Boland Accommodation at Buffalo Drift | TravelGround
+38

Buffalo Drift

35 reviews
Tented Camp

Review Summary

3.9 out of 5from 35 reviews for Buffalo Drift
Cleanliness
3.7/5
Service
3.9/5
Location
4.0/5
Safety
4.3/5
Value for money
3.7/5
Thelma D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thelma D
With spouse/partner

Ons het heerlik gekamp. Aircons het uitstekend gewerk vir die Bolandse hitte, maar dis baie jammer daar is nie ordentlike swemplek nie.

Die rivier is daar, maar nie baie aanloklik nie.

Leendertz W - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leendertz W
With spouse/partner

Beyond my expectations!

So I booked this place for my fiance and I just to get away from all the stress of planning a wedding all year. We're to be wed in 12 days and we needed to relax. Relax! This place is awesome. The location, the amenities, everything. Choosing this place as a stress reliever was a great decision. Zero cellphone reception was exactly what we needed. We time. Quality time. I recommend this place to one and all. Thank you, Esther and Martene.

Buffalo Drift's response

Dear Leendertz,

Thank you so much for the positive feedback! We are so glad you had a good and quality time with each other to unwind. This is exactly what we aim for!

Hope to see you again soon.

Regards,
Esther

Buffalo Drift
Schaendre L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Schaendre L
With spouse/partner

Quiet and refreshing.

The tent was well appointed and had everything we would need. The air conditioner was a bonus, kept the tent cool in the heat of the sun.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en verfrissend.

Die tent is goed ingerig en het alles gehad wat ons nodig sou kry. Die lugverkoeler was 'n bonus, het die tent heerlik koud gehou in die hitte van die son.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marica P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Marica P
With spouse/partner

Was teleurstellend.

Die plek kort bietjie aandag. Moet dekke verf en die veld na stilstaande rivier skoonmaak. Miskien braaibak voorsien. Verder was alles mooi skoon en netjies rakende beddegoed ens. Daar was bachelors verder af in kamp en was erge geraas tot baie vroeg volgende oggend. Erg steurend.

Riekie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Riekie V
Family with young children

Baie teleurgesteld.

Dit was 'n baie teleurstellende ervaring. Daar was 'n bachelors op dieselfde perseel (ek voel Buffalo Drift moet gaste vooraf waarsku sodat jy datum kan skuif, of hul moes nee sê vir bachelors) - hulle het tot laat musiek gemaak. Die tente self was ook nie soos op die foto's nie (misleidend). Die handdoeke was oud en kliphard (soos skuurpapier) en paar rafel al uit. Tent 1 het soos muf & drein geruik. Die gras rondom tente (waar jy kuier om braai) is vol onkruid en lyk vreeslik sleg. Die reën het ongelukkig nie gehelp nie (twee tente se vloere was onder water toe ons daar aankom, kamers en badkamers was vol wurms - besef dit was a.g.v. van reën, maar steeds gross).

Alwyn B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Alwyn B
With friends

Great place!

We were there for 2 nights and really enjoyed it! Think it's the perfect place for a weekend away from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great plek!

Ons was daar vir 2 aande en het dit baie geniet! Dink dis die perfekte plek vir 'n naweek weg uit die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Suzaan V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzaan V
With spouse/partner

Relaxing.

Nice to get away from the city and to relax.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanne.

Lekker om uit die stad se besige geraas uit te kom en te gaan ontspan en rustig te raak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise V
With spouse/partner

You hear nature!

We had a lovely stay in the beautiful, peaceful scenery. The tent is wonderfully equipped, would just suggest a frying pan. The staff are very friendly and have gone out of their way. Everything was neat & clean. It is incredibly beautiful and we will recommend the place anytime. Here you can recharge well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Jy hoor die natuur!

Ons het heerlik gebly in die pragtige, rustige natuurskoon. Die tent is heerlik toegerus, sal dalk net voorstel vir 'n braaipan. Die personeel is baie vriendelik en het uit hul pad gegaan. Als was netjies & skoon. Dit is ongelooflik mooi en ons sal enige tyd die plek aanbeveel. Hier kan jy lekker herlaai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer! Ons is so bly as ons gaste die natuur en omgewing geniet. Hoop ons sien julle binnekort weer.

Buffalo Drift
Liezel J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezel J
With spouse/partner

Peaceful escape out of the city!

Absolutely wowed with the tented camps! It was so peaceful and everything was just perfect! Hannes was a great host and looked well after us! And we had a visitor Saturday night (the farm dog) we enjoyed her so much, almost took her home. Looking forward to a future booking!

