Mossel Bay Accommodation at Breaker View | TravelGround
+36

Breaker View

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 7 reviews for Breaker View
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Nicky B - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky B
Family with young children

Baie vriendelike diens met pragtige see-uitsig.

Baie lekker plekkie met alles wat jy benodig. Vriendelike diens met mooiste see-uitsig. Sal definitief weer teruggaan.

Breaker View's response

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Nicky.
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Marlene

Breaker View
Ilse C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse C
With spouse/partner

Heerlike kuier in rustige omgewing.

Ons was verstom oor die pakket! Pragtige uitsig, heeltemal privaat en ‘n gasvrye ontvangs, teen ‘n baie billike tarief. Sal beslis weer gaan kuier.

Breaker View's response

Dit is goed om van julle te hoor Ilse, baie dankie vir die mooi woorde.
Dis heerlik om te hoor dat julle dit so geniet het.
Alle voorspoed vir julle 2 se pad vorentoe.
Groete
Christiaan en Marlene Labuschagne

Breaker View
Nashiegah B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nashiegah B
With spouse/partner

Breaker View a good place to base yourself if wanting to tour Mossel Bay.

Although parking is outside in front of the house, we were not the least bit concerned about the safety of our vehicle as this area is so peaceful and quiet. Being situated on the mountain slope overlooking the ocean makes it even more breathtaking. We enjoyed the balcony which caters for braai as well. The apartment squeaky clean and very modern and fulfilled all our self-catering needs. What stood out for me was the fridge that was so clean as well as the hairdryer that is available for our beautiful ladies that like their hair to look good (although I never made use of it because we swam for the entire 2 days we were there). Everything in the place was clean and fresh. We enjoyed our breakfast in the kitchen with a spectacular view of the ocean, so a real ocean breakfast I call it. A real home away from home, Breaker View we will definitely see you again. All the best and may many families enjoy their stay as much as we did.

Breaker View's response

Good day Nash, thank you for your friendly positive response.
It is heartwarming to know that you enjoyed your stay with Breaker View so much.
Best regards,
Christiaan and Marlene

Breaker View
Doeke T - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Doeke T
With spouse/partner

Pragtige woonstel met 'n besondere uitsig.

Ons het 'n baie aangename 3 dae-verblyf ervaar weens die goeie sorg van die eienaar. Die woonstel is baie ruim, modern en het 'n fantastiese uitsig oor die see. Die trappe na die woonstel is hanteerbaar vir ongestremde persone. Alhoewel die motor buite moes staan, is daar geen veiligheidsrisiko nie.

Breaker View's response

Goeidag Doeke, bly julle het dit geniet.

Breaker View
Joey R - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joey R
Family with teenagers

Very neat with nice views. Well rested.

It was wonderful. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies met mooi uitsig. Heerlik gerus.

Dit was heerlik. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaker View's response

Baie dankie Joey.
Dit doen ons goed om te hoor dat julle dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien. Groete daar, Chris en Marlene.

Breaker View
Jacques K - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques K
With spouse/partner

Ons kuier was so lekker gewees dat ons met 'n swaar gemoed moes terug ry huis toe. Danabaai is rêrig 'n mooi plek en sal dit beslis vir enige iemand aanbeveel.

Die selfsorg woonstel is modern en baie mooi met pragtige see-uitsig. Sal dit beslis aanbeveel. Die eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis met ons volgende wegbreek weer daar gaan bly, dit was so ontspannend en baie lekker gewees. Dankie vir n baie lekker vakansie verblyf.

Breaker View's response

Hallo Jacques,
Baie dankie vir die mooi boodskap.
Dit was 'n plesier om julle hier te hê, en om te weet dat julle dit geniet het.
Baie groete,
Chris en Marlene

Breaker View
Helette S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Helette S
With spouse/partner

Baie geniet en natuurskoon.

Sal plekkie aanbeveel vir gaste wat mooi see uitsig soek en netjies skoon, vriendelike hartsmense.

Breaker View's response

Baie dankie.
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het.
Hartlike groete.

Breaker View
was R495
From R446
per night (sleeps 3)
was R495
From R446
per night (sleeps 3)
was R495
From R446
per night (sleeps 3)
Make a Booking
  • Capacity: 3 people
  • Check-in: 15:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Repens Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2208bbc0ca607525a0cb6a9ab44a2de63995e1f9c3103c65ec45c6859a95f0e61efb24ebf403c9451a61c04c09b4b3d39265?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R495, now From R446  per night (sleeps 3) 7 5 1 5 10 Repens Street Dana Bay 6510 Western Cape 0860 022 102 15:00-18:00 10:00 -34.204915984785 22.036944262566
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com