The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Boskloof Swemgat | TravelGround
+160

Boskloof Swemgat

240 reviews
Self Catering

Review Summary

4.4 out of 5from 240 reviews for Boskloof Swemgat
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.3/5
Mirrie V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mirrie V
Family with young children

Heerlik gekuier op die plaas!

Baie dankie Boskloof Swemgat, ons het so lekker gekuier en die vars lug geniet. Die huisie was pragtig en skoon. Ons kon so lekker rus, alles was stil en so mooi.

Lynne M - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lynne M
With spouse/partner

Heerlik stil en weg van die stad se geraas.

Afgeleë en wonderlike uitsig. Heerlike en veilige staproetes met 'n rivier.

Annette L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annette L
With spouse/partner

Pragtige ligging en elke huisie is lekker privaat.

Baie vriendelike ontvangs. Komplimente aan die persoon verantwoordelik vir die versiering/verf vir die interior. Rustig en pragtige natuurskoon rondom elke huisie. Vir die prys net een klein dingetjie kort, dis seep in die badkamer. Verder was alles daar wat jy nodig het. Dankie.

Etienne S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne S
With spouse/partner

Cosy cottage, a bit small for 4 people but for a one couple its nice.

Pictures made it look bigger than it is and the roof leaked when it rained, woke up middle of the night because my head was getting wet. If they can fix the roof it would great.

Renate C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Renate C
With friends

Rustig tussen die pragtige berge.

Ontvangsdame so bly om weer toeriste te ontvang veral op die plaas.

Sergey R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sergey R
With friends

Quiet and secluded location.

Secluded location far from big cities in a quaint valley.

Margret G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margret G
With spouse/partner

Friendly and helpful receptionist to welcome us. Comfortable, clean accommodation with all you need.

The cottage has been "done up" since we were last there and looks very nice - loved the painting on the wall.

Deon L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon L
With spouse/partner

Baie aangename verrassing!

Kan nie meer vriendelike ontvangs kry nie en die Kliphuis was privaat en baie netjies en skoon.

Pieter D - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter D
Individual traveler

Rustige, skoon verblyf.

Rustige verblyf langs rivier. Huisie was skoon met alles wat nodig is insluitende WiFi. Vriendelike mense.

Anka O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anka O
Family with teenagers

Lieflike omgewing. Goeie ligging. Perfek vir natuurliefhebbers.

Heerlike wegbreek met genoeg vermaak vir kinders wat hou van buitelug. Pak gerus die Karakadouwtoring-staproete aan, maar wees voorbereid, nie vir beginners nie.

Rhonda M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rhonda M
With spouse/partner

It was the most amazing weekend. Pity it was so short.

Waking up with the sound of birds singing and the sound of water. Words cannot describe. Evenings were amazing. Will definitely be back. Enjoyed ourselves tremendously.

Denaline M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Denaline M
Family with young children

Dit was asemrowend mooi en ons plekkie was baie netjies.

Sal beslis aanbeveel vir vriende, die rustigheid en mooi van die omliggende bos en berge was baie mooi.

Albert C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Albert C
With spouse/partner

Niks was onaangenaam nie, bietjie toegegroei met lang grasse en bosse rondom die huis en die watergat is baie toegespoel, so die algemene gevoel is net om die potensiaal beter te ontsluit.

Sien sterre.

Ronél M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronél M
With spouse/partner

Rest for the soul.

Thank you very much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir die siel.

Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ronnie P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronnie P

Uitstekend.

Rustig, skoon lug.

Marizanne S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marizanne S
With spouse/partner

Natuurskoon wat perfekte sielsrus kom bied.

Ons het in Fivas se huis gebly wat so netjies en pragtig was. Dit was gemaklik, gerieflik en mooi. Die perde en donkie wat wei voor die stoep en selfs kom kuier op die stoep het ons baie vermaak! Dit was 'n heerlike wegbreek! Onbesoedelde stilte wat besaai is met diere-geluide laat jou so tuis voel.

Karin S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With spouse/partner

It was such a relaxing break. Loved nature. Perfect place to unwind.

Loved sitting at the fire and listen to absolute quietness.

Friedel V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Friedel V
Family with young children

'n Nag daar oorgeslaap op pad.

