The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bullers Rest Lodge | TravelGround
+23

Bullers Rest Lodge

Guest House

Review Summary

4.7 out of 5from 48 reviews for Bullers Rest Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.6/5
Hendrik T - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik T
With spouse/partner

Beautiful room with a good view.

We had both dinner and breakfast there. Food was very nice.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige kamer met goeie uitsig.

Ons het beide aandete en ontbyt daar geëet. Kos was baie lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine S - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine S
Family with teenagers

Smaakvolle, netjiese verblyf.

Ons het een nag oorgebly by Bullers Rest Lodge. Ons het in die gesinskamer gebly. Dit is baie smaakvol ingerig en baie netjies en skoon. Daar is baie aandag aan detail gegee in die kamer. Heerlike warm nagrus gehad. Goeie beddens en duursame beddegoed. Heerlike ontbyt gekry die volgende oggend. Dankie vir julle goeie diens. Ons het vreeslik lekker gebly en sal beslis weer oornag by Bullers Rest Logde.

Juanita V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita V
Individual traveler

Baie netjies en vriendelik.

Ek moes oornag vir sport. Die ontvangs was vriendelik en ek het dadelik tuis gevoel. Die ontbytpersoneel was baie vriendelik. Die kamer was netjies, skoon en alles was daar. Baie mooi. Sal vir seker weer daar gaan oorslaap en dit aanbeveel.

Evert D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Evert D
Family with teenagers

Dis 'n pragtige plek met 'n warm atmosfeer en vriendelike diens.

Bullers Rest Lodge was 'n aangename ondervinding. Diens was vriendelik en professioneel. Die plek was 'n openbaring met oudhede en geskiedenis uitgestal in kroeg asook boeke in sitkamer. Dit is die perfekte blyplek om te kombineer met 'n besoek aan die slagvelde in die omgewing.

Monique F - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique F

Great guesthouse! Lovely rooms! Fantastic breakfast.

Our stay here was lovely. Would come back here anytime!

Fanus F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus F
On business

Baie vriendelike en aangename personeel.

Fantastiese omgewing met wonderlike diens en gasvryheid.

Leon M - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon M
On business

Uitstekende verblyf!

Fantastiese diens, super skoon en goed ingerigte kamer met 'n pragtige uitsig. Sal beslis weer hier bly as ek reis.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Excellent stay!

Fantastic service, super clean and well appointed room with a stunning view. Will definitely be staying here again if travelling.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin H
With spouse/partner

Great weekend, will definitely recommend it.

Very good, neat accommodation, owner is very hands on and looks after your interests, also very informative. Accommodation very central with beautiful view over parts of Ladysmith and central Drakensburg. Farmstyle breakfast and a lovely braai area also available, I would really recommend this to all for a quick stay-over.

Petro T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro T
With spouse/partner

Dierekinders was welkom om op die gras te kon speel.

Ons sal beslis weer hier bespreek, ontvangs was baie vriendelik met ons, asook met ons twee 4 been kinders. Ons dierekinders het dit baie geniet, hulle was welkom om op die gras te speel na n lang rit, op pad na Ballito. Kamer was ook netjies en baie gerieflik.

George S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George S
With spouse/partner

Friendly, comfortable and entoyable.

Very good value for money, we will return.

Francois L - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois L
Family with teenagers

Best in Ladysmith.

Very neat place with friendly reception and delicious breakfast. We had a very nice stay. The rooms were neat and well-equipped with warm electric blankets and heaters against the walls. The owner also trusted us to help ourselves in the historic bar and write up what you use and pay for it when you leave. I would recommend it to everyone to stay there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste in Ladysmith.

Baie netjiese plek met vriendelike ontvangs en lekker ontbyt gehad. Ons het baie lekker gebly. Die kamers was netjies en goed ingerig met lekker warm elektriese komberse en verwarmers teen die mure. Bo dit als, die vertroue wat aan ons gegee is om jouself in die geskiedkundige kroeg te kon help en net jou drankies op te skryf en die dag met vertrek kon betaal. Ek sal almal aanbeveel om daar by julle te kom bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi F - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi F
With spouse/partner

Gesellig en ontspannend.

Die foto's van Bullers Rest Lodge vang nie ten volle die prag en atmosfeer van hierdie rusplekkie op die pad tussen Johannesburg en die Suidkus vas nie. Die gasvryheid en warmte waarmee ons ontvang is, het ons onmiddelik laat ontspan en tuis laat voel. Ons het aandete en ontbyt hier benuttig, en beide maaltye was eenvoudig maar ongelooflik smaaklik. Sal beslis weer daar draai, en beveel Bullers Rest aan met lof.

