The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Bushman's Rock Country Lodge | TravelGround
+33

Bushman's Rock Country Lodge

Lodge

Review Summary

3.8 out of 5from 19 reviews for Bushman's Rock Country Lodge
Cleanliness
3.8/5
Service
3.7/5
Location
3.9/5
Safety
4.1/5
Value for money
3.7/5
Carien J - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Carien J
With spouse/partner

Rustige atmosfeer.

Rustig. Goeie restaurant. Kindervriendelik. Uitstekende spa.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Carien,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer alle terugvoer van ons gaste.

Laat ons gerus weet as julle enige voorstelle het om die ervaring te verbeter.

Ons hoop om u gou weer te akkommodeer. Kyk gerus na ons Facebook vir nuus en spesiale pryse.

Vriendelike groete,

Maggie Roberts
Bushmans Rock Country lodge.

Bushman's Rock Country Lodge
Valencia M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Valencia M
With spouse/partner

Expected a bit better.

The accommodation was comfortable, no water on Saturday night. Swimming pool braai is taken over by groups of people, no grill available for other braai. The Spa was absolutely superb!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het bietjie beter verwag.

Die verblyf was gemaklik, Saterdagaand geen water gehad nie. Braaiplek by swembad word oorgeneem deur groepe mense, geen rooster beskikbaar vir ander braai nie. Die Spa was absoluut puik!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Valencia,
Baie dankie vir u terugvoer. Ons was baie besig die naweek, dus was die Publieke areas baie besiger as gewoonlik.
Ek sal navraag doen oor die water wat af was Saterdag, want niks was geraporteer nie. Ons vra om verskoning vir die ongerief. Ons het 'n na-ure nommer en sal dadelik reageer wanneer daar enige na-ure probleme is. Dit is ons mikpunt om ons gaste so gerieflik as moontlik te maak by ons.
Baie dankie weereens vir u terugvoer, ons waardeer dit dat u die tyd geneem het en sal definitief streef daarna om konstant ons fasiliteite in en om die kamers en die perseel te verbeter.
Vriendelike groete,
Maggie

Bushman's Rock Country Lodge
Minette V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Minette V
Individual traveler

Ontspannend.

Meer koffie in die kamer sal waardeer word. Die stortrakkie is geroes.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Minette,
Baie dankie vir u terug voer. U is meer as welkom om vir ons te vra indien u meer koffie, ens nodig het gedurende u verblyf. Ek sien dat u in 'n budget standaard kamer bespreek het vir 1 persoon.
Vir u volgende besoek, sal ek voorstel dat u ons Junior Suite of Private Junior Suites probeer. Die kamers is groter met meer fasiliteite.
U terugvoer word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Maggie
Bushmans Rock Ontvangs

Bushman's Rock Country Lodge
Anton S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anton S
With friends

Very convenient.

We had a great time and everyone was very kind and helpful. Very clean and neat. Restaurant very nice and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gekuier en almal was baie gaaf en behulpsaam. Baie skoon en netjies. Restaurant baie lekker en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Hi Anton,

Ons is bly dat julle dit geniet het hier by ons.

Groete,
Maggie

Bushman's Rock Country Lodge
Pieter P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter P
With spouse/partner

Facilities, swimming pool, play area, rooms and bathrooms are very neat and well maintained. Restaurant fantastic.

Very impressed with friendly service, secure parking, clean and tidy overnight facilities. Lodge area clean and very well maintained. Pools clean and braai areas are neat. The restaurant was a pleasant surprise with a nice atmosphere and a very nice menu - the pizza baked in a wood-burning oven was baking! Safe play area for children with lots to do for the kids. We will definitely prefer this place when we stay in Pretoria for night or weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fasiliteite, swembad, speelarea, die kamers en badkamers is baie netjies skoon en goed onderhou. Restaurant fantasties.

