Boscobel Cottages
Review Summary
Jean V - Oct 2020
Overall score
Baie netjiese opset met grooot vrede en rustigheid
Nico S - Aug 2020
Overall score
Verfrissende skoon berglug en goeie fasiliteite 'n uitstekende kombinasie!
Brendon L - Dec 2019
Overall score
Pragtige area - beeldskone tuine. Baie vriendelike diens. Baie aangenaam diens. Puik!
Wynand G - Oct 2019
Overall score
Ideal accommodation for a peaceful getaway.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ideale verblyf vir 'n rustige wegbreek.
Die goedversorgde kothuis met alle nodige geriewe en die rustigheid van die pragtige tuin en omgewing skep die ideale agtergrond vir heerlike ontspan. Margie se beplanning en goeie bestuur is oral sigbaar in die fyn detail. Die wyse waarop sy mens tuis laat voel en jou belange op die hart dra, is beslis noemenswaardig. Vir die toeris, sowel as die sakereisiger wat bietjie van die geroesemoes wil wegkom, is Boscobel die ideale keuse. Ook vir die voëlkyker is Boscobel 'n uitstekende basis vanwaar 'n klomp verskillende habitats in die nabye omgewing verken kan word en hierin was die aanbevelings van Margie vir ons van groot waarde. Ons sal beslis weer hier 'n draai kom maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Hi Wynand,
So pleased you and your family enjoyed your stay at Boscobel Cottages.
Kind Regards
Margie
Ankia V - Sep 2019
Overall score
Boscobel is beautiful and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Boscobel is pragtig en meer as gerieflik.
Ek sal enigiemand aanbeveel om hier te oornag. Alles is baie luuks en netjies en die beskuit is heerlik!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Thank you. Hope to see you visit Boscobel Soon.
Kind regards,
Margie
Sticks S - Sep 2019
Overall score
Fantasties. Die omgewing is baie mooi.
Jakes O - Sep 2019
Overall score
Uitstekend.
Boscobel Cottages's response
Good morning Jakes. Thank you for the review. Kind regards, Margie.
Lj V - Aug 2019
Overall score
Was very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie aangenaam.
Was 'n goeie ervaring vir ons.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corrie M - Jun 2019
Overall score
Knus versteekte plekkie met alles wat jy nodig het.
Read moreBoscobel Cottages's response
Corrie, I am pleased you enjoyed your stay at Boscobel Cottages. We hope to see you soon back at Boscobel for a second visit.
Regards, Margie.
Andries C - Nov 2018
Overall score
Rest for my soul.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rus vir my siel.
'n Pragtuin met 'n baie rustige atmosfeer waar mens lekker kan kuier. Die behuising het alles in wat jy nodig sal hê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Thank you, Andries, for the kind review. We hope to see you at Boscobel soon for your next visit.
Leon B - Nov 2018
Overall score
Very pretty and peaceful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik mooi en rustig!
Ongelooflike naweek, net wat 'n mens nodig het. Pragtige kothuise, smaakvol en was mal oor die "touch to detail". 'n Definitiewe moet om te sien!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Thank you Monya. We are always very happy when guests enjoy our offering.
Regards,
Margie
Christo G - Nov 2018
Overall score
Everything was excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Als was puik.
Goeie diens, waarde vir geld en vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Thank you Christo. Thank you for the review.
Margie
Arrie Dique K - Oct 2018
Overall score
Wonderlike verblyf, rustig en lekker bederfies.
Boscobel Cottages's response
Thank you Ina. So glad to have positive feedback.
Regards,
Margie
Gideon C - Oct 2018
Overall score
Unit is very well equipped, clean and neat!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eenhede is baie goed toegerus, skoon en netjies!
Ons het die naweek terdeë geniet. Die eenhede is smaakvol versier & volledig toegerus. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal weer Boscobel besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
We hope to see you soon at Boscobel.
Margie
Anthony M - Sep 2018
Overall score
Really enjoyable.