Boskloof Swemgat is in 'n rustige landelike omgewing met oulike huisies om in oor te slaap. Die natuur is pragtig en die kinders het lekker in die silwerskoon water geswem. Die Jacuzzi was 'n moet na 'n lang dag se reis.

Charl D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Charl D
With spouse/partner

Heerlike kuier, net ‘n paar sakies om op te los.

WiFi word geadverteer, maar ons huisie was die enigste een sonder sy eie WiFi, met baie beperkte ontvangs vanaf die huisie langsaan. WiFi-toegang, vir werksdoeleindes, was ‘n groot oorweging in ons besluit om Boskloof te besoek. Die houtbankie buite op die stoep moet herstel word. Binne is ‘n paar klein herstelwerkies wat gedoen moet word, soos skroefies vasdraai, los stortkop. Daar was geen seep in die stort nie. Muskietweerders in die kamers word sterk aanbeveel. Die kwaliteit hout wat verkoop word, is nie geskik vir braai nie. Dit het wel goed gewerk vir potjiekos, bring net eie potjie. Die beskrywings van aktiwiteite in die omgewing is effens onduidelik en nie op datum nie (bv. toegangspryse). Let daarop dat die Krakadouw staproete geensins maklik is nie. Die paadjie loop loodreg teen kontoerlyne op en daar is baie los klippe. Hierdie roete is dus slegs vir ervare stappers. Ontvangs was besonder vriendelik en behulpsaam. Ons huisie was lekker naby aan die swemgat en ons het heerlik geswem. Daar is ook twee binnebande beskikbaar om in die rivier mee te speel. Die omgewing is regtig mooi en rustig en Clanwilliam is net 10 km weg.

Esmaralda N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esmaralda N
Family with young children

Heerlike, rustige plek in die mooie Clanwilliam.

Ons het heerlik oornag en dit was so rustige het lekker middagslapie in koel eenheid gevat ook! Die Jacuzzi by ons eenheid was heerlik. Die eenheid is goed toegerus en lekker groot. Baie lekker gebly, dankie!

Sonja D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja D
Family with young children

Voedsel vir die siel.

Pragtige natuurskoonheid. Baie lekker plekkie om weg te breek van die stad se geraas. Ons het dit baie geniet. Lekker privaat en die huisie is goed toegerus. Sal graag weer wil gaan.

Piet V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Piet V
Family with teenagers

Net wat my siel nodig gehad het!

Dit was heerlik!! In die hart van die natuur is waar ek my weer gevind het!

Stephanus M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanus M
Family with young children

Heerlike wegbreek wat 'n verskeidenheid genotvolle aktiwiteite gebied het.

Baie goeie waarde vir geld. Boskloof Swemgat is maklik toeganklik, maar steeds afgesonder en bied opsies om net te ontspan, of dit te gebruik as 'n basis om die Cederberge te ontdek. Behoort iets te bied vir enige reisiger. Nie luuks nie, maar bied gemaklike en netjiese verblyf met 'n gasvrye ontvangs.

Mariette S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette S
With spouse/partner

Great for a peaceful weekend away from the city noise.

Was fantastic. Friendly service and people. Wonderful atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker vir 'n rustige naweek weg van die stad se geraas.

Was fantasties. Vriendelike diens en mense. Wonderlike atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria D
With friends

Very quiet place.

Amazing place to get some rest.

Piet D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet D
With friends

Very nice stay.

Very tranquil area, will visit again, can really recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Baie rustige omgewing, sal weer gaan besoek, kan regtig aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudolph V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph V
With spouse/partner

Beautiful surroundings and great service.

We could not make check in time as we arrived late, but as promised, my key was inside a white envelope on the key box with direction to our cottage. During the afternoon, I received a phone call to check if we are still arriving late. We could take a bag of wood for the evening and were allowed to pay for it the next morning. Cottage was nice and clean. Loved the place. Will go back again.

Sean C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sean C
With spouse/partner

Ontspannend.

Boskloof is n fantastiese plek om net te ontspan en weg te kom van die gejaag. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Om net weer in die natuur jouself te vind. Ek sal Boskloof te alle tye aanbeveel. Baie dankie vir die wonderlike naweek.

