The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Brackenfell Accommodation | TravelGround
+30

Brackenfell Accommodation

57 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 57 reviews for Brackenfell Accommodation
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Carolyn V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carolyn V

Lieflike mense en baie gemaklike verblyf.

Sal definitief weer by Brackenfell Accommodation bespreek.

Brackenfell Accommodation's response

Dagsê Carolyn, dankie vir positiewe terugvoer. Ek is bly julle was tevrede met jul verblyf hier. Ons streef daarna om vir ons gaste gelukkig en tevrede te sien. Welkom vir n volgende keer!
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Wouter D - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter D
Individual traveler

Waarde vir geld en vriendelike ontvangs!

Hierdie was 'n baie aangename verblyf. Die plek is skoon en netjies binne en buite. Die gasheer en gasvrou maak seker dat jy tuis voel. Die spreekwoordelike "home from home". Ek sal vir seker weer van die plek gebruik maak.

Brackenfell Accommodation's response

Goeiedag Wouter,
Baie dankie vir goeie terugvoer. Dit was aangenaam om jou te ontmoet, en weet jy is enige tyd welkom om weer by ons te bespreek.
Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Samantha B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha B
Family with young children

Will stay there again.

Was a very nice place. Hosts were very friendly.

Brackenfell Accommodation's response

Hi Samantha, thank you for your positive review! It was really good to meet you all. Welcome here when you visit Cape Town again.
Kind regards,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Johan K - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan K
On business

Die eienaars is baie gasvry en akkommoderend. Ligging is uitstekend, naby aan die N1 en inkopiesentrums.

Die eienaar is baie akkommoderend om seker te maak die gaste is gemaklik en het alles wat benodig word, veral ook gedurende beurtkrag. Die akkommodasie is baie goed geleë naby aan die N1 om vinnig na enige rigting te kan reis asook naby aan inkopiesentrums vir inkopies en restaurante. Die area is ook baie stil en veilig.

Brackenfell Accommodation's response

Johan, baie dankie vir mooi opmerking. Ek is bly dat julle dit aangenaam gevind het. Dit was regtig lekker om julle hier te ontvang. Kom gerus weer wanneer julle Kaap se kant toe kom.

Vriendelike groete,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Graeme E - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Graeme E
Individual traveler

Very good.

Worth while.

Brackenfell Accommodation's response

Hi Graeme,
Thank you for your positive review. I am glad you were happy with the accommodation. You are always welcome here when you visit Cape Town.
Kind regards,
Elize

Brackenfell Accommodation
Owen D - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Owen D
With spouse/partner

Kan net së: wow!

Is die ideale akkommodasie en waarde vir jou geld.

Brackenfell Accommodation's response

Owen, baie dankie vir positiewe terugvoer! Dit was lekker om julle te ontmoet, julle is enige tyd welkom wanneer julle weer Kaap toe kom. Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
André L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
André L
On business

Ek het soos die verlore seun gevoel wat tuis gekom het.

Tannie Elize het my soos 'n ma ontvang. Hoe kan jy verbeter op iets wat reeds perfek is vir 'n sakereis. Die woonstel het aan al my verwagting voldoen. Ek het so gevrees vir die virus, maar hier was alles was pragtig en perfek skoon mét veilige parkering in 'n beskaafde woonbuurt. Ek het genoeg privaatheid gehad om my papierwerk en studies saans te kon doen sonder lastige bure. Hier ry jy weg met 'n knop in die keel!

Brackenfell Accommodation's response

André, baie dankie vir die mooi terugvoer! Ek waardeer dit regtig baie. Jy was 'n aangename gas, en regtig 'n aanwins om te leer ken. Jy het 'n blywende goeie indruk op ons gemaak, en ons het jou gemis nadat jy weg is, en ons wonder dikwels hoe dit met jou gaan. Baie dankie vir die pragtige geestelike boek en die mooi getuienis wat jy uitleef. Kom gerus weer wanneer jy Kaap toe moet kom vir besigheid. Sal jou graag hier wil ontvang. Beste wense, Joe en Elize.