Christopher H - Sep 2018
Overall score
Pretty and secluded venue.
Cecilia R - Aug 2018
Overall score
'n Feetjiehuis in 'n lieflike tuin!
Boscobel Cottages's response
Thank you for the lovely review. So pleased you enjoyed your stay at Boscobel and that everything was to your standard. Hope you will visit Boscobel in the near future. Regards and all the best Margie.
Johan D - Jul 2018
Overall score
Puik verblyf in pragtige omgewing!
Boscobel Cottages's response
We hope to see you soon.
Regards,
Margie
Jeanine S - Jul 2018
Overall score
Knus kothuise in 'n asemrowende omgewing.
Boscobel Cottages's response
Thank you for the review. I have your torch and will be in contact with you.
Regards,
Margie
Annemare V - May 2018
Overall score
Lovely, neat, peaceful.
Christopher L - Apr 2018
Overall score
Mountain escape.
Boscobel Cottages's response
I am pleased you enjoyed your mountain escape. Regards, Margie.
Robert K - Feb 2018
Overall score
Heerlike naweek in 'n pragtige omgewing in 'n 5 ster verblyf!
Read moreBoscobel Cottages's response
Thank you so much for the kind review, it is much appreciated. We hope you will visit us again.
Dorrithe B - Jan 2018
Overall score
Rus vir die siel.
Boscobel Cottages's response
Thank you Dorrithe. I am pleased that you enjoyed your stay at Boscobel.
Regards, Margie.
Pietro V - Oct 2017
Overall score
I give Boscobel 5 *****
Karen V - Jul 2017
Overall score
Absolutely beautiful, a hidden gem!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut pragtig, 'n versteekte juweel!
Alles wat mens nodig het en meer. Vriendelike diens. Super netjies en so mooi! Mens kan sien daar het baie dinkwerk en liefde in die kothuise in gegaan. Die tuin is ongelooflik! Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gert D - Jul 2017
Overall score
Everything truly was excellent, accommodation, hospitality, area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles was werklik uitstekend, blyplek, gasvryheid, omgewing.
Alles was werklik van uitstaande gehalte! Ons sal beslis weer gaan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Boscobel Cottages's response
Baie dankie Gert.
Susan J - Jul 2017
Overall score
Fantastic. Tranquil piece of heaven.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties - rustige stukkie hemel.
Hierdie huisies is so pragtig ingerig, baie skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Wonderlike kaggel wat so heerlik is vir die aand, als is net perfek. As jy wil wegbreek van als en almal, dan is hierdie die perfekte plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eben J - Apr 2017
Overall score
It was a lovely environment and beautiful, the gravel road is just a bit long (8 km) and when it rains it's a bit tricky.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was 'n heerlike omgewing en baie mooi, die grondpad is net bietjie lank (8 km) en as dit reën is dit baie moeilik.
Baie mooi plek en baie rustig, diens puik! Vuur aangesteek met hout wat voorsien was, heerlik. Beskuit en koffie met melk wat voorsien word maak alles baie lekkerder. Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Saal met pool tafel was baie lekker vir kinders om in te speel so ook die Main Lodge.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hesmarie B - Oct 2016
Overall score
Heilsaam.
Boscobel Cottages's response
Thank you for the review. I am very pleased you all enjoyed your stay at Boscobel Cottages.
Regards,
Margie Pirie.
Ronel S - Sep 2016
Overall score
It was a lovely surprise ... a little sice of paradise!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was 'n aangename verrassing ... 'n stukkie van die hemel!
Die aanwysings na Boscobel was baie akkuraat. Die eenhede is baie goed toegerus en knus. Groot waardering vir die heerlike tuisgemaakte beskuit, varsgemaalde koffie, smelt-in-die-mond brosbeskuit en duursame linne. Daar was genoeg hout vir die kaggels wat daagliks aangevul was. Ons het heerlik gekuier en die pragtige tuine en omgewing geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: On the 'O' Road, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
- All ages welcome