Danie K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie K
With spouse/partner

So beautiful and relaxing.

Me and my partner stayed at the Hangnes and the view was spectacular. Even though this little house is more separate and a bit further from the river, at night you can hear the water dribble over the rocks. You can light tour fire and slip into the nice warm Jacuzzi and look at the stars and breathtaking mountains at night. All in all, namaste.

Jean V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean V
Family with young children

Phenomenal.

Best short getaway ever. Will definitely go back for longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fenomenaal.

Beste kort wegbreek ooit. Sal definitief teruggaan vir 'n langer besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jasmine J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasmine J
Family with young children

Vyfster verblyf in die Bos.

Boskloof Swemgat is die ideale plek as jy wil ontsnap van die stad se gejaag en stilte soek. Dus die perfekte plek as jy jou batterye bietjie wil herlaai.

Pieter B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter B
With friends

Very peaceful in nature.

This accommodation is very good if you want to shut down and just be in nature.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig in die natuur.

Hierdie verblyf is baie goed as jy wil afskakel en net in die natuur wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Mandie F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Mandie F
With spouse/partner

As there is no TV, a few magazines in the cottage would be great.

See stars.

Louisa V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louisa V
With spouse/partner

Idillies.

Sal graag vir 'n paar dae wil gaan. Dis 'n pragtige plek.

Etienne B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Etienne B
With spouse/partner

Great surprise, relatively close to Clanwilliam yet isolated and remote enough to relax

A pleasant surprise since you do not always know what to expect from the web pictures alone, but as advertised with no nasty surprises. Feels safe since its not a thoroughfare and we can recommend this as a great escape from the city rush. Also close enough to town to stock up at the Super Spar. I would just recommend taking your own braai wood since the wood is a bit expensive, however it is convenient and nothing to complain about, just a comment.

Diedre C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diedre C
With spouse/partner

Enjoyable.

Wonderful setting. Nice facilities although shower had some maintenance issues. Disappointing not to be able to get WiFi in our cottage.

Merle M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Merle M
With spouse/partner

Had a fantastic stay.

Perfect for families. Stunning scenery, house is fully equipped and very modern. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het 'n fantastiese tyd gehad!

Perfek vir gesinne. Pragtige natuurtonele, huis is ten volle toegerus en baie modern. Sal enige tyd weer teruggaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Allison A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Allison A
With friends

Peaceful, beautiful and the perfect getaway for recharge batteries.

Boskloof Swemgat is a lovely spot in a beautiful part of our country. The stay was all we hoped for. Beds were super comfortable, hosts were friendly and helpful and the chickens amusing. Highly recommended as a no-frills comfortable getaway place to explore the area.

Marie S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With friends

Beautiful, peaceful environment ─ the perfect getaway!

Boskloof Swemgat is the perfect getaway. The accommodation is comfortable, clean, and the surrounding area is beautiful. We really appreciated the hospitality and immediately felt at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, rustige omgewing ─ die perfekte wegbreek!

Boskloof Swemgat is die perfekte wegbreek. Die akkommodasie is gerieflik, skoon, en die omliggende area is pragtig. Ons het die gasvryheid baie waardeer en sommer dadelik tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Liana M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liana M
Family with young children

Rustige plaasatmosfeer wat jou laat ontspan en heerlike kuierplek.

Die rustige atmosfeer en plaasomgewing laat mens dadelik ontspan. Ons het heerlik gekuier en sal definitief Boskloof Swemgat aanbeveel vir familie en vriende wat in die Sandveld wil gaan kuier. Ook sentraal geleë vir besoeke aan omliggende natuurskoon soos Sederberge en Biedouwvallei.

Izette A - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izette A

Lovely, peaceful and quiet. Beautiful environment.

Boskloof has a perfect location, the valley is a lovely balance between citrus plantation and beautiful scenery. The accommodation is perfect for our big group of 8 people. We'll definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en stil. Pragtige omgewing.

Boskoolf is perfek geleë, die vallei is 'n lieflike balans tussen sitrusplantasies en natuurskoon. Die akkommodasie was perfek vir ons groot groep van 8 mense. Ons sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chrystal F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrystal F
Family with young children

Die geluide van die natuur het ons behoorlik bekoor.

