The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Brand Guesthouse | TravelGround
+95

Brand Guesthouse

368 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 368 reviews for Brand Guesthouse
Cleanliness
4.6/5
Service
4.4/5
Location
4.4/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Elmarie P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elmarie P
Family with teenagers

Was baie lekker en rustig.

Het net een nag oorgebly. Kan nie veel kommentaar lewer nie.

Vincent V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Vincent V
Family with teenagers

Lekker oorslaapplek.

Alles wat ons nodig het vir 'n oornagslaapplek. Sal weer daar bly.

Lize S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lize S
Family with teenagers

Pragtig, skoon, netjies en gemaklik!

Baie gerieflike oornagstop op pad Kaap toe. Lekker naby die snelweg. Die kamer is skoon en netjies en ons het heerlik geslaap. Ek beveel dit definitief aan.

Lizette S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizette S
With friends

Nice.

Netjies en skoon, dankie.

Jc L - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jc L
With spouse/partner

'n Heerlike plekkie om te stop na' n lang dag van reis.

Die plekkie was baie netjies, skoon en gemaklik. Die groot yskas en vrieskas sal ons weer laat bespreek by Brand Gastehuis.

Leonie M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonie M
With spouse/partner

Clean, relaxing, neat.

All you need for a stay over, very neat, clean and comfortable.

Theuns D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theuns D
With spouse/partner

Die verblyf was uitsonderlik en gerieflik.

Die gasvrou was so vriendelik en gasvry. Sy was dadelik daar, selfs in die reën, om ons te verwelkom. Het dadelik ons kamer gewys en ons kon self aangaan om uit te pak. Die eenheid was so netjies en besonders ontvanklik. Dit is voorwaar 'n goeie plekkie om weer terug te gaan. Sal enigeen aanbeveel om daar te woon.

Carlo P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carlo P
With spouse/partner

Very nice sleepover on your way to Cape Town.

Was a nice spacious room with friendly hosts. Easy to find and close to the highway. Would definitely stay there again for my next trip.

Piet B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Piet B
With spouse/partner

Dit is 'n goeie rusplek na 'n lang reis.

Ons is van oordeel dat Brand Gastehuis goeie waarde vir geld bied. Die kamer en die geriewe was baie aangenaam en die enigste beswaar wat ons gehad het was dat ons van die motor na die kamer, sowat tien meter oor 'n natgereënde grasperk en bietjie modderigheid moes loop. Ons sal die plek met vrymoedigheid aanbeveel.

Sonja M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja M
Individual traveler

Gerieflike blyplek,

Naby die N1. Die eenheid is modern en netjies.

Marieta S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta S
With spouse/partner

Rustig en stil.

Ons is so vriendelik ontvang en is onmiddellik ingelig oor die omgewing en wat in en om Colesberg beskikbaar is om te geniet.

Tersia C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia C
With spouse/partner

Oulike oornagplekkie.

Ware oase in die Karoo op pad Kaap toe.

Lucinda J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucinda J
Family with young children

Heerlik.

Ons was baie vriendelik ontvang en als was netjies. Sal Brand Gastehuis vir enige familie aanbeveel.

Susan V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Susan V
With spouse/partner

Lekker en sentraal.

Ek dink net die kussings is van baie goedkoop, swak gehalte en kort wit beddegoed asb.

Isabel J - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Isabel J
Family with teenagers

Goed geleë, vriendelike diens.

Die kamer was baie netjies skoon en Covid-reëls is goed toegepas. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Die bespreking was perfek vir ons om een nag oor te slaap op pad Weskus toe. Sal weer daar oornag.

Louis W - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
With spouse/partner

Rustig en akkommoderend.

Eenhede was netjies en voorbereid selfs al het ons 'n bietjie vroëer gearriveer as wat verwag is.

Hanlie C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie C
With friends

Die kamer het alles wat nodig is, dankie.

Sien sterre.

Marika P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marika P
With spouse/partner

Baie lekker gebly

Skoon, netjies, stil, goed toegerus.

Larnel H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Larnel H
With spouse/partner

Uitstekend.

Skoon. Netjies. Bed het lekker geslaap. Gasvry. Veilig. Gerieflik naby N1. Bonus: braaiplek.

Annerie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie V
With spouse/partner

'n Ware oasis op die langpad.

Dis die 2de keer dat ons hier oorslaap. Sanet ontvang ons altyd vriendelik en ons voel altyd tuis. Alles is skoon, netjies en gerieflik. Die area is baie rustig en stil, net wat mens nodig het na 'n lang dag op die pad.

