Thabazimbi Accommodation at Bosveld Inn | TravelGround
+5

Bosveld Inn

14 reviews
Guest House

Review Summary

4.2 out of 5from 14 reviews for Bosveld Inn
Cleanliness
4.2/5
Service
3.9/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Sanita M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Sanita M
Family with teenagers

Vriendelike mense en lekker oornag.

Het oornag in Thabazimbi! Verblyf was goed vir een nag! Vriendelike mense.

Johan M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan M

Nice.

As there are permanent residents in the house, it felt strange to use the kitchen, as well as the bathrooms, although it was very homey.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Aangesien daar permanente inwoners in die huis bly, het dit maar net vreemd gevoel om hulle kombuis te gebruik, asook hulle badkamers, alhoewel dit baie huislik was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dawie J
With spouse/partner

Ons was vir 'n langnaweek daar gewees vir die Apiesdoringfees.

Ons was gaste in 'n huis gewees. Deel kombuis en badkamers met almal insluitend die eienaar en sy vrou, dit was nie baie aangenaam nie. Daar is slegs 'n klein yskassie om jou goed in te sit en daar is ook nie meer 'n swembad soos op die web geadverteer word nie. Die kombuis is baie deurmekaar met goed wat oral rondstaan.

Etienne O - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Etienne O
With spouse/partner

Hoofdoel was om Marakele te besoek.

Die straathek staan heeldag oop. Die veiligheidshek by die voordeur se slot kan nie sluit nie. Na my navraag aan die gasheer is die ontbyt R50 ekstra. Die ander gaste het aangedring dis ingesluit en het wel ontbyt gekry (selfde verblyfkoste as myne). Die swembad is toegegooi en nie soos adverteer. Die mense is gaaf, maar na my mening is hulle nie werklik op gaste se genot gerig nie. Die kombuis word deur die huishouding ook gebruik en as daar gemors word, los hulle dit vir 'n dag tot die skoonmaker kom. My handdoek het 'n gat in en toe ek dit noem gee hulle vir my dieselfde handdoek terug om verder te gebruik.

Danie K - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Danie K

Ek sal die verblyf nie aanbeveel nie en nooit weer daar tuis gaan nie.

Ek het gesukkel met die water. Die beddens word nie eens opgemaak nie en kry ook nie skoon handdoeke nie.

Suzette K - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzette K

Genotvol!

Wonderlike gasvryheid en vriendelikheid.

Charlotte V - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte V
Individual traveler

Ek was baie gelukkig met my verblyf en sal weer daar bly. Die ligging was ideaal vir my behoeftes

Ek was baie gelukkig met alles - die en suite-kamer is my eerste keuse!

Amy D - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amy D
With spouse/partner

Baie aangenaam; vriendelike mense; skoon en netjiese verblyf. Baie ruim.

Ons het die verblyf baie aangenaam gevind. Alles was baie netjies en skoon. Opgradering van beddegoed en handdoeke sal 'n beter indruk skep. Ontbyt was baie lekker en vullend. Dankie vir 'n lekker aand se rus.

Jr M - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jr M
Family with teenagers

Baie bly!

Ek is baie bly oor ales by Bosveld Inn B&B.

Elaine V - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
On business

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Zania V - Jun 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zania V
On business

Very accommodating. Thank you

They were willing to wait for our late arrival - wonderful customer service. Clean and neat accommodation.

Sarie V - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarie V
With spouse/partner

Janie en Thys is die mees gasvrylikste en die vriendelikste mense.

Die gastehuis is baie netjies en skoon en die kos was fantasties. Die gastehuis is hoogs aanbeveelbaar.

Christa J - Mar 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa J
Family with teenagers

Baie goed!

Vriendelike' gasvrye mense. Netjiese plek.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 62 Steenbok street , Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MDAyNTIxLWU4YjAtNGRiNC1iNWIwLTc4ODEwMjYxYzYzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 14 5 1 5 62 Steenbok street Thabazimbi 0380 Limpopo 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -24.583021999769 27.414477467537
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com