The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boomhuisie | TravelGround
+134

Boomhuisie

34 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 34 reviews for Boomhuisie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Naomi M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Naomi M
With spouse/partner

Voldoende.

Skoon en netjiese slaapplek as jy beplan om meeste van jou tyd in die Kruger park deur te bring.

Ameldie D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ameldie D
With friends

Die regte plek vir oorslaap en uitspan op pad Mosambiek toe.

Tweede keer wat ons hier oorgeslaap het, baie vriendelike diens, eenheid baie netjies en heerlike bederf goedjies oral in die huisie. Sal beslis weer hier oorslaap.

Melissa V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V
With spouse/partner

Ongelooflik!

Netjies, skoon, pragtig na gekyk, alles wat jy sal nodig hê en soveel meer. Vriendelike ontvangs, behulpsame diens. Ons sal vir seker terug wees!

Cate N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cate N
Family with young children

It was fantastic.

It's clean, staff are friendly and welcoming. Service is good, next to Mozambique gate and you can do day visits to Maputo and Swaziland, and come back.

Andre D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre D
With spouse/partner

Verras met wat ons gekry het. Pragtige woonstel, uitstekende diens, goeie veiligheid, gerieflik naby die wildtuin.

Woonstel was ruim genoeg vir 3 volwassenes. Twee lugversorgers het baie gehelp met die uitsonderlike hitte wat ons ondervind het. Woonstel is luuks toegerus. Diens was uitstekend! Word hoogs aanbeveel.

Kowie D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kowie D
With spouse/partner

Fantasties en gasvrye eienaars.

Vonnie, Christo, Chrisjan en die skoonmakers gaan uit hul pad om dit vir jou onvergeeflik te maak. Dit voel soos jou eie tuiste. Goed geleë om elke dag die wildtuin te besoek. Gaan geniet ook gerus die ander aktiwiteite in die omgewing. Beslis 'n vakansietuiste om weer te besoek. Dankie Boomhuisie, julle is puik.

Seonju M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Seonju M
With spouse/partner

We had a pleasant staying.

A perfect location to Crocodile bridge gate (Kruger).

Minette F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Minette F
With friends

Baie beïndruk met die goeie diens en pragtige verblyf.

Verblyf was aangenaam en goeie kommunikasie vanaf gasheer.

Ronel D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ronel D
Family with young children

Netjies en alles wat jy nodig het.

'n Bottel drinkwater, sepies, sjokolade op die beddens, melk, koffie, braai hout en blits en nog meer, is alles voorsien om ons welkom te laat voel en gerief te verseker. Baie netjies en skoon en vriendelike gasheer.

Hubert K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hubert K
With spouse/partner

Peaceful atmosphere.

Chris is a very pleasant host and our accommodation met all of our expectations.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Chris is 'n baie aangename gasheer en ons verblyf het aan alle vereistes voldoen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kerin S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kerin S
With spouse/partner

Quiet and spacious.

The ground floor flatlet was spacious and comfortable and had everything we needed for a one night stay before heading into Mozambique. 5 minutes from Komatipoort border post. We were made to feel welcome and the property is secure, private and peaceful. The owner suggested the local golf club for dinner, overlooking the Crocodile River which was a lovely way to start the holiday. We would definitely stay here again.

Herman E - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Herman E
With spouse/partner

Alles wat ek verwag het.

Uitstekend diens en top gehalte verblyf.

Amanda M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda M
With spouse/partner

Lovely place. We felt very welcome and looked after. Could not be better.

Perfect place to be!

Joze M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joze M
Family with teenagers

Baie vriendelike en behulpsame ontvangs met lieflike skoon en pragtige verblyf.

Ons was 2 gesinne van (5 mense elk) in totaal 10 mense. Ons kan definitief Boomhuisie ten sterkste aan enige iemand aanbeveel. Ons was baie vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Die eenhede is modern, luuks en pragtig skoon. Boomhuisie is 'n lieflike klein paradys. Baie dankie vir julle baie vriendelike verwelkoming en lieflike skoon eenhede.

Susan V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan V

Fantasties.

Boomhuisie is 'n awesome plekkie om te bly. Dis naby aan die grens, netjies en baie veilig. Baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek sal julle beslis aanbeveel aan familie en vriende.