Brackenfell Accommodation
Jeanette V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette V
Family with teenagers

Skoon en netjies.

Die gashere is baie gasvry en vriendelik. Baie lekker gebly.

Brackenfell Accommodation's response

Jeanette, baie dankie vir goeie terugvoer i.v.m. akkommodasie hier by ons. Ek is bly dat dit aangenaam was vir julle.
Julle is enige tyd weer welkom by ons vir 'n Kaapse besoek.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Martin M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin M
Individual traveler

Value for money. Very nice clean and comfortable. Will re-visit anny time.

See stars.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir mooi terugvoer Martin!
Ek is bly dat jy die akkommodasie aangenaam gevind het.
Altyd welkom n volgende keer.
Groete, Elize.

Brackenfell Accommodation
Izak L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak L
Individual traveler

Ontpanne en gerieflik

Ontpanne, gerieflike waarde vir geld.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Izak, was lekker om jou te ontmoet! Jy is altyd welkom om weer hier te bespreek.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Carina F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina F

Veilige akkommodasie.

Verskriklike welkome en hartlike ontvangs. Plekkie is baie veilig en maklike aanwysings om daar uit te kom. Ongelukkig net 1 aand daar gehad, maar beslis aanbeveelbaar.

Brackenfell Accommodation's response

Carina, Baie dankie vir mooi terugvoer. Julle was regtig aangename gaste en was lekker om julle te ontmoet. Julle is altyd welkom om weer te bespreek wanneer julle in die omgewing is.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Carmelita B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmelita B
On business

Baie aangenaam. Sal enige tyd weer daar bly.

Awesome gasvrou, baie nice, skoon plek. Baie stil, goed vir besigheidsmense wat van die huis/blyplek moet werk.

Brackenfell Accommodation's response

Carmelita, baie dankie vir jou mooi terugvoer! Dit was regtig lekker om jou te ontmoet, weet net jy is altyd welkom by ons! Jy is so n stil en aangename gas! Baie dankie dat jy die plekkie so netjies agtergelaat het, ons waardeer dit!

Vriendelike groete,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Laurellle I - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Laurellle I
With spouse/partner

It was beautiful.

My family and I spent the weekend there and it was great. Elize and Joe are super friendly. I'd recommend this place to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie lekker.

Ek en my familie het die naweek daar spandeer en als was baie lekker. Elize en Joe is verskriklik vriendelik. Ek sal die verblyf aanbeveel vir enige persoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir terugvoering Laurelle!
Ek is bly julle het die verblyf geniet.
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Sandy B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy B
With spouse/partner

Very neat and comfortable.

Very friendly, neat and comfortable.

Brackenfell Accommodation's response

Sandy, thank you so much for your review! It was good to meet you and your family. Welcome to come again when you visit Cape Town. Kind regards, Elize.

Brackenfell Accommodation
Miempie S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miempie S

Absolute waarde vir geld en ongelooflike vriendelike eienaars! Baie sentraal - naby aan alles!

Heerlik gekuier! Akkommodasie was baie netjies en goed versorg. Sal beslis weer gaan kuier!

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir jou terugvoer Miempie. Dit was lekker om julle te leer ken. Julle is enige tyd welkom hier by ons hoor. Vriendelike groete, Elize en Joe.

Brackenfell Accommodation
Peet V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet V

Meet all our requirements!

Neat, clean and safe - good value for money!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan al ons vereistes!

Netjies, skoon en veilig - goeie waarde vir geld!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir julle ondersteuning by ons gaste plekkie. Dit was lekker om julle te ontmoet, en baie dankie vir die mooi terugvoering. Julle is welkom om weer te kom oorbly.
Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Melinda S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melinda S
With spouse/partner

Wonderful, neat and comfortable place.

