dit was ons eerste oorslaapgeleentheid op Harrismith en dit was 'n aangename kennismaking. Alles wat nodig is, is daar en die veiligheid is van 'n baie hoë standaard. Ek en my vrou beveel dit graag aan.

Zelda V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Zelda V
With spouse/partner

Netjies, skoon en ruim - puik, vriendelike diens en goeie waarde vir geld.

Die personeel was almal vriendelik en behulpsaam, hulle het ons vooraf gekontak oor moontlike tyd van aankoms om seker te maak hulle is daar. Die kamer was toe 'n klein woonstel met 'n moderne, skoon badkamer en koffie, tee en beskuit en vars melk in die kombuis. Alle geriewe was skoon en op standaard. Dit is geleë in 'n stil, veilige area met 'n mooi versorgde tuin. Ons sal de Book House Cottage beslis weer besoek!

Willie D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie D
With spouse/partner

The best we've found in Harrismith.

Serious security. Bathroom etc. conveniently clean and tidy. Very hospitable and helpful, make you feel at home. Definitely recommended. Already have.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die beste wat ons nog in Harrismith gevind het.

Ernstig veiligheidsbewus. Geen koste ontsien om badkamer ens. gerieflik skoon en netjies te voorsien. Baie gasvry en behulpsaam, laat jou tuis voel. Enige tyd aanbeveel. Het reeds.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus D
With spouse/partner

Outentiek.

Ons is baie vriendelik en gasvry deur die eienaar ontvang en het onmiddelik welkom gevoel. Ons plekkie was skoon en netjies! Ons kamer het die mooiste outydse plafon en kandelaar. Die veiligheid was ook baie gerustellend.

Menanto M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Menanto M
Family with young children

Definitely value for money.

The place was neat and we immediately felt welcome. Nice space for someone with a small child.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beslis waarde vir geld.

Plek was netjies en ons het dadelik baie welkom gevoel. Lekker spasie vir iemand met 'n klein kindjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia S

Absoluut uitsonderlik in alle opsigte!

Die heel beste ondervinding wat ek ooit by 'n selfsorg-eenheid beleef het! Groot was my verbasing toe ek nog op pad Harrismith toe 'n oproep ontvang van Alexander. Net 'n vriendelike oproep om te bevestig dat ons reis sover voorspoedig verloop en 'n opvolg oor hoe laat ons verwag kan word. Hoe wonderlik is dit nie! Met ons aankoms is ons vriendelik deur Precious ontvang om na ons kothuis, Platberg, te neem. Alexander het ook persoonlik kom kennis maak en aangemoedig om te praat indien ons iets nodig het! Wonderlik om met die intrapslag in 'n netjiese eenheid, skoon en keuring versier, te stap. Kraakvars linne met alle ekstras in ag geneem. Wat my die meeste opgeval het was die aandag aan detail, wat mens gewoonlik nodig het, maar nooit kry nie. Groot koffiebekers, 'n bekuitjie vir elkeen vir die oggend. Vars melk in die yskas. Skoon, duursame handdoeke. Warm water om 'n lekker stort te neem en 'n haardroër, wat ons almal meeste van die tyd vergeet. Alles met soveel sorg en moeite voorberei. Alexander het persoonlik verneem hoe laat ons beplan om te vertrek en seker gemaak dat ons verblyf genotvol was met ons vertrek. Dit het gevoel of ons tuisgaan by 'n ou vriend! Ek gaan definitief weer by Book House Cottage bly en beveel dit ten sterkste aan vir enige iemand wat opsoek is na verblyf in Harrismith. Baie dankie Alexander en Precious! Julle is die heel beste!

Nelia V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelia V
On business

Neat, friendly, safe.

Excellent service, excellent owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies, vriendelik, veilig.

Puik diens, puik eienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elsa W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsa W
With spouse/partner

Regtig waarde vir geld.

Die eenheid was baie netjies en skoon. Alles wat mens nodig het, is byderhand.

Jeanette S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette S
With spouse/partner

Ons sal met graagte weer daar oorbly en die verblyf hoog aanbeveel.