Francois B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With spouse/partner

Baie heerlik gebly.

Kort telefoonnommer op stelsel om te bel as mens op pad of naby is. Hek en voordeurklokkie werk nie. Yskas raas deur nag.

Christine P - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine P
With spouse/partner

Hul het glad nie voor die tyd geskakel om uit te vind hoe laat ons sal arriveer nie.

Baie mooi en gesellig. Baie lekker gebly.

Christel J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Christel J
With spouse/partner

Oornag op pad na Kaapstad.

Dit is netjies en alles wat mens nodig het. Wel baie klein maar vir 'n oornag en vroeg vertrek is dit goed vir die prys.

Sharron B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sharron B
On business

Very comfortable, clean and quiet.

Wifi would be an added benefit.

Marzaan L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marzaan L
With spouse/partner

Aangenaam.

Goeie waarde vir geld met lugreëling vir die warm nag het gesorg dat ons lekker geslaap het.

Mariette M - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette M
Individual traveler

Pragtige plekkie, skoon en netjies. Aircon was 'n wenner met hierdie hitte.

Sien sterre.

S Reyneke R - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
S Reyneke R
With spouse/partner

Vir 'n nag oorslaap is dit perfek.

Oorslaap geniet. Goeie nagrus gehad, bed stewig, maar linne kan opgegradeer word.

Carlien B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carlien B
With spouse/partner

Vriendelike en behulpsame diens

Die eienaar is baie gasvry en behulpsaam. Baie oornag verblyf keuse.

Charlotte P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlotte P

Netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie.

Netjies, skoon en gerieflik. Baie dankie.

Anna-marie P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie P
With spouse/partner

Huislike atmosfeer

Ons is hartlik ontvang en die verblyf was huislik en baie goed ingerig en netjies . Was bederf met heerlike beskuit saam met die koffie.

Albie F - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Albie F
With spouse/partner

Puik... Sal verseker weer julle ondersteun

Ons beveel julle ten sterkste aan. Vir almal wat daardie rigting ry.

Corna En Herman V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corna En Herman V
With spouse/partner

Was baie lekker en vriendelik ontvang.

Rustig, ontspannend en veilig.

Pieter K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter K
With spouse/partner

Helpful, clean rooms and friendly hosts.

Will stay there again and tell my friends to stay there.

Jan B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan B
Family with teenagers

Always good to stay there.

Always clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd lekker om daar oor te slaap.

Altyd skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie K - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Corrie K
With spouse/partner

Puik oornagplek.

'n Baie gerieflike, skoon en netjiese eenheid. Goed toegerus met goeie meubels en toebehore. Vriendelike ontvangs deur Sanet. Gerieflike parkering langs kamer. Ons kan Brand Gastehuis met vrymoedigheid aanbeveel.

Philip R - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip R
With spouse/partner

Quiet, safe and clean.

Ideal overnight stop between the Cape and Gauteng.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig en skoon.

Ideale oornagplek tussen Kaap en Gauteng.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Michelle N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle N
With spouse/partner

Warmly welcomed, very neat and convenient.

We were very warmly received, very neat and convenient. Just what we needed. We were so pleased with the place that we immediately recommended it to families who are also planning to sleep over. Very conveniently equipped - just what you need. We will definitely stay there again. Worth more than five stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hartlik verwelkom, baie netjies en gerieflik.

Ons is baie hartlik ontvang, baie netjies en gerieflik. Net wat ons nodig gehad het. Ons was so ingenome met die plekkie dat ons dit sommer dadelik aanbeveel het vir familie wat ook beplan om oor te slaap. Baie gerieflik ingerig - net wat mens nodig het. Ons sal beslis weer daar oorslaap. Meer as vyf sterre werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Patrick B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patrick B
Family with teenagers

Baie netjies en vriendelik, gepas vir 'n goeie nag se rus.

Sien sterre.

Gail M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gail M
Family with teenagers

Dit was voldoende.

Na soveel ure op die pad vanaf Kaapstad soek jy net 'n ordentlike plek om jou lyf 'n blaaskans te gee.

Petro C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro C
Family with young children

Very peaceful.

It is absolutely neat overnight accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustig.

Dit is absolute netjiese oornagakkommodasie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laetitia Schunke S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Laetitia Schunke S
Family with teenagers

Baie prakties om oor te slaap.