We felt welcome. My two dogs were also welcome and even had a private garden. Everything very comfortable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike, netjiese en gerieflike plekkie.

Ons het baie welkom gevoel. My twee hondjies was welkom en het 'n private tuin gehad om in te kuier ook. Alles net so gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Hi Melinda, baie dankie vir mooi terugvoering!
Julle is altyd welkom hier by ons wanneer julle weer Kaap toe kom.
Vriendelike groete,
Elize

Brackenfell Accommodation
Phillip O - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phillip O
Individual traveler

Regte, goeie, Afrikaanse mense.

Baie dankie. Was regtig lekker. Rustig en goeie geselskap. Ek sal vir seker weer kom kuier.

Brackenfell Accommodation's response

Hi Phillip, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ek is bly dat jou verblyf hier by ons aangenaam was. Jy is altyd welkom hoor! Was regtig lekker om jou te kon ontmoet. Mooi dag verder. Vriendelike groete
Elize.

Brackenfell Accommodation
Joey S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey S

Fantastic! Value for money, would definitely stay there again.

Very friendly welcome, the unit is clean and well-equipped. Safe area, the place looks exactly as advertised. Would definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties! Waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Baie vriendelike ontvangs, eenheid netjies skoon en goed toegerus. Veilige area, bespreking was presies soos geadverteer. Sal beslis weer tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Joey,
Baie dankie vir positiewe terugvoering! Jy en jou twee hondjies is altyd welkom by ons, ons was nie eers bewus van hulle nie.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Tinus P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tinus P
With friends

Geen privaatheid, sal nie weer truggaan nie.

Beveel glad nie aan vir enige een.

Brackenfell Accommodation's response

Goeiedag Tinus,

Ek is jammer oor jy ontevrede was met die akkommodasie, die eerste gas in 11 jaar wat kla! Nietemin, dankie vir jou terugvoering.

Ons gaste se privaatheid is vir ons n prioriteit en van uiterste belang. Die rede waarom ek in die gaste woonstel moes ingaan, was omdat die hele plek binne, buite, asook in ons aangrensende woning, baie sterk na rook geruik het - dit nadat ek by aankoms gevra het geen rook binne die gaste-eenheid nie. Ek moes ondersoek gaan instel en het die vensters en gordyne oopgemaak vir vars lug. Ek het jou ook daarvan in kennis gestel.

Wanneer nuwe gaste inboek verwag hulle 'n vars en rookvrye woonstel.

Groete en mooi dag verder.
Elize

Brackenfell Accommodation
Michael O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michael O
Individual traveler

Rustige veilige akkommodasie met groot gasvryheid.

Ek het 'n warm hartlike ontvangs beleef, die verblyf was netjies en skoon, ek sal definitief weer daar gaan bly.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Michael! Altyd welkom hier.
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Johan V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

We had a very nice stay.

Located in a peaceful environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Geleë in rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lenada V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lenada V
Individual traveler

Vriendelike mense-mense.

Ek het verhuis. Was doodmoeg en uitgeput na 8 ure op die pad. Dit was alreeds baie laat, maar ek en my 2 hondjies het so welkom gevoel. Elize en Joe het ons persoonlik ingewag en verwelkom by die hek. Dankie julle.

Brackenfell Accommodation's response

Lenada baie dankie vir mooi terugvoering! Ons gaste is vir ons belangrik! Jou twee hondjies was stroopsoet en mooi geleer, ons het nie eers geweet van hulle nie.

Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Johannes Gerhardus S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes Gerhardus S
With spouse/partner

Friendly owners.

Fantastic accommodation, safe parking.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Gerhard. Dit was lekker om julle te ontmoet!

Julle is enige tyd welkom hier by ons.

Groete,
Elize

Brackenfell Accommodation
Elizna B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna B
Individual traveler

Convenient, safe and neat overnight accommodation.

