The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bush Getaways | TravelGround
+46

Bush Getaways

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 3 reviews for Bush Getaways
Cleanliness
4.3/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
C D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
C D

Asemrowende mooi berge omring jou, pragtige Axes Deer-bokke wei om jou!

Die Plaashuis slaap 10 mense gerieflik, 2 badkamers een stort en bad, kombuis als toegerus, heerlike stoep met braai, klein swembad, staproetes, fietsry, pad bekombaar met enige voertuig. 2 dae verblyf was so lekker, stap, swem, skoon lug en pragtige takbokke, springbokke, skilpad gesien.

Bush Getaways's response

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly dat julle ons wonderlike natuur en vryheid met ons kon deel.
Hoop om binnekort weer van julle te hoor.
Bly veilig en bly gesond.
Vriendelike groete
Patricia

Bush Getaways
Pieter B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter B
Family with teenagers

Asemrowende ligging, uitstekende waarde vir geld.

Die ligging van hierdie selfsorgeenheid is werklik nie moontlik om te beskryf nie! Uitstekende waarde vir geld, totale eksklusiwiteit, ons het geen ander mense tydens ons besoek gesien nie! Baie ruim, vir meer as 12 persone plek, baie stap, bergfiets en 4x4-roetes! Waarskuwing aangaande toegangspad: slegs 'low range 4x4 with experienced driver' moet ernstig opgeneem word.

Lise S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lise S
With friends

Ongelooflike ligging.

Ons het as twee gesinne met jong kinders hier gebly. Die akkommodasie was baie goed met alles wat ons benodig het. Dit was 'n ongelooflike omgewing met die mooiste uitsigte en heeltemal weg van alles. Ons het Addo Olifantpark besoek en was naby genoeg (1 uur). Sal plek aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek na 'n meer bekostigbare opsie wat nog steeds alles en meer bied vir 'n wildreservaat.

Bush Getaways's response

Many thanks for taking the time to review our establishment, we greatly appreciate it. We hope you will come and visit us again soon.

Bush Getaways
From R1 650
per night (for 2 people)
From R1 650
per night (for 2 people)
From R1 650
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Bothaskraal, Kirkwood, 6120, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmN2VlYzllLWYxY2QtNDRhMC04ZDM4LWZhOGRjNDY5ZDBmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 650  per night (for 2 people) 3 5 1 5 Bothaskraal Kirkwood 6120 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-17:00 11:00 -33.355212 25.298188
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!