Vriendelike mense, lekker oorgeslaap.

Riana M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Riana M
With spouse/partner

Oud en afgeleef.

Die gastehuis lyk niks soos op die foto's nie. Die plek is oud, afgeleef die beddegoed uitgewas. Sanet is baie vriendelik.

Chantel N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantel N
With spouse/partner

Baie mooi.

Baie mooi en skoon!

Anja T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Anja T
Family with teenagers

Baie geld vir min spasie.

Ons het oorspronklik net vir 2 groot mense en 1 kind betaal en dan sou die plek perfek gewees het, daar het toe nog 2 mense by ons aangesluit en die mense moes toe betaal wat ons betaal, die foto's van hoe dit lyk en wat jy kry is ook nie dieselfde, ons het in totaal R1200 betaal vir letterlik 'n oopplan-kamer.

Gloria V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gloria V
With spouse/partner

Large fridge in bedroom made a noise all night, uncomfortable pillows, could have supplied real milk and not powdered milk as a welcome cup of coffee much needed after a long trip, but the location is good and host supplied delicious rusks.

Colesburg was not what I expected, roads are terrible and thought as it is midway between Johannesburg and Cape Town and a popular overnight stop, more shops and restaurants would have been available.

Dewald J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald J
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang. Die perseel/vertrek was skoon en netjies.

Ons sal weer van Brand Guesthouse gebruik maak. Ons het die vrymoedigheid om dit aan reisigers aan te beveel.

Danel R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Danel R
Family with young children

Lekker vir pitstop van die see af.

Krag was net 'n probleem, heeltyd af.

Alwyn M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alwyn M
Family with young children

We got a friendly welcome and had a good stay.

The toilet didn't work properly and the shower sprays a fine, hard mist.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons was vriendelik ontvang en het lekker gebly.

Die toilet het nie behoorlik gewerk nie en die stort spuit baie fyn en hard.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerdia V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerdia V
With spouse/partner

Goeie oornagverblyf.

Plekkie was skoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het vir oornag.

Karin J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin J

Alles was net reg.

Brand Guesthouse is ideaal vir oornagverblyf. Dit het als wat jy nodig het.

Marie S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Beste verblyf.

Altyd heerlik om daar oor te slaap, ons weet wat om te verwag en is nooit teleurgesteld nie. Brand Guesthouse is ons eerste oornag keuse in Colesberg.

Michael H - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael H
With spouse/partner

Friendly, clean and safe.

Very pleasant overnight stay on the way to Cape Town, gated parking and friendly service, well equipped apartment, good restaurants nearby. Would drop in again on the way down from Joburg on the next trip.

Chantelle N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantelle N
With friends

Dit was 'n plesier om in 'n skoon en netjiese ruimte die nag deur te bring!

Brand gastehuis is op 'n lieflike plaas geleë met hope vars lug! Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam! Die kamer was skoon en netjies! Dankie!

Dwp N - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dwp N
With spouse/partner

Oase na 'n lang dag se rit.

Baie netjies en skoon. Sekuriteit baie goed. Ontvangs deur eienaar laat jou tuis voel.

Odette V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Odette V
With spouse/partner

Netjiese en veilige verblyf.

Net jammer dat die gastehuis nie vars melk verskaf in die kamer nie. Ook moes ek vele male die hek klokkie druk voordat iemand kom oopmaak het. As 'n mens moeg gery is, is dit nogal 'n irritasie om die gastehuis se perseel te kan binnegaan.

Elmarie M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie M
Family with young children

Heerlike rustige en gerieflike verblyf.

Heerlik uitgerus, dankie vir die ekstra moeite Wilmer. Karoo stilte met pragtige voëls! Tot weersiens.

Boshoff D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boshoff D
Family with young children

Baie goed.

Sien sterre.

Mogalashila M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mogalashila M
Family with young children

Only if they can install DStv in the rooms.

The bathrooms need maintenance as the water goes out slowly. I think the pipe is blocked.

Brand Guesthouse's response

We do have DSTV in all the rooms, the guesthouse-package.

Brand Guesthouse
Charl V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl V
With spouse/partner

Satisfied and happy.

No complaints. Second time staying there.

Peter V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter V
With spouse/partner

We had a good stay, thank you.

The domestic lady receiving guests not clued up on the bookings and any other requests. The owners were not on the premises on both occasions.

Marinda D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda D
With spouse/partner

We had a wonderful stay.

We had a friendly reception. Had a wonderful stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het heerlik geslaap.

