The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bundu River Lodge | TravelGround
+46

Bundu River Lodge

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 15 reviews for Bundu River Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.2/5
Location
4.5/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.9/5
Hein S - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hein S
Family with teenagers

Lekker.

Prakties en sliwerskoon.

Cobus C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus C
With spouse/partner

Simply incredibly lovely.

A piece of paradise between nowhere and somewhere. Wow, incredible kindness. Our hostess went out of her way to make our stay as pleasant as possible. Beautiful scenery on the banks of the river. Couldn't ask for better. Fresh farm air. I will definitely use Bundu Camp again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eenvoudig ongelooflik lekker.

Stukkie paradys tussen nêrens en êrens. Wow, ongelooflike vriendelikheid. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Prentjiemooi natuurskoon aan die wal van die rivier. Kon nie vir beter vra. Vars plaaslug. Ek sal definitief weer gebruik maak van Bundu Camp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Josef D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josef D
Family with teenagers

Lekker rustig.

Rustig, bekostigbaar, gaan weer kom kuier.

Estelle D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Estelle D
With spouse/partner

Baie lekker rustige plek om te kuier vir oornag.

Ons besoek gereeld verskillende plekkies om te kyk wat daar is om te sien. Ongelukkig is hier nie iets om jou mee besig te hou nie. Die natuur is fantasties om te sit en kyk na die wild is enigste opwinding vir die dag. Kamers is lekker ingerig maar ongelukkig het ons nie geweet om ons eie breekgoed ens. saam te bring nie aangesien dit 'n selfsorg-eenheid is. Gelukkig het ons darem gekry op navraag. Ek sal die kampeerplekke bietjie meer weg van die res van die huise maak dat hul heel weg is van die huisies en selfs in die bosse, dit sal aangenaam wees om daar te staan met 'n tent. Die moontlikheid om daar krag aan te lê vir die kampeerders en selfs 'n stort en toilet is so groot. Heerlike kuierplek, maar nie vir 'n lang tydperk nie. Ons was vir 'n langnaweek daar gewees het onsself besig gehou, maar bied iets aan vir die kuiermense. Personeel was vreeslik gaaf en hulpvaardig gewees.

Bundu River Lodge's response

Beste Estelle

Vreeslik dankie vir jou terugvoering, ons neem elke voorstel te harte om Bundu 'n aangename ervaring vir al ons kliente te maak.

Ons is besig met 'n paar opgraderings ten opsigte van die akkommodasie. Verder in die beplanning is daar 'n distillery en restaurant wat ons hoop om teen 2020 oop te maak.

Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Vriendelike Groete
Chené Welgemoed

Bundu River Lodge
Esmarelda B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Esmarelda B
With spouse/partner

Baie teleurgesteld.

Ons het lekker gebly, maar die vrou het nie geweet van ons koms nie. Die vrou wat ons ontvang het was baie gaaf en behulpsaam. Die storte, bekers en vloere was baie vuil. Bed is verskriklik pap. Die krane in die kombuis lek baie water en die hele kamer stink na muf. Het vir goedkoper gekry omdat die single units nie meer beskikbaar was nie, maar ek sal beslis nie R300 per persoon per nag betaal vir so selfsorg-eenheid nie. Bundu is 'n oulike plek met baie potensiaal, maar hulle sal moet moeite doen as hulle wil kliënte wil werf of behou.

Bundu River Lodge's response

Beste Esmarelda
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons vra groot omverskoning vir die ongerief wat julle ervaar het.
Die netheid en skoonheid van die kamers sal beslis hersien word.
Ons het die akkommodasie in Julie 2019 oorgeneem en is besig om te kyk waar ons verbeteringe kan aanrbing, dus waardeer ons julle terugvoering verskriklik baie.
Ons hoop om eendag vir ons klante net die beste ervaring te bied.
Baie dankie
Vriendelike groete
Chené Welgemoed

Bundu River Lodge
Christina M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christina M
Family with teenagers

Gerieflik, bekostigbaar en warm.