Susan S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
On business

Geriewe en diens was uit die boonste rakke.

Ons was hartlik ontvang en na ons kamer geneem. 'n Luukse kamer, smaakvol gemeubuleer, met die pragtigste uitsig oor die omliggende omgewing. Aangesien een van ons baie vroeg moes vertrek, het die bestuurderes aangebied om 'n kospakkie te pak in plek van die ontbyt. Die toebroodjies, vars druiwe en vrugtesappie was heerlik vars en smaaklik. Ek sal graag weer Bullers Rest Lodge besoek.

Pieter V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter V

Baie mooi blek en lekker plek om by te bly.

Baie mooi plek met mooi uitsig, vriendelike mense, lekker kos en baie mooi kamers.

Wilna D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna D
On business

Enjoyed the stay.

Room was very clean, modern. I really enjoyed the stay. Friendly personnel, made us feel at home.

Danie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie D
On business

Uitstekend.

Rustige atmosfeer. Alhoewel die gastehuis redelik oud is, was dit skoon en netjies. Deur paar instandhouding aksies te neem kan dit weer die plek van vroeër wees.

Jenny V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jenny V
Family with teenagers

Fantastic service and an incredible manager. Will definitely stay there again.

Fantastic reception. Manager is very helpful and was very hospitable. You can see he likes his work. The rooms were very neat and the bed provided a very good night's sleep. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese diens en ongelooflike bestuurder. Sal beslis weer daar bly.

Fantastiese ontvangs gekry. Bestuurder is baie behulpsaam en was baie gasvry. Mens kan sien hy hou van sy werk. Die kamers was baie netjies en die bed het baie lekker geslaap. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leon V
Individual traveler

Baie lekker!

Lekker plek - mooi uitsig!

Nicky H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicky H
With friends

Netjies, vriendelik en behulpsaam. Sal verseker weer hier oor bly en aanbeveel.

Die lodge het 'n goeie ligging met mooi uitsigte en is in 'n goeie, skoon en versorgde toestand. Die kamers is ruim en het alles wat 'n mens benodig. Die personeel was altyd vriendelik en bereidwillig om ekstra te doen en die ontbyt was lekker. Sal verseker weer hier stop en kan dit verseker aanbeveel.

Danie M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Danie M
With spouse/partner

Ons is aangenaam verras met die mooi uitsig.

Vriendelike ontvangs met 'n baie goed geleë huis en rustige omgewing en ons het dit geniet. Ons kon 'n bietjie in die omgewing rondstap sonder om te vrees.

Lynette L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette L
With spouse/partner

Rustig, stil en privaat.

Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom en rondgewys op die perseel. Heerlik langs die swembad ontspan wat baie na aan ons huisie was. Heerlike lugversorging wat noodsaaklik was vir die bloedige hitte. Met ons vertrek het ons vinnige ontbyt geniet. Die kombuis personeel was baie vriendelik en het ons op gemak laat voel.

Bullers Rest Lodge's response

Thanks so much Lynette!

Bullers Rest Lodge
Christine S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine S
With spouse/partner

Rustig ontspanne en goedversorg deur die personeel.

Baie dankie vir heerlike naweekverblyf. Gasvryheid en etes was voortreflik.

Liza M - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liza M
With spouse/partner

Gerieflik en uitstekende ligging.

Uitstekende ligging. Gerieflike kamer met baie lekker ontbyt. Vriendelike personeel.

Irene B - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Irene B
With spouse/partner

Vir een aand se oorslaapakkommodasie het die lodge in ons behoefte voorsien.

Die hoë ligging in die dorp is baie goed en die lodge het dus 'n lieflike uitsig. Dit was rustig en stil en die beddegoed en kamer was vars en aangenaam. Die eienaar was baie behulpsaam en die diens uitstekend.

Petro B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petro B
With spouse/partner

Salig!

Alles wat jy in 'n gastehuis soek - veilig, netjies, wonderlike beddens, skoon en gemaklik. Ons moes baie vroeg die volgende oggend ry en Paul het aangebied om vir ons toebroodjies en sap te verskaf vir die pad - 'n klein gebaar wat vir ons baie beteken het. As ons ooit weer verblyf in Ladysmith sou benodig, sou ek verseker weer by Buller's Rest gaan oorslaap.

Renier M - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renier M
With spouse/partner

Lekker gebly.

Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Oulike plek, gawe mense, skoon en netjies, ons het baie lekker gebly.

Kobus C - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus C
With spouse/partner

Baie aangenaam!

Rustig en stil met 'n pragtige uitsig, kamers luuks met ou meubels, ontbyt was tops en die ontvangs was goed. Aangename en gesellige mense.