Ons was vriendelik ontvang. Het lekker geslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annerie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie V
With spouse/partner

Ideal overnight stay.

Clean and tidy with all the basic amenities. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ideale oornagverblyf.

Skoon en netjies met al die basiese geriewe. Sal vir seker weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda M
With spouse/partner

Excellent hospitality in peaceful surroundings.

Friendly, helpful hostess. Nice, clean rooms with everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende gasvryheid in rustige omgewing.

Vriendelike, behulpsame gasvrou. Mooi, skoon kamers met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Niki L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Niki L
With spouse/partner

Goed vir kort oornag.

Goed vir kort oornag wanneer jy langpad ry.

Anita V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita V
With spouse/partner

Was lekker gesellig.

Ons het baie lekker daar oornag. Geen klagtes. Kon ook 'n bietjie televisie kyk voor ons gaan slaap het.

Irene P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene P
With spouse/partner

A convenient and friendly guesthouse at a good price, with safe parking.

Brand Guesthouse offers rooms that are fairly small, but spacious enough, and impeccably clean. My partner and I had a room containing a double bed and bunk bed, with en-suite bathroom. There was plenty of room for the two of us, but it might have felt a little cramped if we had had 2 children with us as well. The bed was comfortable, and the aircon/heating unit warmed up the room nicely. The guesthouse is easy to find from the freeway, especially if using Google Maps. We arrived after dark (around 19:30) and we were warmly welcomed by the owner and shown to our room. There is plenty of parking on the property, behind walls and a locked gate. We were moving from Cape Town to Johannesburg so we had a lot of things in our car, and it was safe on the property overnight. We enjoyed our stay at Brand Guesthouse - warm hospitality, clean rooms and safe parking, at a good price. Thank you!

Elta V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elta V
With friends

Lekker privaat.

Lekker plekkie, skoon gerieflik en stil omgewing.

Loise D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loise D
With spouse/partner

Hierdie gastehuis was perfek vir ons spesifieke behoeftes van die naweek.

Ons het gekry wat ons gevra het en dit was perfek vir ons behoeftes van die naweek waartydens ons 'n bergfietswedren gedoen het.

Retha V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha V
With spouse/partner

Netjies, skoon en lekker rustige nagrus.

Altyd lekker om hier te oornag, alles mooi netjies en uitgesorteer. Lekker rustig en veilig. Vriendelike diens!

Brunyilde A - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brunyilde A
Family with teenagers

Lieflike huisvesting wat ons veilig en snoesig laat slaap het.

Ons was vriendelik ontvang en ons verblyf was skoon en netjies. Die aircon in die eenheid was 'n pluspunt, veral in die winter.

Lemanda E - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lemanda E
With spouse/partner

Fantasties! Die regte ding op die regte tyd op die regte plek vir ons.

Baie aangename verblyf. Personeel/bestuur uiters gasvry en vriendelik. Ons moes op baie kort kennisgewing vra om ons oorslaap te skuif met 'n dag en ons is ten volle tegemoet gekom sonder enige verwyt of respyt, baie dankie daarvoor, ons waardeer opreg!

Koos B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Koos B
With spouse/partner

Felt safe, neat place.

Good reception, neat, clean room. Safe parking.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voel veilig, netjiese plek.

Goeie ontvangs, netjiese, skoon kamer. Veilige parkering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Janetta T - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janetta T
With spouse/partner

Dat julle aan winterlakens en 'n verwarmer gedink het vir Colesberg se koue wintersnagte kan geen geld kan daarvoor vergoed nie. Baie baie dankie!

Baie dankie vir 'n warm slaapplek. Dit was die grootste geskenk. Die beste gastehuis uit 6. Ons sal weer by julle aanklop. Dankie.

Louis V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Always great sleeping over here.

You get what you ask for.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Altyd lekker om daar te slaap.

Kry waarvoor jy vra.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henry B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henry B
With spouse/partner

Netjies, skoon en gerieflik.

Dit was tweede keer hier. Ek sal beslis terugkeer en aanbeveel vir ander reisigers.

Jennette V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennette V
On business

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Sien sterre.

Dirk L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk L
With spouse/partner

Lekker plekkie vir oorslaap of twee tot drie nagte.

Sarah het vriendelik en ontvanklik oopgemaak en baie effektief alles verduidelik. Die basiese benodigdhede, soos op die webwerf geplaas, is gereed en maklik om te gebruik. 'n Hakie vir nat skottelgoedlap sal waardeer word. Dit is 'n plekkie om te oorweeg as 'n paartjie wil oorslaap.