Baie beïndruk met vriendelike diens, veilige parkering, skoon en netjiese oornaggeriewe. Lodge area mooi skoon en baie goed onderhou. Swembaddens skoon en braai-areas is netjies. Die restaurant was 'n aangename verrassing met 'n lekker atmosfeer en baie lekker spyskaart - die pizza gebak in 'n houtvuuroond was bakgat! Veilige speelarea vir kinders met baie om te doen vir die kinders. Ons sal definitief hierdie plek verkies wanneer ons in Pretoria oorbly vir nag of naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeiedag Pieter,

Baie dankie vir u terugvoer. Ons is bly dat u die verblyf en restaurant geniet het.

Julle is welkom om ons te kontak vir enige navrae.

Vriendelike groete,
Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Jaco B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With friends

Voel soos 'n stukkie bosveld.

Die lodge is maklik bereikbaar en waarlik netjies en skoon. Personeel is vriendelik en gasvry, veral oom Abel, die kelner. Restaurant is puik, die kok ken sy storie. Probeer die slakke voorgereg - puik. Akkommodasie is goed. Kamers skoon en netjies. Rustige atmosfeer. Sal beslis weer oornag.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag,

Baie dankie vir u positiewe terugvoer.

Dit is wonderlik om te verneem dat u die tyd by ons geniet het. Ons ontvang u met graagte weer.

Groete,

Maggie

Bushman's Rock Country Lodge
Cindy P - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cindy P
With spouse/partner

Very nice lodge.

Nice and tidy rooms and lodge.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie oulike lodge.

Mooi en netjiese kamers en lodge.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Cindy,

Wil net van die geleentheid gebruik maak om u bewus te maak van ons nuwe Loyaliteits program. Ons gaste wat al by ons oorgebly het verdien 'n punt vir elke aand wat hulle by ons oorslaap. Sodra u 10 punte het, kry u 'n aand se verblyf gratis.

Daarmee saam het ons ook 'n google plus kompetisie wat u terugvoer gee op google plus en 'n kans staan om verblyf en ontbyt te wen.

Kontak ons gerus vir meer inligting en besoek gerus ons facebook blad en webtuiste.

Vriendelike groete,

Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Louise B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise B
Family with teenagers

Dit was een van die beste ervarings wat ons as gesin gehad het.

Julle netheid en vriendelikheid was fantasties ons het dit so geniet. Ons as gesin het dit so geniet. Dit was rustig en ons was ontspanne. Ons was met elke ete by julle restaurant en wat 'n vriendelike ervaring met al jul lekelners ons het dit so baie waardeer. Met ons inboek ervaring met die dames wat daar werk was net so fantasties. Ons kan nie meer dankbaar wees vir wat ons ervaar het nie. Ons sal jul aanbeveel vir almal en jul sal ons definitief weer sien. Ons sien daarna uit. Baie dankie!

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Louise,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. U is welkom om ook u terug voering op google plus te plaas, sodat ons weet waar ons staan met ons klient gradueering.

Ons het ook gereeld specials op facebook.

Julle is meer as welkom om weer by ons te bespreek, ons sien uit om u te verwelkom. Ons is gereeld besig om opgradieerings te maak en het ook nou ons eie putt putt (mini golf) baan wat gratis is vir ons gaste.

Vriendelike groete,

Maggie

Bushman's Rock Country Lodge
Susan B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Susan B
With spouse/partner

Verblyf was baie rustig en aangenaam.

Ons het 'n rustige tydjie geniet soos wat ons beplan het om te doen. Die gebruik van die spa was heerlik. Personeel by Bushman's Rock was vriendelik. En die pizzas by die restaurant was definitief waarde vir geld en die lekkerste ooit! Sal vir enige iemand Bushman's Rock aanbeveel vir so lekker wegkomnaweek om net te kan rus. Sal graag in die somer wil besoek sodat ons van die pragtige swembaddens gebruik kan maak.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Susan,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Plaas gerus u terugvoering op google plus sodat ons weet waar ons staan met ons klient terug voering. Dit sal opreg waardeer word.

Ons verwelkom u graag weer by ons.

Vriendelike groete,

Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Mia M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mia M

Baie mooi en ontspannend. Beter as wat ek verwag het.

