The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Breaking Dawn | TravelGround
+94

Breaking Dawn

Review Summary

4.5 out of 5from 66 reviews for Breaking Dawn
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Cisca S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cisca S

Heerlik.

Baie netjies, gerieflik en goeie gasvryheid van die gasvrou en gasheer.

Richard W - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard W
With spouse/partner

Baie goeie B&B, net nie restaurante naby vir aandete nie.

Was na die restaurant wat naby was, hulle wou ons nie help nie.

Wilma H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma H
Family with young children

Rustig.

Breaking Dawn was 'n rustige skoon fasiliteit. Ons het egter net oorgeslaap maar het vroeër ingeboek as wat ons oorspronklik moes. En ons is met vriendelikheid ontvang. Op ons reis vanaf Kaapstad moes ons weer oorslaap maar het halfpad besluit ons wil by die huis kom en het deur gery. Sal breaking dawn aanbeveel vir mense wat rustigheid en stilte wil hê.

Leanrie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanrie V
Family with teenagers

Netjies en vriendelike diens.

Alles was goed uiteengesit.

Breaking Dawn's response

Hi Leanrie,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Daleen V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Daleen V
With spouse/partner

Netjies.

Goeie verblyf, sal weer gebruik.

Breaking Dawn's response

Hi Daleen,

Dankie vir u terugvoer.

Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Marianka M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianka M
Family with young children

Gemaklik en rustig.

Ons het lekker gebly, baie vriendelik en personeel is baie gaaf.

Breaking Dawn's response

Hi Marianka,

Baie dankie vir u terugvoer. Word waardeer.

Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Andrea J - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andrea J
Family with young children

Waarde vir geld.

Die kamer was heerlik ruim. Rustig en netjies.

Breaking Dawn's response

Hi Andrea,
Baie dankie vir u terugvoer. Waardeer dit ne.
Groete

Breaking Dawn
Frans B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Frans B
With spouse/partner

Baie goed, net geen takeaways van gehalte.

Baie goeie waarde vir geld.

Breaking Dawn's response

Hi Frans,
Baie dankie vir u terugvoer. Ek is jammer om te hoor dat die take aways in die dorp nie op standaard is. Ek sal hul inlig.
Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Barbara L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Barbara L
With spouse/partner

Verblyf self baie lekker. Diens kan verbeter.

Pragtige, netjiese en skoon kamer. Die diens kan bietjie opgeknap word. Ronelda is nie die warm gasvrou wat jou hartlik sal verwelkom nie. Ons moes haar gaan opsoek vir inligting oor winkels ens. Was ook nie gretig om ontbyt te bedien nie.

Breaking Dawn's response

Hi Johan. Baie dankie dat u tyd geneem het om terugvoer te gee. Hierdie help sodat ons aan onsself kan skaaf en so verbeter. Ek glo Ronelda seker net n slegte daggie gehad en ek weet sy die afgelope tyd bietjie siekerig gewees . Sy is gewoonlik n sonstraal...
Ek glo volgende keer sal sy haar ou self wees.
Jammer vir dit.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Nitimia R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nitimia R
Family with young children

Baie gerieflik goeie diens en pragtige kamers.

Baie lekker plek om oor te slaap, pragtige kamers luuks en vriendelike diens.

Breaking Dawn's response

Hi Nitimia,
Dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Marlize D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marlize D
With spouse/partner

Nice place for an overngiht stay and to rest.

Helen was very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename plek om te oornag en te rus.

Helen was baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Marlize,
Dankie vir u terugvoer. Dit word waardeer.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Ludolf V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludolf V
With spouse/partner

Baie rustige verblyf en lekker geslaap.

Daar het 'n pyp gebars in my badkamer. Toe ek daar aankom was die loodgieters hard besig om te werk. Die ontvangsdame het mooi verduidelik. Dus het ek 'n bietjie rondgery en later terug gastehuis toe gegaan. Geen probleem. Dié goed gebeur. Dit was my tweede keer daar.

Breaking Dawn's response

Hi Ludolf,
Baie dankie vir u terugvoer en verstaanbaarheid.
Waardeer.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Kobus C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
On business

Verblyf die moeite werd.

Aangename verblyf en gasvry. Aan te bevele.

