Boutique Guesthouse Hanover
Review Summary
Chris V - May 2022
Overall score
Oorslaap van Kaapstad na Alberton.
Bobby H - May 2022
Overall score
Enjoyable, for short stay over.
Yolanda L - Apr 2022
Overall score
It served its purpose as a midway stop.
Amanda W - Apr 2022
Overall score
Heerlike verrassing.
Marius K - Mar 2022
Overall score
Uitstekende en vriendelike ontvangs en diens van Hannah en haar span.
Tertia P - Mar 2022
Overall score
Dit was baie lekker gewees, sal definitief weer daar slaap.
Nic S - Mar 2022
Overall score
Karoo-gasvryheid.
Helene D - Mar 2022
Overall score
Heerlike gasvrye en luukse kamer.
Heila V - Mar 2022
Overall score
Dis 'n lekker oornagplek tussen Kaapstad en Pretoria en goeie waarde vir geld.
Cornie V - Mar 2022
Overall score
Kamer nie gerieflik. Badkamertoegang met deur nie prakties nie. Bad baie ongerieflik en gevaarlik vir veral ouer mense.
Petro D - Mar 2022
Overall score
Gerieflik en pragtig!
Hennie V - Mar 2022
Overall score
Lekker ontspan.
Helena H - Feb 2022
Overall score
Dit was 'n kort, maar heerlike ervaring.
Margaretha J V - Jan 2022
Overall score
'n Ware oase in die middel van die Karoo.
Sharon D - Jan 2022
Overall score
Perfect!
Roy A - Jan 2022
Overall score
Meal options were very limited and quite expensive for what it offered with few alternatives near by. Will look to overnight closer to Cape Town on my next trip.
Monica E - Jan 2022
Overall score
Stunning. Stukkie hemel in die middel van nĂŞrens.
Johan P - Jan 2022
Overall score
Lekker rustig met Karoo gasvryheid.
Michelle N - Dec 2021
Overall score
Pragtige plek. Vriendelike mense! Heerlike kos.
Marié N - Dec 2021
Overall score
Pragtige kamers met fantastiese kos. Egte Karoo-vriendelikheid.
Michelle R - Dec 2021
Overall score
Professionele, vriendelike diens. Gastehuis is absolute pragtig. Spyskaart is interessant en heerlik. Kos is met soveel liefde gemaak en bedien.
Marise B - Dec 2021
Overall score
Hanna het ons met ope arms ontvang. Baie mooi, netjies en rustig.
Nadine V - Nov 2021
Overall score
Beeldskone gastehuis in die middel van ĂŞrens en nĂŞrens.
Starcha D - Nov 2021
Overall score
Pleasant and a haven in a otherwise deserted part of the Karoo.
Maritsa M - Oct 2021
Overall score
Baie aangename personeel en die ontbyt was heerlik.
Johan W - Oct 2021
Overall score
Gasvry, goeie kamers, buitesitplek en goeie etes en diens.
Helene R - Oct 2021
Overall score
Kamers nie na wense.
Sally M - Oct 2021
Overall score
Neat and well-designed guesthouse in a conveniently located town.
Read moreRichard S - Oct 2021
Overall score
Highly recommended.
Kobus B - Oct 2021
Overall score
Oornag
Guy P - Sep 2021
Overall score
It was very comfortable.
Karen N - Sep 2021
Overall score
Dit is 'n pragtige gastehuis.
Lizel O - Aug 2021
Overall score
Gemaklik, veilige parkering en vriendelike diens. Definitief waarde vir geld.
Janine G - Aug 2021
Overall score
Onvergeetlik!
Kobie C - Aug 2021
Overall score
Fantasties.
Colin D - Aug 2021
Overall score
Attentive staff, delightful decor in common area, warm.
Ulrigh N - Aug 2021
Overall score
Asemrowend!
Jacky J - Jul 2021
Overall score
Fantasties!
Angelique V - Jun 2021
Overall score
Dit voel soos tuiskoms. Die stoep is so 'n lekker kuierplek om te ontspan na 'n lang dag op die pad.
Jaco L - Jun 2021
Overall score
Baie vriendelike personeel, heerlike kos en gerieflike verblyf.
Bevan B - Jun 2021
Overall score
Baie rustige oornagverblyf.
Laetitia V - Jun 2021
Overall score
Highly recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Hoogs aanbeveel!
Wanneer jy die dorpie inry lyk dit armoedig en verlate. Moenie omdraai nie, die gastehuis is pragtig, veilig, gerieflik, die personeel baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou verblyf baie aangenaam te maak, en die kos (aandete en ontbyt) is fantasties!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Paula H - May 2021
Overall score
Baie netjies en gerieflik.
Marelise R - Apr 2021
Overall score
A jewel in the heart of Hanover
Jacqueline M - Apr 2021
Overall score
Comfortable enough.