Buffalo Drift's response

Hi Liezel, so happy to hear you had an awesome time at Buffalo drift. Always nice to hear that our guests enjoyed themselves. I hope we see you again soon.
Thanks and have a great day!

Buffalo Drift
Bruce J - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bruce J
Family with teenagers

Peaceful and tranquil.

As expected we needed a quiet break from city life and Buffalo drift was really as tranquil as advertised. Wish we could stay longer.

Buffalo Drift's response

Hi Bruce,
so glad to hear that you had a peaceful time. Hope to see you soon!

Buffalo Drift
Lene U - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lene U
With spouse/partner

Uitgerus en weer reg vir die lewe.

Die mense wat baie vriendelik en behulpsaam en altyd beskikbaar as mens iets nodig gehad het. Ideaal as mens lekker op die stoep wil sit en ontspan in die natuur.

Buffalo Drift's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek is regtig bly om te hoor jul het die plaas lewe geniet. Tot weersiens.

Buffalo Drift
Hannes S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes S
Family with teenagers

Ons het die rustigheid, voëllewe langs stroompie geniet.

Aanbeveelings wat ek gemaak het was om 'n klein werkseiland op wieletjies by kombuisgedeelte te sit, werkspasie te min. Bankie en handdoekrelings in badkamer en lys van aktiwiteite wat hul aanbied ook binne tent te plaas. Vir mense wat rustigheid en plaaslewe wil ervaar is dit 'n lekker bestemming. Die groot verblyf en onthaalarea kan dalk steurend wees as daar harde musiek gemaak word met onthale, maar bygesê, Buuffalo Drift pas die reëls goed toe.

Jolene S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jolene S
With spouse/partner

Wonderful.

Very nice place to spend time with your partner for the perfect getaway. To appreciate the silence of nature and just rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Baie lekker plekkie om saam jou lewensmaat te spandeer, vir 'n perfekte wegbreeknaweek. Die stilte van die natuur te waardeer en net lekker rustig te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Frans L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans L
Family with young children

Great location and natural scenery.

We had a fantastic time. Very friendly, helpful people. Nice, neat accommodation. The farm is safe and far from the tar road. Would definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ligging en natuurskoon.

Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Baie vriendelike en behulpsame mense. Die verblyf is oulik en netjies. Die plaas is veilig en ver vanaf die teerpad. Sal regtig teruggaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

HI Frans, baie dankie vir jul positiewe terugvoering! Dit is altyd lekker om te hoor as mense hulself geniet het en gevind dat dit waarde vir geld is. Hoop ons sien jul gou weer.
Lekker week,
Esther

Buffalo Drift
Jac F - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jac F
With spouse/partner

Lovely!

Just lovely!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik!

Dit was so lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nadia B - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nadia B
With friends

Dit was ontspannend en rustig, net wat ons gesoek het.

Dit was als baie ontspannend en mooi, het die kampatmosfeer verskriklik geniet. Dankie vir goeie diens.

Buffalo Drift's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering.

Buffalo Drift
Bianca J - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Bianca J
With spouse/partner

Fantastiese naweek weg!

Buffalo Drift is sowaar 'n plekkie om te gaan as jy net wil wegbreek met jou liefde van die jaag van die stadslewe. Ons het sowaar 'n asemrowende tydjie daar gehad. Ek moet prys gee vir Hannes want hy het regtig waar ons tydjie daar gemaklik gemaak. Dit was moeilik om Sondag totsiens te se maar ons sal definitief weer 'n naweek daar bespreek. Amazing verby!

Buffalo Drift's response

Ag baie lekker om te hoor. Hannes is 'n staatmaker. Bly jul het dit so geniet. Hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Alec B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alec B

Perfekte plek vir ‘n bachelors naweek.

Ons was 14 ouens wat in die River Cottage gebly het vir ‘n bachelors naweek. Die huis het alles wat jy nodig het en die ouens het die kleiduif baie geniet. Maak net seker jy vat genoeg ys saam.

Buffalo Drift's response

Baie bly jul het dit geniet. Tot volgende keer.

Buffalo Drift
Damon J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Damon J
With friends

Beautiful lodging. Tent-stay was top quality.

We stayed in tent 1. The tent was equipped very well with everything you could need. It was very nice to be in the nature without the bustle of the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige logging. Tent-verblyf was top-gehalte

Ons was in tent 1. Die tent was baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. Was baie lekker om so in die natuur te wees sonder die gewoel van die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jul het dit geniet. Ons hoop ons sien jul gou weer.

Buffalo Drift
Candice O - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Candice O
Family with young children

Baie lekker rustig nice plek om met groot familie te gaan.