Breaking Dawn's response

Hi Jakes,
Dankie vir u terugvoer. Waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Gustav S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gustav S
With spouse/partner

Peaceful and neat.

Peaceful room with spacious bathroom. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en netjies.

Rustige kamer met ruim badkamer. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Thanks Gustav.
Waardeer dit ne.
Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Michelle K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle K
With spouse/partner

Pragtige plek in 'n stil omgewing

Op ons aankoms was ons vriendelik gegroet. Dit was 'n koue dag in die Noord-Kaap en die elektriese beddens, asook die heater was vooraf vir ons aangesit. Die plekkie het pragtige dekor en is heeltemal teenoorgesteld van die area waar hy gevind word.

Breaking Dawn's response

Hi Michelle,

Baie dankie vir u mooi terugvoer. U maak ons harte warm.

Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Ivan T - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ivan T
With spouse/partner

Payment issues not resolved.

Not available to address the issues regarding payment. They are not responding to calls.

M. F. H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M. F. H
With spouse/partner

Very hospitable people.

The bedrooms were exceptionally fantastic, lovely, warmly prepared rooms and beds with the electric blanket already fitted. Coffee, sugar, milk and tea were also available in the rooms. Very enjoyable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters gasvye mense.

Die slaapkamers was besonders fantasties, heerlike warm voorbereide kamers en beddens waarvan die elektriese kombers reeds aangesit was. Koffie, suiker, melk en tee was ook in die kamers beskikbaar. Baie aangenaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Baie dankie.
Groete

Breaking Dawn
M. F. H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
M. F. H
With spouse/partner

Die ontvangsdame was vriendelik met ontvangs, baie dankie.

Ons het 'n dag te vroeg gearriveer, die ontvangsdame kon ons help. Dankie daarvoor.

Breaking Dawn's response

Bly ons kon help.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Alda K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alda K
With spouse/partner

Ons was baie vriendelik ontvang, plek was baie netjies en veilig sal weer gebruik maak van hulle.

Ons het in die aand aan gekom en is vroeg oggend weer weg, maar alles vas baie lekker. Sal weer gebruik maak.

Breaking Dawn's response

Dankie Alda.

Breaking Dawn
Franz F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Franz F
With spouse/partner

Thoroughly enjoyed it.

Very clean, neat and tidy. Comfortable.

Breaking Dawn's response

Thanks Franz.
Regards,
Nelio

Breaking Dawn
Ansie R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ansie R
With friends

It was very hospitable and quiet, thanks for welcoming.

We will recommend Breaking Dawn any time for hospitality and convenience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie gasvry en rustig, dankie vir die verwelkoming.

Ons sal Breaking Dawn enig tyd aanbeveel vir gasvryheid en gerief.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Dankie Ansie.

Breaking Dawn
Nico N - May 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Nico N
With spouse/partner

Not satisfied.

Upon arrival, the receptionist did not even know we were booked there, she was very helpful and immediately received us and room no. 7 was given to us. As far as the room is concerned, one of the weakest in which we stayed overnight thus far, the bed was bad, soapbox in shower was tied with a piece of binding wire. I believe that this guest house is in the market to be sold and the owner does not really care. No staff were on site during the night, what if you need urgent help? Can say the receptionist is certainly a piece of gold and the breakfast is 5 star quality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nie tevrede.

