The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at By-Die-Koppie Guesthouse | TravelGround
+17

By-Die-Koppie Guesthouse

63 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 63 reviews for By-Die-Koppie Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.8/5
Junaidon M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Junaidon M
With friends

Lekker en uitstekend.

Alles was gerieflik ons het dit geniet. Sal enige tyd weer gaan.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Junaidon. Dit was n plesier om jul hier te ontvang

By-Die-Koppie Guesthouse
Leon J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon J
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Die gasvrou is 'n sprankel persoon en het ons verblyf aangenaam gemaak.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Leon. Is bly jul het jul verblyf geniet. Hoop ons sien jul gou weer. Dit was heerlik om jul te ontmoeg

By-Die-Koppie Guesthouse
Johan D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan D
With spouse/partner

Uitstekende verblyf.

By-Die-Koppie was uitstekende verblyf. Die kamer was gerieflik en skoon en smaaklik gemeubileer. Dalene is 'n wonderlike gasvrou en het ons vriendelik verwelkom en onmiddellik tuis laat voel. Sal die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Johan vir jul waardering. Dit was heerlik om jul te ontvang. Karoo groete, Dalene.

By-Die-Koppie Guesthouse
Rienie D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rienie D
With spouse/partner

Rustig en lekker.

Baie vriendelik ontvang en als was skoon en netjies.

Gary T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary T
Family with young children

Bo verwagting.

Die beste plek waar ons al gebly het!

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Gary.

By-Die-Koppie Guesthouse
Tracy O - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy O
Family with teenagers

Die gasvrou was fantasties. Al die eet plekke genoem, waar ons ontbyt kan kry ens. Dit was 'n onbeplande kuier, sy het vir ons selfoon charges geleen. Baie aangenaam.

Ons het baie lekker gebly.

Stacey S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stacey S
With spouse/partner

Fantastic.

We were welcomed. Place is fantastic. Tranquil and people are friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Ons was verwelkom. Plek slaap fantasties. Rustig en mense baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Stacey. Dit was regtig 'n voorreg om jul as ons gaste te ontvang en te leer ken.
Liefde-groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Amanda S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
Family with teenagers

Puik diens en waarde vir geld.

Dit is 'n lieflike gastehuis en die gasvrou is ongelooflik gasvry. Heerlik geslaap en alles wat ons nodig gehad het was daar. Ook heerlike beskuit. Sal enige tyd hierdie gastehuis aanbeveel en sal vir seker weer daar oorslaap.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Wow! Baie dankie Amanda. Was heerlik om jul te ontmoet.
Liefdegroete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Leana S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana S
Family with young children

Fantasties en wonderlike mense, so skoon en netjies.

Wonderlike plek, ons sal beslis teruggaan.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Leana,
Was heerlik om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.
Groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Peet D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peet D
With spouse/partner

Aangenaam, professioneel, vriendelik en skoon en netjiese geriewe.

Dit is net 'n lekker plek om te bly vir die omgewing van Prins Albert. Sal maklik weer daar kan bly.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Hi Peet
Baie dankie vir jou positiewe opmerking. Jammer ons het jul gemis ....

Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Hannelie A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannelie A

Skoon, netjiese akkommodasie.

Wat ons eerstens opgeval het toe ons arriveer was hoe netjies en skoon dit is. Theresa het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en my dogtertjie het nie laat wag op haar om in die swembad af te koel nie. Ons het gestap na die Swartberg Hotel vir aandete aangesien dit naby genoeg was. Heerlike beskuit saam koffie is vir ons gelos.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Hannelie, vir jou positiewe terugvoer. Hoop ek kan jul vkg keer ontmoet. Geseënde 2020 vir julle.
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Hesta V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hesta V
With friends

Heerlik, pragtig, baie ekstras, billike prys.

