The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Burgersfort Gastehuis | TravelGround
+47

Burgersfort Gastehuis

7 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 7 reviews for Burgersfort Gastehuis
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.3/5
Rene L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene L
On business

Rustig en veilige verblyf.

Die diens was puik en die ontvangs vriendelik. Ek sal enige tyd weer hierdie gastehuis gebruik vir verblyf. Kamers netjies en toegerus met als wat nodig is.

Melanie D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Melanie D
On business

Business trip.

We were kindly received by our hostess late at night. Rooms were clean and well appointed. Unfortunately we did not have hot water in both our rooms in the morning or evening and the water in the taps as well as the kettle was brackish and therefore we could not make use of the complimentary coffee in the rooms. If the 2 problems are solved I would recommend Burgersfort Guesthouse to other travellers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sakereis.

Ons is vriendelik laat in die aand ontvang deur ons gasvrou. Kamers was skoon en goed ingerig. Ons het wel ongelukkig nie nie warm water in beide ons kamers gehad oggend of aand nie en die water in die krane so wel as ketel was brak en kon ons dus nie van die komplimentêre koffie gebruik maak in die kamers nie. As die 2 probleempies opgelos word sal ek Burgersfort Gastehuis kan aanbeveel vir ander reisigers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burgersfort Gastehuis's response

Baie Dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons is werklik jammer vir die koue stort, en vra onverskoning. Met ondersoek kon ons niks foutief vind, ons kry wel party keer dat wanneer die gaste nie "warm" water het dat die kraan nie na die regte rigting gedraai is. Burgersfort se water is beslis nie 5 ster en dit vat 'n wyle om gewoond te raak, ons het 'n suiweraar waarvandaan ons water gebruik vir die ketels.
Ons kontak telefoon nommers is in al die kamers en wil graag onmiddelik van die "probleempies" weet, want dan kan ons jou tuiste wees weg van jou huis, dag of nag.
Vertrou om jul weer te huisves in die toekoms.

Burgersfort Gastehuis
Deon D - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon D
On business

Very neat.

The guesthouse is more than one would expect in the countryside. Very neat and safe. Staff are friendly and helpful, would definitely recommend this place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Die gastehuis is meer as wat mens verwag in die platteland. Baie netjies en veilig. Personeel is vriendelik en hulpvaardig, sal plek beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burgersfort Gastehuis's response

Dit is waarlik 'n riem onder die hart om sulke goeie terugvoer te kry, dankie. Om 'n tuiste weg van jou huis te skep is vir ons belangrik.

Burgersfort Gastehuis
Pieter L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
On business

Fantasties.

Baie netjies. Veilig en skoon. Sal beslis weer daar bly.

Johan Q - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan Q
Family with teenagers

The place is fantastic with a small bar, swimming pool.

It is a quiet area and easy to locate.

Marthinus D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marthinus D
Individual traveler

Baie lekker en rustig.

Vriendelik, skoon en aangenaam.

Neil B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Neil B
On business

Pleasant and nice.

Friendly staff and quiet area. Rooms are equipped with what is necessary. Breakfast was also very tasty and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam en lekker.

Vriendelike personeel en rustige area. Kamers is toegerus met die nodige. Ontbyt was ook baie lekker en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Burgersfort Gastehuis's response

Goeie more.
Baie dankie vir die terugvoer van u.
Ons waardeer dit en dit was lekker om jou te kon ontvang.
Warm groete,
Burgersfort Gastehuis/personeel

Burgersfort Gastehuis
From R550
per night (for 1 person)
From R550
per night (for 1 person)
From R550
per night (for 1 person)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 16:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Pieter Winterbach Street, Burgersfort, 1150, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPdCmKCQGo41mkWUBUGKNHsuoLmZLfIcIuzCrPHUsfaPKjl6geZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R550  per night (for 1 person) 7 5 1 5 6 Pieter Winterbach Street Burgersfort 1150 Limpopo 0860 022 102 16:00-22:00 10:00 -24.678975924717 30.328763480613
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!