Met aankoms het ontvangsdame nie eers geweet dat ons daar bespreek was nie, sy was baie behulpsaam en het ons dadelik ontvang en kamer no. 7 is aan ons gegee. Wat die kamer aan betref vir seker een van die swakstes waarin ons nog oornag het die bed was sleg, seepbakkie in stort is met 'n stuk binddraad vasgemaak. Ek glo omdat hierdie gastehuis in die mark is om verkoop te word, gee eienaar nie regtig om nie. Geen personeel was op die terrein gedurende die nag nie, hoe gemaak indien jy dringend hulp benodig? Kan net se dat die ontvangsdame vir seker 'n stukkie goud en die ontbyt is 5 ster-gehalte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Nico Nel , baie dankie dat u tyd geneem het om u terugvoer te gee.
U was, volgens my personeel, 'n baie aangename klient en het geensins gekla oor iets nie.
Daar was 'n bietjie van 'n miskommunikasie met die bespreking. Dit gebeur nie sommer nie, maar dit is nie goed genoeg, dis veronderstel om nooit te gebeur. Daarvoor is ek jammer, tog is ek bly dat u dadelik gehelp kon word.
Die seepbakkie is aan die eenkant tydelik met 'n klein stukkie draad vasgemaak, omdat 'n klient dit onlangs gebreek het en was ons van plan om dit te vervang.
Volgens u was bed baie sleg, niemand het nog daaroor gekla nie. Ek sal dadelik ondersoek doen en seker maak die bed is op standaard. Ek is bewus dat die matras, wat nog nuwerig is, 'n hard tipe matras is en mag dalk nie vir almal ewe gemaklik wees.
Personeel bly nie meer na 20:00 op die perseel nie. Dis iets wat ons onlangs verander het, maar alle kliente word daarvan duidelik bewus gemaak en kontak nommers gegee indien enige hulp verlang word.
Die gastehuis is wel in die mark, maar ek kan u verseker dat ek nie ons standaard as gevolg van dit sal laat verlaag nie.
Groete
Nelio

Breaking Dawn
Roxanne R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roxanne R
On business

Best stop over ever!

Although our stop was only overnight, we thoroughly enjoyed every minute of our stay that we chose to extend our stay for 1 more day. Booking here was the best choice for a rest from the long road and we could even enjoy our anniversary because I called in ahead to inquire as to any assistance with creating a romantic atmosphere upon arrival and responded optimistically with "see what we could do as it was a small town with little available". However, to my surprise we were welcomed by Helen with the exceptional heartfelt efforts. Champagne in the fridge and chocolates and hearts on the bed, candles everywhere. For us the stay was so short yet it really rejuvenated the soul. They offer a home away from home experience with an optional breakfast fit for a king. My partner and I owe a special time and big big thanks to the amazing staff for their reckoning customer service. Thank you Helen and Nelio.

Breaking Dawn's response

Hi Roxanne,
Thank you for your review.
We appreciate it.
Regards,
Nelio

Breaking Dawn
Sandra R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra R
Family with young children

Rustig en vriendelike diens.

Sal definitief weer kuier.

Breaking Dawn's response

Hi Sandra,
Baie dankie
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Zander H - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zander H
With spouse/partner

Lekker gebly.

Was vriendelik verwelkom. Geen klagtes nie.

Breaking Dawn's response

Hi Zander,
Dankie dt u moeite gedoen het om terugvoer te gee.
Ons waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Nico V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico V
Individual traveler

Skoon, rustig en veilig.

Ek is baie vriendelik ontvang. Regtig 'n baie netjiese en skoon kamer met 'n en-suite toilet en stort, TV, yskas, mikrogolfoond, tee/koffie/melk ens. My motor kon ek veilig onder dak parkeer. En dit alles vir R250 vir die aand!

Breaking Dawn's response

Hi Nico,
Dankie vir u resensie.
Waardeer dit.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Christa K - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christa K
With spouse/partner

Verblyf was aangenaam.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Kamers was gerieflik, skoon en netjies.

Breaking Dawn's response

Baie dankie Christa.
Dit was 'n groot plesier.
Groete

Breaking Dawn
Kobie L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Kobie L
Family with young children

Skoon en netjies.

Nella was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek is baie skoon. Het heerlik gebraai en geslaap.

Breaking Dawn's response

Hi Kobie
Baie dankie, ek waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Francois B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois B
With spouse/partner

Baie beter as wat ons verwag het.

Die vriendelikheid en hartlikheid van die personnel is besonders.

Breaking Dawn's response

Hi Francois.
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ek waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Richard S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard S
With spouse/partner

Pleasant dawn.

Great location and well placed pool, high enough wall to ensure privacy. Superb braai facilities. Rooms are just superbly spacious and a bathroom to die for. A wonderful place indeed!

Breaking Dawn's response

Hi Richard,
Thank you for your review.
Much appreciated.
Regards,
Nelio


Breaking Dawn
Ludolf V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ludolf V
Individual traveler

Baie gemaklik en veilig.

Die gastehuis is baie ruim en gemaklik. Buite is 'n swembad met gerieflike patio meubels om te sit en ontspan. Ek het net twee dae oorgeslaap, maar geen etes bespreek nie.