Net twee issues vir my: die drain buite kan hulle toemaak sodat ons nie in kan kyk, en miskien 'n regte swembad bou en nie een met rivier water in. Maar sal weer gaan. Die kano's was ook 'n hoogte punt vir ons as gesin.

Elke V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke V
With friends

What a blast.

Value for money and faultless.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was ongelooflik lekker.

Baie goeie waarde vir geld en kon niks foutvind nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ek is baie bly jul het n goeie ervaring gehad!
Tot volgende keer.

Buffalo Drift
Wian V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Wian V
With spouse/partner

Slegte ervaring.

Geen hulp is verleen nie, ons kon nie in die akkomodasie-eenheid oorbly nie a.g.v. geen ontvangs, veiligheid en geen inligting oor die toestand van die grondpad vir 'n gewone motor nie.

Marietjie C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marietjie C
With spouse/partner

Very, very peaceful time.

Nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie, baie rustige kuiertjie.

Lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Baie dankie vir jul terugvoering! Ons is bly jul het dit geniet, sien gou weer!

Buffalo Drift
Christo K - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christo K
With spouse/partner

Overall an enjoyable stay, friendly welcome by staff and manager.

Clean tidy and nicely presented. Just about everything you need for a couple of nights stay next to a river.

Buffalo Drift's response

Thank you for your response. We are happy to hear that you enjoyed your stay! Please come visit us again.

Buffalo Drift
Louie N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Louie N

Very disappointing.

The photos look very pretty, but when we got there we were told that we could not drink the water. Every morning at 9 and every evening at 5 they bring you drinking water, which they did not mention on the website. For 3 stars the place is in a horrible condition. Throughout the day it sounded like gunshots were being fired. Of the 6 nights we booked, we only stayed for 2 and then went looking for alternative accommodation. We didn't even get back the security deposit. Will not recommend this to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie teleurstellend!

Die foto's lyk baie mooi, maar tot ons spyt toe ons daarvan aankom, word daar vir ons gesê ons mag nie die water drink nie. Elke oggend 9 uur en elke aand 5 uur word daar vir jou drinkwater gebring, wat hulle nie op die webtuiste gesê het nie. Vir die 3-ster-gradering was die plek in 'n haglike toestand. En dwars deur die dag klink dit of daar geweerskote afgegaan het. Van die 6 nagte wat ons bespreek het, het ons net 2 nagte gebly en ander blyplek gaan soek. Ons het nie eers ons breekskadedeposito teruggekry nie. Sal dit vir niemand aanbeveel nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffalo Drift's response

Middag, ons is baie jammer om te hoor dat jul ervaring nie so goed was. Net om 'n paar dinge vir jou te verduidelik waaroor jy klagtes het.
Ons water is 100% veilig om te drink, maar omdat die kleur nie altyd suiwer lyk bied ons die ekstra water aan wat ons twee maal 'n dag na die gaste bring - so dit is net vir gerieflikheid.
Die skote wat u in die nag gehoor het kan van enige area af kom - klank trek ver in die nag. Ons is omring met plase, so dit kon enigiets wees. Ons het nog nie klagtes gehad hieroor, en dit gebeur definitief nie gereeld.
Rakende die deposito: Ek het vir jul 'n epos gestuur 15 Junie en gevra vir jul bankbesonderhede vir die terugbetaling van deposito. Ek het tot vandag toe nog niks gehoor nie.
Ek is jammer jul het 'n negatiewe ervaring gehad, maar ek dink tog van die aspekte is nie noodwendig op ons van toepassing nie.
Dankie vir die terugvoering. Ons sal definitief verbeter waar moontlik!

Buffalo Drift
Koos G - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Koos G
With spouse/partner

Rustig!

Sien die sterre.

Luzanne B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Luzanne B
Family with young children

Rustig.

Water is nie drinkbaar nie en ruik onaangenaam. Moeilik om personeel in die hande te kry omdat daar geen sein is. Skoon en netjies.

Leanne V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leanne V
Family with young children

Ons het heerlik gekuier en gerus!

Ons het baie lekker gekuier, neem net dalk muskietafweerders saam vat vir die muskiete en muggies wat saans lastig is.

Ina V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Ina V

Kliëntediens is swak.

Ons het gereis van George en reël toe dat ons laat sal inklok. Daar was geen buiteligte aan nie en ons het opgedaag op 'n pikdonker plaas met 'n waterpomp, wat nie aan was nie. Daar is geen ekstra komberse in die tent nie en ek en my suster slaap toe saam om warm te word, alhoewel ons vir twee tente betaal het. Die aand met aankoms kon ons dus nie stort nie en moes die oggend drie keer bel vir diens. Die kantoor beweer dit is nie haar fout nie en ek moes die plaasvoorman bel. Hy het egter ook nie geantwoord nie. Intussen moes ons vertrek vir 'n afspraak.

