Bredon Self-catering Cottage
Review Summary
Werner W - Jun 2022
Overall score
Spectacular views, cozy cottage.
Hanelie T - May 2022
Overall score
Ons het baie lekker gebly. Glad nie koud gekry met die kaggels en warm beddens nie.
Jill B - Dec 2018
Overall score
View amazing. Very clean and neat. Gardens unbelievable.
Willa B - Sep 2018
Overall score
Fabelagtigste, geselligste kothuis waarin mens dadelik tuis voel.
Read moreMelissa S - May 2017
Overall score
So beautiful! The owners were so helpful. Lots of attention to detail and comfort.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die mooiste mooi! Ongelooflike hulpvaardige eienaars. Baie aandag gegee aan detail en gemak.
Ons het ongelooflik lekker gebly. Ons sal vir seker weer gaan. Ons is omtrent bederf met wyn en genoeg hout vir die heerlike kaggels. Die gasoond gee probleme, dit vat baie lank om kos gaar te maak. Maar ek weet die eienaars sal dit dadelik hanteer. Dit is die vriendelikste mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bredon Self-catering Cottage 's response
Baie dankie vir die resensie, dit word waardeer. Ons vra om verskoning omtrent die gas oond. Ek was nie bewus van 'n probleem nie, dit sal definitief ons spoedige aandag kry.
Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Sandy en Rob
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: End of Orchard Lane, Corner of Applegarth, Hogsback, 5721, Eastern Cape
- No children under 12