Ons is in yskoue weer baie gul ontvang. Die verblyf is van die beste waarde vir geld wat ons tot dusver gehad het. Kamers is ruim, linne kraakvars, heerlike atmosfeer met genoeg koffie, tee en beskuit. Veiligheid baie skerp en mens kan rustig gaan slaap.

Johan V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan V
With spouse/partner

Skoon en netjies.

'n Goeie plek om oornag te bly. Alles was in order en in goeie werkende toestand.

Jenny W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny W
Individual traveler

I thoroughly enjoyed my stay. The owner and staff were so friendly and helpful. The guesthouse is well situated and the rooms beautiful and spacious. The beds are very comfortable.

I will certainly be staying over there again and highly recommend the guest house to others. I felt safe and comfortable and was most impressed with everything.

Paul C - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul C
With spouse/partner

Ons verblyf was uitmuntend.

Platberg is kamertjies met warm hitte met wonderlike beddens wat maak dat jy daar wil bly. Die sonnetjie wat so lekker speel in die kamer maak dat jy net daar op die gemaklike stoel wil sit en ontspan.

Johan W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan W
Family with teenagers

Clean and safe accommodation.

We were warmly welcomed. Clean and neat accommodation - everything we were looking for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon en veilige verblyf.

Ons was baie gasvry ontvang. Skoon en netjiese verblyf - alles waarna ons gesoek het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janine R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine R

Een nag oorgeslaap, baie lekker gebly, aangename gasheer en -vrou.

Vier volwassenes, slegs een nag oorgeslaap. Diens was wonderlik. Ons het dadelik tuis gevoel.

Malinda B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda B
With spouse/partner

Value for money.

Will definitely stay there again on our next holiday to the coast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Sal beslis weer daar oorbly op ons volgende vakansie kus toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdalena J D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdalena J D
With spouse/partner

Pleasant, neat and affordable accommodation. Highly recommend it.

Interesting and friendly host and staff. Exquisite and neat accommodation. Good value for money. Highly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename, netjiese en bekostigbare verblyf. Word hoog aanbeveel.

Interessante en vriendelike gasheer en personeel. Keurige en netjiese verblyf. Goeie waarde vir geld. Word sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alida D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida D
Individual traveler

Heerlike, ruim "self-catering" eenheid, goeie kliëntediens.

Tydens my verblyf was dit seker een van die koudste weke in Harrismith, my motor het gevries, maar die eienaar was altyd daar om my by te staan en toe te sien dat ek regkom. Vir 'n self-catering unit was daar melk in die yskas en ek kon rustig na 'n dag se werk vir my 'n koppie tee maak, sonder om eers melk te gaan koop. Die eenheid waarin ek tuis gegaan het, was lekker ruim en het aan al my behoeftes voldoen.

Janet V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet V
On business

Voel soos jou eie huis.

You really feel at home and they treat you like royalty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home away from home.

Jy voel werklik tuis en word op die hande gedra.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John & Barbara P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John & Barbara P
With spouse/partner

It was a very welcoming and comfortable stay over.

Great accommodation and a very welcoming host. The room was very comfortable and suited our needs perfectly. We would definitely come again.

Louwrens D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louwrens D
Family with teenagers

Dit was baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang. Kamers baie netjies en gereed. Sal beslis weer gebruik. Ideaal vir gesin.

Tienie L - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tienie L
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang, skoon en netjiese verblyf. Baie aangenaam en goed geleë.

Vandat ons daar aangekom het is ons baie vriendelik ontvang en welkom laat voel. Die verblyf was baie skoon en goed toegerus. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ilna V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilna V
Family with young children

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly, sal definitief weer daar gaan oornag. Was baie mooi en skoon. Ons was baie hartelik ontvang.

Sonnet A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonnet A
With spouse/partner

Uitstekend!

Baie vriendelik ontvang en bitter mooi plek!

Cynthia T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia T
With spouse/partner

Baie aangenaam, eienaar en bestuurder het beide ons verwelkom en alles moontlik is gedoen om ons tuis en gemaklik te laat voel.

Die gastehuis was gerieflik naby die funksie wat ons moes bywoon en al het ons laat die aand eers teruggekeer het ons geensins onveilig gevoel nie. Alles was netjies gewees en Willem (bestuurder) het ons vooraf geskakel om te hoor hoe laat hy ons kan verwag. Dit was baie aangenaam gewees.