Thank you very much for the wonderful visit in Brackenfell. It was nice to stay with you. I will recommend your overnight accommodation anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike, veilige en netjiese oornag akkommodasie.

Baie dankie vir die heerlike kuier in Brackenfell. Dit was aangenaam om by julle tuis te gaan. Ek sal julle oornag akkommodasie enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Elizna! Ons was bevoorreg om jou te kan ontvang. Ek is bly jou verblyf was aangenaam. Xx

Brackenfell Accommodation
Tracey A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracey A
Family with young children

Friendly stay.

Thank you to Elize and Joe for a wonderful weekend stay at Brackenfell Accommodation. The guest house was clean, neat and had everything we needed. Wonderful, kind friendly owners and made us feel right at home. I would definitely recommend and stay at their guest house again no doubt.

Brackenfell Accommodation's response

Hi Tracey,

Thank you for your kind words!. It was a pleasure to have you here in our place. You are always welcome to visit again.

Kind regards,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Gerhard V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerhard V
Individual traveler

Even better than before.

The expansion with a bedroom makes a big difference. Reception friendly, pleasant as before. Close to Cape Gate Centre for everything you need. Very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nog beter as voorheen.

Die uitbreiding met 'n slaapkamer maak 'n groot positiewe verskil. Ontvangs vriendelik aangenaam soos tevore. Naby Cape Gate Sentrum wat als het wat jy nodig het. Baie lekker gebly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir positiewe terugvoer Gerhard! Altyd welkom by ons.

Vriendelike groete,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Hannes E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes E
Individual traveler

Baie prakties en goed ingerig.

Ek het heerlik gebly. Baie goeie ligging en doelmatig.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Hannes!
Julle is enige tyd welkom hier by ons.

Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Margaret-dorothy V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret-dorothy V
Individual traveler

Nice.

This apartment is exactly what we needed. Privacy, but not alone. There are other people living on the property. Safe and easy to access main road. Spacious, but safe containment for my dog. Thus very relaxing stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker.

Hierdie woonstel is presies wat ek nodig gehad het. Privaatheid, maar nie alleen nie (huismense woon op perseel). Veiligheid maklik om hoofroete te bereik. Spasie, maar beveiligde inperking (containment) van my woefie reisgenoot. Gevolglik ontspannende verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir mooi terugvoer, Dorothy. Ek is bly jy het die akkommodasie aangenaam gevind. Jy is meer as welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Retha V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Netjiese, skoon, gerieflike verblyf. Ek kan dit onvoorwaardelik aanbeveel.

Ons verblyf by Brackenfell Akkommodasie was net 'n plesier. Ons is vriendelik en gasvry ontvang (al was ons 'n halfuur vroeg en het ons 'n halfuur laat vertrek - jammer!). Die eenheid is goed ingerig en gerieflik. Die diens professioneel. Die erf is goed omhein en ons hondjie was veilig en welkom. Baie dankie vir die professionele diens. Ons sal beslis weer van julle gebruik maak.

Brackenfell Accommodation's response

Retha, baie dankie vir positiewe terugvoer. Die halfuur vroeg en laat is regtig nie n probleem nie. Julle was wonderlike en gemaklike gaste, ons het nie eers van julle geweet nie. Julle 4-poot kind is ook te pragtig en soet. Altyd welkom om weer by ons te bespreek.

Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Andre B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Andre B
On business

Gemaklik en bied als wat nodig is.

Gerieflike badkamer, met 'n tafel vir jou rekenaar, 'n yskas is beskikbaar met koffie, so als is daar.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir mooi terugvoer Andre. Julle het die plek baie mooi netjies agtergelaat, baie dankie daarvoor. Ons waardeer dit. Julle gesin is welkom om weer te kom hoor.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Berenice J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berenice J
On business

Pleasant, comfortable and conveniently situated.

The accommodation is clean, comfortable and in a quiet neighbourhood. There are many shops and restaurants nearby. The hostess, Elize, was friendly and helpful. My experience was a pleasant one.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir positiewe opmerking Bernice! Altyd welkom by ons.