Read moreWian V - Mar 2021
Overall score
Gerieflike oornagplek met uitstekende diens.
Ria V - Mar 2021
Overall score
Aangename verblyf.
Nico H - Feb 2021
Overall score
Lekker gewees. Mooi ingerig. Hanna en personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
Mariaan D - Feb 2021
Overall score
Gerieflik, gasvry en ’n gesellige atmosfeer.
Stiaan E - Feb 2021
Overall score
Clean place, lovely staff, superb dinner.
Chelsey B - Jan 2021
Overall score
Baie vriendelik verwelkom deur Hanna en dadelik tuis gevoel. Beslis 'n aanbeveling.
Karen V - Jan 2021
Overall score
Fantastiese aandete!
Jannie G - Jan 2021
Overall score
Perfekte plek vir oorslaap op pad Kaap toe. Great mense, great kos!
Janri V - Jan 2021
Overall score
Beste Karoo-lamskenkel!
Carien F - Jan 2021
Overall score
Pragtig
Jannie G - Jan 2021
Overall score
Vriendike diens en great kos!
Carl P - Dec 2020
Overall score
It was lovely, thanks.
Ronell D - Dec 2020
Overall score
Lekker atmosfeer.
Basil L - Dec 2020
Overall score
Very convenient, but sad to see the deterioration of small inland villages.
Edi B - Dec 2020
Overall score
Beautiful Guesthouse with great home cooked meals.
Christel V - Nov 2020
Overall score
Warm, friendly service.
Lorette D - Oct 2020
Overall score
Heerlike verblyf.
Petro N - Oct 2020
Overall score
Goeie oorblyplek vanaf Gauteng na die Kaap.
Gerhard L - Aug 2020
Overall score
Excellent.
Claudia S - Aug 2020
Overall score
Beautiful guesthouse.
Pottie P - Aug 2020
Overall score
Baie aangenaam en beter as soortgelyke ander plekke waar ons al was.
Bryan B - Aug 2020
Overall score
Online advertisement proven more than correct on actual arrival.
Read moreLeoni C - Mar 2020
Overall score
Mooi ingerig - ons hondekind was ook baie welkom. Die straat was lekker stil en aandete was heerlik.
Andre J - Feb 2020
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties!
Fantastiese gasvryheid, mooi kamers, lekker kos. Beveel aan dat die stortkop in ons kamer vervang word, nie 'n aangename ervaring nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Willem P - Feb 2020
Overall score
Dit was baie rustig.
Johanita K - Jan 2020
Overall score
Heerlike Karoo hospitality met a bietjie luxury.
Jan M - Jan 2020
Overall score
Dit was altyd plek van keuse maar was baie teleurgesteld gewees met plek in totaal.
Rene K - Jan 2020
Overall score
Die eenheid is werklik pragtig, alles is van hoogstaande gehalte. Gasvrou/eienaar is baie vriendelik, hulpvaardig.
Read moreDawie H - Jan 2020
Overall score
Die ligging en uitleg van die plek plaas dit op die rooster as 'n oornaghalte.
Read moreBenita M - Jan 2020
Overall score
Die diens was heel aangenaam.
Marli V - Jan 2020
Overall score
Sal definitief aanbeveel. Kon nie vir beter diens vra nie.
Brigitte V - Dec 2019
Overall score
Skoon, netjies en stylvol.
Viola V - Nov 2019
Overall score
Ongelooflik gasvry en uitstekende diens.
Boutique Guesthouse Hanover 's response
Beste Viola,
Dit was vir ons vreeslik lekker om julle by ons in die Karoo te verwelkom.
Ons hoop dat julle gou weer by ons sal kom kuier!
Karoo Groete,
Jevonne
Philip M - Nov 2019
Overall score
It is acceptable as an overnight place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
As oornagplek is dit aanvaarbaar.
Nie meer as slegs oornagplek nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester D - Oct 2019
Overall score
Baie veilig, skoon en vriendelike diens!
Johan S - Sep 2019
Overall score
Ons het baie lekker gebly en daar is 'n ongelooflike uitsig oor die see.
Francois O - Jun 2019
Overall score
Wonderlik.
Verena M - May 2019
Overall score
Heerlike verrassing.
Kira M - Apr 2019
Overall score
Pleasantly surprised at an outstanding establishment.
Rencha W - Apr 2019
Overall score
Opregte Karoo-gasvryheid.
Cor B - Apr 2019
Overall score
Baie lekker, gasvrye stop tussen Kaapstad en Johannesburg.
Grant M - Apr 2019
Overall score
Delicious food and cosy rooms. The right place for an overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike kos en snoesige kamers. Net die plek om te oornag.
Netjiese, veilige oornag-akkommodasie met heerlike kos en vriendelike mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janri V - Jan 2019
Overall score
Presies wat ons wou hĂŞ!