Hierdie is regtig net 'n oornagstop. In die kombuis is daar slegs breekware en messegoed, met ander woorde geen braaibakke, potte, slaaibakke of enige kombuisgereedskap nie. Die kamer was egter heerlik warm, ons kon nie glo hoe witgeryp die wêreld buite was nie, want ons het glad nie koud gekry nie.

Etienne B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Etienne B
With spouse/partner

Aanvaarbaar. Rustig.

Die foto van die saal kan misleidend wees, omdat die akkommodasie self nie so lyk nie. Maar andersins, netjies en skoon, geen klagtes nie. Sou graag wou hê die GPS-koördinate moet duidelik op die webblad verskyn.

Trudie R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie R
With friends

Relaxing and had a lovely stay.

Will recommend Bundu anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en baie lekker gebly.

Sal Bundu enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johann S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann S
Family with young children

Baie aangename ervaring - sal enige tyd aanbeveel

Ons het regtig dit baie geniet, baie vriendelike mense lekker en skoon kamers.

Nadia D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia D
Family with teenagers

Die verblyf was lekker rustig.

Dit was maklik om in te teken en beveel hul beslis aan as jy in die Vrystaat wil oornag.

Anizel K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Anizel K
With spouse/partner

Glad nie soos dit op die webtuiste verskyn nie.

Op foto's lyk dit soos aparte eenhede, toe is dit klomp kamers aaneen. Kom daar en mense sit reg voor ons kamer en kuier. Die kombuis is glad nie ten volle toegerus.

Bundu River Lodge's response

Ek weet nie na watter foto word verwys nie, maar nêrens sê ons dit is aparte eenhede nie, behalwe die rondawels. Ons sê ook nerens dit is 'n vol toegeruste kombuis nie, mense se verwagtinge verskil van wat in 'n kombuis moet wees, ons voorsien net die basiese. Ek is jammer oor die mense wat reg voor hulle kamer gekuier het, dit is nie aanvaarbaar nie en is nie opgebring met ons personeel nie, dit sal hanteer word.

Bundu River Lodge
Johan J - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
Family with teenagers

Breathtaking.

Friendly reception and the tidiness impressed us, also the safety.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Die vriendelike ontvangs en netheid het beïndruk, asook die veiligheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jann S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jann S
Family with teenagers

Uitstekende waarde vir geld.

Netjies en skoon. Naby Willem Pretorius Wildtuin, Aldam en die historiese monumentjie van die Sandrivierkonvensie.

Chris C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Chris C
With spouse/partner

Nie wat ons verwag het nie.

Daar bly 'n klompie kontrakteurs wat op die pad werk in die kamp. Hulle loop daar rond en vloek baie. Dis dalk vir hulle aanvaarbaar, maar beslis nie vir my nie. 'n Mens vloek nie so veral voor dames nie. Verder het ons met 'n skok agter gekom daar was geen beddegoed op die beddens gewees nie, net 'n matrasoortreksel. Ons moes toe komberse en kussings op Ventersburg gaan koop.

Bundu River Lodge's response

Ek is jammer oor die kontrakteurs wat so gevloek het. Dit sal definitief met hulle opgevat word. Wat die beddegoed aanbetref - ons het die informasie aangepas op die profiel om dit duideliker te stel aan voornemende gaste dat beddegoed nie ingesluit word in die rondawels nie.

Bundu River Lodge
Chris Z - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Chris Z
With spouse/partner

Ek het 'n chalet bespreek en met my aankoms is ons in 'n kamer gesit. Ek dink dit is vals bemarking.

Geen handdoeke , vadoeke en nodige toebehore om gerieflik te kan bly nie!

From R200
per night (sleeps 4)
From R200
per night (sleeps 4)
From R200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 94 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: off the N1, 16km from Ventersburg, Ventersburg, 9450, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3FZGIdwGX9OxSbzp7mGl2mWgCPDK4i6bdAjgRPLZ8e0QKPpE6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R200  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 off the N1 16km from Ventersburg 9450 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.224166666667 27.079444166667
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!