Vriendelike groete,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Charmaine T - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine T
Individual traveler

Tranquil and friendly.

Very friendly and helpful, clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en vriendelik.

Baie vriendelik en behulpsaam, skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer, Charmaine. Dit was lekker om jou en jou hondjie hier te hê.
Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Sonja K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja K
With spouse/partner

Good location, very friendly, neat place.

Thank you. We enjoyed the stay. Good service. Neat place. Hospitable people. We will recommend the place and stay there again if we are in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geleë, baie vriendelik, netjiese plek.

Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Goeie diens. Netjiese plek. Gasvrye mense. Ons sal die plek aanbeveel met graagte en graag weer kom bly as ons in die area is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Daniel! Altyd welkom om weer te kom. Ons bouwerk is voltooi en die spasie is baie groter en geriefliker.

Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Jan G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan G
With spouse/partner

Had a very nice stay.

Safe, peaceful, well located and value for money. Friendly reception that makes you feel right at home. We had a very nice stay and will definitely make use of this accommodation again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Veilig, rustig, goed geleë en waarde vir geld. Vriendelike verwelkoming wat jou sommer laat tuis voel. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons sal julle graag weer wil ontvang. Die bouwerk is voltooi en julle sal die plek nie herken nie. Baie meer spasie!
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Sidney L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney L

Baie aangenaam, sal vir ander mense aanbeveel.

Baie lekker gebly. Die gasvrou, Elize, het uit haar pad gegaan om alles vir ons so gerieflik moontlik te maak. Ons sal definitief weer daar gaan bly en ander mense ook aanbeveel.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Sidney, julle is altyd weer welkom by ons. Was wonderlik om mense soos julle te ontmoet en te kon ontvang, en was lekker om te sien julle braai elke aand!! Ons aanbouing begin more 17 Julie, so wanneer julle weer kom, gaan die plek anders lyk. Baie dankie vir julle ondersteuning by ons klein besigheid.
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Madeleine S - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleine S
With friends

Gerieflik en skoon.

Hulle het my hondjies aanvaar, dit was 'n pluspunt.

Liesbet P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liesbet P
With spouse/partner

Gasvrye ontvangs. Rustige omgewing en baie gerieflike oornagplek.

Waarde vir geld. Hulpvaardige en vriendelike gasheer en gasvrou. Baie netjies en alles wat mens nodig het vir rustige oornag. Baie sentraal geleë en veilig.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie vir julle ondersteuning Liesbet. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Vriendelike groete,
Elize

Brackenfell Accommodation
Lucille B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucille B
With spouse/partner

Baie netjies en rustig.

Die woonstel is skoon en netjies en bevredig alle behoeftes.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Lucille, julle is altyd welkom by ons.
Mooi dag vir julle.

Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Antoinette M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Antoinette M
Individual traveler

Die hosiptaliteit was 110%.

Ek het nie self daar gebly nie, maar my kollega kon nie uitgepraat raak oor die goeie diens wat sy gekry het en hoe mooi die gasheer na haar omgesien het nie.

Brackenfell Accommodation's response

Antoinette, baie dankie vir goeie terugvoer van jou kollega. Sy is enige tyd welkom om weer te kom oorbly.
Vriendelike groete
Elize

Brackenfell Accommodation
Magda L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda L
With spouse/partner

Netjies en baie gasvrye mense.

Beide gasheer en gasvrou het met ons kontak gemaak voor die bespreking. Met ons aankoms was die gasheer baie vriendelik, het alles verduidelik wat ons nodig gehad het om te weet. Selfs hul bure oorkant die straat moet ons sê was baie vriendelik en behulpsame mense - iets wat ons baie lanklaas beleef het. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel, selfs die omgewing.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Magda! Ons gaste is vir ons belangrijk daarom wil ons beste diens lewer. Julle is altyd welkom by ons!
Vriendelike grote,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Martie F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie F
Individual traveler

Everything we needed and very neat.

