Brills @ C
Review Summary
Mike V - Sep 2020
Overall score
Baie lekker en tevrede.
Alice S - Jul 2019
Overall score
'n Heerlike vakansiewegbreek by die see vir almal.
Read moreBrills @ C's response
Beste Alice, ons is so bly julle het die tyd by Brills geniet asook Morgan Bay self. Baie dankie vir jou positiewe insette, dit word opreg waardeer. Kom asseblief gou weer. Vriendelike groete, Antoinette Brill.
Graham W - Apr 2019
Overall score
Excellent, far exceeded expectations.
Read moreBrills @ C's response
Dear Graham,
Thank you so much for your very positive review. We are so happy that you enjoyed your stay at Brills and we are looking forward to your next stay. Thank you for treating our house as your own.
Kind regards,
Neil and Antoinette Brill
Melany G - Mar 2019
Overall score
Dit was baie aangenaam, want die uitleg en toebehore in die huis gee alles wat 'n mens nodig het vir gemak en rustigheid.
Brills @ C's response
Awwwww Melany baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sien baie daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Antoinette Brill
Zoe B - Feb 2019
Overall score
Excellent place, budget and accommodation for family and friends.
Brills @ C's response
Zoe thank you so much for your very positive input. We are so happy that you enjoyed your stay and thank you for treating our home as your own. We look forward to host you again in future.
Kind regards,
Antoinette Brill
Megan B - Aug 2018
Overall score
We had a wonderful stay, the cottage is tastefully decorated and has everything you could possibly need! We loved our stay.
Brills @ C's response
Thank you so much for your positive review. Such a pity that we were unable to meet you in person but Debi told us all about the delightful guests. We are so happy that you enjoyed your stay and hope to host you again in the near future.
Regards
Antoinette
Nanet S - May 2018
Overall score
Perfect stay for a family!
Brills @ C's response
Hi Nanet,
We are so happy that you and your family enjoyed your stay at Brills @ C. Thank you for treating our house as if it was your own. We are so sorry that we were unable to meet you. We are looking forward to be hearing from you again soon.
Regards,
Antoinette
Elsja W - May 2018
Overall score
Wonderlik!
Brills @ C's response
Baie dankie Elsja vir jou positiewe resensie. Dit is vir ons so lekker om te hoor dat ons gaste lekker gekuier het. Ja, ek is gek oor my kombuis en hou daarvan om ons vakansiehuis ook goed in te rig. Ek is jammer ons kon julle nie ontmoet nie, maar sien uit daarna om julle volgende keer persoonlik te ontmoet.
Vriendelike groete
Antoinette
Annelia B - Jan 2018
Overall score
Heerlik uit wind, so mooi oop en lig.
Brills @ C's response
Ons is vreeslik bly dat julle die verblyf by Brills @ C geniet het, Annelia. Baie dankie dat julle sulke fantastiese gaste was. Ons hoop om julle sommer gou weer te ontvang. Groete, Antoinette.
Louise W - Jan 2018
Overall score
A very happy customer!
Brills @ C's response
Louise, we are so happy that you enjoyed your stay at Brills @ C and thank you so much for your positive review. We are looking forward to hosting you again in December this year. Debi can also not wait to see you and your family again.
Regards,
Antoinette
Roelene N - Dec 2017
Overall score
Heerlik.
Brills @ C's response
Ons is so bly julle het die verblyf geniet, Roelene en baie dankie dat julle sulke voortreflike gaste was. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Antoinette Brill
Delmerie Ronwyne K - Dec 2017
Overall score
Fun filled family break away weekend! Thanks so much!
Brills @ C's response
Ah Denver, we are so happy that you and your family enjoyed your stay so much. You were the most amazing guests and we are really looking forward to seeing you again soon. Regards Antoinette
Silvia B - Jul 2017
Overall score
Ongelooflik lekker.
Brills @ C's response
Sylvia, ons is werklik dankbaar dat julle so lekker gebly het en ons waardeer die positiewe kommentaar. Kom bly gerus gou weer by ons.
Groete,
Antoinette Brill
Jan R - Jan 2017
Overall score
Good value.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde.
Alles wat mens nodig het - lekker gebly en diens was baie goed. Dit is egter nie "stapafstand" van die see af nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brills @ C's response
Jan, ons is so bly julle het die verblyf geniet by Brills @ C en baie dankie vir jou positiewe insette. Die huis is 1.1 km van die see af en vir sommige mense is dit naby genoeg om te stap en vir ander nie, maar dankie dat jy dit uitgewys het. Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Antoinette
Marius C - Oct 2016
Overall score
Gemaklike en gerieflike verblyf!
Brills @ C's response
Marius, ons is so bly julle het die verblyf geniet en baie dankie vir jou positiewe insette. Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.
Groete
Antoinette
Christi T - Jul 2016
Overall score
Beautiful and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi en gemaklik.
Die huisie is baie mooi met 'n pragtige uitsig. Dis baie gemaklik ingerig. Die enigste kwaal was die beddens se matrasse wat taamlik hard is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Brills @ C's response
Hi Christi. Dankie vir jou kommentaar. Ons is so bly julle het die verblyf geniet en jammer julle het die matrasse ongemaklik gevind. Ons sal beslis daarna kyk.
Groete
Antoinette
Leon A - Jan 2016
Overall score
Dit was gerusstellend om die 2 aande daar te kon deurbring.
Brills @ C's response
Baie dankie vir jou voorstel, Leon. Ons sal beslis kyk na 'n lugversorger vir die warm dae.
Groete
Antoinette
Marie F - Oct 2014
Overall score
Stunning!
Brills @ C's response
Baie dankie vir jou kommentaar, Marie. Groete. Antoinette
Marina K - Jul 2014
Overall score
Excellent!
Brills @ C's response
Your positive review is much appreciated, Marina. We are very happy that you enjoyed your stay. Regards. Antoinette
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 187 Tanglewood Road, Morgan Bay, 5292, Eastern Cape
- All ages welcome