The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bushbuck Lodge | TravelGround
+27

Bushbuck Lodge

4 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for Bushbuck Lodge
Cleanliness
4.3/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Adele B - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele B
Family with young children

Dit was 'n groot avontuur!

Daar is aan al ons verwagtinge voldoen en ons het geen tekortkominge gehad nie. Dis 'n pragtige huis en op 'n baie goeie plek geleë. Dit was 'n heerlike naweek, baie dankie!

Yolande P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande P
Family with teenagers

So naby aan rivier dat jy seekoeie kan hoor.

Skoon, netjies, stapafstand van uitkykpunt oor Krokodilrivier. Waarde vir geld.

Madeleen V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madeleen V
Family with young children

Very nice and tranquil!

We had a great time! Nice and quiet house with lots of wildlife around! Place needs some TLC, but it doesn't make you not have a good time! Would not recommend it for people with small kiddies because our kids slept upstairs and the floor made a lot of noise, but maybe it's just our kids who have red ants. Will go again anytime!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gesellig en rustig!

Ons het baie lekker gebly! Lekker rustige huisie met baie wild rondom! Plekkie het bietjie TLC nodig, maar dit maak nie dat jy nie lekker bly nie! Sal dit dalk nie aanbeveel vir mense met klein kiddies nie, want ons kids het bo geslaap en die vloer het baie geraas, maar dalk is dit net ons kids wat rooimiere het. Sal enige tyd weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With friends

Salig om bietjie in die bos weg te breek.

Baie lekker gebly, maar daar was wel 'n paar irritasies wat verbeter kan word. Sommige blindings is stukkend en kan nie oprol nie. Tweede stort bly verstop en wil nie uitloop nie. In die yskas was gebruikte produkte en ons het nie geweet is dit die eienaar se goed of vorige gaste se goed. Dit maak 'n redelike deel van die yskas vol. Laken op hoofslaapkamer se bed is nie 'n paslaken nie en te klein, want dit gly af. Dit maak dit moeilik as persoonlike badprodukte, kos ens. rondstaan. Onderhoud aan gebou wel nodig. Slegs 'n aanbeveling.

Bushbuck Lodge's response

Dankie vir die terug voering.
Is bly julle het lekker gerus. Ons het die items in yskas en seep in badkamers en beddegoed op geneem met die skoon maak dienste om te verseker dit word verwyder.
Julle kon ons gekontak het oor enige probleme.
Vriendelike groete

Bushbuck Lodge
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
From R2 000
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1811 Seekoei Street, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACDsKfbUXTcrWmPidq9t6Ywh1umT9fGZciMiZk7on34am5mD3F5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (sleeps 8) 4 5 1 5 1811 Seekoei Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.336686665019 31.778516093254
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!