Centrally located, neat, tranquil and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat nodig is en baie netjies.

Sentraal geleë, netjies, rustig en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Martie. Altyd welkom by ons.
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Michael R - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michael R
Family with teenagers

Brackenfell Accommodation is klein, maar die gasvrou se hart is groot!

Ons het as gesin by Brackenfell Accommodation gebly. Ek reken dis meer geskik vir tot 2 persone eerder as gesinne, want die spasie is bietjie min. In dieselfde asem moet ek sê, daar is uitbreidings aan die woning op die horison wat die ervaring baie kan verander. Die perseel is ideaal vir troeteldiere - daar is genoeg spasie vir 'n perd - vind net uit of dit toelaatbaar is. Elize het ons belange op die hart gedra en sommer ma gespeel vir ons Jack Russeltjie ook. Die ervaring was baie aangenaam, ongeag die beknoptheid en ek sal definitief weer daar gaan bly sodra die verbeteringe klaar is.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Michael, dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Julle is altyd welkom en bring maar die perd saam.

Brackenfell Accommodation
Francois D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois D
Individual traveler

Formidable.

Good hosts. Lovely place. Nice shower. Nice bed with DStv. Will highly recommend it to everyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Formidabel.

Goeie gashere. Heerlike plekkie. Lekker stort. Lekker bed met DSTV. Sal vir almal sterk aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Baie dankie Francois. Altyd welkom by ons.
Geseënde Feestyd vir jou en jou gesin.
Vriendelike groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Sebastian K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sebastian K
Individual traveler

Nice and tranquil especially if you just want to rest and relax.

Safe, tranquil and located well. Friendly welcoming that makes you feel at home. Just looking for a broom and scoop ti sweep the sand up. Other wise everything else is there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig veral as jy wil uitrus en ontspan.

Veilig, rustig en goed geleë. Vriendelike verwelkoming wat jou sommer tuis laat voel. Soek net 'n besem en skoppie om soms die sand uit te vee. Andersins is alles wat tuis is daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eurika V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eurika V

Heerlik gebly en aan te bevele vir mense wat met troeteldiere reis. Baie vriendelike en gasvrye eienaars.

Was ideale akkommodasie gewees want ek het met skouhonde gereis. Erf veilig vir die honde gewees om vry los te loop.

Jaco V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco V
On business

Nice and clean.

The accommodation was convenient and clean. The hosts were very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker en skoon.

Die verblyf is gerieflik en skoon. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Beste Jaco,

Baie dankie vir jou terugvoer. Jy is altyd welkom om weer te kom.

Vriendelike groete,
Elize - Brackenfell Accommodation

Brackenfell Accommodation
Gerhard V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerhard V
Individual traveler

Clean, neat and comfortable accommodation with hospitality on top of that.

The flat was spacious with a small kitchen corner. Washing up facilities with a microwave and kettle. Basic cutlery. Comfortable double bed with a good mattress. Bathroom with a shower, small basin and toilet, tiles right up to the ceiling. Extra room with 2 single beds can apparently be opened to families/extra people. Joe and Elize were very friendly and helpful. The unit wasn't serviced daily while I stayed there. Good value for money. I will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese en gemaklike verblyf met gasvryheid daarby.

Die woonstel was ruim met 'n klein kombuishoekie. Opwasgeriewe met mikrogolf en ketel. Basiese eetgerei. Gemaklike dubbelbed met goeie matras. Badkamer met stort, klein wasbak en toilet, geteël tot teen die dak. Bykomstige vertrek met 2 enkelbeddens kan blykbaar oopgemaak word vir gesinne / bykomstige mense. Joe en Elize baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was nie daagliks gediens tydens my verblyf daar nie. Goeie waarde vir geld. Ek sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Gerhard,

Baie dankie vir jou positiewe kommentaar, waardeer dit opreg! Die eenheid word verhuur as n selfsorg eenheid, sooswat beskryf word op webtuiste, daarom gaan niemand in om plek te diens nie, slegs in gevalle van langer verblyf word daar vooraf reëlings getref om die plek te diens.