By-Die-Koppie Guesthouse is baie gerieflik, lekker groot kamers, daar is baie aandag gegee aan dinge wat dit vir die gaste so gerieflik as moontlik maak. Baie vriendelike diens. Definitief 'n wenner.

Rudolph B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudolph B
With spouse/partner

‘n Goeie begin.

Dankie Dalene vir julle gasvryheid. Dit is ‘n lieflike bestemming en die perfekte begin tot ons vakansie. Dit is rustig, goed ingerig en die uitsig op julle koppie teen skemertyd het dit net nog soveel meer besonders gemaak. Hoop ons sien julle gou weer.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Hi Rudolph
Ja, die koppie is pragtig. Jammer jul het nog die droogte getref. Ons het heerlike reën gehad en die granaatbosse blom nou pragtig. Ek is bly jul het jul verblyf geniet. Groete, Dalene.

By-Die-Koppie Guesthouse
Dale M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dale M
With spouse/partner

Excellent customer service and neat rooms.

Dalene was extremely friendly. She made us feel welcome and helped with restaurant recommendations as well as activities. The room was neat and tidy, and tastefully decorated.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Thank you so much Dale!

It was a privelige to meet you!

Kind regards
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Hella D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hella D
With spouse/partner

Outstanding.

Outstanding service and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Uitstekende diens en waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Hella,

Was lekker om jul te ontmoet en te ontvang.

Vriendelike groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Elizma B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma B
With spouse/partner

Oornag op pad Paarl toe.

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Sal vir seker weer van By-die-Koppie se dienste gebruik maak.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Elizma
Hoop ons sien jul gou weer.
Vriendelike groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Fred K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred K
With spouse/partner

Gerieflik en netjies.

Van aankoms tot vertrek was dit 'n aangenamer ervaring. Die dorp en gastehuis is baie netjies en voldoen aan alle verwagtings. Baie vriendelike ontvangs deur die eienaar, Dalene, wat moeite gedoen het met ons ontvangs en het ons dadelik tuis gevoel. Die kamer en badkamer was besonder netjies, skoon en baie gerieflik. Wat 'n pragtige goedversorgde dorpie. 'n Juweel in die Karoo.

Wilma C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma C
With spouse/partner

Snoesig.

Absolute goeie waarde vir geld. Lekker beskuit gekry elke oggend. Alles is baie mooi skoon en netjies.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Dankie Wilna.
Ek is bly jul het jul verblyf en Prins Albert geniet. Dit was lekker om jul te ontmoet.

Liefde-groete

Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Nick V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick V
With spouse/partner

Was absolutely fantastic. Will definitely stay there again!

The swimming pool was heavenly with the days where the temperature was in the middle 30's!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties gewees. Sal definitief weer daar bly!

Die swembad was hemels met die dae waar die temperatuur in die middel 30 was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Hi Nick
Ek is bly jul het nie verswelg in die hitte nie. Ek is ook baie bly jul het jul verblyf geniet.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Gabi W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gabi W
Family with teenagers

Lovely venue.

It was incredibly hot and windy on our visit. The pool was a godsend! Lovely well appointed rooms.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Thanks Gabi. Sorry we missed you
Kind regards
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Hantie P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Hantie P
With spouse/partner

Rustige en stylvolle verblyf.

Baie lekker blyplek. Dit was gerieflik en ruim. Veilige parkering is 'n aanbeveling.

Niel V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niel V
With spouse/partner

Unbelievable! Breathtaking! Remarkable!

A piece of heaven in the Karoo!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik! Asemrowend! Merkwaardig!

'n Stukkie hemel in die Karoo!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Neil baie dankie vir jul mooi en vriendelike resensie. Dit was heerlik om jul te ontmoet. Ek weet al jul planne vir die toekoms gaan mooi uitwerk net soos dit moet. Geniet die res van jul vakansie.
Oom Riaan en tannie Dalene.

By-Die-Koppie Guesthouse
Julia H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julia H
With friends

Lovely stay, stylish and well-equipped accommodation.