Breaking Dawn's response

Hi Ludolf,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete,
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Denise K - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Denise K

A lovely experience in a very special town.

We really enjoyed our stay. Everything was comfortable, clean and in good working order. The hostess made us feel very welcome. Future trips in this direction will have us returning. Thanks for everything.

Breaking Dawn's response

Hi Denise
Thank you very much. Much appreciated.
Keep well.
Regards
Nelio

SHALOM

Breaking Dawn
Belinde M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinde M
With spouse/partner

Well situated and safe.

Very friendly staff, room was very nice. Our breakfast was well prepared and value for money.

Breaking Dawn's response

Hi Belinde
Thank you so much for your nice review.
We appreciate it.
Regards
Nelio

SHALOM

Breaking Dawn
Anita C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita C
With spouse/partner

Goed geleë, heerlike swembad en lugversorging.

Plek was skoon en vars. Heerlik koel met lugversorging en koel swembad om in af te koel. Handdoek vir hande afdroog sou waardeer word.

Breaking Dawn's response

Hi Anita,
Baie dankie vir u mooi resensie. Ek neem ter harte wat u genoem het.
Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Martie E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie E
With spouse/partner

Goed geleë skoon netjies, alles reg.

Welkom gevoel alles goed. Plek waar hulle ons heen gestuur het om te eet was nie lekker nie.

Breaking Dawn's response

Hi Landi
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Baie jammer vir die feit dat die eetplekkie waarnatoe ons u verwys het, nie op standaard was. Ek sal bietjie gaan praat.
Alles wat mooi is vir julle.
Blessings
Nelio

Breaking Dawn
Surne N - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Surne N
Family with young children

Glad nie wat foto's wys nie. Swembad her baie sleg gelyk.

Glad nie lekker gebly nie. Krag was heel nag af en ons het 'n klein baba. Swembad en tuin was baie vuil gewees.

Breaking Dawn's response

Hi Surne,
Baie dankie vir die terugvoer gegee. Ek lees graag wat kliënte sê van my plekkie. Dit help ons groei en beter te word in wat ons doen.
Wat baie belangrik is, is om positiewe kritiek te lewer waar nodig en te pasop om nie lelik, onakkiraat en vaag te wees. Maar dit is wat hierdie sisteem so lekker maak, dat ons dan van ons kant die die geleentheid kry om die hele prentjie te kan skets.
Ek is jammer dat ek nie self daar was om u te ontmoet, maar het terugvoer gevra van my personeel. Volgens Helen het die krag om 01:15 die oggend afgegaan. Skakelaar by die hoofbord het getrip. Helen het dit agter gekom om 05:30 toe sy die gastehuis binnegaan en dadelik aangesit. Dus het die elektrisiteit afgegaan toe almal geslaap het en kon niemand dit voorsien. Helen het u persoonlik groot onverskoning gevra.
U het kamer 1 bespreek, maar omdat kamer 4 beskikbaar was (groter kamer met skuifdeur na swembad), het Helen dit goedgedink om daardie kamer te gee.
Swembad was nie so skoon soos altyd, ons het die 17de Des (die dag wat u ingekom het, sterk winde gehad wat die swembad vol stof en blare gewaai het. Maar u sal miskien nie bewus wees daarvan, aangesien u eers na 21:00 ingeklok het.
Die tuin lyk mos nie so mooi soos ons dit wil hê, skoon is dit, maar met die beperkte water kan ons die gras nie groen hou. As dit is waarop u sinspeel dat die fotos nie die werklikheid weerspeel, is dit dan seker die geval wat die tuin betref. Verder is al die foto's 'n ware refleksie van ons plek. U se dat u nie lekker gebly het nie maar weet ek steeds nie hoekom. Stuur asb. vir ons 'n e-pos om ons daaroor in te lig.
Ek besef dat dit onmoontlik is om alle kliente tevrede te stel en u sal weet aangesien u ook 'n gastehuis het, maar ons probeer ons uiterste bes en is trots op onse plekkie.
Vriendelikke groete,
Nelio

Breaking Dawn
Gideon D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gideon D
With spouse/partner

Besondere aangename ervaring.

Baie lekker verblyf. Netjiese kamers en baie vriendelike en behulpsame mense. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Breaking Dawn's response

Hi Gideon
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Jacqui S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacqui S
With spouse/partner

Room was perfect for our needs.