Ons respekteer ons gaste se privaatheid ten alle tye, en sal altyd eers toestemming vra en n reeling tref om in te gaan indien nodig.

Baie dankie dat jy van ons akkommodasie gebruik gemaak het, jy is altyd welkom indien jy/julle akkommodasie benodig.

Vriendelike groete,

Elize.

Brackenfell Accommodation
Jeni G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jeni G
Individual traveler

Wonderful.

Very small and really no kitchen space. The price for the room a bit high.

Hester N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester N
Individual traveler

Very neat and wonderfully peaceful.

Everything was just so neat, and the host and hostess were warm and welcoming. I spent there a few days. It was truly convenient with my car right next to my door, for the purposes of packing and unpacking. The fenced premises ensured that my Yorkie could play and run around. It was also very peaceful and I even saw a few eagles hovering above me! I can truly recommend Joe and Elize's place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters netjies en heerlik rustig.

Alles was uiters netjies, en die gasheer en -vrou was hartlik en verwelkomend. Ek het 'n paar dae oorgebly, en dit baie gerieflik gevind met my motor wat reg teenaan my deur was, vir in- en uitlaai-doeleindes. Die omheinde erf het verseker dat my Yorkie veilig kon rondspeel en hardloop. Verder was dit heerlik rustig en het ek selfs 'n paar arende oor my sien sweef! Ek kan Joe en Elize se plek beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Dankie Hester! Jy was 'n gas duisend, jy het die plek so netjies agtergelaat, dit word opreg waardeer hoor. Ons was nie eers bewus van jou pragtige woefie nie, regtig 'n opgevoede klein Yorkie! Onthou jy is altyd welkom by ons.
Liefde,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Adriana V - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adriana V
Individual traveler

Good friendly service.

Very neat room with all the necessary facilities. Service is professional and very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie vriendelike diens.

Baie netjiese kamer met al die nodige geriewe. Diens professioneel en baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Brackenfell Accommodation's response

Dankie Adri! Jy was 'n gas 1000! Ons was nie eers bewus van jou 2 hondjies nie, hulle was so soet en stil. En baie dankie dat jy die plek so netjies agtergelaat het. Dit word baie waardeer. Regtig 'n persoon met integriteit en trots. Jy en jou hondjies (jou kinders) is enige tyd welkom by ons hoor! xx

Brackenfell Accommodation
Derrick G - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Derrick G
With friends

Baie gemaklik en welkom gevoel.

Ons het baie lekker gebly. Ons het baie tuis gevoel en Elize en haar man het ons ook baie welkom laat voel. Die plekkie is baie netjies. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

Brackenfell Accommodation's response

Dankie Derrick! Dis spesiale gaste soos julle wat vir ons waardevol is! Kom gerus weeer!!
Groete,
Elize.

Brackenfell Accommodation
Belinda N - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda N
On business

Awesome. Will use again

As above.

Johan K - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan K
Family with young children

Baie tevrede, rustige omgewing.

Baie goeie verblyf teen 'n billike prys.

Robyn M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Robyn M

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Jackie C - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jackie C
Family with young children

Dit was pragtig skoon en die eienaar was baie vriendelik en gasvry.

Alles was baie netjies. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig!

Diedrich V - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diedrich V
Family with teenagers

Goed!

Sien die sterre hieronder.

From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
From R1 200
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 14 Fuschia Street, Brackenfell, Cape Town, 7560, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfTXX1lIL8cK0RS2pTwTjCPud5eyAE4WjMBIVfg60tKpKFl75YT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night (for 4 people) 57 5 1 5 14 Fuschia Street Brackenfell 7560 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.868785343131 18.697239160538
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!