Chantelle V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle V
Family with young children

Soveel gasvryheid.

Vanaf die intrapslag is ons met ongeooflike gasvryheid verwelkom. Die eenheid is skoon, goed toegerus en heerlik om te oornag. Ons sal vir seker terug wees!

Martin G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Uitstekend.

Gulde ontvangs. Dit was ons tweede oornag by Book House Cottage en beslis nie die laaste nie!

Lindie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindie V
With spouse/partner

Wonderful! Would stay there again.

The service is 10 / 10! We got a better room for the same price as a standard room just because we told the host we were on honeymoon! It was wonderful!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was wonderlik! Sal weer daar oorbly.

Die diens is 10/10! Ons het 'n beter kamer gekry vir dieselfde prys as 'n gewone kamer net omdat ons vir die oom gesê het ons is op honeymoon! Dit was wonderlik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sandra B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra B
With spouse/partner

Verblyf is privaat, luuks en veilig.

Die eienaar is baie vriendelik en gaan saam met jou deur die verblyfarea en verduidelik vriendelik waar alles is en hoe alles werk. Die geriewe is privaat en luuks. Die verblyfarea is ruim, skoon en netjies. Parkering is veilig en van die straat af. Die gastehuis is in 'n stil area geleë, maar naby die verskillende hoofweë.

Rosa F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa F
Individual traveler

Uitmuntende verblyf met heerlike privaatheid.

Ek was baie hartlik ontvang deur die eienaar. Die toestand van die kamer was onberispelik. Die linne en matras is van baie goeie gehalte. A.g.v. die volledige sekuriteitskameras by elke eenheid en die elektriese hek en goeie omheining het ek baie veilig gevoel. Hierdie Book House Coattage kan ek met 'n geruste hart aanbeveel om te oornag of te verwyl terwyl mens die historiese omgewing verken en waardeer.

Hans S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans S
With spouse/partner

Baie vriendelike en behulpsame mense, netjiese woonstel en omgewing.

Alles is baie netjies en skoon. Sal vir seker weer van die gastehuis gebruik maak en aanbeveel by enige iemand wat na oorslaapplek soek.

Willem V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
On business

Ruim en uiters luukse akkommodasie!

Groot baie netjiese kamers met veiligheidsmeganismes oral op die netjiese versorgde erf en tuin. Wat 'n uiterste plesier om in soveel weelde tuis te kon gaan. Book House Cottage stel 'n standaard ver bo die gemiddelde gastehuise waarin ek al tuisgegaan het. Lakens, linne en handdoeke is onberispelike skoon en kraakvars. Dit is voorwaar 'n luukse plek waarheen 'n mens oor en oor sal terugkom met die vriendelike ontvangs! Ek beveel dit ten sterkste aan vir iedereen wat deur Harrismith reis en wil oornag. 'n Uitmuntende plek in 'n klas van sy eie.

Hans S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans S
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en puik diens.

Baie lekker gebly. Sal dit vir seker aanbeveel by almal wat oornag plek soek.

Ella V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ella V
With spouse/partner

Lekker, gerieflik en gemaklik.

Lekker, gerieflik en gemaklik gebly in besondere skoon gastehuis. Bestuurder baie vriendekik en het ag geslaan op aanbeveling om venster toe te maak wat te veel lig deur laat. Sal weer van die oorslaapplek gebruik maak.

Pieter W - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter W
With spouse/partner

Very neat and peaceful!

Liked the peaceful environment and hospitality of the owners! Rooms are neat and clean. Will definitely stay here again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig!

Gehou van die rustige omgewing en gasvryheid van eienaars! Kamers is netjies en skoon. Sal beslis weer hier wil bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanlie M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie M
Family with teenagers

Uitstekend.

Omgewing is rustig. Veilig. Netjies. Eienaar ongelooflik vriendelik. Vreeslik gasvryheid. Min eienaars vat jou deur jou kamer wat jy bespreek het dit was vir my iets besonders.

Mariaan F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan F
With spouse/partner

Gerieflik, skoon, modern en vriendelike diens.

