Broadway Guest House
Review Summary
Zelda C - Mar 2019
Overall score
Skoon, netjies en veilig.
Read moreBroadway Guest House's response
Dit was 'n plesier om u te huisves. Ons vertrou dat dit baie goed gaan met u seun.
Thia M - Aug 2018
Overall score
Comfortable, neat and good service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, netjies en goeie diens.
Ek het baie lekker gebly. Is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies. Uitstekende diens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Broadway Guest House's response
Ons is baie bly dat julle lekker gebly het. Julle is altyd welkom vir 'n kuiertjie.
Elika T - May 2018
Overall score
Ons het heerlik vir 2 aande hier oornag.
Broadway Guest House's response
Baie dankie vir die terugvoer. Ons glo en vertrou dat dit goed gaan met julle seuntjie.
Corrie B - Aug 2016
Overall score
Not recommended for someone who values quiet and privacy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek sal nie die verblyf aanbeveel vir iemand wat van stilte en privaatheid hou nie.
Die sitkamer/leefarea is naby aan die kamers en daar was baie geraas. Ek en my vrou het toe eerder maar uitgegaan as om die geraas te trotseer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pierre O - Apr 2016
Overall score
Kort bietjie opknapping.
Annelene J - Apr 2016
Overall score
Geskikte oorslaap-gastehuis.
Leonard H - Apr 2016
Overall score
Uitsonderlik behulpsaam! Baie dankie.
Linda N - Jan 2016
Overall score
Gerieflike skoon oornag-akkommodasie, lekker naby die lughawe.
Delfie R - Dec 2015
Overall score
Gerieflik en veilig.
Marcelle H - May 2015
Overall score
Heerlik gebly, almal baie vriendelik. Sal beslis weer daar bly.
Alta N - Apr 2015
Overall score
Baie vriendelike ontvangs en huislike gevoel.
Marina G - Apr 2015
Overall score
Ons het bespreek vir 3, maar daar was net slaapplek vir 2.
Liesel J - Mar 2015
Overall score
Gerieflik.
Hendry V - Mar 2015
Overall score
Goeie waarde vir geld!
Felicity S - Nov 2014
Overall score
Sal beslis weer hier bespreek. Dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid.
Tosca A - Oct 2014
Overall score
Ons het dit baie geniet!
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 11:00 - Address: 11 Broadway Street, Bellville, Cape Town, 7530, Western Cape
- All ages welcome