Friendly reception with excellent facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gekuier, stylvolle en goed toegeruste akkommodasie.

Vriendelik ontvang met uitstaande geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Hello Gert, Julia en al die vriende

Baie dankie vir die mooi review. Hoop ons sien julle gou weer vir ñ lekker vertoning in die showroom en sommer ook die leesfees.

Was heerlik om julle te ontvang!

Groete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Paul D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Paul D
With spouse/partner

Baie netjies en modern.

Baie gawe blyplek, netjies en modern, vriendelike en behulpsame gasvrou en egpaar.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Paul. Hoop jou fiets was toe skoon genoeg en dat dit baie goed gegaan het met die fietsrit.

Groete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Sw V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Sw V
With spouse/partner

Aangemame oorblyfplek met 'n vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Ons het heerlik oornag en gerus. Net jammer dat ons as gevolg van omstandighede buite haar beheer, nie die vriendelike gasvrou kon ontmoet nie. Maar sy het ons as vreemdelinge met al haar sleutels vertrou. Baie dankie.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Stephanie. Hoop ons kan 'n volg keer ontmoet.

Groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Elsolique B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsolique B
With spouse/partner

Just what you need for an overnight stop and has all the necessities.

By-Die-Koppie Guesthouse is ideal for an overnight stop and one needs nothing more. We had a warm bed in a beautiful and clean room. The lady whose place it was, was also very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net wat jy nodig het vir oornag en voldoen aan alle basiese behoeftes.

By-Die-Koppie Gastehuis is ideaal vir 'n one night stay en het mens nie meer nodig nie. Ons het heerlik warm geslaap in 'n pragtige en skoon kamer. Die dame wie se plek dit is was ook baie vriendelik en hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hedley T - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hedley T
With spouse/partner

Very comfortable and friendly.

Our room was very comfortable and our host extremely friendly. We were made to feel right at home. The Gin Bar that was recommended for dinner was value for money and food delicious. We will be back.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Thank you Margaret.
I'm glad you enjoyed your stay. It would be nice to see you again.

Kind regards,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Why D - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Why D
Individual traveler

Very friendly welcome and great facilities.

Great accommodation and warm welcome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike ontvangs en lekker fasiliteite.

Lekker verblyf en vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Why. Was heerlik om jou te ontmoet.
Vriendelike groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Jaco K - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco K
Individual traveler

Very comfortable.

Got more than I expected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflik.

Ek het meer gekry as wat ek verwag het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Jaco. Ons waardeer dit.

Vriendelike groete

Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Chris P - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris P
With friends

Heerlik gebly.

Gasvrye ontvangs. Skoon en netjiese akkommodasie. Sal weer daar gaan bly.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Chris! Was 'n plesier om jul te ontvang. Hoop jul toer verder was heerlik.

Groete
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Letitia K - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letitia K
With friends

Presies wat ons benodig het.

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Goeie waarde vir geld, sal By-Die-Koppie Guesthouse hoog aanbeveel as 'n oornagbestemming.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Leatitia
Was regtig ñ voorreg om jul te ontmoet.
Hoop jul het die res van jul vakansie baie geniet.
Liefdegroete
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Elize W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize W
Family with young children

Huis weg van huis!

Skoon, netjiese kamers, baie vriendelike hulp en diens. Eienaars loop die eksta myl om waarlik hul gaste welkom en tuis te laat voel. Sal definitief almal aanbeveel om Tannie Daleen en Oom Riaan te ontmoet. Sien volgende jaar.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Elize.
Is soo bly julle het jul verblyf geniet.
Sien uit om jul weer volgende jaar te ontvang.
Liefdegroete
Tannie Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Martin V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin V
With friends

Baie goeie bekostigbare verblyf.

