Buttons Too
Review Summary
Simon B - Dec 2020
Overall score
Vriendelik, hulpvaardig.
Theresa M - Jan 2020
Overall score
Baie gerieflike verblyf by Buttons Too.
Gert B - Dec 2019
Overall score
Very nice stay. Ron is a nice host. Fan would've been nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly. Ron is 'n gawe gasheer. 'n Waaier sou gehelp het vir die hitte.
Ons het lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Gert,
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Jou opmerking oor die waaier is met dank ontvang en daar is reeds daaraan voldoen.
Ek vra om verskoning dat ek nie self daaraan gedink het nie want die afgelope tydjie is dit ontsettend warm hier op Despatch.
Ek kon vir julle die waaier gegee het wat ons gebruik as ek net daaraan gedink het.
Ons is baie bly dat julle steeds lekker by ons gekuier het.
Vriendelike groete,
Ron en Barbara
Edith A - Sep 2019
Overall score
Awesome.
Buttons Too's response
Hi Edith,
Had no choice but to treat you well. Afraid of your "lil Ninja" Just joking!!! ;-) But jokes aside you can, and I am certain that you are, be very proud of her. Wow! at age nine, springbok colours in karati!!!
And it was great chatting to you about my old hometown and Barbs' Graaff-Reinet.
We are looking forward to your next visit.
God bless,
Ron and Barbs
Amelda V - Apr 2019
Overall score
Excellent.
Buttons Too's response
Dear Amelda,
It was great having you guys here even if it was for only one night. You definitely need to chat to your friends and relatives here in Despatch and tell them to hurry up and arrange another birthday party!
Also, thanks for leaving the unit so spotlessly clean! You really are model guests!
Blessings,
Ron and Barbs
Angelique E - Apr 2019
Overall score
Bekostigbaar, en baie lekker no hassle verblyf.
Read moreButtons Too's response
Dear Angelique,
Thank you so much for the wonderful review. Actually, Barbs made me read it outside. She said that if I read it inside I would never get through the doors again! Jokes aside, you guys were without a doubt perfect guests and your daughter kept the Buttons reputation high - ee only accommodate winners! And you are indeed winners!
Blessings,
Ron and Barbs
Louise O - Jan 2019
Overall score
Very hospitable service! We were greeted with a lovely spaghetti bolognese meal when we arrived.
Buttons Too's response
Hi Louise,
So nice of you to give us a 5-star rating. We try our very best to lie up to our motto: 5-Star Service @ 1-Star Rates and the spaghetti was only a pleasure. Both Barbs and I believe that when you have been on the road for a long time you are too tired to want to cook and usually you've had enough pies and take-aways by then, so a meal on the house is the least that we can do. The fact that it was hubby's favourite, well that was just luck!
Please come again.
Blessings
Ron & Barbs
Hester K - Sep 2018
Overall score
Gerieflik.
Buttons Too's response
Beste Corrie,
Baie dankie vir die goeie terugvoer en ook vir jul lekker gesels. Julle is almal 5-ster gaste wat altyd welkom sal wees by Buttons.
Groete,
Ron en Barbs
Hugo S - Sep 2018
Overall score
Aangenaam en vriendelik, jammer was net so kort.
Elize H - Jun 2018
Overall score
Rustig.
Buttons Too's response
Hi Elize,
Baie dankie vir jou pragtige terugvoering. Dis 'n riem onder die hart om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het. Julle was so besig met die reelings vir die troue dat julle skaars grond gevat het en ek glo dat Sondag se bietjie terugstaan en ontspan was welverdiend.
Vriendelike groete,
Ron en Barbs
Henry T - May 2018
Overall score
Clean, neat and friendly hosts whom went out of their way to make our stay nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en vriendelike gasheer/-vrou wat uit hulle pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.
Puik diens en ondersteuning selfs buite die standaard gastehuis-dienste.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Henry, kan net jy wees wat so 'n goeie resensie vir ons gegee het. Jy verdien beslis van die tuisgemaakte varkwors en boerewors.
