The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at C-SPOT | TravelGround
+11

C-SPOT

22 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 22 reviews for C-SPOT
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Zanli K - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zanli K
With spouse/partner

Heerlike wegbreek!

Ek en my man het saam met my ouers vir die naweek gegaan. Ons het vreeslik lekker ontspan en tuis gevoel. Fantastiese ligging en huis is so goed toegerus. Ons hondjie het die seeluggie en sonnetjie net so geniet. Baie dankie vir die vriendelikheid en ekstra moeite, Naomi! Ons sal jul beslis weer sien!

C-SPOT's response

Net n plesier. Baie dankie vir mooi resensie en jul ondersteuning.
Groete
Naomi

C-SPOT
Fiona S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fiona S
With spouse/partner

Perfekte plek om net rustig te wees.

Waar begin ek? Die plek is pragtig met alles wat mens nodig het vir 'n welverdiende wegbreek. Alles net van die beste, modern, teenaan die see. Dit het ons stoutste verwagtinge oortref. Van die topgehalte linne tot die skottelgoedwasser, alles was perfek. Ons hondekinders het hul gate uit geniet op die oop strand. Nie baie plekke is gewillig om 5 honde te akkommodeer nie en ons het onmiddelik tuis gevoel. Die braaikamer was die lekkerste kuierplek! Naomi het ons verras met die lekkerste koekies en ys. Ons sal definitief weer gaan. C-Spot kry 10 uit 10. Dankie Naomi!

Willeatha M - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willeatha M
With friends

Sien sterre

C-Spot is 'n droomhuis. Die huis het alles wat jy nodig het. Die braaikamer was beslis 'n wenner. Die huis was netjies. Ek sal beslis aanbeveel en ook weer bespreek. Dankie vir Naomi en haar man, hulle was regtig vriendelik en het goeie diens gebied. Dankie vir die koekies en ys ook!

Marie B - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie B
With spouse/partner

Excellent accommodation and location!

Highly recommended! We enjoyed our stay.

Jani V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jani V

Beautiful setting ! Neat and clean, will definitely visit again.

Perfect view and access to the beach. Dog friendly - so made it easy for us to book as we didn't need to worry about dog sitters.

Ilse K - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse K
With friends

Fantasties!

Wat 'n heerlike kuier saam met vriende. Die huis is perfek geleë en alles wat nodig is en nog meer. Definitief 'n plek wat ons weer gaan sien.

Vania B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vania B
With friends

Uit die boeke!

Ons het heerlik gekuier. Definitief sal ons weer gaan kuier. Netjies, skoon, daar was alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Baie dankie Naomi.

Zandra R - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zandra R
With spouse/partner

A+.

Fantastiese verblyf. Beveel dit beslis aan. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Martie C - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie C
Family with teenagers

Fantasties, rustig met die mooiste uitsig.

Ons wou regtig nie huiswaarts keer nie, ongelooflike verblyf met net die beste van alles. C-Spot is met liefde en detail gedoen dis is ultra modern, ongelooflik skoon en splinternuut gebou. Die skoonheid van die Weskus voor jou word glad nie belommer nie en voor jou is daar 'n paadjie na die see. Die woning is baie ruim en het 'n aparte braaikamer en nog 'n yskas. Die benodighede in die kombuis is van top gehalte en heerlike super skoon beddegoed vir 'n wonderlike nagrus. 'n Bonus vir die jonges - Netflix en WiFi. Ons was voorwaar verras. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis met genoeg plek vir jou waentjie ook. Die koekies en ys was ’n plus. Ons sal beslis weer kom kuier.

Johann S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann S
Family with teenagers

Gemaklik em rustig.

Netjiese huis met die beste van alles. Alles in die huis is top klas.

Nico S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico S
With spouse/partner

Heerlik.

Lekker as jy honde het!

Boje P - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boje P
With friends

Ongelooflike vakansie in verblyf wat ons verwagtinge oortref het.

Die verblyf was uitstekend. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. Baie luuks en modern.

Jeanette M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanette M
With friends

Fantastic place and amazing views.

The place is very spacious. Has everything you need. Very clean and well kept. The hostess was very helpful and sweet.

Hardus D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hardus D

C-Spot is die perfekte spot.