Breaking Dawn was a perfect stop over point. Nelio went out of her way to make us comfortable and let us out at 4 am. The room was perfectly laid out. Thank you for your hospitality.

Breaking Dawn's response

Hi Jacqui
Thank you for your positive review.
We appreciate it.
Regards

Breaking Dawn
Rikus I - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus I
With spouse/partner

Heerlike en skoon.

Sien sterre.

Breaking Dawn's response

Hi Rickus
Baie dankie vir u mooi terugvoer.
Ons waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Ian O - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian O
Individual traveler

Very clean and huge room!

See stars.

Breaking Dawn's response

Thanks for the nice review, Ian.

Regards,
Nelio

Breaking Dawn
Anirban C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anirban C
Family with young children

Excellent.

Nelio was really nice to let us in at 01:00. We were greeted by a very nice lady who gave us the keys and let us in the kitchen to use the microwave. The stay was short and excellent.

Breaking Dawn's response

Hi Anirban,
Thank you very much, it was a pleasure having you.
Regards

Breaking Dawn
Gerda M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda M
Family with young children

Netjies en gerieflik.

Ons was vriendelik ontvang. Kamers is netjies en goed versorg en goed gemeubileerd.

Breaking Dawn's response

Hi Gerda
Baie dankie hoor.
Groete

Breaking Dawn
Stella B - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stella B

Baie tevrede.

Ons is baie vriendelik ontvang. Als was skoon en netjies. Kamers is goed ingerig met enige iets wat jy mag nodig kry vir die nag se oorslaap. Die ontbyt wat ons gekry het was meer as genoeg vir elke persoon en was smaaklik voorberei. Ek kan hulle sterk aanbeveel.

Breaking Dawn's response

Hi Stella. Baie dankie.
Groete

Breaking Dawn
Hans D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans D
With spouse/partner

Baie stil en rustig.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Inligting verskaf aangaande area. Veilige omgewing. Kamers skoon en netjies. Gerieflike en netjiese braai area.

Breaking Dawn's response

Goeiedag Hans,

Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer dit.
Groete
Nelio

Breaking Dawn
Trish L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Trish L
Family with teenagers

Pleasant venue but daunting on arrival.

Very daunting experience on approach to the venue. Very early closing check in time when traveling a long distance. No prior information given on the availability of an evening meal. Venue to possibly offer meals or inform guests to bring a meal with them.

Breaking Dawn's response

Hi Trish,
Thank you for your response.
It is a small town, and the B & B is situated in town surrounded by a lot of houses. Very safe, and most likely the safest town in South Africa.
Check in was marked as 18:00, I changed that to 20:00. We had people even checking in at 01:00. As long as they phone beforehand, we try to accommodate them as far as possible.
We are only a Bed and Breakfast and we normally inform clients about that and present them with options. I will make sure it shows more clearly on the website.
We appreciate you staying with us.
Regards,
Nelio

Breaking Dawn
Heinrich E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Heinrich E
Family with teenagers

Ons is vriendelik ontvang, dit was netjies en skoon en ons het geen klagtes gehad nie. Sal maklik weer daar bly op pad see toe of terug.

Noupoort - daar gaan niks aan nie en ek beveel aan dat mens voor jy daar kom reeds aandete geniet het, ons het dit so beplan na gelang van 'n vorige resensie. Die blyplek is netjies en skoon en ons het geen klagtes nie. Die kamers is ruim en die badkamers het als wat mens nodig het. Daar is ook 'n swembad vir afkoel - die creepy kon wel vroeër aangesit geword het op afwagting van mense.

Breaking Dawn's response

Goeiedag Heinrich,

Baie dankie vir u resensie. Ek sal wat u gese het ivm die swembad ter harte neem.

Groete

Breaking Dawn
Shorne V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shorne V
With friends

Als wat jy nodig het! Vreeslik netjies!

Waarde vir geld en netjies.

Breaking Dawn's response

Hi Shorne
Baie dankie vir die mooi woorde.
Waardeer dit baie.
Laat dit goed gaan met julle.
Blessings.
Nelio

Breaking Dawn
Karin P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karin P
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs.

Baie aangename verrassing. Ruim en skoon verblyf. Veilig en goeie nagrus. Stil omgewing. Gaan eet gerus by die Railway Restaurant.