Pragtige gastehuis wat aan al jou behoeftes voldoen. Goed toegerus en eienaars is besonder gasvry en hulpvaardig. Sal weer daar tuisgaan en hopelik nie net oornag nie.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Martin! Dit was lekker om julle hier te ontvang. Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Brenda N - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Brenda N
With spouse/partner

Heerlike, unieke gastehuis in mooi Prince Albert.

Goeie ligging naby hoofstraat, maar rustig en naby Swartbergpas-ingang na mooiste gedeelte van die pas. 2 kamers wat dieselfde badkamer deel, ons was alleen so nie probleem nie, maar sou ongemaklik wees as ons saam met onbekende mense deel. Wonderlike aand gehad en die stilte van laatmiddag tot die oggend geniet.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Brenda! Is bly jul het jul verblyf geniet. Wil net noem dat dit ñ eenheid is met 2 kamers en ñ badkamer. Dit is vir ouers met kinders. Dus sal vreemde mense nooit deel nie. Nogtans bly jul het die plattelandse stilte geniet. Boonop was dit volmaan.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Chris B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris B
On business

Baie rustige blyplek na 'n dag se werk.

Almal laat jou baie tuis voel, baie rustige atmosfeer, dit voel vir my asof ons almal baie jare lank al vriende is.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Beste Chris,

Baie dankie, dit was baie lekker om jou weer te sien.

Groete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Derek C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Derek C
With spouse/partner

Perfect stop over before the gravel passes.

Unit was perfect, but the only exception is poor ventilation. Unit is stuffy and hot with windows closed, but the mozzies carry you away if the door or windows are left open. Either way an exceptional experience.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Derek, thank you for your review.
I am so sorry about the heat. I've bought new, stronger fans and hope that together with the ceiling fans it will help next time.

Kind regards,

Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Heather D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather D
With spouse/partner

Ongelooflik lekker.

'n Onvergeetlike gastehuis met baie vriendelike mense. Sien julle weer.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Heather. Was lekker om jul te ontvang. Sal jul graag weer ontvang.
Geniet die res van jul vakansie.

Liefdegroete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Janet V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janet V
With spouse/partner

Baie lekker gebly. Pragtige plek.

'n Pragtige plek en baie gerieflik. Lekker oornag daar.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Janet vir jou positiewe terugvoer. Is bly jul het jul verblyf geniet.
Geniet die res van jul vakansie.
Vriendelike groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Tanya B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya B

Uit die boonste rakke.

Ons het toer gedoen van Klein Karoo en Kaap, en van al die plekke wat ons gebly het is By die Koppie ons gunsteling blyplek. Dalene het ons nie net vriendelik verwelkom, sy het ons onnodige reis na vyplaas gespaar, want dit is nie vyseisoen. Nie paar minute later het sy vir ons vye en marmelades gereël wat ons by plaas wou koop. Die kamer is smaakvol, netjies en gemaklik. Die kuier area was vreeslik lekker en het meeste van ons tyd daar gespandeer. Ek verlang nie huis toe nie. Ek verlang na By die Koppie. Dalene weet ook wat in haar dorp aangaan en wat besienswaardig is om te gaan sien/doen.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Liewe Tanya en Elbie
Baie dankie dat jul al die klein dingetjies so waardeer het. Dit was regtig vir ons n voorreg om jul te ontmoet. Hoop ons sien gou weer.
Liefdegroete
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Chris B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Chris B
On business

Very very pleasant.

Friendly reception. I felt at home right away. The rooms were very comfortable and extremely clean. I will definitely recommend Bij-Die-Koppie to any prospective guest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie baie aangenaam.

Vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Kamers baie gerieflik en uiters skoon. Ek sal beslis By-Die-Koppie aanbeveel vir enige voornemende gas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Chris. Was 'n voorreg om jul te ontvang.
Groete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Emmie F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Emmie F
Family with teenagers

Pretty and neat place, friendly and helpful people / service. It was nice.

See rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi en netjiese plek, vriendelike en behulpsame mense/diens. Dit was aangenaam.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie, Emmie. Ek is bly julle het jul verblyf geniet.