Dit was 'n fantastiese naweek, Ek sal ten minste een keer 'n jaar wil kom om te kom ontspan.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Mia,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Plaas gerus u terugvoering vir ons op google plus, sodat ons kan weet waar ons staan met ons kliente terug voering.

U moet gerus weer kom oorbly vir 'n wegbreek. Ons verwelkom u graag terug.

Vriendelike groete,

Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Gerard R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerard R
With spouse/partner

Wegbreek van dolle daaglikse gejaag, klipgooi uit Pretoria. Stil en rustig.

Ons het net een nag oorgeslaap op 'n Donderdag, en kan dus nie regtig die plek evalueer nie. Die ligging is ideal vir 'n vinnige wegbreek, die lodge is indrukwekkend, die diens was baie goed en ons het ons oornag geniet.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Gerhard,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering.

U sal vind dat daar inderdaad baie verbeteringe plaasgevind het vandat u ons laas besoek het. Ons braai area is nou onder dak, sodat ons gaste in gerief kan braai ongeag die weer.

Daarmee saam het ons nou ook 'n nuwe putt-putt (mini golf) baan wat gratis is vir ons gaste. Ons het ook 'n nuwe trou en partytjie venue aangebou langs ons Restaurant wat uitkyk oor die rivier. Die venue kan 'n maximum van 120 gaste akkommodeer.

Vir ons gaste wat vantevore by ons was, bied ons ook 'n loyaliteits program waar u 'n punt per aand verdien. Sodra u 10 punte verdien het, kry u 'n aand se verblyf gratis!

Vir meer inligting oor alles wat ons nou bied, kan u ons gerus kontak.

Vriendelike groete,

Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Mirinda D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Mirinda D
Family with teenagers

Uiters ongelukkig oor die hele ervaring.

Klein woonstel met geen braaigeriewe nie. Niks vir tieners om te doen nie. Amper geen kombuisware nie. Dit voel of hulle jou wil dwing om by hul restaurant te gaan eet of jy moet al jou goed, soos 'n dagbesoeker swembad toe dra om daar te braai. Die eienaar was onvriendelik. Slegs die hekwag en kelners was vriendelik. Ek is so ontsettend teleurgesteld en sal nooit weer soontoe gaan nie.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Mirinda,

Baie dankie vir u konstruktiewe kritiek. Ek en die eienares het juis onlangs bespreek wat ons kan doen om gaste se braai fasiliteite te verbeter. Ons het nou onlangs die braai area onderdak gebou sodat 'n mens selfs in onweer daar kan braai. Hulle wil ook gas fasiliteite met 'n plat oppervlak skottels inrig sodat 'n mens ook jou ontbyt kan gaarmaak op die vuur.

Die kamers het darem 'n yskas waarin 'n mens basiese noodsaaklike kosse ens kan plaas en daar is 'n mikrogolf. Die eienares het ook nuwe koffie plungers met filter koffie in die kamers geplaas (behalwe die enkel kamers) om die gaste se ervaring te verbeter.

Dit is 'n jammerte dat u nie u ervaring geniet het nie, maar ek sal u kan waarborg dat indien u besluit om weer by ons oor te bly, u duidelike verbeteringe sal waarneem.

Vriendelike groete,

Maggie

Bushman's Rock Country Lodge
Nhlanhla M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nhlanhla M
With spouse/partner

Peaceful place.

Very nice, quite and beautiful, but the blankets seem old and dirty.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Dear Nlanhla,

Thank you for your feedback. I have only started working here in February of this year, but I can definitely assure you that our rooms have improved tremendously and you will notice it immediately should you decide to stay with us again.

We now have 10 x Junior Suite rooms that are modern and comfortable.

Last year we finished a beautiful new party and wedding venue that could host a maximum of 120 people with a bar and DJ corner that is located next to the river.

We also updated our Restaurant and it has a new owner with regular specials, very large kiddies play park area next to the Restaurant. The kids could play while the parents relax. The restaurant is very reasonably priced.

We have recently built a roof over our braai area so that you could enjoy a braai no matter what the weather.

For more information on our current offerings do not hesitate to contact me.