Tannie Bessie het ons die dag voor ons vertrek persoonlik gebel om ons 'n veilige reis toe te wens. Lekker om sulke persoonlike aandag te ontvang. Die kamers was baie skoon, modern toegerus en gerieflik. Die ontvangs was baie vriendelik. Lekker oorgeslaap in heerlike skoon beddens. Geen probleme of klagtes. Dankie Tannie Bessie, sien julle weer volgende jaar vir ons oorslaap op pad kus toe.

Barbara V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara V
Family with teenagers

Netjies en skoon.

Book House Cottage is goed geleë, veilig en baie skoon. Was 'n plesier om daar te oornag.

Corli G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corli G
Individual traveler

'n Pragtige, goed toegeruste selfsorggastehuis waar jy in 'n rustige omgewing en lieflike eenhede kan uitrus na 'n lang rit!

My ervaring van Book House Cottage was baie aangenaam en was veel meer as wat ek verwag het! Die ontvangs by aankoms was baie vriendelik en wat 'n lafenis om in 'n pragtig gemeubileerde, met gepaste versierings wat 'n huislike gevoel skep, my kon tuis te maak. Die bed was baie gerieflik en na 'n rustige nagrus in 'n koel eenheid, kon ek my reis verder aanpak! Ek sal definitief Book House Cottage aanbeveel vir almal wat op reis is en 'n oornagverblyf nodig het.

Mohammed D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mohammed D
Family with teenagers

Comfortable one night stay in lovely guest house.

My family of four stayed at Book House Cottage en route to Durban. Bessie was in touch with us from before our departure and we were welcomed on arrival by Alexander. He was extremely polite and friendly and made us feel at home. The accommodation met our expectations and provided a good rest before continuing our journey. A perfect stop-over for anyone travelling between the coast and inland.

Pieter H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter H
Family with teenagers

Baie smart plekkie.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Die plekkie was baie mooi skoon en netjies. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Janine S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine S
Family with teenagers

'n Aangename, veilige, skoon, gerieflike en vriendelike plek. Ons beveel Book House Cottage sterk aan.

Sien sterre.

Ansie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie D
Family with teenagers

Pragtig, ruim, netjies en vriendelike diens!

Dit was baie ruimer as verwag. Met smaak gemeubileer en aandag aan fyn detail. Baie veilig. Alexander was die perfekte gasheer. Baie dankie vir 'n heelike oornag.

Eric J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric J
Individual traveler

Excellent.

Very safe accommodation with very friendly helpful host, would recommend without doubt.

Martin G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Baie netjies en goeie waarde.

Groot, ruim vertrekke wat baie netjies en skoon is. Kliëntediens baie goed.

Anka M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anka M

Maklik, baie gerieflik en vriendelik.

Baie dankie vir die gasvrye ontvangs van my twee dogters. Die oproepe voor en na die verblyf het gemoedsrus verskaf. Hulle het net goeie dinge te sê gehad en het aanbeveel dat ons in die toekoms beslis by Book House Cottage moet oorbly. Weereens baie dankie vir als!

Keith B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Keith B
With spouse/partner

Lovely accommodation, neat, clean and very comfortable.

Highly recommended. Owner friendly and attentive to ensure that everything is in order, which was appreciated. Will definitely return.

Frank T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank T
Family with teenagers

Veilige, skoon, vriendelike verblyf!

Baie netjiese verblyf! Vriendelike en hulpvaardige diens. Sal definitief weer hier bly!

Zandri B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandri B
With spouse/partner

Stunning guesthouse, comfortable and perfect for a weekend away.

Zander was very nice and we had a nice reception. He showed us around and made us feel at home. It's a nice place for a great weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis, gemaklik en perfek vir 'n naweek weg!

Zander was baie aangenaam en het ons hartlik ontvang, rondgewys en tuis laat voel. Dit is 'n heerlike plekkie vir 'n heerlike naweek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Murray B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Murray B
With friends

Very neat and safe place to stay at.

Alexander went through a lot of effort to make us feel welcome. We enjoyed the accommodation and will recommend it to others. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en veilige plek om te bly.

Alexander het baie moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Het die blyplek baie geniet en sal dit vir ander aanraai. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Madelie H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelie H
With spouse/partner

Excellent!

