Lydenburg Accommodation at Buffelsvley Guest Farm | TravelGround
+34

Buffelsvley Guest Farm

8 reviews
Guest House

Review Summary

3.9 out of 5from 8 reviews for Buffelsvley Guest Farm
Cleanliness
3.9/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
3.6/5
Value for money
3.6/5
Lizé H - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lizé H
With spouse/partner

Peaceful.

It was a wonderful experience.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig.

Dit was 'n wonderlike ervaring.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise A - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise A
On business

Will definitely recommend it.

Safe, quiet, friendly staff, beautiful grounds and location. Perfect place to spend the night on a business trip.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal dit definitief aanbeveel.

Veilig, rustig, vriendelike personeel, pragtige terrein en ligging. Perfekte plek om te oornag op 'n sakereis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pierre R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Pierre R
With spouse/partner

Die akkommodasie is nie waarde vir geld nie.

Ons was is 'n beknopte kamer (nr. 8) toegeken wat nie privaat was nie. Daar was 'n deur tussen eenheid 7 en 8 wat nie klankdig was nie. Daar was nie eers plek vir 'n stoel of plek om jou tasse neer te sit nie. Die handdoekrelings in die badkamer was stukkend en die warm en koue waterkrane van die bad was nie volgens standaardpraktyk gekoppel nie. Die restaurant verdien egter 'n pluimpie. Hulle spyskaart, voedsel en kelners is uitstekend.

Sw M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sw M
On business

Baie mooi plaas, fasiliteite en kamer. Bestuur ongelukkig onbekwaam.

Daar was 'n matriekafskeid gehou op die dag van my aankoms. Daar was baie matrieks wat in en uit die kroeg beweeg het terwyl hulle swem en musiek luister buite. Ek moes Lydenburg toe ry om 'n rustige ete te geniet. Die volgende oggend was ek wakker gemaak deur 'n vroue stem wat driftig kla en die "orige" hond verjaag in die stoorkamer langsaan my kamer. Ek dink dat die plaas nie oornaggaste en 'n funksie terselfdertyd kan akkomodeer nie, tensy die funksie se gaste oorslaap.

Cornel S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Cornel S
With spouse/partner

Karen and her team's service was the best!

Will go again to charge my battery!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Karen en haar span se diens is die beste!

Sal beslis weer daar gaan battery laai!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffelsvley Guest Farm's response

Baie dankie vir die mooi woorde! Ons sien uit na die volgende kuier!

Buffelsvley Guest Farm
Hennie V - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie V

It is a beautiful valley.

Very pleasant.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n baie mooi vallei.

Baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Buffelsvley Guest Farm's response

Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien!

Buffelsvley Guest Farm
Sonja D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sonja D
With spouse/partner

Gasvry, sonder fieterjasies.

Vriendelike Bosveld-gasvryheid sonder allerhande geite. Die kos is goed, die personeel vriendelik en hulpvaardig en die prys is bekostigbaar.

Irma S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irma S
With spouse/partner

Wonderlike rus, wonderlike omgewing, wonderlike kos! Uitstekende diens!

Jacqueline, Wikus en Jaco het ons baie tuis laat voel. Hulle kos is heerlik. Die vars lug, lekker lemoene en nartjies van die bome af en die rustige en pragtige natuur het ons sommer weer uitgerus laat voel. Dit is werklik waarde vir geld. Welgedaan julle!

From R600
per night (for 1 person)
From R600
per night (for 1 person)
From R600
per night (for 1 person)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm L69, On the R37, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhMjQ0Y2Q1LTE4MTgtNDBhNy1iZjk2LWQ2Y2MwNzI0NWU5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 1 person) 8 5 1 4 Farm L69 On the R37 1120 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -24.897818236816 30.309492945671
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com