Kind regards,

Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Dewald J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dewald J
On business

Aangenaam sonder onnodige fieterjasies.

Baie aangename plek. Mooi, skoon en netjies, lekker stil ook. Enkel kamers en beddens is redelik klein, maar heeltemal reg vir dit wat ek wou hê. Sal dit sterk aanbeveel en sal self definitief weer daar oorbly.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Goeie dag Dewald,

Ek wou net in aanraking met u kom om vir u bewus te maak van Bushmans Rock se nuwe beeld en fasiliteite. U sal aangenaam veras wees.

Ons Restaurant is opgekikker met 'n nuwe eienaar, fantastiese kos en groot speel plek vir die kinders.

Ons het ook meer kamers, 'n putt-putt baan en ons het die braai fasiliteite onderdak gebou. Daar is Luxury kamers met 'n swembad reg voor die ingang wat baie billik geprys is en 10 nuwe Junior Suite kamers, asook Superior Luxury and Familie kamers.

U kan my gerus kontak vir enige navrae.

Vriendelike groete,
Maggie Roberts

Bushman's Rock Country Lodge
Lieb D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lieb D
With spouse/partner

Moenie dat die foto jou bluf nie.

Die badkamer is baie klein, met 'n baie klein stort. Nie waarde vir geld nie.

Olga M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Olga M
With friends

Wonderful place.

We had a great time. The staff was awesome and very helpful.

Marius V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marius V
With spouse/partner

Peaceful atmosphere close to the city.

Lovely facilities in a beautiful area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer naby die stad.

Lieflike geriewe in pragtige ligging.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Lizette G
On business

Disappointing.

Bedding as well as towels were old and faded. Cushions on chairs outside at the pool were tatty and doesn't create a good impression. Service in restaurant is very slow. Took more than 20 minutes to just order a coffee.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Teleurstellend.

Beddegoed asook handdoeke is oud en verbleik. Kussings op stoele buite by swembad is verslete en skep regtig nie 'n goeie indruk nie. Diens in restaurant is baie stadig. Meer as 20 minute geneem net om 'n koffie te bestel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bushman's Rock Country Lodge's response

Geagte Me Lizette Greyvenstein
Ons vra om verskoning vir die ongerief wat veroorsaak is by die restaurant. As 'n reël is hul diens vinnig en flink. Dit is glad nie aanvaarbaar nie en wees verseker dat ons dit met die personeel sal opneem.
Ons het reeds al die linne en handdoeke in al die luukse en superior kamers vervang (fase 1). Fase 2 behels die vervanging van linne en handdoeke in die standaard kamers wat geskeduleer is vir begin April 2017. Dus sal die standaard kamers (fase 2) binnekort al ons aandag kry.
Ons het twee weke terug gaste gehad by die lodge wat die swembad stoelkussings by die swembaddens so vernietig het, dat ons nuwes moes laat maak. Ons wag vir die nuwe kussingslope wat binnekort sal arriveer. Ons het ongelukkig nie ekstra's om van gebruik te maak nie.
Ons waardeer mevrou se terugvoering en sien dit as 'n geleentheid om Bushman's Rock Country Lodge te verbeter en op te knap.
Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike Groete
Bushman's Rock Country Lodge

Bushman's Rock Country Lodge
Salome B - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome B
With spouse/partner

Fantastic!

It's close to Jhb, very peaceful. Lovely food and spa. Really enjoyed it. Lovely rooms and places to relax on the veranda. Will definitely visit again. Very friendly people!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Dis lekker naby aan Jhb, lekker rustig. Heerlike kos en spa. Het dit baie geniet. Pragtige kamers en rusplekke op stoep. Sal definitief weer gaan. Baie vriendelike mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 52 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 570 Wewer Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9c10f5e554231ee7d6de3fc3ea696219904975976c02c5d92acb2ab8fd31df4136cef11a2ee3a9497af8fe2b9ff638b6e47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (for 2 people) 19 5 1 4 570 Wewer Street Kameeldrift East 0035 Gauteng 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -25.655799612311 28.30914199345
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!