We were welcomed warmly and could relax after our long drive in a well appointed suite. The guest house is one of Harrismith’s well preserved old buildings with wooden floors, large fire places and pressed ceilings, with all mod cons added without spoiling its old world charm. The pristine white linens and tasteful furnishings made us feel right at home and thoroughly spoilt. When I discovered our host and I share a love of books and writing, we had lots to talk about. Although the guest house doesn’t offer any meals, we had a wide selection of restaurants to choose from as Harrismith caters for the many tourists passing through. We immediately booked for our next sleep over for when we returned from our holiday and had another enjoyable stay! Thanks, Alexander!

Nico N - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico N
Family with teenagers

As ek 6 sterre in die verskillende afdelings kon gee dan sou ek; dankie Zander!

Baie veilig, netjies, skoon met hope gasvryheid te vinde by die verblyfplek in een van die mooiste dele van ons land. Kan dit aanbeveel en sal dit beslis weer besoek.

Marnus S - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marnus S
Individual traveler

Uitmuntende verblyf.

Ek was lanklaas (indien ooit) so hartlik verwelkom en het ook nog nooit 'n gasheer met soveel entoesiasme in die gasvryheidsbedryf ontmoet nie. Die geriewe is puik en die veilgheidsmaatreëls wat ingestel is, is die beste wat ek nog ooit in "self-catering" akkommodasie beleef het. Sal die Book House Cottage vir enige reisiger met 'n geruste hart kan aanbeveel.

Marika G - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika G
Family with teenagers

Amazing.

Beautiful place, peace for the soul. Thank you Tannie Bessie for the warm welcoming. Our cottage was beautifully neat and clean. We had a good time and good night's rest. Zander, your place is beautiful and I would recommend it to any traveller.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Pragtige plek met vrede vir jou siel. Baie dankie Tannie Bessie vir ons warm en hartlike ontvangs. Ons Cottage was pragtig netjies en skoon. Ons het heerlik gekuier en ’n baie gemaklike nagrus geniet. Zander, jou plek is ’n baie mooi plek en sal dit vir enige reisiger aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roy V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy V
Individual traveler

Alles 100%.

Alles was reg, skoon, en gasvry-waardig, reg vir winter en somer.

Martin G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin G
With spouse/partner

Huislik.

Baie baie dankie Tannie Bessie vir 'n warm hartlike ontvangs! Ons het sommer dadelik tuis gevoel na die lang rit. Die Nelson kamer was pragtig en ons het lekker uitgerus. Ons kom beslis weer by jou inloer! Ek kan Book House Cottage met die grootste gemak aanbeveel!

Rosa F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa F
Individual traveler

Gasvrye, vriendelike ontvangs by 'n huislike, netjiese, verwelkomende huis.

Uitstekend geleë tussen JHB en DBN.

Ben K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben K
On business

Baie gerieflik met ou-wêreldse sjarme.

Die huis is meer as 100 jaar oud. Die meubels pas by die ou huis en my badkamer was modern met alles wat mens nodig sou kon hê. Een klien klagtetjie was die gebrek aan komplimentêre sjampoe in die badkamer, maar dis ook net 'n probleem omdat ek myne by die huis gelos het. Ontbyt was heerlik, koffie en beskuit ens, in die kamer was net so lekker. Hoog's aanbeveel vir die sakereisiger!

Mionneke K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mionneke K
Family with teenagers

Uitsonderlik!

'n Plek wat ons vir enigeen sal aanbeveel om te bly. Netjies, skoon, veilig, gerieflik en uitstekende diens. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons in daardie omgewing is. 1000 dankies Book House Cottage.

Melvina A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melvina A
Individual traveler

Fantastic, a true gem in Harrismith.

Stunning accommodation, neat, and the owners went out of their way to make my stay a memorable one. Although I do travel a lot this was amazing, the room was beautiful. Bed was cozy with warm blankets, space and decor is very welcoming and home-like. Will definitely make this my number one stay over when I travel.

Izana Z - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izana Z
Individual traveler

Onverbeterlik, ek sal beslis weer 'n draai hier maak.

'n Pragtige, netjiese gastehuis met lieflike dekor. Goed versorgde tuin en veilige parkering vir my motor. Vriendelike ontvangs.