Vriendelike diens en 'n goed ingerigte huisie het gesorg dat ons definitief sal terug gaan.

Estelle B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle B
Family with teenagers

Fantastic.

It's the right place to turn off the hustle and bustle of city life. It's so peaceful and quiet. All you hear is nature sounds.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dis die regte plek om af te skakel van gejaagde stadslewe. Dis so rustig en doodstil. Al wat mens hoor is natuurgeluide.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reuben S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reuben S
With spouse/partner

Rustig, mooi, net wat ons nodig gehad het!

Ons was in die week daar. Baie rustig. Jacuzzi was warm en is skoon gemaak terwyl ons daar was. Omgewing pragtig. Sal definitief weer gaan.

Johan C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With spouse/partner

Good value for money.

Wonderful getaway. Clean, neat and everything you need. Very friendly people. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Heerlike wegbreek gehad. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Baie vriendelike mense. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Quendoline V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Quendoline V
Family with young children

Safe for my children.

Reception was good, little house very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig vir my kinders.

Ontvangs was goed, huisie baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Daniel C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel C
With spouse/partner

10 uit 10.

Alles wat jy nodig het om te ontspan.

Karl P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karl P
With spouse/partner

Lovely, large house and ideal for a family.

Beautiful setting. Next time we stay longer. And to think it was years ago my grandfather's land. Two cushions forget what they liked for us and what we could get back to the Kgalagadi yesterday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike groot huis, ideaal vir gesin.

Pragtige omgewing. Volgende keer bly ons langer. En om te dink dit was jare gelede my oupagrootjie se grond. Twee kussings vergeet wat hul vir ons gehou het en wat ons gister na die Kgalagadi kon terugkry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sonet P - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonet P

Great!

Stunning place, quiet and peaceful. The ideal getaway from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Pragtige plekkie, still en rustig. Die ideale wegbreek van die stads gejaag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johannes C
With spouse/partner

Peaceful and beautiful.

Nice place to chill and braai! No credit card facilities.

Nadia H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia H
With spouse/partner

Fantasties.

Fantastiese omgewing. Paradys van voëls. Lekker staproetes. Sal weer teruggaan.

Umia K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Umia K
Family with teenagers

Relaxed in a bubble-bath on the patio!

Ideal getaway if you want to escape the city. The stars are nowhere brighter than in that area. Everything we needed was there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan in borrelbad op die stoep!

Ideale wegbreekplek as jy wil ontvlug van stad. Nêrens is die sterre meer helder as in daardie area nie. Alles wat nodig is was byderhand.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cara A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cara A
With spouse/partner

Fantastic stay, secluded and peaceful!

Wonderful weekend away. Will definitely be back for more! The tractor tubes for swimming in the river are a great touch!

Henk D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henk D
With spouse/partner

Beautiful and sooothing location.

Just when you start wondering if you're following the right road, you arrive at this absolutely marvellous location. So beautiful, so quiet, so soothing. You have your own small waterfall and an outdoor shower (at least: our lodge had one). Unbelievable to discover that in these wonderful surroundings, one or more of our predecessors found it necessary to leave some cigarette butts nearby the waterfall (no critics to the owner, of course!).

Andre P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre P
With spouse/partner

Ontspanne, heerlik stil wegbreek.

Perfekte plek, alles reg. Geen klagtes. Selfs die beurtkrag het ons gepas.

Deline D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deline D
Family with young children

Lovely place to rest your soul.

We enjoyed our stay a lot. Will definitely go back. The kids loved the river and the animals. It's great for riding your bike a going hiking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rusplekkie vir die siel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Sal definitief weer gaan. Die kinders het die rivier en diere baie geniet. Lekker vir fietsry en staproetes.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Debbie J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie J
With spouse/partner

Baie rustig en mooi.

Baie mooi en rustige omgewing. Net twee klein irritasies; Die Jacuzzi se water kon nie warm word nie, en die hoofslaapkamer se bed maak jou rug seer. Verder was dit heerlik. Sien ons weer later in die jaar.

Joanine M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanine M
With spouse/partner

Quiet breakaway weekend.