Groete,
Ron
Rowena K - Nov 2017
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Puik, baie gasvry, netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Rowena,
Thanks so much for the very nice review. We try our best to give 5-Star service at 1-Star rates.
Blessings,
Ron and Barbs
Kevin P - Sep 2017
Overall score
Fantasties.
Buttons Too's response
Baie dankie, Kevin en Susan.
Die Here seën ons waarlik met gaste soos julle. Geniet die res van julle vakansie en ry veilig.
Tot weer siens
Groete
Ron en Barbara.
Amanda H - Sep 2017
Overall score
Uitstekend.
Buttons Too's response
Goeiedag Amanda,
Baie baie dankie vir the uitstekende terugvoering. Ons is baie bly dat julle ons ou plekkie geniet het. Ons probeer om ons leuse te volstaan. Baie dankie vir die mooi skoon toestand waarin julle die woonstel gelaat het. Dit is ietwat buitengewoon, daarom kan ek vir julle uitstekende gaste noem, en voluit 5-sterre toeken.
Baie groete,
Ron en Barbs
Samonique N - Jun 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was baie lekke om daar tuis te gaan. Dit voel letterlik soos jou tuiste. Baie goeie diens en die gasvryheid onbeskryflik. Ek sal enige tyd weer daar tuis gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Ai Samonique, ons is baie bly dat julle hier so tuis voel en sien daarna uit om julle weer en weer welkom te laat voel in jul "home from home" in Despatch.
Baie dankie en seënwense,
Ron & Barbs
Hilgarth K - May 2017
Overall score
Friendly service, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike diens, netjiese plek.
Ons was as gesin in Depatch vir 'n troue. Buttons was naby die onthaal. Baie gawe eienaars en netjiese eenheid met alles wat ons nodig gehad het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Malinda,
Baie dankie vir jou mooi terugvoering met bate van jul tydjie by ons. Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang en ons sien julle graag weer.
Baie groete, seënwense, Ron en Barbs.
Leon T - Apr 2017
Overall score
Baie gerieflik en skoon.
Buttons Too's response
Hi Leon, baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het. Dit is 'n riem onder die hart dat ons nog 'n tevrede familie kon akkommodeer. Uit eie ondervinding, na meer as 25 jare op die pad, het ons geleer wat alles nodig is en ons het ons uiters bes probeer om in alles te voorsien wat ons gaste se verblyf meer aangenaam en gemaklik sou maak. Die gratis Wi-Fi en volle DStv is maar deel daarvan, nes die wasmasjien, waspoeier en versagmiddel ensovoorts. Dankie dat julle by ons oornag het en dit is ons opregte hoop dat dit nie die laaste keer sal wees nie. God seën, Ron en Barbs.
Annatjie H - Nov 2016
Overall score
Clean and neat, and friendly owners.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en netjies, en vriendelike eienaars.
Lekker gebly. Skoon en netjies. Gawe eienaars. Hulle loop beslis die ekstra myl.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Annatjie,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons probeer om by ons leuse te bly: "Vyf-Ster Diens @ Een-Ster Tarief" En dis mense soos julle wat dit so lekker maak om in die akkommodasie bedryf te wees.
Vriendelike groete,
Ron & Barbara
Lente W - Sep 2016
Overall score
Pleasant, friendly and hospitable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam, vriendelik en gasvry.
Van die ontvangs totdat ons vertrek het was alles baie aangenaam. Baie dankie. Indien ons weer in daardie rigting is sal ons weer daar aandoen! Dankie vir mooi musiek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Buttons Too's response
Hi Lente,
Baie dankie vir die mooi woorde, en julle is altyd welkom; veral my ou maatjie. En volgende keer moet hy beslis 'n duik in die swembad geniet!
Blessings,
Ron en Barbs
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Louw Wepener Street, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Eastern Cape
- All ages welcome