Evon R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evon R
With spouse/partner

Baie skoon, netjies en aangenaam.

Welkom ontvang en die diens is uitstekend.

Willem V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
On business

Unforgettable luxury and comfort, in a class of its own!

After a warm welcome, I went to my room where I immediately started working with the free WiFi at a comfortable desk. The neat and luxurious conditions made my evening and stay extremely enjoyable. Clean and fresh linen, secure parking, well-kept garden and stylish furniture. My stay has met all my expectations. There is a lot of value for money here, I would gladly recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlike weelde en gerief, in 'n klas van sy eie!

Na 'n hartlike ontvangs is ek na my kamer waar ek onmiddellik met die gratis WiFi by 'n gemaklike lessenaar begin werk het. Die netjiese en luukse omstandighede het my aand en verblyf uiters aangenaam gemaak. Skoon en vars linne, veilige parkering, goed versorgde tuin en stylvolle meubels. My verblyf het aan al my verwagtinge voldoen; hier is baie waarde vir geld; ek beveel dit met vrymoedigheid aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter C - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Very pleasant stay.

I recommend the book house cottage for any one traveling through Harrismith. Its a class above the rest and the hospitality is the best I have seën in a long time. From the time you arrive till check out you feel right at home. Thanks for the lovely stay.

Daleen M - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen M
Individual traveler

The Book House Cottage is great value for money!

After a warm and friendly welcome I booked into a classy, very neat and comfortable unit. Crisp linen, towels and accessories were supplied; the cottage is large and well equipped to ensure a luxury stay. I felt safe with the 24-hour surveillance cameras, the remote controlled security gate and especially the outside lights at night. I was satisfied with the free Wi-Fi included in the daily tariff. The gardens are well kept and there is easy access to the business area and shops. I will definitely be back soon – great value for money!

Mel V - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mel V
Individual traveler

Comfortable, neat, safe accommodation.

After a warm welcome by the staff I was impressed with the neat cottage and gardens. I felt safe behind the electronic gates and my car was secure under the 24 hour surveillance cameras. I could work on my laptop making use of the free WiFi offered! Book House Cottage is conveniently situated near the shops. I enjoyed my comfortable stay and will definitely be back.

Stephanie K - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stephanie K
Family with young children

Gerieflike, netjiese oornagplek op pad na die Suidkus.

Die diens was puik en die plek baie netjies en gemaklik. Al nadeel is dat daar egter geen lugversorging of waaiers is nie en dit was ongemaklik warm deur die nag.

Alex C - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alex C
With spouse/partner

Lekker oornagplek!

Die diens was vriendelik.

Barry V - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Barry V
Family with young children

Vir oornagverblyf is dit baie gerieflik.

Book House Cottage is gerieflik vir een aand se verblyf, sal nog beter wees as hulle net melk ook in die kamer hou vir koffie. Verder was dit baie lekker, dankie.

Dawie M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dawie M
With spouse/partner

Goeie verblyf vir oornag tussen Johannesburg / Durban.

Skoon, netjiese verblyf. Neem kontant saam; geen kaartmasjien.

Pieter M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Pieter M
Family with young children

Netjies, kort aandag.

Die slaapplek binne is skoon en netjies, maar buite kort dit baie aandag.

Jaco B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Jaco B

Ok for a stopover, if you are just looking for a bed.

Things are pretty much suitable for a one night stay, clean, etc. Don't expect to be overly impressed.

Petro V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Petro V
With spouse/partner

Ons was baie goed ontvang deur Tannie Bessie.

Die gordyne is bietjie deurskynend.

Johann V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Johann V
On business

Lekker groot kamer.

Die kamers is lekker groot en dit is 'n stil area. Let wel op dat daar nie kaartfasiliteite is nie, so neem kontant saam!

Karabo R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karabo R
With spouse/partner

A cosy place to stay

Very friendly host - nice and peaceful.

From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
From R550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 24 Milner Street , Harrismith, 9880, Free State
  • No children under 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NTRlYmJkLTJkMGYtNDViMy05YzFjLWM5YmQ1YjM5ZDNiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 2 people) 88 5 1 5 24 Milner Street Harrismith 9880 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -28.278297533973 29.132111558851
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!