Wonderful, peaceful weekend. Very private. Stayed in Langhuis and the rock pool was private and wonderfully lovely and clean. Everything was clean and neat. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreeknaweek.

Wonderlike, rustige naweek gehad. Baie privaat. Het in Langhuis gebly en die rotspoel was privaat en fantasties heerlik en skoon. Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John W
With spouse/partner

The peace and serenity is what one needs to refresh and restart for the challenges of daily life!

Boskloof Swemgat was exactly what my husband and I needed. The accommodation was clean and in excellent condition. The surrounds were tranquil, peaceful and refreshing. So glad there were no cellphone reception; no TV. Just the earth, the sky, the river, the animals and us. We found each other again! A lovely passion fruit plant hung on our stoep making the house cool. We loved it!

Anita H - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita H
With spouse/partner

Netjies, skoon, veilige en gerieflike verblyf.

Ligging is regtig stil en rustig. Geen selfoonsein, maar gratis WiFi. Huis baie skoon en netjies, alles wat mens nodig het om batterye weer te herlaai. Regte plaas-atmosfeer, hoor net koeie, skape en voëls, sonbesies en verder die kabbeling van water. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan.

Danita W - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danita W
With spouse/partner

Peaceful, safe getaway in the stunning nature.

Boskloof Swemgat made for a stunning holiday with its comfortable and neat accommodation, beautiful green surroundings, and refreshing river water.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige, veilige wegbreek in die pragtige natuur.

Boskloof Swemgat het vir 'n mooi verrassing gesorg met sy gerieflike en netjiese akkommodasie, pragtige groen omgewing en verfrissende rivierwater.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dimetri C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimetri C
With spouse/partner

If you want to get away and relax with absolutely no noise this is the place for you.

Waking up every morning with singing birds and a river by your doorstep was awesome. Everyone is kind and very helpful. Really enjoyed it and will definitely go back again.

Brunhilde L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brunhilde L
Family with teenagers

Was baie lekker, veral die swemgat was 'n groot aanwins.

Ons het heerlik gekuier. Fivas Huisies is presies wat ons wou hê. Lugversorging en waaier vir die hitte.

Alan R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alan R
With spouse/partner

This is a place to relax.

Unexpected beauty, defiantly a place where you can find yourself - and forget about the rushed world.

Gerhard V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard V
With spouse/partner

Rustig.

Uit die besige dele en rustig.

Charmaine W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine W
With spouse/partner

Onvergeetlik. Asemrowend mooi.

Ons het absoluut 'n juweel ontdek hier. Sielskos, rustigheid wat geen geld kan koop nie. Sal sonder enige twyfel weer teruggaan. Maar die keer vir langer.

Leanca M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Leanca M
Family with young children

Natuur is asemrowed mooi.

Boskloof Swemgat fantasties geleë, dit is werklik mooi en vat mens se asem weg. Die Hangnes 1 kort bietjie opgradering, die stort se warm water werk nie, daar is 'n waaier in die kinderkamer maar nie 'n muurprop vir hom nie, daar is glad nie TV-fasiliteite nie, en die WiFi-kode wat in die inligtingsleêr is werk nie. Die pluspunte was die Jacuzzi met die pragtige uitsig! Sal beslis teruggaan as die huisies opgegradeer word.

Pieter V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Unbelievable silence and peace.

The sunset from the veranda in the evenings was indescribable. Convenient stay and wonderful reception. Hangnes' jacuzzi was the best place to see the sunset while having meat on the fire. We will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike stilte en rustigheid.

Die sonsondergang van die stoep in die aande was onbeskryflik. Gerieflike verblyf en wonderlike ontvangs. Hangnes se jacuzzi was die beste plek om die sonsondergang te besigtig terwyl die braaivleis vuur brand. Ons sal beslis weer teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melissa V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa V

Relaxing.

Well-equipped, comfortable beds and bedding - air-conditioner may need to be serviced - it doesn't get cold. Good braai facilities and close to dam. Will book a unit with Jacuzzi next time because the dam is too cold to swim in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Goed toegerus, gemaklike beddens en beddegoed - lugversorger moet dalk gediens word - maak nie koud nie. Goeie braaigeriewe en naby aan dam. Sal volgende keer 'n eenheid met Jacuzzi bespreek want dam is te koud om in te swem.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneke C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anneke C
With spouse/partner

Dit was rustig en ontspannend.

