Bramasole
Review Summary
Emma C - Jan 2021
Overall score
Dit het gevoel soos 'n ander land met die sprokieswêreld-mistigheid en musiek wat speel in die oggende om die ontbyttafel.
Candace S - Aug 2020
Overall score
Wonderful accommodation.
Amarise D - Nov 2019
Overall score
Beautiful modern accommodation in the heart of a forest, overlooking a relaxing pond.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Prag moderne verblyf in die hartjie van 'n woud, met 'n uitsig oor 'n ontspannende dam.
Bramasole was die perfekte bestemming vir ons huweliksherdenking-naweek. 'n Mens voel so naby aan die natuur en word op die hande gedra. Die ontbyt is vars en heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johani R - Oct 2019
Overall score
A mind-blowing experience! Beautiful view! Excellent service!
Bramasole's response
Thank you Johani for your lovely review of our home.
Heinrich T - Oct 2019
Overall score
Amazing venue, friendly personnel. Some difficulty getting service if no SA cell phone.
Bramasole's response
Thank you Heirich,
I apologise we have been battling with cell providers to up their service, instead, it's actually just getting worse.
Johan P - Sep 2019
Overall score
Baie mooi natuurskoonheid met vriendelike diens.
Armand V - May 2019
Overall score
Stukkie hemel op aarde.
Bramasole's response
We are happy that we could play a part in making your honeymoon experience a memorable and special one. Thank you for taking the time to place a review, we greatly appreciate it. We do hope that you will come again, for those anniversaries, special occasions or even when you just need to relax and celebrate the joys of life!
Chrisna G - Jan 2019
Overall score
Heerlike wegbreek!
Jana D - Nov 2018
Overall score
Teleurgestel met diens.
Bramasole's response
Thank you for taking the time to place a review as we welcome all remarks in a positive light to always better our guests' experience.
Kindly note that at the time any booking is made, guests should be clear and informed regarding the room they reserve. We try our best to confirm the room layout with pictures and all relevant info in all confirming correspondence thereafter in order to ensure our guests of a most comfortable and relaxing stay.
Although we go out of our way to facilitate special requests, that does not form part of our standard accommodation booking procedure, it's unfortunate if a guest doesn't find it satisfactory. We apologise for any inconvenience and therefore issued a Free Dinner Gift Voucher trusting it will make the next stay more favourable.
Regards,
Bramasole
Piet V - Aug 2018
Overall score
Baie rustig.
Louis U - Jul 2018
Overall score
Most beautiful, best, cleanest and definitely the nicest place in the area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooiste, beste, skoonste en definitief die lekkerste plek in die area.
Definitief die plek om te wees. Geo en haar span maak dit so gemaklik en lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bramasole's response
Ah dit doen mens se hart goed om gaste so gelukkig te hoor. Julle is altyd baie welkom en ons sien uit vir jul volgende kuier.
Willanna G - Jul 2018
Overall score
Dit is om in 'n vyfsterpaleis tuis te gaan en almal het ons so vreeslik welkom laat voel!
Bramasole's response
Kom kuier gou weer, julle is altyd baie welkom.
Chinay N - Jul 2018
Overall score
Ongelooflik mooi! Ons het lekker gebly.
Bramasole's response
Dankie vir die kosbare terugvoer, onthou julle is altyd baie welkom.
Monique W - Jun 2018
Overall score
Very nice with a tranquil atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker met 'n rustige atmosfeer.
Bramasole se diens was uitstekend. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ontbyt was verskriklik lekker en 'n keuse word aan jou gebied. Met ons aankoms was die verwarmers reeds aan om ons te beskerm teen die koue. 10 uit 10 vir diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bramasole's response
Kom kuier gerus vinnig weer. Julle is altyd hier welkom.
Karen M - May 2018
Overall score
Absolutely awesome!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut asemrowend!
Hierdie plek slaan jou asem weg! Pragtig, stylvol en alles wat jy nodig het. Die kamers is pragtig, die ontbyt is delicious en die omgewing is vreeslik mooi. Ons gaan vir seker weer terug! Hierdie keer bly ons net langer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bramasole's response
Dit is fantasties om te hoor. Ons sien uit dat julle bietjie langer kom kuier en goed ontspan.
Meliska S - Jan 2018
Overall score
Bramasole het my verwagtinge vêr oortref!
Read moreBramasole's response
Dis kosbaar om sulke terugvoer te ontvang. Julle sal weer moet kom om die sonskyn ook te geniet.
Jennifer V - Dec 2017
Overall score
Stunning welcoming place. So tranquil.
Maria P - Oct 2017
Overall score
Baie lekker met die mooiste uitsigte.
Daleen V - Oct 2017
Overall score
Baie rustige pragtige omgewing.
Read moreRenchia G - Oct 2017
Overall score
Fantasties!
Walda D - Sep 2017
Overall score
Onvergeetlik "awesome".
Leon O - Feb 2017
Overall score
Very pretty area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi omgewing.
