The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bosveld Wegbreek | TravelGround
+56

Bosveld Wegbreek

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Bosveld Wegbreek
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Anna-mari K - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-mari K

Ontspanne naweek in die bos.

Bosveld Wegbreek was 'n groot verrassing. Ons het onsself terdeë geniet. Alles wat 'n mens nodig het is beskikbaar. Almal op die terrein was hulpvaardig en vriendelik. Die wildrit wat aangebied word is 'n moet. Ons maak definitief weer 'n bespreking!

Bosveld Wegbreek's response

Liewe Anna-Mari,

Dankie vir jou resensie, bly julle het dit so geniet. Sien uit om julle weer te sien.

Groete,
Priscilla

Bosveld Wegbreek
Carol V - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol V
With spouse/partner

Heerlike atmosfeer om weg te breek.

Baie vriendelik en gasvry. Beveel beslis aan in die pragtige ongerepte natuur en verblyf was baie aangenaam, skoon en netjies.

Kobus B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus B
With spouse/partner

Dit was totaal hemel op aarde gewees. Daardie ongelooflike bosveld-gasvryheid wat kos is vir jou siel!

Ons het lanklaas so 'n ongelooflike ervaring beleef. Die plaas is so besonders en die wild wat meters van jou af rondloop laat jou letterlik sprakeloos. Die kothuis waar ons geslaap het met die buitelugkombuis en boma is oorweldigend-mooi, skoon en gerieflik. Woorde kan dit nie beskryf nie, en om nie eers van die die gasheer en gasvrou te praat nie. Ons het hartsvriende vir 'n leeftyd geërf. Alhoewel ons moes terug kom huis toe, het ek en my vrou met 'n swaar gemoed daar weggery en vir mekaar gesê, kan ons nie maar siek speel en nog 'n dag of twee daar vertoef nie. Priscilla, Paul en Thomas, julle is die sout van die aarde. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie dat julle dit so spesiaal vir ons gemaak het.

Bosveld Wegbreek's response

Beste Kobus,

Dankie dat jy Bosveld wegbreek besoek het. Ons het julle albei met 'n swaar hart gegroet en hoop om julle gou terug te he. Ons het 'n jacuzzi by die kothuis geinstalleer en 'n paar opgradrings gedoen. Sien julle binnekort. Groete Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Caren C - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caren C
With friends

Ongelooflike gasvryheid. Huis weg van die huis.

Eienaars wat moeite doen vir gaste. Nie net het ons ongelooflik lekker gekuier nie, maar ons het vriende vir altyd gemaak.

Bosveld Wegbreek's response

Liewe Caren, ons het dit baie geniet om jou by Bosveld Wegbreek te he en hoop om jou binnekort te sien.

Groete Priscilla

Bosveld Wegbreek
Sandra E - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sandra E
With spouse/partner

Extremely friendly and helpful. Clean facility with nice smelling bedding. Will definitely go there again.

Enjoyed the game watching from the porch as they grazed. Game playing with Thomas, was exiting and conversations interesting. He has good skills in welding, woodwork and even rock works.

Bosveld Wegbreek's response

It was lovely having you at Bosveld Wegbreek, just a bit too short. Hope to see you soon.

Bosveld Wegbreek
Sonja V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja V
With spouse/partner

Pleasant bush break with all the amenities.

Conveniently situated, far away from the bustling city. Within 2.5 hours of JHB, less than 10 km from N1. We stayed in the cottage and had full use of the external boma (kitchen, braai, entertainment area). Everything was well presented, we wanted for nothing. The hostess went out of her way to accommodate our every need, and we would happily stay again.

Bosveld Wegbreek's response

It was wonderful having you here. Hope to have you back soon and for a longer period so that you can go on a game drive.

Bosveld Wegbreek
Johannes Frederick V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Frederick V
With spouse/partner

Wonderlike, rustige verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike, rustige verblyf by julle, Priscilla en Paul. Wens ek kon langer gebly het. Wonderlike, vriendelike mense en personeel, sal beslis weer kom kuier by julle en sal beslis meer mense saambring en vertel van julle wonderlike plek.

Bosveld Wegbreek's response

Dit was heerlik om jou hier te hê en die rustigheid van die bosveld te geniet. Hoop om jou binnekort met jou familie en vriende te sien. Akkomodasie vir 18 mense beskikbaar met kothuise.

Groete, Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
Florence G - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Florence G
Family with young children

Beslis 'n tweede besoek werd.

Heerlik gekuier net te kort. Koos is 'n ware aanwins vir die plaas. Pragtige natuurskoon en hope plek vir stap of draf op die plaas, tussen wild en bos. Alle geriewe was beskikbaar. Dankie vir die eksta myl wat jul gestap het.

Bosveld Wegbreek's response

Dit was 'n plesier om julle hier te he en dat julle die bosveld en wild so geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.

Bosveld Wegbreek
Elmarie R - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie R
With spouse/partner

Waarde vir geld, fantastiese atmosfeer.

Stil en rustige atmosfeer, ons kon net afskakel en die ongerepte natuur waardeer. Wild loop vrylik rond. Gasvryheid is uit die boonste rakke en alle geriewe is beskikbaar om steeds gemaklik te wees. ‘n Ware treffer, sal beslis weer besoek aflê. Home away from home.

Bosveld Wegbreek's response

Beste Elmarie,

Dankie vir jou resensie, ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Sien uit daarna om julle weer hier te he by Bosveld Wegbreek. 'n 2de kothuis wat 4 slaap en jacuzzi sal binnekort klaar wees, loer gerus op ons lekkeslaap website.

Bosveld Wegbreek
Paul B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul B
Family with young children

Beautiful peaceful location, outstanding hospitality and facilities. Highly recommended.

The comfortable rooms, entertainment areas, boma, braai area, jacuzzi, swimming pools combined with the natural beauty and the variety of animal species on this game farm, combined with the friendliness and hospitality of the owners and staff, make this an absolute gem for a family or corporate getaway. Thank you Priscilla, Paul and Thomas for a memorable stay. We arrived as guests and left as part of the family.

Bosveld Wegbreek's response

Dear Paul,

It was wonderful having you and your family at Bosveld Wegbreek would love to have you back.

Kind regards,
Paul & Priscilla

Bosveld Wegbreek
From
R590
per night, for 2 ppl
From
From R590
per night, for 2 ppl
From
R590
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R101, Buffelkloof, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fe04cbd0a2bc775e0c05076d2a5a47ba982acc8cfe2db55b94601ad378497217c30f60be90a2737dd4c90087dec6b5db996?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R590  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 R101 Buffelkloof 0560 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.53032 28.62951
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!