Wat 'n verrassing teenaan die Weskus! Enkele treë vanaf die huis tot op die strand. Lieflike ruim, luukse huis met meer geriewe as die normale. Naomi was die perfekte gasvrou wat na al ons behoeftes omgesien het, van ys en braaihout tot skottelgoedseep. Wat 'n plesier! 10 uit 10! Ons hoop om hulle spoedig weer te sien.

Bianca S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca S
Family with young children

Fantastiese naweek weg saam met familie!

Die eenheid is ruim, netjies en skoon. Die dekor is smaakvol en daar is regtig alles en meer wat jy nodig het. Die braaikamer is lekker groot met 'n pragtige uitsig van die see. Die braaikamer het ook sy eie yskas en wasbak wat lekker bonus is. Baie dankie Naomi vir jou gasvryheid. Ons as gesin en honde kinders het die naweek terdeë geniet. Ons sal beslis weer terug wees.

Ben V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Uitstekend.

Uitstekende plek. Waarde vir geld.

Bernice K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice K
With spouse/partner

Dit is alles wat jou hard begeer, dit is moederen en rein, direk op die see gemaklik en diere vriendelik

Wil nie huiswaards keur nie, te bederf. Vir die mens wat net meer soek as 'n woonstel helle familie as ook diere en tevreede. C-Spot is met aandag aanmekaar gesit dit is altra moederen ongelooflik skoon en splinter nuut gebou, daar is geen huis voor jou nie met 'n see paaitjie na die see. Daar is 'n ruim braai kamer apart. Meubels linne kombuis waare beddens en masjienere is alles top klas, dit is 'n baie groot ruim woonstel met 'n baie groot stoep onder dak met wit houd meubels. Daar is genoeg vries en yskas plek netflix en wifi. Ons was voorwaar veras. Daar is ook 'n toesluit motort en sleepwa plek. En 'n baie vriendelike eienaar.

Tania J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania J
Family with teenagers

'n Heerlike tyd in 'n bederf-verblyf met 'n sielverkwikkende omgewing.

C-spot is perfek geleë en daar is niks wat jy meer voor kan vra om jou tyd verkwikkend te maak nie. Die dekor is smaakvol en jy het toegang tot elke gerieflike toebehoor. Dis letterlik 'n katspoegie na die pragtige en ongerepte strand. Ons kan C-spot nie met meer entoesiasme aanbeveel nie.

Liezl V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl V

Stil wegbreek met die see op jou voorstoep.

Die huis is perfek toegerus vir ses mense. Dis netjies en modern, en loopafstand van die strand. Ons sal beslis weer hier bly.

Ester S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ester S
With friends

Wonderful!

C-SPOT is stunningly located at the sea. The house has everything you need. The braai room is enclosed against the wind and makes for a great time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik!

C-SPOT is pragtig geleë teen die see. Die huis bevat alles wat mens kan nodig kry. Die braaikamer is beskut teen die wind en maak 'n fantastiese kuierplek uit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lynette B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynette B
Family with teenagers

Ons het baie lekker gebly met alles tot ons beskikking. Naomi en Willem is uiters hulpvaardig. Die plek is baie mooi skoon met al die geriewe wat jy nodig het. Selfs ons twee brakkies was baie tuis. Pragtige plekkie op die strand.

Die dorpie Velddrif is naby genoeg om al jou goedjies te koop. Op Dwarskersbos is daar ook 'n winkeltjie en bottelstoor met alles en nog wat. Pragtige ongerepte strande.

Hazel M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hazel M
Family with young children

Netjies. Netjies. Netjies. Modern ingerig. 6 sterre vir 'n self-catering-plek. Ten volle toegerus met als wat jy kan aan dink. C-Spot is 'n baie lekker vakansiehuis om in te bly.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die huis is vreeslik netjies en mooi ingerig. Ons sal dit beslis weer gebruik en aanbeveel vir ander. C-Spot is the spot!

From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
From R2 000
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 10:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 Aalwyn Street, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
  • No children under 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbbfaf35cf66b66f7ae206c4e5e79672f4d621e1eac8ccde779af55abadeb9e85362b67fc9c7fcba31d0417da293d9118c77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 000  per night (sleeps 6) 22 5 1 5 3 Aalwyn Street Dwarskersbos 7365 Western Cape 0860 022 102 10:00-22:00 10:00 -32.701197432355 18.221410296343
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!