Breaking Dawn's response

Baie dankie, Karin.

Breaking Dawn
Willie En Marietjie V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willie En Marietjie V
With spouse/partner

Dit het aan ons verwagting voldoen.

Dit is skoon, netjies en baie veilig en die personeel baie vriendelik.

Breaking Dawn's response

Hi Marietjie,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly.
Groete,
Nelio

Breaking Dawn
Marieta V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieta V
Family with young children

Uitstekend.

Dit was 'n heerlike kuiertjie by julle. Als was perfek. Pragtige kamers. Mens voel sommer dadelik welkom en tuis.

Breaking Dawn's response

Hi Marieta. Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Louis D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Louis D
On business

Baie goed en bekostigbaar!

Baie vriendelik, netjies en skoon!

Breaking Dawn's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ek waardeer dit.
Groete

Breaking Dawn
Rika E - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rika E
With spouse/partner

Pleasant experience.

Friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangename ervaring.

Aangename ervaring. Personeel baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Baie dankie, Rika.

Breaking Dawn
Hermie B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hermie B
With spouse/partner

Excellent.

Thanks so much - everything was neat and clean and the lady who assisted us was friendly and helpful. Would recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Baie baie dankie - alles was netjies en skoon, dame wat ons gehelp het was vriendelik en behulpsaam. Kan dit aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Ruth P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruth P
On business

Value for money.

Renalda was a fantastic hostess. Excellent service and very hospitable. Will definitely be returning.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir jou geld.

Renalda was 'n fantastiese gasvrou. Uitstekende diens en baie gasvry. Sal definitief weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi, baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Alles wat mooi en goed is vir jou.
Groete
Nelio

Breaking Dawn
Ursula C - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ursula C
Individual traveler

Wat 'n vriendelike, netjiese warm plekkie was dit nie gewees nie! Sal verseker aanbeveel!

Alhoewel daar niks aangaan in Noupoort nie, was ek verskriklik beïndruk met die Gastehuis - ek is so welkom laat voel- kamers is puik, veiligheid puik, fasiliteite in die gastehuis van top gehalte!

Breaking Dawn's response

Hi Ursula
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Kitty N - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Kitty N
With spouse/partner

Goeie oornagplekkie.

Baie skoon en gerieflike oornagplekkie.

Breaking Dawn's response

Hi Kitty
Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete

Breaking Dawn
Leo D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leo D
With spouse/partner

Baie lekker geslaap in 'n baie netjiese en skoon kamer.

Baie netjiese en skoon kamer van alle gemakke voorsien. Sal weer daar oornag. Troeteldiervriendelikheid a pluspunt. Alhoewel ontbijt wel bespreek kan word teen addisionele koste, beveel ek aan dat die optie vir aandete ook ingesluit word. 'n Goeie skoon en netjiese B&B.

Breaking Dawn's response

Baie dankie Leo, vir die positiewe terugvoering.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Hendrik V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik V
Family with teenagers

Great place to rest for the rest of the journey.

Clean, neat, safe and friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie plek om te rus vir pad verder.

Skoon, netjies, veilig en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Hendrik
Baie dankie vir die terugvoer.
Waardeer dit.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Annette P - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annette P
With friends

Awesome.

Accommodation was very nice and we will stay there again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Verblyf was baie lekker sal enige tyd weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Annette,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit baie.
Mooi bly.
Groete,
Breaking Dawn.

Breaking Dawn
Chris S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris S
Family with teenagers

Excellent accommodation.

Helen was our hostess, extremely friendly and helpful. The guesthouse is a crown jewel in the area of Noupoort, would definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf.

Helen was ons gasvrou, uiters vriendelik en behulpsaam. Die gastehuis is 'n kroonjuweel in die omgewing van Noupoort, sal vir seker weer hier tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Chris.
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Waardeer dit opreg.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Elizna D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizna D
With spouse/partner

Awesome!

Enjoyed the stay. Will definitely recommend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Ons het heerlik gebly. Sal dit baie beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Elizna,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit beteken vir ons baie en ons waardeer dit.
Vriendelike groete,
Breaking Dawn.

Breaking Dawn
Johannes R - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes R
Family with young children

Verskriklik lekker.