Vriendelike groete,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Elsabe C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsabe C
Individual traveler

My korrespondensie via LekkeSlaap en later ook persoonlik met By-Die-Koppie was uitstaande.

Ek het die bespreking gemaak vir die predikant wat ons seun getrou het. Die transaksie het so maklik en vriendelik verloop. Dalene het haar hulp aangebied en later met persoonlike kommunikasie seker gemaak als is perfek. Sy het geen probleem gehad om die predikant voor die inboektyd te akkommodeer nie. Ek sal enige tyd weer van hulle gebruik maak en as ek self moet oorbly, By-Die-Koppie uitprobeer.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Elsabe. Dit was 'n groot plesier om julle van hulp te wees en 'n voorreg om Ds. Theuns te ontmoet.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Memry L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Memry L
With friends

Eienaars was baie gasvry en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Plek was uiters netjies.

Die plek is pragtig, baie netjies en die eienaars is baie gasvry. Die kamers is heerlik warm in die winter met die middagson. Ook ruim onthaalplek waar ons kon braai en kuier. Ons sal weer terugkom en ander aanbeveel om daar tuis te gaan.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Memry! Dit was heerlik om jul te ontmoet.
Groete
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Coretha A - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coretha A
With spouse/partner

Peaceful, convenient, enjoyable.

Owners are comfortable and hospitable. They make their guests feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, gemaklik, genotvol.

Eienaars is gemaklik en gasvry. Hulle laat hul gaste tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Coretha,
Was heerlik om julle te ontmoet. Ons laat weet as die Swartbergpas oop is.
Groete,

Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Riëtte B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riëtte B
With spouse/partner

It was a great experience, lot's of little treats!

We loved the old world theme and ambiance, we even put a few of the decor ideas in our luggage

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike ervaring vol bederfies!

Ons was mal oor haar ouwêreldse tema en gevoel en het sommer 'n hele paar idees saamgebring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jasper M - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jasper M
With spouse/partner

Lovely, peaceful place.

Daleen and Riaan are very pleasant people and we really enjoyed our stay. We were also made to feel really welcome. Thanks for your hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike, rustige plek.

Daleen en Riaan was baie aangename mense en ons het ons verblyf by hulle baie geniet. Ons ook baie welkom laat voel. Dankie vir julle gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Otto V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Otto V
Individual traveler

Wonderful hospitality and accommodation.

Had a great stay at Dalene and her husband's place. They could really not have done more for me. The accommodation was wonderful and very comfortable. Easy to walk to town from here.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike gasvryheid en verblyf.

Het so lekker by Dalene en haar man gebly. Hulle kon regtig nie meer vir my doen. Die verblyf was wonderlik en baie gemaklik. Maklik om dorp toe te loop van hier af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Otto baie, baie, dankie vir al die waardering wat jy wys. Dit was vir ons heerlik om jou te ontvang. Hoop ons sien jou spoedig op een van jou boottrips.
Groete,
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Riana D - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D
With spouse/partner

Vriendelik verwelkom, kamers netjies, skoon en dekor is smaakvol.

Dalene is 'n fantastiese gasvrou. Kamers is gerieflik en skoon. Enigste probleem wat in die toekoms 'n probleem kan wees is dat daar nie lugverkoeling in die kamers is nie maar met die waaier wat verskaf is het dit die ergste hitte gebreek. Glo in die wintermaande sal dit 'n ideale plek wees om oor te bly.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Riana,

Ons is baie bly julle het jul verblyf hier geniet. Jammer oor die hitte. Hoop ons sien julle gou weer as dit koeler is.

Was heerlik om jul te ontmoet. Geniet al julle trips, ons is jaloers.

Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Peet K - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet K
With spouse/partner

Besonderlik aangenaam.

Pragtige plekkie met aangename gasvrou - Dalene en haar man Riaan. Vriendelike behulpsame mense met 'n netjiese gastehuis.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Peet, vir die mooi woorde.

