Central Drakensberg Accommodation at Bridal Drift Cottage | TravelGround
+10

Bridal Drift Cottage

7 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Bridal Drift Cottage
Cleanliness
4.6/5
Service
4.6/5
Location
4.1/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.9/5
Benhet N - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benhet N
With spouse/partner

Rustig.

Baie vriendelik en gasvry ontvang. Rustige plaas atmosfeer.

Lizelle C - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle C
With spouse/partner

Baie lekker en rustig gewees.

Ek en my man het baie lekker gebly. Plekkie was skoon en netjies en alles is daar wat jy nodig het. Baie rustig, weg van alledaagse geraas. Sal die plek vir enigiemand aanbeveel. Ons was bietjie laat gewees a.g.v. werk, maar Debbie en haar man was baie behulpsaam en het gewag vir ons. Baie dankie, Charlotte, vir Debbie se no. en dat jul bereid was om te wag vir ons. Waardeer dit baie en sal vir seker weer kom.

Dutliff B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Dutliff B
With spouse/partner

Terug in die natuur, langs die rivier, vind ons weer rus en vrede.

Bly ten minste twee dae om Bridal Drift Cottage se omgewing en natuurskoon tot hul reg te laat kom.

Paul C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul C
Family with young children

Cuddly, quiet corner next to the Tugela River.

Very welcoming host. Good idea for an overnight stop on the road to the beach (or on the way home).

This review has been translated,click hereto view the original version.

Snoesige, rustige hoekie langs die Tugelarivier.

Baie verwelkomende gasheer. Goeie idee vir 'n oornagstop op pad see toe (of op pad huis toe).

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy C
Family with young children

Lekkerste wegbreekplekkie.

Baie beïndruk met Bridal Drift Cottage. Sal dit vir enigiemand aanbeveel vir 'n kort wegbreek van die gewoel van die stad. Baie oulike verblyf met die natuur om jou. Puik kliëntediens, die kothuis word daagliks pragtig skoongemaak en vars plaasmelk word daagliks verskaf. Sal beslis weer van hulle gebruik maak as ek in die omgewing gaan wees.

Carene M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carene M
Individual traveler

Salige wegbreekplek.

Hierdie netjiese, skoon houthuis is geleë langs die mooie Tugela in die beduidende historiese Bridal Drift. Elektriese heining rondom die erf verseker dat dit veilig is. Die eienaar en opsigter was ongelooflik gasvry en hulpvaardig. Ek sal dit aanbeveel vir enige vakansieganger of slagveld besoeker.

Marina V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marina V
With friends

'n Knus plekkie langs die Tugelarivier.

Dit is so 'n heerlike plekkie. Ons het veilig gevoel. Die natuurskoon is verskriklik mooi. Baie voëls om te bekyk en die mooiste sonsondergange waargeneem. \ Maar daar is 'n paar goedjies wat dalk aandag kan kry. \Ons het op die boonste vlak van die huis gebly en dit sal wonderlik wees as daar iemand is wat kan help om tasse op te dra boontoe. Dan is die plek op 'n melkplaas en vlieë is 'n probleem. Dalk sal 'n blik Doom of iets dergliks kan help daarmee. Ons het 'n reënstorm beleef en daar het water deur die onderste deur en boonste vensters gekom. Die onderste kamer was halfpad onder water en dit daar was niks om dit mee op te droog nie. 'n Mop sal help vir 'n toekomstige soortgelyke ervaring.

From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
From R1 400
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 13:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Broadview Farm, Bridal Drift Cottage, Colenso, 3360, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4ZDM3MThjLTlkM2QtNGRhNC04ZmE4LWYzODA1NDE2NzM5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 400  per night (for 4 people) 7 5 1 5 Broadview Farm Bridal Drift Cottage 3360 KwaZulu-Natal 0860 022 102 13:00-17:00 10:00 -28.737284 29.790813
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com