Die verblyf is pragtig behalwe die badkamer in die Delft Room is baie afgeskeep en kort aandag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ria V - Feb 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik.
Baie rustig en het elke oomblik geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bramasole's response
Baie dankie Ria, ons hoop ons sien julle weer by Bramasole!
Renchia G - Dec 2016
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspannend.
Die perfekte plek om te rus en die natuur te geniet. Heerlike ontbyt. Pragtige natuurskoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bramasole's response
Baie dankie, ons hoop julle kom rus weer by ons!
Lizanne N - Oct 2016
Overall score
Stunning.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beeldskoon!
Kan nie wag om terug te keer na Bramasole!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johann S - Sep 2016
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
Jan K - Aug 2016
Overall score
Ruim, gerieflike kamer. Ontvangs was vriendelik en behulpsaam.
Hanneke M - Jun 2016
Overall score
Beautiful, very peaceful and very pleasant!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi, baie rustig, baie lekker!
Baie dankie vir die lekker rus - kuier by Bramasole. Ons was op (mini) honeymoon en dit was vreeslik mooi en baie rustig. Dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nols D - Jun 2016
Overall score
Lovely, clean guest house.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike, skoon gastehuis.
Maar ten spyte van die feit dat daar maar min gaste was, was dit maar taamlik raserig gedurende die aand. Lieflike, skoon gastehuis in 'n pragtige omgewing. Ons het egter baie geraas ondervind gedurende die aand. Kon duidelik hoor hoe ander gaste badwater intap, die toilet gebruik en rondbeweeg in die eenheid. Daar is vir seker 'n klankdigtheidprobleem in die eenheid waarin ons oornag het. Die badkamer het ook geen privaatheid gebied nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan V - Apr 2016
Overall score
Trots Suid Afrikaanse ervaring!
Read moreElnet J - Apr 2016
Overall score
Lekker oulike wegbreek plekkie.
Marie H - Apr 2016
Overall score
Baie vriendelik ontvang, kamers netjies en heerlike ontbyt elke oggend gehad. Sal beslis weer besoek.
Anne-marie B - Feb 2016
Overall score
Die area is pragtig en verblyf uitstekend.
Francois B - Jan 2016
Overall score
Dit was 'n lieflike naweek in 'n pragtige skoon area!
Andre S - Jan 2016
Overall score
Fantasties!
Karl M - Dec 2015
Overall score
Mooi omgewing, teleurstellende blyplek.
Read moreRobert G - Oct 2015
Overall score
Ons het drie nagte by Bramasole gebly, terwyl ons Magoebaskloof verken het.
Simonie B - Sep 2015
Overall score
It is an excellent venue and beautiful surroundings. We will stay there when we are in the area. Absolutely heaven!
Johann D - Aug 2015
Overall score
Waarde vir geld!
Hercules N - Aug 2015
Overall score
Dit was heerlik. Ek sal weer gaan!
Johannes L - Jul 2015
Overall score
Hoogs aanbeveel.
Mariette K - Jun 2015
Overall score
Pragtige plek!
Raymond V - Jun 2015
Overall score
Een van die beter plekke!
Ruan V - May 2015
Overall score
Uitstekend!
Ilze H - May 2015
Overall score
Ons het hier oornag.
Magda W - May 2015
Overall score
Beautiful.
Christo V - Apr 2015
Overall score
Rustige skoonheid.
Angelique F - Feb 2015
Overall score
Fantasties!
Albert B - Feb 2015
Overall score
Really beautiful area and guest house.
Charlaine G - Dec 2014
Overall score
Pragtige kamer, baie groot en gerieflik.
Minke B - Dec 2014
Overall score
Mooi afgeronde verblyf!
Alta V - Oct 2014
Overall score
Verrassend en besonders in die bos!
Linda W - Oct 2014
Overall score
Fantasties!
Melissa D - Oct 2014
Overall score
Ons het in die Venice kamer oornag vir twee aande. Lieflike, rustige atmosfeer.
Erika S - Oct 2014
Overall score
Bet en ontbyt verblyf vir 2 in Magoebaskloof.
Lorraine K - Oct 2014
Overall score
Baie beïndruk met opset, baie netjies.
Jeannie S - Sep 2014
Overall score
Ongelooflik luuks en prentjiemooi!
Leenderd H - Jul 2014
Overall score
Fantasties!
Willem G - Jun 2014
Overall score
Goeie waarde vir geld en 'n mooi venue met baie om te doen.
Herman K - Jun 2014
Overall score
Dit was wonderlik gewees.
Deon E - Feb 2014
Overall score
'n Rustige wegbreek tussen berg en mis, ongelooflike natuurskoon en lekker mense.
Willem K - Jun 2013
Overall score
Heerlik!
Abraham V - Apr 2013
Overall score
Die diens was goed, omgewing pragtig en akkommodasie verwelkomend!
Amos Phillip N - Apr 2012
Overall score
Had a good time, very restive
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 11:00 - Address: A37 1 Magoebaskloof, Off R71 between Tzaneen and Polowane, Magoebaskloof, 0730 , Limpopo
- No children under 14