Dit was 'n plesier om jul te ontvang en regtig 'n voorreg om jul te ontmoet.

Karoo groete
Dalene en Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Isma H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isma H

Pleasant, relaxed atmosphere.

We had a pleasant stay. The swimming pool and social area was a bonus in the heat. Air-conditioners in the rooms would have been nice, seeing as the fans didn't make much of a difference. Prince Albert is beautiful and definitely worth a visit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, lekker ontspanne atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Die swembad en ontspannings area was 'n bonus in die hitte. Lugreëling in die kamers sou welkom gewees het, aangesien die waaiers nie regtig 'n groot verskil maak nie. Prins Albert is pragtig en 'n kuier werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Isma. Ja, die hitte is 'n probleem.
Dit was lekker om jul te ontmoet.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Karen G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen G
On business

Home away from home! For sure!

Thank you to Dalene and her husband for making us feel so welcome, such sincere people. It feels like I got new family members. Spent the night in a lovely, neat, clean room. Had a wonderful meal! Thanks so much, Dalene, for organising breakfast and dinner for us. Now I know where to come when I visit that area in the future. Beautiful place with beautiful people!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Home Away From Home! Verseker!

Baie dankie aan Dalene en haar man wat ons so welkom laat voel het. Dis nou opregte hartsmense. Voel of ek nuwe familie bygekry het. Heerlik oornag in 'n pragtige, netjiese skoon kamer. Heerlik geëet! Baie dankie dat jy vir ons so goed was om aandete en ontbyt te reël Dalene. Ek weet waar ek in die toekoms gaan oornag as ek julle kant toe kom. Pragtige plekkie met pragtige mense!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Karen
Dit was vir ons so lekker om jul te ontvang en te leer ken.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ek waardeer dit baie.
Liefde

Tannie Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Arnel V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnel V
With friends

Excellent - 5 star.

Truly pleasant accommodation. Unbelievable facilities. I can definitely recommend it. This place gets a 5 star rating in my books.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties 5 sterre.

Dit was regtig 'n baie aangename verblyf. Ongelooflike fasiliteite. Ek kan dit net aanbeveel. Ek gee die plek 5 sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie, baie dankie Dippies.

Ons waardeer jou positiewe terugvoering.

Ons hoop dat ons julle gou weer sal sien.

Vriendelike groete,

Dalene.

By-Die-Koppie Guesthouse
Pieter E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter E
With friends

Had a lovely evening.

We had a nice stay in this clean and tidy place. We had the entire house for ourselves and the swimming pool saved us from the heat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike aand geniet.

Ons het baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese plek. Die hele huis vir onsself gehad en die swembad het ons gered van die hitte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Pieter vir die positiewe terugvoering. Dit was 'n plesier om jul te ontvang.

Vriendelike groete

Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Francois M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Francois M

Net een nag oorgebly en dit was heel aangenaam.

Goedversorgde gastehuis. Eienaars baie gasvry. Heerlike kuierarea in sitkamer. Hartlike akkommodasie wat ek sterk wil aanbeveel. 'n Mens voel onmiddellik tuis as jy daar aankom. Die gebrek aan venters in die slaapkamers kan vir sommige gaste 'n probleem wees. Om die buitedeur na die binnehof te laat oopstaan vir vars lug is na my mening nie 'n goeie idee nie. Dis onveilig en ontneem 'n mens jou privaatheid. Vir ons was dit egter nie nodig nie. Die probleem kan dalk opgelos word deur van die ruite in die deure met louvre-panele te vervang.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Francois vir jou aanbeveling. Dis definitief iets waaraan ons sal aandag gee.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Elsabe S - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elsabe S
With spouse/partner

Ons sou graag nog 'n dag wou vertoef het.