Angelique V - Nov 2018
Overall score
'n Absolute oase na 'n lang dag!
Christine B - Nov 2018
Overall score
Very friendly manager and the food was delicious. The room was beautifully equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike bestuurder en die kos was heerlik. Die kamers was baie mooi toegerus.
Die kamers was baie netjies, mooi dekor en ideaal. Die bestuurder, Hannah, was uiters vriendelik en het vir ons baie lekker kos voorberei. Sal dit sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mariki N - Oct 2018
Overall score
Karoo-gasvryheid op sy beste!
Joan V - Oct 2018
Overall score
Fantastiese plek.
Danie L - Oct 2018
Overall score
Wow wow wow!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wow wow wow!
Vriendelike staff. Ongelooflike mooi en netjiese gastehuis. Skoon. Kos was mind blowing lekker en well presented. Hanna jy en jou staff kry 'n 20/10. Sal julle beslis weer gebruik en definitief aanbeveel. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerda V - Jul 2018
Overall score
Baie netjies.
Jeanne M - Jul 2018
Overall score
Gesellige winterverblyf in pragtige 'n gastehuis.
Read moreHenriette B - Jul 2018
Overall score
Gasvrye, gesellige en asemrowende mooi plaashuisatmosfeer met beste diens, kos, moderne geriewe.
Read morePauline S - Apr 2018
Overall score
Absolute stunning little boutique guesthouse.
Riana B - Apr 2018
Overall score
Heerlik gebly in 'n pragtige plek.
Bernie B - Mar 2018
Overall score
Great and beautiful place.
George M - Jan 2018
Overall score
Baie gerieflik.
Pam S - Jan 2018
Overall score
Very comfortable stay over.
Claudio M - Jan 2018
Overall score
Relaxing welcome after a long day on the road.
Rilette H - Jan 2018
Overall score
Heerlik.
Reece Z - Jan 2018
Overall score
Fantasties!
Kevin D - Dec 2017
Overall score
Juweel in die Noord-Kaap
Chantal J - Dec 2017
Overall score
Baie gerieflik.
Eresa B - Dec 2017
Overall score
Very friendly people, neat and clean accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelike mense, netjiese, skoon verblyf.
Ons het 'n hartlike ontvangs gehad by Boutique Guesthouse Hanover. Ons kamer was netjies en skoon en die kos wat ons geniet het was heerlik. Hulle het ons reis vanaf Kaapstad na Johannesburg net 'n plesier gemaak. Sal hulle enige tyd aanbeveel en sal definitief weer daar oorbly. Baie dankie aan Hannah en Rika vir julle gasvryheid - dankie vir Piet wat vir my 'n plantjie uit die mooi tuin saamgegee het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jetske T - Oct 2017
Overall score
Puik!
Ronel L - Aug 2017
Overall score
Fantasties!
Jo-ansie V - Aug 2017
Overall score
Gemaklik.
Elizabeth K - Jul 2017
Overall score
Aangenaam, gasvry en die etes is uit die boonste rakke.
Read moreLouis B - May 2017
Overall score
Pleasant stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Wat ek die beste onthou van my verblyf daar was die kos. Aandete was fantastiese en ontbyt het glad nie teleurgestel nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maryke V - May 2017
Overall score
Neat. Very friendly staff. Beautiful decor.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies. Baie vriendelike personeel. Pragtige dekor.
Aandag aan detail kort. Dis in die middel van die Karoo, maar geen koue water of ys in yskassie nie. Een bedlampie het nie "globe" gehad nie, 2 "globes" van die hooflig het nie gewerk nie. Sou lekker gewees het om Nescafé-koffie in kamer te kon drink in plaas van Ricoffy. Nie dat ek dit gebruik nie, maar gewoonlik het hulle 'n klein shampoo en conditioner beskikbaar in badkamers. Hier is slegs seep en room.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Francois V - Apr 2017
Overall score
Neat accommodation with a delicious dinner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese oorslaapplek met heerlike aandete.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brad D - Jan 2017
Overall score
You must meet Vivienne the owner, lovely woman.
Aninka W - Jan 2017
Overall score
Great experience. Truly a boutique guesthouse. Food was delicious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great ervaring, waarlik 'n boutique gastehuis, kos ook heerlik.
Dit is 'n heerlike Karoo-ervaring, met totale gasvryheid en keurige verblyf en ete.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvin C - Jan 2017
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasies!
Ek sal elke keer op pad Kaap toe by die Boutique Guesthouse Hanover oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jason K - Jan 2017
Overall score
Quaint, very cosy.
Uluande M - Jan 2017
Overall score
Over promise and under deliver.
Ida J - Dec 2016
Overall score
Overpriced for what you get.
Lilanie K - Dec 2016
Overall score
Tevrede.
Read more