Ameldie D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ameldie D
Family with teenagers

Pragtig. Nuut, skoon, gerieflik en baie netjies.

Baie netjiese skoon huisie. Chrisjan het ons baie welkom laat voel. Sal dit beslis aanbeveel en sal weer daar oorslaap.

Meisie P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Meisie P

Awesome.

Dit was baie nice, skoon en netjies en om van die gasvryheid nie eens te praat nie. Sal net verkies om aircons in die kamers te hê maar verder uitstekend en sal definitief weer gaan.

Chane G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chane G
Family with young children

Ongelooflik skoon, gerieflik en hul is amazing.

Baie oulik, het alles wat mens nodig het.

Xandri A - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Xandri A
Family with young children

Baie netjies en gerieflik, baie mooi en baie goeie kliëntediens.

Sien sterre.

Janetjé J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janetjé J
With friends

Fantastiese lafenis na lang pad uit Oudtshoorn!

Netjiese en pragtige verblyf. Vriendelike en hulpvaardige eienaar.

Karen C - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen C

Great!

Absolute value for money, Chrisjan is very welcoming and the unit is very neat and practical. We will go again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great!

Absolute waarde vir geld, Chrisjan is baie gasvry en die eenheid besonders netjies en prakties. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Almarie P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Almarie P
With spouse/partner

Very impressed.

Would make use of it again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie beïndruk.

Sal weer van die plek gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman K

What a lovely place to stay in Komatipoort, the owner are very friendly and helpful.

Thanks for the great service.

Dieter K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dieter K
With friends

Baie netjies en in rustige omgewing en die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Ek kan die boomhuisie ten sterkste aanbeveel.

Marthinus T - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus T
With friends

Baie aangenaam.

Chrisjan was baie behulpsaam. Sal altyd aanbeveel.

Sharne L - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharne L
With friends

Wonderful.

Helpful, friendly. Had a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Behulpsaam, vriendelik. Heerlik gebly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jakkie V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jakkie V
With friends

Only one word: amazing!

We felt welcome right from the get-go. Everything was so beautiful, clean and lovely. Everything was top-notch. I can absolutely recommend the Boomhuisie. It's stunning, safe and tranquil. Thanks so much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was net een woord: ongelooflik!

Met die intrapslag het ons net welkom gevoel, als so mooi, skoon en pragtig, als uit die boonste rakke, die Boomhuisie word absoluut aanbeveel, dis asemrowend mooi, veilig en rustig, so dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdi D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi D
With friends

Friendly service, so beautiful, clean and neat accommodation. Can recommend it to anyone.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike diens, baie mooi, skoon en netjiese verblyf. Kan vir enige een aanbeveel.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tony H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tony H
Family with teenagers

Baie mooi, perfekte plek om te rus voor jy die grens vroeg moet tackle.

Baie mooi stop-over op pad Mozambique toe.

Francois H - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois H
With friends

Very neat and affordable.

It was nice and very neat. Perfect to sleep over before we took on Mozambique. The air-cons helped a lot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en bekostigbaar.

Was baie lekker en baie netjies. Perfek vir oorslaap voor ons Mosambiek aangepak het. Die air-cons het ook baie gehelp!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jaco K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco K
With spouse/partner

Exceptional facilities in Komatipoort.

Truly nice stay. See you soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Besonderse geriewe in Komatipoort.

Rêrig baie lekker gebly. Sien my weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann V - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann V
With friends

'n Aangename en rustige verblyf gehad. Baie dankie.

Sal enige tyd in die toekoms weer gebruik maak van Boomhuisie se oornaggeriewe. Puik. Dankie.

Celmari V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celmari V
With friends

Baie mooi, gerieflik en waarde vir geld.

Baie dankie vir die heerlike naweek. Sal definitief die plek vir enigeen aanbeveel. Julle sien ons beslis gou weer!

Tansyn O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tansyn O

Great stay!

I would like to thank Chris for the wonderful stay. The house is amazing, so welcoming and with everything you need. We will be booking Boomhuisie again soon!

From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 28 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Gilfillan Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYwNTE1MWJjLWE3Y2EtNDUzZC05NjQwLWUyMzYyNjllZDhiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 34 5 1 5 29 Gilfillan Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.426407266666 31.956237015236
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!