Baie dankie vir 'n heerlike wegbreek na 'n baie mooi deel van ons land. Ons het lekker gekuier en die gasvryheid van Dalene en haar man was onverbeterlik. Alles van die beste vir die toekoms.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Elsabe vir jou positiewe terugvoer. Hoop ons sien jul gou weer. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Jeff R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeff R
With spouse/partner

Very relaxing, easy going, yet very effecient hosts.

The room was very comfortable. Bathroom, even though separate, is lovely and also private. Garden leading off the rooms is beautiful. Lounge and relaxing areas are also very comfy.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Thanks Jeff for your positive review. We apreciate it. It was such a pleasure to meet you. We hope to see you again.
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Maliney B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maliney B
With spouse/partner

Rustig.

Ons het ons verblyf verskriklik baie geniet. Ons sal definitief weer prins Albert besoek en weer by 'By die koppie' vertoef. Die eienaars was vriendelik en gasvry. Ons verblyf was net te kort.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Baie dankie Maliney vir jul positiewe terugvoer. Dit was vir ons heerlik om jul te ontvang en n voorreg om te ontmoet.
Sien weer!
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Fransa B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransa B
Family with teenagers

Pragtige gastehuis met baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie lekke geslaap hier! Dis 'n pragtige gastehuis- die fotos op die webwerf doen nie die plek gestand nie, want dis baie mooier as op die fotos! Tannie Dalene is dierbaar! Mens voel soos familie binne sekondes na jy gearriveer het.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Fransa,
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om julle By-die-koppie te ontvang.
Vriendelike groete,
Tannie Dalene en oom Riaan

By-Die-Koppie Guesthouse
Linda W - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Linda W
With spouse/partner

Safe & peaceful.

Warm welcome, clean & safe.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Linda,
Thank you for your positive response.
Regards,
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Abraham V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Abraham V
Family with teenagers

'n Netjiese gastehuis wat volledig toegerus en goeie waarde vir geld is.

Die ontvangs en gasvryheid het ons verblyf nog meer aangenaam gemaak.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Martie
Baie dankie vir jou positiewe reaksie. Waardeer dit opreg. Heerlik om sulke gaste te ontvang.
Lieflike week vir jou!
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Donna C - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donna C
With spouse/partner

Dit voel amper soos my eie huis.

Baie beïndruk met die netheid van die verblyf en vriendelikheid en gasvryheid van Dalene. Sal beslis By-Die-Koppie aanbeveel.

By-Die-Koppie Guesthouse's response

Donna, baie baie dankie vir die mooi kommentaar. Dit is mense soos julle wat als die moeite werd maak. Waardeer opreg!
Mooi week vir julle.
Groete
Dalene

By-Die-Koppie Guesthouse
Catharina L - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catharina L
With friends

Ongelooflik netjies!

Eienaars was ongelooflik vriendelik en dit het gevoel asof ons by ons eie huis is. Baie gerieflik, kamers en badkamers is skoon en netjies en lekker ruim. Sal verseker weer daar bly met ons volgende besoek.

Judith V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Judith V
With friends

Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie.

Ons kon nie vir beter verblyf gevra het nie. Skoon, netjies en pragtig. Dalene en Riaan is 'n ware gasvrou en gasheer wat ons met ope arms ontvang het. Ons het beslis nuwe vriende gemaak. Dalene het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel en ons het sommer heerlik saam met hulle gekuier. Omdat ons die eerste LekkeSlaap gaste was, het sy ons bederf met 'n geskenkie. By-die-Koppie sal ek met vrymoedigheid aanbeveel. Dankie Dalene en Riaan, ons sien julle beslis weer!

From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
From R600
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Nieuwe Street, Prince Albert, 6930, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyN2UyN2I3LWM4NGEtNDAzNi1hNzI3LWVhOWNjN2IzZGU4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (for 2 people) 63 5 1 5 2 Nieuwe Street Prince Albert 6930 Western Cape 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -33.232868589155 22.030325142089
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!