Die dame by ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Daar is lekker swemplek by die rivier. Ons het lekker gebly en met warm nagte was lugversorging heerlik gewees.

Dina G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dina G
Family with teenagers

Pragtige plek baie rustig

Ons het Boskloof geniet. Pragtige uitsigte, rustige oord. Al die nodige is in die chalet beskikbaar. Daar was net nie tyd om die lekker rivier te geniet en die omgewing te verken nie! Volgende keer definitief! Die wind het net verskriklik die Vrydagaand gewaai en die takkies en sand is by die voordeur ingewaai. Hopelik word daar dalk 'n muurtjie gebou om te verhoed dat takkies en sand inwaai? Andersins, baie lekker gebly! Baie dankie!

Andre B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
Family with teenagers

Baie lekker outentieke ervaring.

As jy hou van onopgesmuktheid en ware lewe, dan is dit die plek vir jou. Met die aankoms het my tiener dadelik gesê hier gaan ons langer bly. Jy betaal 'n fraksie van die koste hier as vir 'n Hydro, maar dit is hier waar jy voel hoe opgeboude spanning uit jou vloei en in die Sederberge verdwyn. Alles is perfek: Die Jacuzzi is 'n wenner vir my een tiener, die skoon swemgat vir my ander esoteriese tiener, die algehele geluksaligheid vir vroulief en natuurlik die braai en outentiekheid vir my. Dis so na aan die aarde as wat jy kan kom. En Gretha, die gasvrou met haar oulike kinders het met behulpsaamheid en vriendelikheid by die fantastiese ervaring bygedra.

Lienie L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lienie L
With spouse/partner

Relaxing.

Beautiful surrounds, very peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik ontspan.

Pragtige omgewing. Rustig en stil.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eliza V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eliza V
With spouse/partner

Receptionist went out of her way to be helpful.

Interesting. Beautiful location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontvangsdame het uit haar pad gegaan om behulpsaam te wees.

Interessant. Mooi posisie vir die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marlene L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene L
With friends

Ideale plek vir sterre kyk, sit en staar na 'n waterval en net luister na die voëls en Boskloof se geluide.

Ons het slegs een aand gebly en sal baie graag wil teruggaan. Ons het in 'n warm Jacuzzi gesit en na die sterre gekyk. Afgestap na die waterval en die Boskloof se natuur waardeer. Lekker gebraai en die rustigheid geniet. Lekker ruim oopplan-chalet. Let net daarop dat die slaapkamers nie plafonne het nie. Dit is oop na bo.

Hein S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein S
With spouse/partner

Aangenaam verras met die verblyf en die omgewing.

Boskloof is in 'n pragtige kloof geleë met baie mooi uitsig op die berge en op die walle van die skoonste rivier wat ek nog gesien het. Lekker gestap in die berg en ideaal geleë vir blommekyk.

Loula C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Loula C
With spouse/partner

Peaceful and neat.

It was ice cold when we were there, but the heater worked well. It is very private and peaceful. We had such a nice stay that we extended our stay with 2 extra days.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en netjies.

Dit was bitter koud toe ons daar was, maar die verwarmer het goed gewerk. Dit is baie privaat en rustig. Ons het so lekker gebly, ons het sommer nog 2 dae ekstra gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Molly W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Molly W
With spouse/partner

We had a lovely time at Boskloof Swemgat.

Very quiet, a lot of privacy, unique place, beautiful nature around and near Clanwilliam, a nice little town. Very Afrikaans. Very nice welcome and a lovely dog around!

Christa C - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa C
With friends

Ons het ons verblyf en die omgewing baie geniet.

Ons beplan om Boskloof Swemgat weer te besoek. Hulle is goed ingerig vir koue of warm weer. Die omgewing is baie mooi langs die rivier. Dis 'n ideale plek om rus vir jou siel te kry.

Tercia J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tercia J
With spouse/partner

Fantasties.

