The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bos Hotel | TravelGround
+12

Bos Hotel

Self Catering

Review Summary

3.8 out of 5from 14 reviews for Bos Hotel
Cleanliness
3.6/5
Service
3.4/5
Location
4.0/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.4/5
Kgosietsele M - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kgosietsele M
Family with young children

Had a wonderful vacation with family.

I will like to call back again. That's a great place for peace of mind especially with the loved ones.

Azille M - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Azille M
With friends

Ons het baie gemaklik geslaap.

Die plekkie is klein, maar dit het alles, en dit was perfek vir die 1 aand wat ons verblyf moes kry voor 'n wedloop by die dam. Die kinders het lekker gespeel en geswem.

Carmen W - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Carmen W
With friends

Teleurstellend.

Die Bos Hotel was vuil en onnetjies. Die drein is verstop en loop voor die voordeur uit. Die eienaar lees slegs boodskappe maar daar is geen terugvoering nie. Geen usb punte om fone te laai. Buitetoilet se lig werk nie. Deur by die stoep se handvatsel is stukkend. Eetgerei en potte was nie skoon nie. Badkamermatjies baie vuil. Die Bos Hotel kan beslis doen met 'n ordentlike skoonmaak en heelwat herstelwerk. Nie die geld werd nie.

Bardnice C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bardnice C

Excellent stay.

Was a battle to get a maintenance team and charging points for cell phones, but the stay was amazing, thank you.

Haneke O - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Haneke O
Family with young children

Dit is wat jy daarvan maak.

Vir 'n gesin van 5 is hierdie akkommodasie net-net te klein en kan beknop raak. Die ligging is goed en nader aan die ekstra fasiliteite soos die restaurant en swembaddens. Die eetgerei is van uiterste swak gehalte. Die drein in die buitebadkamer is verstop, asook die drein vanaf die kombuis se uitlaatpyp. Die eenhede is redelik naby mekaar en daar is nie die uitsig wat mens sou verwag nie. As dit nie reën nie het die kinders wel baie speelplek en mens kan die natuur geniet. Die restaurant op die perseel is uitstekend en die putt-putt-baan in goeie kondisie. Dit sou lekker gewees het om 'n dokument in die eenheid te hê wat alle "doendinge" bevat het soos staproetes of tye wat die winkel en restaurant oop is, byvoorbeeld.

Marianne D - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marianne D
Family with young children

Not very pleasant.

No info given on checkout procedures or what to do with garbage. Unit was dirty and we cleaned the braai ourselves from the previous guests. Not very impressed. Would rather camp in that case.

Tarryn C - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tarryn C
Family with young children

A lovely, budget-friendly stay.

There is so much to do within the estate (camping, swimming, braai facilities, conference facilities, a chapel, putt-putt, tennis, and the library) definitely value for money.

Gerhard S - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard S

Ons het 14:00 aangekom en slegs een aand oorgeslaap.

Die akkommodasie was aanvaarbaar vir die een aand se oorslaap. Sal dit egter nie vir 'n langer periode kan aanbeveel nie. Dit was toevallig 'n baie koue aand en indien ons nie die weervoorspelling dopgehou het nie, sou ons 'n bitter koue aand beleef het. Daar is nie voorsiening gemaak vir koue aande met die beskikbaarheid van ekstra komberse nie. Ons was drie volwassenes en sou beter voorbereiding in terme van die 12 V-laaigerief vir selfone waardeer het. As ons 'n noodsituasie gehad het, was ons in die moeilikheid. Daar was nie warm water nie. Ons kon wel water kook vir koffie, maar as ons meer as 3 was sou die grootte van die ketel 'n probleem gewees het. Die ligging van die akkommodasie is in 'n pragtige reservaat en sou dit in die somer gewees het, sou ons definitief van die swemgeriewe gebruik gemaak het, alhoewel dit 'n hele entjie van die akkommodasie af is. Die akkommodasie het ongelooflike potensiaal en net 'n bietjie TLC in terme van blygerief vir die inwoner sal kliënte aanspoor om terug te gaan.

Kirby V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kirby V
Family with young children

Peace, tranquillity clean mountain air and water that tastes so good.

Great trails to walk, a stunning river with clear water, great playground and pool for the grandchildren. And wildlife on your doorstep.

Hantie S - May 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Hantie S

Was kort.

Het vir 'n aand oorgeslaap.

Koketso S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koketso S
Family with young children

Lovely and beautiful.

Liked everything about our holiday. Kids enjoyed it a lot.

Bos Hotel 's response

We thank you for our good rating. We look forward to your next stay

Bos Hotel
Steyn K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Steyn K
Family with young children

Teleurstellend.

Hoofslaapkamer baie klein en linne van swak gehalte, en geen platlaken. Plek is deurtrek met spinnekoppe, ons het letterlik 'n spinnekop nes onder ons kopkussing gekry en moes dit eers spuit. Muskiete pla baie en daar is niks voorsien vir dit en geen kragproppe vir muskietmasjien. Sonpanele gee slegs krag vir beligting en USB poort. Huis warm bedags met geen waaier nie. Yskas maak nie doeltreffend koud en lyk nie soos op foto nie. Boonste skuifdeur gaan van spoor af. Oord se swembaddens baie mooi met pragtige en rustige omgewing, sal wel beter gras wou hê om die swembaddens.

Janine A - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janine A
Family with teenagers

A family getaway, lots to entertain the youngsters and we enjoyed a walk by the river, pools and other activities.

Rustic comfort. Fridge didn't work properly. Needs fans in all rooms in the heat. Can't leave doors/windows open due to monkeys. Perhaps some security bars or chicken wire so you can leave them open to ventilate the house.

Bos Hotel 's response

Good day. Unfortunately, we are off the grid. That mean fans won't work. We will look into it to put something at the Windows to open it at night although the monkeys do not move around after dark.

Bos Hotel
Yolandie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolandie E
Family with young children

Armand was vreeslik gaaf, wens ons kon nog langer kuier!

Bietjie issue met gas van die yskas gehad, maar niks wat ys en coolerbokse nie kon uitsort nie. Nie regtig warm water gehad nie, maar ons is in die bos en nie veel daaroor geworry nie. Was warm genoeg om in koue water te stort. Het dit baie geniet.

From
R955
per night (sleeps 6)
From
From R955
per night (sleeps 6)
From
R955
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off Buffelspoort Road, Utopia Nature Estate 21, Buffelspoort, 2745, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApC0nrWNnTiuVBqUsNhcxCgd5eRZi79UgL0ygbfy4tIBH43CC1n?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R955  per night (sleeps 6) 14 5 1 4 Off Buffelspoort Road Utopia Nature Estate 21 2745 North West 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -25.816327876606 27.475696270488
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!