Baie lekker gebly. Baie mooi skoon en netjies.

Breaking Dawn's response

Baie dankie Johannes.

Breaking Dawn
Annamari K - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamari K
With spouse/partner

Hospitable.

What a pleasant place to unsaddle after being in a car for a long trip. Swimming pool a welcome cool down and staff very hospitable and helpful. Will definitely recommend and wil be returning, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvry.

Wat 'n aangename plek om te kan afsaal na 'n lang dag in motor wees, swembad 'n goeie afkoel en personeel baie gasvry en behulpsaam, sal beslis aanbeveel en weer van julle gebruik maak, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Breaking Dawn's response

Hi Annamari
Net baie dankie se vir die mooi terugvoer.
Waardeer dit baie.
Groete
Breaking Dawn

Breaking Dawn
Andre Marius P - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Andre Marius P
Family with teenagers

Beslis nie lekke geslaap nie.

Bed was stokoud! Geen winkels vir kos koop. Dit was R500 vir 4 borde kookkos. Ontbyt word geadverteer teen R65, maar dis R85. Ons wou 7h eet, maar teen half is daar nog nie begin nie.

Breaking Dawn's response

Hi Cecilia
Dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons belangrik.
Eerstens , is ek jammer om te hoor dat u nie lekke geslaap het. Die beddens is eintlik nog nuut aangesien hulle slegs 13 maande oud is.
Ons sal beddens deurgaan en indien ons enige fout vind, sal dit dadelik vervang word. U het dit daardie dag na die tyd duidelik gemaak dat u ontevrede is oor die koste van die kos, nadat ons u voor die tyd ingelig het wat die koste daarvan sou wees. Breaking Dawn is eintlik net n B&B en bedien ons nie graag aandete. Dit was slegs 'n vergunning.
Ontbyt is R85-. Jammer vir die misverstand. Ontbyt word 30 min voor die tyd voorberei .
Koswinkels in Noupoort: Oasekafee en Restaurant en Railway Restaurant .

Breaking Dawn
Cor L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Cor L
With spouse/partner

Het voldoen aan behoefte om net te oornag.

Positief: Ontvangs, skoon kamer/badkamer, lugreëling, skoon linne. Negatief: Swembad in uiterste swak toestand en sal nie gebruik nie. Blinders in kamer was stukkend en het nie privaatheid verseker nie. Voertuig parkering word nie gesluit nie en is toeganklik vir enige iemand. Algemeen: Is geskik vir nood oornag waar slegs 'n bed en badkamer benodig word. Prys per nag is aansienlik hoër as ander plekke waar standaarde hoër is.

Breaking Dawn's response

Dankie Cor vir u terugvoering.
Dis vir ons by Breaking Dawn belangrik en respekteer ons kliënte se opinie.
Ek is jammer indien ons op sekere aspekte nie op standaard was en sal beslis aandag daaraan gee.
Ek wil egter net op van die goed wat u genoem het reageer.
1. Swembad
Ja swembad was miskien nie heeltemal skoon gevolge van die wind wat die vorige dag gewaai het.
2. Blinders
Daar niks fout is met die blinders, aangesien dit nuwe blinders is.
3. Voertuig parkering
Die groot hek word van die binnekant , soos ook in u geval , met n slot gesluit , aangesien die elektriese motor onlangs uitgebrand het.
Dus het niemand van buite toegang tot die parkeer area nie.
4. Prys
Ons is trots om te kan sê dat ons pryse regverdig, minder as ons kompetisie is, en standaarde baie goed is.

Breaking Dawn
Andre D - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andre D

Sal definitief weer kom as ek weer met vakansie is.

Daar is lekker plek om te slaap en 'n baie mooi badkamer, kamer en lekker ontbyt. Baie vriendelike vrou.

Breaking Dawn's response

Baie dankie Andre vir die terugvoer. Ons waardeer dit.
Breaking Dawn

Breaking Dawn
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
From R450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 10:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkOGY3NzUzLTM3ZGEtNDE1Yi1hYTcxLWU3YjBhNTYyNjI5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R450  per night (for 2 people) 66 5 1 5 37 Wilmot Street Noupoort 5950 Northern Cape 0860 022 102 10:00-18:00 10:00 -31.180704000376 24.956445339951
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!