Puik diens met absolute privaatheid. Definitief waarde vir geld. Die Jacuzzi was beslis 'n pluspunt!

Sanelle G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanelle G
With spouse/partner

Dit was ongelooflik om so naby die waterstroom te sit in stilte van die plaas.

Ek sal Boskloof Swemgat vir almal aanbeveel, dit is 'n ongelooflike oulike plekkie en baie rustig. Vriendelike mense en baie behulpsaam. Ek sal enige tyd weer teruggaan.

Christelle K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Christelle K
With spouse/partner

Lifelike omgewing.

Goeie ligging met great geriewe!

Jasper M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jasper M
Family with young children

Beautiful, relaxing environment.

Found the accommodation very neat. Everything was in place. Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige rustige omgewing.

Het die verblyf baie netjies gevind. Alles was in plek. Vriendelik ontvang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecile B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cecile B
Family with young children

Plek waar mens kan ontspan in die natuurskoon.

Ideaal vir 'n wegbreekvakansie of naweek. Die huis was baie lekker ingerig, skoon en netjies. Die ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

Renke S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renke S

Perfek vir 'n winter-naweek-wegbreek.

As jy soek na 'n lekker wegbreek naweek tydens die koue wintermaande, is Boskloof Swemgat die perfekte plek. Die feit dat daar geen selfoonsein is nie, help jou om te vergeet van die bedrywige lewe wat jy vir 'n tydjie agtergelaat het. Ons het in Nenna se Huis gebly, wat geskik is vir 2 mense of selfs 'n egpaar met 2 jong kinders. Die huisie is baie netjies ingerig met alles wat jy sou nodig hê. Daar is 'n buitebraai, maar jy sal 'n alternatiewe plan moet maak as dit sou reën. Jy kan die rivier hoor as jy op die stoep sit met 'n glasie wyn of selfs binne voor die kaggel met 'n lekker boek. Die mooi wandelpaadjies tussen die sitrusplase laat jou toe om so bietjie uit die huis te kom en die natuurskoon te geniet. Ek sal Boskloof Swemgat vir enigeen aanbeveel wat lus is vir 'n naweek van lafenis.

Marina B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina B
With spouse/partner

The perfect place to unwind for a weekend.

A lovely place, perfect for a weekend break away from the city noise. Rest a peace for the soul.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte plek om 'n naweek af te skakel.

Lieflike plekkie, perfek om 'n naweek weg te breek van die geraas van die stad, werk en gejaag. Rus en vrede vir 'n mens se siel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ellen N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ellen N
Family with young children

Mooi, rustig en ontspannend.

Was bitter mooi en alles was baie netjies en gerieflik. Sal vir seker weer daar bly!

Lily L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lily L
With spouse/partner

Absoluut wonderlik rustige uitrus.

Ons het ons tydtjie by Boskloof Swemgat ongelooflik baie geniet. Was so wonderlik om so in die natuur net te kon rus. Die silwerskoon water van die swemgat was 'n absolute lafenis van gees en liggaam. Ons kan nie wag om weer te gaan nie. Wonderlike rusplek vir siel en liggaam.

Marinice B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marinice B
Family with young children

Safe, tranquil, lovely next to the river.

Tranquil and safe area for the entire family. The river is very clean and the entire terrain is neat. Everyone very friendly and the children enjoyed the donkeys and zebras a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilig, rustig, heerlik langs die rivier.

Rustig en veilige omgewing vir die hele gesin. Die rivier heerlik skoon en die hele terrein netjies. Almal baie vriendelik en die kinders het die donkies en zebra baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Willie B
With spouse/partner

Verander die plek se naam na sielsrus.

Vat vir jou iemand saam waarmee jy lekker kan kuier. Daar is niks om te doen nie, maar dis hoekom jy daarheen moet gaan. Om te rus en te ontspan. Dis baie mooi daar en die gekabbel van die rivier klink wonderlik.

John M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
John M
Family with young children

Verblyf baie skoon en netjies, alles byderhand om 'n susksesvolle naweek te verseker.

Lieflik onder die bome met 'n lekker braaiplek, veilige swemgat en rustige atmosfeer, alles 'n resep vir heerlike ontspanning!

Jenine S - Jan 2018