Brenton Bushbuck Lodge
Review Summary
Madelein W - Apr 2022
Overall score
Lovely location and host.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Dear Madelein, thank you for the lovely review. We really enjoyed hosting you, so sorry the weather wasn't kinder to you. We look forward to hosting you again when you next visit the Garden Route. Warm regards, Esmé and Julie.
Nico V - Mar 2022
Overall score
Vriendelike verwelkoming en netjiese veilige huisie.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Dear Nico, thank you for the great review, we really enjoyed hosting you. We hope Marais comes right with accommodation and look forward to hosting you again when you next visit the Garden Route. Warm regards, Esmé and Julie.
Ashleigh D - Mar 2022
Overall score
Fantastic.
Read moreBrenton Bushbuck Lodge 's response
Dear Ashleigh, thank you for the lovely review. It was great meeting you so happy to hear how much you enjoyed Brenton Bushbuck Lodge and Brenton on Sea. We certainly hope we get the opportunity of hosting you again when you next visit the Garden Route. Warm regards, Esmé and Julie.
Francois P - Jan 2022
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Beste Francois, baie dankie vir die goeie resensie. Ons hoop beslis om u weer te huisves. Vriendelike groete, Esmé en Julie.
Valerie D - Dec 2021
Overall score
Baie vriendelik, behulpsaam.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Baie dankie vir u ondersteuning en die goeie review, ons waardeer dit baie en sien daarna uit om u weer te huisves. Vriendelike groete Esmé en Julie
Carine V - Jul 2021
Overall score
Cozy stay with the family.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Hi Carine, baie dankie vir die wonderlike resensie, ons is bly om te verneem dat u die kuier geniet het en sien daarna uit om u weer te huisves. Beste groete Esme en Julie.
Tertius K - Jul 2021
Overall score
Die area is weg van die besige Knysna maar naby genoeg om dit en die toeristedinge daar te geniet.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Hi Tertius, baie dankie vir die wonderlike resensie, jammer dat die res van die famielie dit nie kom maak nie maar ons is bly om te verneem dat u die kuier geniet het. Ons sien daarna uit om u binnekort te huisves. Beste groete Esme en Julie.
Wayne E - Nov 2020
Overall score
Uitstekende plekkie vir enige gesin.
Renske K - Mar 2020
Overall score
Baie lekker!
Karin K - Mar 2020
Overall score
Bederfgeleentheid.
Jacqueline J - Nov 2019
Overall score
The accommodation was perfect. Exactly what we were looking for!
Read moreBrenton Bushbuck Lodge 's response
Hi Jacqueline, thank you for taking the time to write this wonderful review for Brenton Bushbuck Lodge, it means a lot to us. We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us so much, we do try our best to make our guests as comfortable as possible and, because we love Brenton on Sea so much, we are happy to hear you share our views on the beautiful clifftop walk. We hope to see you again and, this time, for a longer period so that you can enjoy the area more fully.
Regards
Esmé and Julie.
Abrie V - Jul 2019
Overall score
The accommodation offers excellent value for money in a lovely setting.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf bied uitstekende waarde vir geld in 'n lieflike omgewing.
Brenton Bushbuck Lodge bied uitstekende waarde vir geld. Die wooneenheid is baie goed toegerus en die eienaars (wat op die boonste verdieping woon) is baie hulpvaardig. Dit is geleë in 'n pragtige omgewing met asemrowende see-uitsigte minder as 100 meter van die wooneenheid af. Ons kan dit beslis aanbeveel vir 'n gesin met klein kinders.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hester S - May 2019
Overall score
Unbelievably comfortable house, would go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike gerieflike huis - sal weer gaan.
Alles is net reg! Heerlike gerieflike verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie C - Jan 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Baie lekker verblyf met al die nodige geriewe. Aangename mense. Sal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Hi Elmarie,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te skryf omtrent jou verblyf by Brenton Bushbuck Lodge en vir die pragtige woorde woorde wat jy oor ons geskryf het. Ons wil net ook herhaal dat ons dit baie geniet het om jou en jou familie te huisves en hoop ons kan in die toekoms weer so maak.
Vriendelike groete,
Julie en Esmé
Susan H - Nov 2018
Overall score
Warm welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Warm welkom.
Ons kom weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carol-ann H - Oct 2018
Overall score
Ongelooflik gerieflik.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Thank you so much for taking the time to write a review Carol-ann. It was a pleasure hosting you and your lovely family, hope to see you again soon.
Regards Esmé and Julie
Yolanda C - Mar 2018
Overall score
Stukkie hemel na 'n lang reis!
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Yolanda, Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om 'n resensie te stuur. Dit was ons voorreg om julle te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Beste Groete
Esmé en Julie
Gerald M - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Baie dankie dat jy die tyd gevat het om 'n resensie te stuur. Jammer dat ons dit nou eers sien. Dit was ons voorreg om julle te huisves. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Beste groete
Esmé en Julie
Jan V - Dec 2017
Overall score
Fantastiese verblyf tesame met vriendelike en behulpsame gasvrou.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Baie dankie Jan, dit was 'n voorreg om jou en jou familie te huisves. Sien uit daarna om julle weer hier te kan ontvang.
Jacques T - Dec 2017
Overall score
Fantasties en wonderlik!
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Baie dankie Jacques dit was 'n voorreg om jou en jou familie te huisves, hoop om julle weer the sien.
Vriendelike groete,
Julie en Esmé
John M - Aug 2017
Overall score
Rustig en sorgelose verblyf.
Dunico D - Jul 2017
Overall score
Spacious and nicely equipped accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ruim en lekker ingerigte verblyf.
Ons het ons tydjie daar baie geniet en beveel die verblyf ten sterkste aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Baie dankie Dunico en Ferdi, ons sien uit om julle weer te kan huisves, julle was fantasiese gaste.
Beste groete,
Esmé en Julie
Sandra P - May 2017
Overall score
I will definitely recommend Brenton Bushbuck Lodge for a nice break away.
Brenton Bushbuck Lodge 's response
Dear Sandra, thank you for your wonderful review! It was a real pleasure hosting you and your family, we look forward to seeing you again on your next adventure. Regards Esmé and Julie
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 654 Steenbras Street, Brenton on Sea, Knysna, 6571, Western Cape
- All ages welcome