Mary-ann H - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mary-ann H
With spouse/partner

Interessante plek!

Baie mooi ligging, vriendelike diens.

Richard B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Richard B
With spouse/partner

A good place to stay. Staff friendly breakfast was good. Rooms were clean and well appointed.

I chose Buller's Rest from the internet and was a bit apprehensive about what we would find. I really need not have been concerned. The owner was very helpful about places to visit. The rooms were comfortable and nicely appointed. For a short stay it was ideal. Out of town and behind a security gate we felt safe. It would have been nice to have had a small fridge in the room. I would stay there again.

Retha W - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha W
Family with teenagers

Sal beslis weer daar aandoen.

Personeel was uiters behulpsaam en vriendelik. Interessante geskiedenis ten opsigte van die Anglo-Boereoorlog. Kos was puik.

Liza M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liza M
With spouse/partner

Lekker!

Goed geleë. Baie netjiese en skoon kamers. Ontbyt baie lekker. Gasvry.

Chris P - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With spouse/partner

Ons het daar oorgebly tydens 'n 50ste Matriek-reünie.

Skilderagtig geleë, ouwêrelds en rustig. Die kroeg met sy historiese items leen hom tot die geskiedkundige omgewing en Buller's Rest Lodge is ook ingerig om groot groepe te hanteer. Rooikop-houtkappers en duiwe maak jou soggens wakker en verder is daar geen lawaai nie, omdat dit op die rand van die dorp geleë is. Digby (stapafstand) is 'n buiteklub met 'n verruklike gholfbaan.

Nolet D - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolet D
Family with young children

Baie dankie aan almal by Bullers! Julle Lodge is pragtig, skoon en netjies en diens uitstekend!

Kan dit definitief aanbeveel!

Lukas S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lukas S
With spouse/partner

Het die gastehuis, omgewing en diens geniet.

Uitstekende, vriendelike en professionele diens deur Erika. Sy het soveel ekstra moeite vir ons gedoen.

Carike P - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carike P

Skoon en netjies!

Die personeel was viendelik en professioneel. Ontbyt was baie lekker!

Jeroen G - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeroen G
With spouse/partner

A friendly environment with a nice atmosphere!

A very nice place to stay with everything one will be in need of.

Jacobus B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus B
With spouse/partner

Fantasties!

'n Baie lekker en rustige blyplek.

Gugulethu Z - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gugulethu Z

Great

It was great experience being there. The staff were lovely and friendly.

Michael J - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael J
With spouse/partner

Good value for money

Interesting place to stay with a lovely view over Ladysmith and the Drakensberg. Enjoyable and filling breakfast. Very helpful service from night manager Jackie.

Frank C - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank C

Very comfortable and enjoyable stay.

Everything was as I expected. Thank you for the very homely stay.

Michael J - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michael J
With spouse/partner

Wonderful setting

Friendly, enjoyable experience.

Guillaume O - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Guillaume O
With spouse/partner

'n Loutere plesier en baie aangenaam.

'n Pragtige plek en almal was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was baie pragtig en die aandete en ontbyt was puik.

Glenn S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Glenn S
With friends

Comfortable and interesting

Comfortable coupled with some interesting history.

Charmaine V - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
Family with young children

Die tipe verblyf waar dit voel asof jy by jou eie huis is.

Die huis en die tuin was stunning, die ontvangs was vriendelik en hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons gemaklik te laat voel en alles te voorsien wat ons nodig gehad het. Ek het in my tipe werk al in baie gaste huise oorgeslaap en Bullerslodge was die eerste een waar ek so gemaklik was dat ons heeltemal kon ontspan.

Herman R - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Herman R
With friends

'n Aangename plek om te bly met 'n ongelooflike uitsig.

Goeie diens, netjiese kamers en 'n baie "nice" fasiliteit.

Estie V - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estie V
Family with young children

Was verskriklik beïndruk!

Het dit verskriklik geniet. Kinders het lekker geswem. Mooi, skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Kamers is modern en geriewe in 'n goeie toestand.

John Alexander H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John Alexander H
With spouse/partner

Aangenaam.

Sien die sterre hieronder.

Leon K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Leon K
On business

Baie aangename, vriendelike diens en verblyf.

Ek sal beslis weer teruggaan.

From
R1 220
per night, for 2 ppl
From
From R1 220
per night, for 2 ppl
From
R1 220
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 59/61 Cove Crescent, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWI3YTVkLTlkMWMtNGExYy05MGJmLTliMzRmMDFmYjA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 220  per night, for 2 ppl 48 5 1 5 59/61 Cove Crescent Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -28.54945 29.76573
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!