The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bosveld Shona Langa | TravelGround
+14

Bosveld Shona Langa

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 18 reviews for Bosveld Shona Langa
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Jacques D - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques D
With friends

Ongelooflike plek.

Was regtig ongelooflike plek en die raad wat gegee was van eienaar het gemaak dat die ervaring uit die boeke uit was. Sal enige tyd weer soontoe gaan en sal vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie.

Teresa P - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Teresa P

Awesome.

Dit was 'n heerlike rustige kuier en alles wat jy nodig het is daar - ek het die skottelgoedwasser baie geniet. Kon net lekker sit en rus.

Alicia H - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Alicia H
Family with young children

Pragtige plek in die bosveld.

Die huis is baie goed ingerig, met alles en soveel meer, genoeg yskaste en 'n ysmasjien. Die Jacuzzi se water word met 'n donkie warm gemaak, so maak seker jy vat genoeg hout saam. Dit is regtig 'n pragtige plek, ek sal vir seker weer terugkeer!

Teresa L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Teresa L

Fantastic weekend in the bush.

Everything was great, the accommodation was superb, game were right on our doorstep. A peaceful and relaxing weekend away.

Madelein E - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Madelein E
With friends

Heerlik rustig en waarde vir geld.

Die plek is netjies ingerig. Net 2 teelepels. Kamers ruim. Baie rustige wegbreek. Sal definitief weer gaan.

Louis O - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis O
Family with young children

Sal vir seker weer doen.

Baie mooi huis, gerieflik en kuier ongelooflik lekker.

Marius B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marius B
Family with teenagers

Wil nie te veel goedpraat nie, anders boek almal die plek. Werklik fantasties.

Shona Langa is by uitstek my nuwe beste naweek-wegbreek destinasie. Die huis is wonderlik ingerig en alle benodighede is beskikbaar. Die geriewe is van topgehalte en die stil omgewing voeg net by tot ñ fantastiese ervaring. Die wild wat die huis besoek op gereelde maat is werklik uitsonderlik en bied goeie foto geleenthede.

Pieter C - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter C

Puik.

Dis mooi en privaat.

Charmaine D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charmaine D
Family with young children

Fabulous break in the bush away from the city.

Fabulous break away from city life surrounded by bush and animals such as zebra, impala and giraffe along with the comforts of home. Definitely recommended to anyone wanting to get away, switch off and relax.

Pieter V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V
Family with teenagers

Lieflike plekkie in die bos

Die huis was uiters netjies en skoon. Hulle het aan alles gedink om die verblyf gerieflik en aangenaam te maak vir elkeen wat daar is. Ons kon ’n lekker tyd daar hê.

Ina V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
Family with young children

’n Fees! Twee nagte is te min.

Dit was heerlik om in die vars, skoon bosveld te wees.

Andries S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries S
With spouse/partner

Sal weer gaan.

Baie rustig en privaat. Alles wat jy nodig het en meer is beskikbaar.

Martiens P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martiens P
Family with teenagers

Ongelooflike Bosveld-wegbreek.

Wat 'n wonderlikke plek! Jy kry veel meer as wat die foto's wys! Die huis is baie goed toegerus, van skottelgoedwasser en wasmasjien tot ysmaker. Daar is alles wat mens nodig het vir 'n onvergeetlike wegbreek. Baie meer as in die beskrywing! Die bokke en varke wat sommer baie naby aan jou kom eet maak die mooiste foto's. Die rustigheid en stilte is ongelooflik, en die sterre so mooi en helder. Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat 'n rustige wegbreek benodig.

Bosveld Shona Langa's response

Baie dankie.

Bosveld Shona Langa
Marieta G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marieta G

'n Peaceful weekend in the bush.

We enjoyed the silence in the bush a lot. The house was convenient, clean and well-equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Rustige naweek in die bos.

Ons het die stilte in die bos baie geniet. Die huis was gerieflik, skoon en goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marie B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marie B

Wonderlike, rustige bosveld-wegbreek.

Ons het my verjaarsdagnaweek so geniet! Die huis is goed ingerig en die rustige atmosfeer met die diere wat so mak is, is absoluut onvergeetlik! Ons het effe gesukkel met warm water in woonstel en hoofslaapkamer, maar Lorenzo was baie hulpvaardig.

Jan V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
With friends

Dit was baie lekker en rustig.

Die plek is baie goed toegerus en ek dink dit moet ook so geadverteer word. Mens het regtig net jou eie persoonlike goed nodig om 'n baie lekker naweek te hê.

Celeste P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste P
With friends

Beautiful place with all the amenities you can think of.

The house is beautiful. We enjoyed our 3 days very much and will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek met al die moontlike geriewe wat jy aan kan dink!

Die huis is pragtig, ons het die 3 dae vreeslik geniet en sal beslis weer terug wil gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy M
With friends

Fantastiese plekkie in die bos.

Pragtige huis met 'n ekstra woonstel in die bos. Diere loop vrylik om jou plekkie en die kuierplek buite met Jacuzzi is 'n pluspunt. Kamers is netjies en buitestort is 'n bonus. Mens kan lekker ontspan en in die bos ry en wild kyk.

From
R2 100
per night (sleeps 9)
From
From R2 100
per night (sleeps 9)
From
R2 100
per night (sleeps 9)
Make a Booking
  • Capacity: 9 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: G1 Leadwood Street, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALzEnwc4Yg9GAB5NUZhkCG6W2zEP5OhgjyiZkI52rdC3XgN1ocB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 100  per night(sleeps 9) 18 5 1 5 G1 Leadwood Street Bela-Bela 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.934739 27.909047
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!