Dinokeng Accommodation at Bushveld Rose | TravelGround
+25
+25

Bushveld Rose

23 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 23 reviews for Bushveld Rose
Cleanliness
4.0/5
Service
4.4/5
Location
3.9/5
Safety
4.0/5
Value for money
4.0/5
Kotie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Kotie E

Neat, but not clean.

Cutlery, pots and pans dirty. No braai utensils.

Ruletia L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ruletia L
With spouse/partner

Bitter netjies en skoon. Ordentlike geriewe.

Perfek vir wat ons nodig gehad het. Sal weer Bushveld Rose gebruik vir verblyf wanneer ons in Cullinan moet wees.

Selina M - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Selina M
With friends

Fair.

The place needs thorough cleaning prior to guest occupying rooms. The cleaning was very poor not impressed at all, cobwebs all over.

Lee M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee M
With spouse/partner

Bushveld Rose is 'n ware roos.

Nie veel om te sê nie, dit is 'n stil, pragtige, vriendelike plek om te besoek.

This review has been translated, click here to view the original version.

Bushveld Rose is a real rose.

Not much to be said, it's a quiet, beautiful, friendly place to visit.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Christelle  - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle

Veiligheid in die bosveld.

Heerlike langnaweek geniet. Kinders het vryheid van die plak geniet, die swembad en die diere. Eienaars baie vriendelik en ons plek was silwerskoon en privaat. Ons klein ou hondjie het die vreeslik geniet om vry rond te loop sonder karre wat hom kan om ry. Beslis heerlike plek om te ontspan.

Mari P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Mari P
Family with teenagers

It was a nice bushveld getaway.

The road to Bushveld Rose is unfortunately very bad. Would not recommend it for small cars like ours. We were very warm and friendly received and our unit was clean and tidy. It is a bit small for two adults and children. Think the place is perfect for summer, but winter visits are out. In general, it was very nice and we had everything we needed.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was 'n lekker bosveld wegbreek.

Die pad na Bushveld Rose is ongelukkig baie sleg. Sal dit nie aanbeveel vir klein karretjies soos ons s'n nie. Ons is baie warm en vriendelik ontvang en ons eenheid was skoon en netjies. Dit is wel bietjie klein vir twee volwassenes en kind. Dink die plekkie is perfek vir die somer, maar winterkuiers is uit. Oor die algemeen was dit baie lekker en ons het alles gehad wat ons nodig het.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Hendie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Hendie V
With spouse/partner

Nie te sleg nie.

Die ligging en die pad na Bushveld Rose is nie aangenaam nie. Vriendelike diens.

Louis L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
Family with teenagers

Baie rustig met goeie diens.

Ek sal Bushveld Rose aanbeveel vir 'n naweek verblyf. Dit kan ook vir sommige persone werk vir langer vakansies. Ek stel voor die rondawels word weer uitgeverf en die teëls moet nagegaan word. Verder is dit baie lekker verblyf. Die persone verantwoordelik vir die pad na die bestemming sal moet aandag kry, want dit is baie moeilik vir 'n gewone motor om op die pad te ry. Dit is wel geskik vir 'n 4x4 of 4x2 hoë pad clearance voertuig.

Runette V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Runette V
With spouse/partner

Dit was baie lekker en net great baie dankie.

Bushveld Rose is baie mooi en baie netjies en mooi tussen die natuur en baie lekker net om weg te kom van die alledaagse lewe. Dit was regtig great.

Neil M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neil M
With spouse/partner

A lovely stay.

We really enjoyed our visit. Cynthia was so helpful and friendly and gladly went the extra mile. We have never experienced such pleasant contact with any hosts anywhere before. We can really recommend Bushveld Rose for a quiet relaxing stay.

Estine G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estine G
With spouse/partner

Baie relaxing!

Dit was 'n baie relaxing ervaring gewees, baie eenvoudig, net wat mens nodig het. Chalet 4 was baie oulik en klein en groot genoeg vir wat ons daar wou doen. Baie impressed met ons eie tuintjie wat ons het. Die diens was uitstekend. Ons het twee keer hulp nodig gehad met iets en die eienaars help waar hulle kan. Daar was net twee klein goedjies wat ek sal noem wat dalk aan gewerk kan word: Chalet 4 se stortkop is vreeslik laag. Ons het nie regtig plek gehad om ons hare te was nie. Kon net afspoel. En as die terrein dalk meer aandag gegee word om die "landmyne" te verwyder, sal dit ook voordelig wees tot mense wat daar rondloop. Maar anders is dit 'n baie nice plek om in te wees.

Neels H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Neels H
Family with teenagers

Very nice, quiet and peaceful and had everything we needed.