Minette B - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Minette B
Family with young children

Teleurgesteld.

Ons het in die River Cottage gebly. Ons het nooit geweet daar is net 2 slaapkamers nie. Die toilette het gelek en die storte was verstop. Die stoof het heeltyd die elektrisiteit afgeskop. Geen badmatjies, braaibak, teelepels of potte om te gebruik nie. Die kombuiswasbak se drein buite was verstop. Ek sal glad nie die plek aanbeveel vir gesinne of families nie, dit kan slegs werk vir 'n klomp manne wat nie omgee oor die bogenoemde nie. Ons het potte uit een van die tente gaan haal, dit lyk beter as die River Cottage.

Chrisna D - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna D
With friends

'n Heerlike wegbreeknaweek saam met jou geliefde; familie of vriende.

Ons het 'n heerlike naweek gehad by Buffalo Drift. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Moenie skrik as die wind waai nie, want ek het geleer die wind kan met tye daar waai. Maar as dit nie vir die wind was nie sou ons dalk net te warm gekry het. Die wind hou darem ook die muskiete weg. Maak seker julle vat genoeg ys en vuurmaak hout. Jy moet ook 'n koelerboks vat waarin jou ys vir die naweek kan koud bly want die yskassie daar is te klein vir dit, maar hy werk baie lekker vir jou kos ens. Daar is 'n 2-plaatstofie, maar jy moet jou eie pot of pan vat. Verder is daar als. Breek weg vir 'n naweek en gaan rus en geniet die stilte.

Madeleen K - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Madeleen K
With spouse/partner

Baie lekker.

Ons het die braaipakke bygeneem en dit was ongelooflik lekker. Daar is baie moeite gedoen en die vleis was baie lekker. Dit was heerlik om tussen die naartjieboorde te bly.

Ian R - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian R
With spouse/partner

Jammer die plek is maande laas skoongemaak.

Toe ons daar aankom was daar gebruikte linne op die bed, die verskoning was dat hulle die vorige nag baie mense gehad het, en het wel verskoning gemaak dat dit daar was. Ons het baie lekker gebly en die plek is pragtig, net jammer die plek is maande laas skoongemaak. Ek dink die skoonmakers was net die skottelgoed, en soms word die beddegoed skoon oorgetrek.

Malinda C - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Malinda C
Family with young children

Nie lekker nie, ek het regtig my geld gemors.

Mense wat net in die tent wil rustig ontspan en nie enige iets anders wil doen nie, kan soontoe gaan. Daar is niks vir kinders om te doen behalwe kano nie, maar die water is nie op standaard nie. Ek is glad nie vol nonsens nie, maar dit was nie lekker daar nie, ek het regtig my geld gemors. Miskien was ek maar net "unlucky" en is dit nie altyd so nie! Ek het geweet dit gaan warm wees maar het uitgesien om in die rivier te swem saam met die kinders. Dit is nie 'n lopende rivier nie en is dus baie vuil en baie moeilik om tot daar te kom, ons moes maar in die motor rondry om af te koel! Die waterdruk was ook swak en ons het 'n hele dag nie water gehad nie. Ons bure langsaan het 3 honde gehad.

Marlise B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Marlise B
With spouse/partner

Lekker uitgerus!

Ons wou wegkom van al die gewoel en ons het dit hier gekry. Die tente was egter nie so luuks soos wat die foto's gewys het nie. Daar was geen reling om die dek nie, so dis uiters gevaarlik vir kinders of mense wat aan hoogtevrees ly! Daar was nie proppe vir die wasbakke in die badkamer nie, ook geen seep of opwasmiddel nie. Slegs twee klein handdoeke. Bed en beddegoed was gerieflik. Daar was geen water die eerste oggend in die krane in die badkamer nie. Hannes het egter baie gou gekom om die probleem op te los en baie om verskoning gevra, dit is blykbaar 'n probleem wat gereeld gebeur. Ons het tog lekker uitgerus en was geseën met 'n pragtige volmaan!

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 60 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R44, Ruigtevlei Farm, 10 km from Gouda, 6821, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlNTU1MzdmLTRjZTMtNDM2Mi04MzI1LTlmMWY3NDE3NDMwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 35 5 1 4 R44 Ruigtevlei Farm 6821 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.235330959568 18.981220238148
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com