The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Brenton on Sea Chalets | TravelGround
+51

Brenton on Sea Chalets

Review Summary

4.6 out of 5from 24 reviews for Brenton on Sea Chalets
Cleanliness
4.6/5
Service
4.5/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Amy M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amy M
With friends

Die kalm, rustigheid het ek geniet.

Baie netjies, stil en loop-afstand van die see, vriendelike mense.

Amoret V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amoret V
With spouse/partner

Absoluut fantasties

Goeie ligging vanaf strand, heerlike restaurant. Pragtige en gemaklike verblyf. Rustige omgewing. Definitief 'n moet sien plek!

Dolla D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dolla D
With spouse/partner

Ons het duisend keer meer gekry as waarvoor ons betaal het. Baie dankie dit was ongelooflik mooi, lekker en alles was silwerskoon. Ons gaan beslis weer daar bespreek en ons kinders saamvat.

Uitstekende diens en gasvryheid. Ons beveel dit aan vir enige een wat wil batterye gaan herlaai.

Biance B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Biance B
With spouse/partner

Pragtige verblyf, en onophoudelike see-uitsig.

Dit was 'n fees om 'n gedeelte van ons vakansie by Brenton on Sea te spandeer. Die landskap is voorwaar asemrowend en die mooiste deel van die Garden Route. Brenton Sea Chalets is 'n lekker cozy verblyfplek, ideaal vir 2 mense wat die buitelewe geniet. Die spasie kan soms bietjie knap voel indien jy 'n groot pakker is - maar die omliggende area en konstante see-uitsig maak die tuiste een vir die boeke.

Hilde V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilde V
With spouse/partner

Dit was 'n baie lekker plek om te bly!

Lekker gestap en gepiekniek in die mooi omgewing.

Christine K - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christine K
Family with young children

Baie lekker

Lekker gekuier saam met familie.

Jh C - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jh C
With spouse/partner

Lekker!

Gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Jou huis weg van jou huis. Pragtige see-uitsig. Stil en rustige omgewing.

Michelle C - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle C
Family with teenagers

Baie lekker.

Pragtige uitsig. Nie aanbeveel vir ouer mense wat moeilik loop nie. Kan dalk sukkel met die trappe. Sal meer sin maak om die kombuis en leefarea onder te hê naby die stoep en die braaiplek en die slaapplek bo.

David B - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David B
With spouse/partner

Pragtige uitsig.

Pragtige uitsig, netjies en naby strand.

Grant V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grant V
With spouse/partner

Verskriklik lekker gewees. Baie dankie.

Baie lekker gewees. Merkwaardige see-uitsig en baie netjies. Vriendelike personeel. Sal dit aanbeveel, dankie.

Sarita R - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarita R
With friends

Excellent.

Nice view, and cozy! Loved the bath.

Jessica V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jessica V
With spouse/partner

Baie lekker met seesig.

Dit was fantasties om wakker te word met die see-uitsig. Jy kan afloop see toe en 'n koffie koop by Indigo Deli. Dis perfek om die oggend so te begin.

Charnelle N - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Charnelle N

Dit was fantasties.

Sal enige tyd weer terugkeer.

Eduan C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduan C
With spouse/partner

Ongelooflik. Onvergeetlik. Onbeskryflik.

Die diens was uitstekend - ons vlug was met 2 ure vertraag die dag toe ons moet inklok en dit was geen probleem vir hulle nie. Ons het so lekker gebly daar en het 'n asemrowende tydjie daar gehad! Die uitkyk en ligging is so prentjiemooi en verseker waarde vir geld! Sal enige iemand aanraai om daar te oornag en nie net vir 'n kort tydjie nie, want dis definitief die moeite werd om 'n ordentlike trip daarvan te maak by die chalets! Die diens is uitstekend en die mense in ongelooflik vriendelik. Baie dankie vir die lekker tyd wat ons daar kon geniet!

Guinnivere C - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Guinnivere C
Family with teenagers

Pleasant, relaxing environment ─ just what we needed!

Pleasant and relaxing, but the WiFi password did not work, lights switches were broken, inconvenienced by kitchen facility upstairs and braai facility on ground floor. Cleaning staff was on point. The beach was within walking distance! Nautilus restaurant's food was delicious scrumptious and all is forgiven. We still managed to enjoy our stay!

Lonnika R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lonnika R
Family with teenagers

Ideale ligging en pragtige see-uitsig en loopafstand van die see.

Was baie aangename ondervinding in Brenton on Sea. Hoofslaapkamer baie ruim en gemaklik. Chalet was baie skoon en netjies. Kombuis baie deeglik toegerus. Kamers elke oggend skoongemaak.

Jacqueline A - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jacqueline A
With spouse/partner

Dit was okay.

Dit was onaangenaam. Kamer het geen wasbak in nie en geen stoof om ietsie gaar te maak nie.

Eldred F - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Eldred F
With spouse/partner

Awesome.

Awesome is all I can say.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome.

Awesome dit is al wat ek kan sê.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Natalie M - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie M
With spouse/partner

Stunning view! Lekker knus.

Brenton on Sea Chalets. Wat 'n lekker plekkie, al is dit net vir twee aande. Wens ons kon langer bly.

Andri O - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andri O
With spouse/partner

Excellent, romantic, most beautiful view!

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend, romanties, mooiste uitsig!

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naomi W - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naomi W
With spouse/partner

Great!

Sal beslis terug wees, netjies, vriendelik, beautiful views, perfekte ligging.

Elizma M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elizma M
Family with teenagers

Uitsig en huis pragtig, trappe baie gevaarlik, WiFi swak, braaigeriewe ook nie geskik nie.

Pragtige uitsig, trappe hopeloos te glad as dit reën buite. Ek het gegly op die tweede trap van bo af en my baie seer gemaak. WiFi swak. Braaigeriewe nie geskik as die wind waai of dit reën nie. Huis is skoon en baie mooi.

Elsabe S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe S
With spouse/partner

It was pleasant, but a bit cold.

It would definitely be a nice place to socialize in the summertime. We really enjoyed our weekend there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was aangenaam maar bietjie koud.

Dit sal definitief 'n baie lekker kuierplek in die somer wees. Ons het die naweek baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John C - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John C
With spouse/partner

We went for the quiet and peace with the ocean on our front porch, and that's what we got.

The chalets are really getting a bit dated. Sorry there is no upright postponement. Bubble bath old and didn't want to try full operation. Food preparation devices in our unit flawed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het gegaan vir stilte en rustigheid met die see op ons voorstoep en dit gekry.

Die chalets raak nou regtig 'n bietjie dated. Jammer daar is nie 'n regopstaanstort nie. Borrelbad oud en wou nie volle werking op die proef stel nie. Kosvoorbereidingstoestelle in ons eenheid gebrekkig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 197 Agapanthus Avenue, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJfj8xbNhhPeSxu9OpF9TAY5yngfNntyFy46fZ0XexXhPyJVrhO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 24 5 1 5 197 Agapanthus Avenue Brenton-on-Sea 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.072491973717 23.020158949074
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!