Duyker Eiland Accommodation at C-Kardoesie | TravelGround
+47

C-Kardoesie

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for C-Kardoesie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Randall A - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Randall A
With spouse/partner

Absoluut fantasties.

Dis definitief huis weg van die huis. Mariette en Chris was so behulpsaam toe ons hulp verlang. Dis rustig en die beste plek om tyd te spandeer met jou lewensmaatjie. Vir haar was dit baie spesiaal. Dankie C-Kardoesie. Ons kom beslis weer kuier.

C-Kardoesie's response

Dankie Randall, dit was heerlik om julle hier te hê. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Weskus groete Henriëtte

C-Kardoesie
Ashlynne P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ashlynne P
Family with young children

Perfect location.

We had a lovely stay at this beautiful establishment.

Lucinda R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lucinda R
With friends

Four days of peace, crashing waves and sunshine.

Had a wonderful stay close to the beach. The peace and tranquility is what was needed before going back to work. The venue was beautiful, comfortable and close to the beach.

Esta B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esta B
Family with young children

Smaakvol gemeubileerde eenheid, baie goed toegerus, nuttige inligting oor omgewing was verskaf.

Ons het so lekker in hierdie pragtige eenheid gebly, baie goed toegerus met alles wat nodig is, en baie meer - spesiale moeite soos die heerlike bottel Weskus-wyn op die tafel, welkom boodskappie op die swartbord, sjokolade op die beddens, het ons baie waardeer, net paar tree se stap tot op die strand, omgewing is lieflik! Ons kon ongelukkig net oornag hierdie keer - mens moet langer hier bly!

Renette V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Renette V
Family with teenagers

Value for money.

We had a very nice stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Ons het baie lekker gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renchia G - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renchia G
With spouse/partner

The name C-Kardoesie should be changed to heaven on earth!

Words are actually impossible to describe our unforgettable experience at C-Kardoesie. The unit is extremely private and situated at the end of Duyker Eiland where you have the sea view from the comfort of your patio and wild small bucks grazing in the bush at the back of the unit. Here you definitely experience the best of both worlds. Henriëtte and Chris were excellent hosts who respected our privacy from day 1. The unit is very well equipped and therefore the constant Stage 4 load shedding did not have any impact during our stay at C-Kardoese at all. Duyker Eiland is very central and close to other places like Paternoster, Velddrif, Vredenburg and Langebaan with just a stone throw away. This was our first visit to C-Kardoesie and will definitely not be the last and we will recommend it to anybody who would love peace and quiet time on the West Cost.

Wenesta O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wenesta O
With spouse/partner

Weskus wegbreek op sy beste!

Wat 'n juweeltjie van verblyf aan die Weskus! Ruim, skoon en toegerus met alles wat nodig is. Henriette het ons met opregte Weskus hartlikheid verwelkom en ons met 'n Weskus wyn en sjokolade bederf. Die strand is net oor die pad en 'n klein sandduin en ons het meestal die hele strand vir ons self gehad. Ons sal beslis net weer by C-Kardoesie bly wanneer ons die Weskus besoek.

C-Kardoesie's response

Baie dankie Wenesta, dit was so lekker om julle te kon ontvang. Mag ons julle sommer binnekort weer sien.

Weskus-groete,
C-Kardoesie

C-Kardoesie
Marinda B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
Family with teenagers

Heerlik!

Ons verblyf by C-Kardoesie was heerlik. Lieflike ligging, net oor die pad en by die see (met die mooiste skulpe!). Die verblyf was uitstaande - pragtige plek, met soveel liefde versier en ekstra goedjies neergesit vir ons, wat dit net nog meer spesiaal gemaak het. Die eienaars is baie gawe mense. Ons sal definitief C-Kardoesie aanbeveel vir familie en vriende.

C-Kardoesie's response

Goeie môre Marinda, baie dankie julle pragtige resensie. Dit was heerlik om julke mooi mense te huisves.

Goeie 2019 vir julle.

Weskus groete Henriëtte

C-Kardoesie
Marguerite L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marguerite L
Family with teenagers

Baie skoon, netjies en smaakvol gemeubileerde verblyf.

Baie netjiese en smaakvol gemeubileerde verblyf naby die see. Die omliggende area is netjies en die strande is pragtig en ongerep. Die een enkelbed in die tweede slaapkamer kort aandag, die matras is baie hard en uitgelê. Sal graag weer van die verblyf gebruik maak. Baie goeie waarde vir geld.

Anna G - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna G
With spouse/partner

Hierdie is 'n keurige plek met 'n besonderse ligging.

Die woonstel met vier beddens en voldoende, netjiese geriewe het 'n see-uitsig en hopelik sal uitbreiding stadig geskied sodat die see-uitsig behou kan word. Die ligging moet seker een van die beste in St Helena wees, want mens het nog die gevoel van oopte en stilte. Van hier kan mens ook maklik by bekende plekke, soos Paternoster, kom.

Anneri V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneri V

Pragtige ligging, warm verwelkoming en great kuier plek vir 'n paartjie van 4 mense.

Henriette en Chris was baie hulpvaardig, vriendelik en gasvry. 'n Besonderse oog vir detail is amazing, selfs in die klein goedjies. Baie netjiese, skoon en gemaklike plekkie. Het baie lekker gekuier. Die gasbraai maak dit baie maklik en vinnig om te braai. Definitief waarde vir geld.

Selene D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Selene D
With spouse/partner

Heaven.

Great stress reliever, no hustle and bustle, beautiful beach and accommodation.

Caroline D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caroline D
Family with young children

Stil wegbreek uit stad.

Ons as gesin het 'n wonderlike tyd gehad. C-Kardoesie het alles gehad wat ons nodig gehad het. Kinders het dit baie geniet. Ons sal definitief weer gaan.

Nadia B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nadia B
With spouse/partner

Privaat en gesellig.

Ons het heerlik en rustig gewoon by die C-Kardoesie.

Mariantha F - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mariantha F
Family with teenagers

Gemaklike en rustige ervaring.

Baie skoon en netjiese verblyf en goed toegeruste kombuis. Sou net graag vooraf wou weet dis 'n gasbraai en nie houtvuur opsie nie. Ons verkies houtvuurbraaie, veral as dit koud is by die see. Gasvrou baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Pragtige omgewing, stilte en uitsig.

was R1 000
From R800
per night (sleeps 4)
was R1 000
From R800
per night (sleeps 4)
was R1 000
From R800
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Duyker Eiland Street, Duyker Eiland, St Helena Baai, 7390, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASoJWNjhb7IPXL769snBCKwXfT4Yq81VV910R14UAyu7Zb6Gaid?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, now From R800  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 10 Duyker Eiland Street Duyker Eiland 7390 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -32.731477689367 17.917558328871
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com