Marie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With spouse/partner

Altyd 'n wonderlike ervaring.

Ons word altyd vriendelik ontvang. Watter kamer ons in oornag is altyd baie netjies en skoon. Sal Brand Guesthouse altyd aanbeveel. Vir oornag in Colesberg is dit altyd ons eerste keuse.

Linda V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda V
With spouse/partner

Very comforatble and neat.

Brand Guesthouse is a neat, comfortable place with everything you need in a room. Safe parking and friendly host. I'll recommend it anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik en netjies.

Brand Guesthouse is 'n netjiese, gerieflike plek met als wat 'n mens nodig het in 'n kamer. Veilige parkering en 'n vriendelike gasvrou. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Basie N - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Basie N
With spouse/partner

Netjies, skoon, veilig en gerieflik.

Slegs oorgeslaap, maar sal aanbeveel. Ruim vertrek en gerieflike geriewe. genoeg parkeerplek en gawe eienares.

Willie V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V

Comfortable and great.

Had a great stay. Thank you for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en lekker.

Baie lekker gebly. Dankie vir jul gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cecil V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Cecil V
With spouse/partner

Ek en my vrou het dit geniet.

Alles wat ons verwag het. Sal aanbeveel by ons familie en vriende. Hou vol met goeie werk.

Elmien V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien V
With spouse/partner

Quiet and relaxing.

Very neat and clean. Safe environment.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en ontspannend.

Baie netjies en skoon. Veilige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos R

Had a good night's rest to get on the road again the next morning.

Thank you for a clean and neat place to stay. The kitchen in the room with fridge and freezer comes in handy. Affordable price. Braai facilities. Nothing more needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker uitgerus om die oggend weer verder te ry.

Dankie vir 'n skoon en netjies blyplek. Die kombuis in die kamer met koel- en vrieskas kom baie handig te pas. Sakpas prys. Braai geriewe. Niks meer nodig nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantel D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantel D
With spouse/partner

Exceeded expectations.

Dit was 'n plesier om daar te bly. Die plekkie is mooi in gerig en baie netjies. Die eienaar was ook regtig vriendelik en het uit sy pad uit gegaan vir ons. Sal hulle vir seker aanraai as mens in Colesberg oorslaap.

Yvonne S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne S
With spouse/partner

Pragtige omgewing.

Lekker halfpadstop Weskus toe.

Ambress D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ambress D
Family with teenagers

Baie aangenaam.

Waarde vir geld, goeie geriewe en vriendelike mense.

Louis V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis V
With spouse/partner

Kry presies dit wat geadverteer is en plek is netjies en skoon.

Niks meer te se nie. Baie geniet.

Hendrik P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik P
With spouse/partner

Rustige pragtige Karoo plek.

Baie netjiese verblyf, alles wat 'n mens nodig het na jou alie lam gery is. Baie dankie vir alles, veral die moeite om krag to voorsien met die beurtkrag! Sal beslis weer daar oornag.

Dirk P - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk P
Individual traveler

Quiet, calm and comfortable.

Location is good, accommodation neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil, rustig en gemaklik.

Ligging is goed, verblyf netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
Family with teenagers

Netjies en skoon. Ons het lekker geslaap.

Sien sterre.

Rory S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rory S
With spouse/partner

Awesome place.

Very nice people and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome plek.

Baie nice mense en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magdel P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel P
With spouse/partner

The Plattelander restaurant was an excellent recommendation by Willers. The many stars shows what our stay was like.

The hosts know what guests need and provide it with care.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Plattelander restaurant was 'n uitstekende aanbeveling deur Willers. Die baie sterre som ons verblyf op.

Die egpaar weet wat gaste verwag en verskaf dit met sorg.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sidney H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sidney H
With spouse/partner

Onbeskryflik lekker, rustig en skoon.

Ons was verras met die hartlike ontvangs en vriendelikheid. Ons het lekker gerus in 'n baie veilige omgewing en sal dit enige tyd aanbeveel vir ander.

Risél L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Risél L
With spouse/partner

Neat and clean.

We were kindly received. Very neat and clean, will definitely recommend for overnight on the way to the Cape. Easy check in / out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies an skoon.

Ons is vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon, sal beslis aanbeveel vir oornag op pad Kaap toe. Maklik inklok/uitklok.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melishia E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melishia E
With friends

Baie netjies, veilige parkering. Sal definitief weer daar bly.