We had a lovely stay and the unit was clean and tidy. The silence was lovely. Cynthia receives you kindly and received us warmly and the youngest visited the farmer and the dogs. If they can only look at a separation of the main house for a little more privacy when sitting outside and a clean braai on arrival (cigarette stumps) it will be great.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie lekker gebly, stil en rustig en het alles wat ons nodig gehad het.

Ons het lekker gebly en die eenhied was skoon en netjies. Die stilte was heerlik. Cynthia ontvang jou vriendelik en het ons hartlik ontvang en die jongste het gekuier met die boer en die honde. As hulle net kan kyk na 'n skeiding van die hoofhuis vir 'n bietjie meer privaatheid as jy buite sit en 'n skoon braaier by aankoms (sigaretstompies) sal goed wees.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Desire M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Desire M
With spouse/partner

Gerieflik en rustig.

Netjies, skoon en baie vriendelik.

Jan S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan S
On business

Rustige plaas atmosfeer.

Ideaal vir wat ek in gedagte gehad het. Was daar vir skiet kampioenskappe en dit was rustig en lekker naby die bane.

Maria L - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria L
With friends

Dit was aangenaam en die omgewing is beeldskoon en rustig.

Die kamers is baie netjies en ingerig met als wat jy moontlik kan nodig hê vir 'n naweek se wegkom uit die stad. Die omgewing beeldskoon.

Skhu M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Skhu M
With spouse/partner

Peace of mind.

Great and very welcoming reception from Cynthia. The place has a country feel yet has most urban amenities. The unit was reasonably sized and very clean. Personnel was quite friendly and very much human for Gauteng. I enjoyed my stay. Tip: From the main road, it may be difficult to spot the side road junction - although the Zulu shield is used as a landmark.

Liezl V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl V
Family with young children

It was wonderful.

Haven't experienced such hospitality in a long time. The weather was not wonderful, but the accommodation was great.

This review has been translated, click here to view the original version.

Dit was wonderlik.

Ek het lanklaas in my lewe soveel gasvryheid teëgekom as wat ek by Bushveld Rose ondervind het. Die weer was nie wonderlik nie, maar die verblyf was regtig great.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Stephanie V - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Stephanie V
Family with teenagers

Baie slegte ondervinding.

Bushveld Rose sal ek vir niemand aan beveel nie. Die pad is baie lelik, die plek is verwaarloos, groot honde, trap in die honde mis, rondawels se beligting is swak/kussings swak gehalte, beddegoed swak gehalte/geen lakens net paslakens. Min water en die stort water orals behalwe in stort/toilet bak lek.

Bushveld Rose's response

Thank you for your response. It is a pity that you did not lodge any complaint directly with us while you were here as we would have gone the extra mile (like always) to remedy the situation and to make sure that our guests are satisfied. Kindly accept our apologies.

Bushveld Rose
Jacques W - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques W
With spouse/partner

As jy jou van die wêreld wil afsny, is dié jou plekkie om by te gaan ontspan. Fantasties.

Dit is 'n baie lekker plekkie. Regtig baie geniet. Dit is die moeite werd. Baie dankie Bushveld Rose.

Bernadette V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Bernadette V
With spouse/partner

Slordig, geen krag nie.

Daar was geen krag nie, hulle het vergeet om die krag aan te sit by die hoofhuis. Honde mors die hele wêreld vol en daar is geen asblikke om die vorige aand se braai-as in skoon te maak nie. Daar is geen manier wat mens kan rondloop en die omgewing kan besigtig nie. Met aankoms was daar geen ontvangs nie, ons moes rondloop en soek na iemand om ons te kom help. Dit was dieselfde met vertrek, weer geen persoon te vinde by ontvangs nie.

Bushveld Rose's response

Thank you for your honest response. It is a pity that you did not lodge the complaint directly with us while you were here as we would have gone the extra mile (like always) to remedy the situation and to make sure that our guests are satisfied. Kindly accept our apologies.

Bushveld Rose
Marie D - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marie D
With spouse/partner

Rustig en lekker privaat!

Ons het die plek geniet. Die rustigheid was ongelooflik en dit het gevoel asof ons in die bosveld is. Die chalet is pragtig binne, lekker ingerig, groot en gemaklik.

Mike M - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mike M
With spouse/partner

Nice and quiet.

The place is still new, but it's good for relaxing, especially if you want to be away from Jozi.

Patrick M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Patrick M
Family with young children

Excellent customer service.

Just few things to consider for adding for the future: Hangers in the wardrobes and towels in the bathrooms. A lovely stay otherwise.

From R500
per night (sleeps 2)
From R500
per night (sleeps 2)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R500
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Sefako Makgatho Road, Elandshoek, Cullinan Pretoria, 1000, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4ZDY3NmExLTVhNzYtNGRhNC05NjUzLTcyOTA5MDg0Y2Q3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (sleeps 2) 23 5 1 5 Sefako Makgatho Road Elandshoek 1000 Gauteng 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.695371727658 28.474568277597
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com