Bosheuvel Country Estate Boutique Hotel
Review Summary
Sune C - Dec 2020
Overall score
Die venue was baie mooi en oop.
Andre O - Mar 2020
Overall score
If you want to escape to the bush without TV and Wi-Fi then this is the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As jy wil wegbreek na die bos sonder TV en WiFi, dan is dit die plek.
Aangename mense en landelike atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annemarie F - Oct 2019
Overall score
Very bad experience! Definitely not a boutique hotel!
Annarie P - May 2019
Overall score
Extremely poor service.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Uiters swak diens.
Het hier oornag vir 'n troue, maar sekuriteitshek was gesluit toe ons van die troue teruggekeer het. Ons het geen sleutel of kontrole vir die hek ontvang die middag toe ons ingeboek het nie. Daar was ook nie 'n behoorlike ontvangsarea nie - moes eers loop en soek na iemand wat ons kan help. Nadat ons uiteindelik ingelaat is deur die wag wat eintlik by die hek moes wees, was daar geen binneligte aan op pad na ons kamer nie, maar wel 'n buitelig wat heel aand in ons kamer ingeskyn het. Die deurskynende gordyn was net daar vir 'n dekoratiewe doel. Die volgende oggend het ons kamer nie water gehad nie en na 'n redelike tydsverloop en redekaweling het hul vir ons 'n ander kamer aangebied om darem net te kan stort. Daar het als egter ook nie gewerk soos te behoort te werk nie. Die personeel het my besonderhede geneem sodat die eienaar die aangeleentheid met my kon opvolg, maar tot op hede het ek geen kommunikasie van hom ontvang nie. Glad nie wat ek verwag het vir die prys wat ek betaal het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rene M - Mar 2019
Overall score
Service was excellent and stunning venue to chill and relax.
Genene B - Sep 2018
Overall score
Mooi plek, maar baie ongeorganiseerd. Het beter verwag.
Natasja D - Aug 2018
Overall score
Very nice place and enjoyed it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi plek en het dit geniet.
Net een probleem gehad met die stort in kamer 3 wat nie lekker gewerk het nie. Water spuit bo uit en nie veel onder nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louiza V - Aug 2018
Overall score
Het meer verwag.
Read moreBosheuvel Country Estate Boutique Hotel's response
Good day Louiza,
I am sorry about your experience with us. We have looked into this matter and have acted on these concerns. We would like to extend a complimentary night for you and your family.
Yours in hospitality
Mitch
The Owner
Alta V - Apr 2018
Overall score
Rustig.
Helena S - Apr 2018
Overall score
Wonderlike ervaring.
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 54 Glory Road, Nooitgedacht, Muldersdrift, Krugersdorp, 1747, Gauteng
- All ages welcome