Netjies, bekostigbaar en veilig.

Ida D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ida D
With spouse/partner

Lekker geslaap.

Sal net aanbeveel dat daar voldoende handewasseep moet wees. Dit wat daar was reeds deur ander gaste ook gebruik.

Sonia S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia S
With spouse/partner

Room was clean and had everything to make our stay comfortable.

Host very friendly. Room very clean and neat and had everything we needed.

Deon P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Deon P
With spouse/partner

Baie lekker, ruim en skoon.

Beveel net 'n beter verkoelingsisteem aan. Dit was ongelooflik warm en kon nie slaap nie. Maar verder beveel ek dit beslis aan.

Marna H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marna H
With spouse/partner

Neat and close to the highway.

Very neat and nice and spacious property for parking for a vehicle.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en naby hoofweg.

Baie netjies en lekker ruim erf vir parkering van voertuig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Beauty M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Beauty M
Family with young children

Small room which was hot and stuffy.

I would not use Brand Guesthouse again. There was no kitchen to rinse plates or cups. The bedroom was very small for a travelling family. The room was hot and stuffy. The owner should have opened the windows as they know guests are arriving. The bathroom was a converted closet with no window which was needed I such a small space.

Johan C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan C
With friends

Absoluut netjies, nuut en vars en goed toegeruste kamers.

Ons is vooraf gebel om te hoor hoe laat ons sou aankom. Dit het baie rustigheid gebring om met die eienaar te kon praat. By aankoms is ons baie vriendelik en behulpsaam ontvang. Die kamers was vars en skoon en baie goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n oorslaap. Ons voertuig was ook veilig. Dit was 'n baie goeie ervaring.

Siegfried P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Siegfried P
With spouse/partner

Waarde vir geld, matras effe hard.

Brand gastehuis is baie goed geleë en uitgerus, netjies en skoon. Enigste probleem was dat die matras bietjie hard was, lugreëling sal welkom wees in die somer veral. Om op te som sal ons enige tyd weer daar oorbly.

Beppi H - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beppi H
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oorslaap. Baie netjies.

Elde G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elde G
Family with teenagers

Lekker naby alles, ver genoeg van snelweg om nie te pla en naby genoeg om vinnig aan te beweeg.

Vir 'n slaap en ry is die plek tops, klein kombuis, yskas ens. Als wat jy nodig het vir 12 ure se stop.

Leandri D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandri D
With spouse/partner

Perfekte plek om te oor nag op pad kaap toe of huis toe!

Baie oulike oornagplekkie. Daar is als wat jy nodig het, jy kan braai as jy wil of take aways kry en net rus. Perfekte plek om te oornag op pad Kaap toe of op pad huis toe. Baie DStv kanale, koffie, tee klein yskas, als wat jy nodig het. Ons was baie tevrede met die akkommodasie en sal definitief weer daar oornag.

Maxine F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maxine F
Family with young children

Clean, comfortable and sufficient.

We had a good night's rest at Brand Guesthouse as our middle point home. The beds were very comfortable and everything was clean.

Wilna L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna L
Family with young children

Goeie plek om te oornag vir 'n lang reis.

Skoon gerieflike akkommodasie vir reisigers.

Ferdinand M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand M
With spouse/partner

Baie lekker bekostigbare plek!

'n Baie lekker, netjies en skoon plekkie om te oornag, enige tyd aan te bevole.

Mericia B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Mericia B
With spouse/partner

Safe accommodation.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige verblyf.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre L - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pierre L
With spouse/partner

Convenient.

Would recommend. Travelling from Gauteng tot the Cape, it's half way.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik.

Sal die plek aanbeveel. As reisiger tussen Gauteng en Kaap is dit half pad geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andries O - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andries O
Family with teenagers

Skoon, netjies en veilig. Lekker gerus.

Lekker oorslaapplek. Skoon, veilig en lekker yskas om goed koel te hou.

Gerda B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda B
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Vir oornag tussen Gauteng en Kaapstad baie gerieflik.

Elmarie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie M
With spouse/partner

Friendly reception, neat, clean rooms with crockery and coffee, even a place to braai.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamers met breekgoed en koffie, selfs braaiplek.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louis V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis V
With spouse/partner

Presies wat ek verwag het.

Die verblyf was skoon en netjies en alles wat ek verwag het.

Annelise V - Sep 2018
Overall score