Cabanas Del Mar 2
Review Summary
Cindy S - Mar 2021
Overall score
Baie netjies en skoon. Uitstekende ligging. Enkele tree van see.
Cabanas Del Mar 2's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle
Natasha L - Feb 2021
Overall score
It was beautiful and relaxing. I enjoyed it.
Cabanas Del Mar 2's response
Thank you for your positive feedback.
Hope to welcome you soon in the near future.
Regards
Chantelle
Ian H - Mar 2020
Overall score
Good location sadly run down.
Read moreCabanas Del Mar 2's response
Thank you for your feedback.
I am the owner of the unit and can therefore not comment on the state of the complex. I will, however, make sure that the body corporate and all other maintenance personnel and caretaker, is aware of this. I apologize for the inconvenience in this matter.
As for the unit itself, I am aware of the kitchen cupboards and it is often that you get guests that do not care for your things. I, myself was there in November 2019 and everything was in good working order with no broken sliding doors or clogged drains whatsoever. The dustbin and dustbin cupboard was also in a working state, rust occurs down at the coast frequently. I sincerely apologize for all your inconvenience and I am saddened to hear of your negative experience.
Estelle H - Oct 2019
Overall score
Hou van die eenhede.
Cabanas Del Mar 2's response
Estelle,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek maak seker om die boodskap deur te gee aan die Cabanas Del Mar beheerliggaam wat toepassing van die kompleksreëls betref.
Vriendelike groete
Chantelle
Michael K - Sep 2019
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Sou net aanbeveel dat die WiFi werk, geen WiFi was beskikbaar gewees nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien J - Jun 2019
Overall score
Very neat, everything one need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, alles wat jy nodig het.
Pragtige woonstel, modern en alles wat jy nodig het is daar. Netjies en skoon. Ons het regtig lekker gerus. Braaigeriewe elke dag skoongemaak, swembaddens mooi en die strand op die voorstoep. Sleuteldeposito binne 2 dae terug ontvang. Puik diens! Naby aan alle winkels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anneke H - May 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik.
Heerlike plek om by te bly. Naby die see en strand. Ten volle toegerus en alles wat jy nodig het, is in die woonstel en byderhand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Anneke,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, bly jy julle het dit geniet.
Groete,
Chantelle
Herman P - May 2019
Overall score
Ek het die verblyf geniet.
Cabanas Del Mar 2's response
Herman,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom.
Groete,
Chantelle
Mariska J - May 2019
Overall score
Rested.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitgerus.
Baie lekker gebly, en geslaap. Al ding wat ek sou verander is geen rook by kinders speelarea. Het ongelooflik baie sigaret stompies in sand op getel en dalk naby speelplek geen rookarea maak. Want terwyl ons daar gespeel het met ons kinders het ander gaste gebraai en gerook en al die rook na speelplek gewaai waar kinders speel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Baie dankie vir die terugvoer Mariska. Ek sal 'n punt daarvan maak om dit deur te gee na die bestuur van die kompleks.
Belinda G - Feb 2019
Overall score
Fun safe holiday destination just a walk away from the beach.
Cabanas Del Mar 2's response
Belinda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te verwelkom
Groete,
Chantelle
Shantell D - Feb 2019
Overall score
It was very peaceful and comfortable. Everything is located nearby.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie rustig en lekker gerieflik. Alles is naby geleë.
Gerieflik geleë. Rustig. Baie mooi ingerig en goeie waarde vir prys.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Shantell,
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete,
Chantelle
Pragasen C - Jan 2019
Overall score
Lovely and relaxing.
Cabanas Del Mar 2's response
Mark,
Thank you for the feedback. Hope to welcome you again soon.
Kind regards
Chantelle
Bernice V - Jan 2019
Overall score
Was baie ontspannend.
Cabanas Del Mar 2's response
Bernice
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Cabanas Del Mar groete
Chantelle
Abdool Razak O - Dec 2018
Overall score
Awesome.
Cabanas Del Mar 2's response
Hi Abdool,
Thank you for your feedback and positive review, it's is much appreciated.
Kind regards,
Chantelle
Vuyokazi Z - Dec 2018
Overall score
A place to visit any day.
Cabanas Del Mar 2's response
Vuyokazi,
Thank you for your positive feedback. Glad you were satisfied with everything.
Kindly contact us regarding the 2-star rating, I would like to know if there are any changes that can be made.
Kind regards
Chantelle
Joanne C - Dec 2018
Overall score
Brilliant. Clean and stylish.
Cabanas Del Mar 2's response
Joanne,
Glad you had a great time.
Kind regards
Chantelle
Marike S - Nov 2018
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik!
Dis 'n pragtige woonstel. Die see is 'n klipgooi weg en die swembaddens was 'n heerlike uitkoms indien die see te rof was. Die lugversorging in die woonstel was 'n fees. Ons het so lekker geslaap en ons baba het tot sy eie bed geniet. Ek beveel die plekkie vir enige iemand aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Marike,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer te verwelkom.
Vriendelike groete
Chantelle
Mohamed B - Oct 2018
Overall score
I have already recommended this place to many.
Annelie B - Oct 2018
Overall score
Baie netjies, modern!
Lettie V - Sep 2018
Overall score
Uitstekend.
Cabanas Del Mar 2's response
Hallo Lettie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Vir die situasie met die Wi-Fi en DStv vra ek om verskoning vir enige ongerief wat dit veroorsaak het. Mens wil dit nie graag so hê nie, maar soms is dit buite ons beheer. Ons hoop om julle sommer vinnig weer te sien en dan sonder enige tegniese probleme met die bogenoemde.
Vriendelike groete,
Chantelle
Dawie V - Aug 2018
Overall score
Crazy about this place, close to sea, nice swimming pool and kids can play without them getting missing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mal oor die plek, naby see, lekker swembad en kinders speel sonder dat hulle kan wegraak.
Cabanas Del Mar is amper op die strand geleë, pragtige slaapkamers, sekuriteit is skerp en behulpsaam. Sal gou weer teruggaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer
Jetaime S - Aug 2018
Overall score
Rustig en asemrowend.
Cabanas Del Mar 2's response
Dankie vir die positiewe terugvoer Jetaime
Chantelle E - Jul 2018
Overall score
Luukse, goeie toegeruste en kindervriendelike plek.
Karin B - Jul 2018
Overall score
Wonderlike plekkie om lekker te gaan rus.
Renier V - Jun 2018
Overall score
We enjoyed the place very much.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die plek baie geniet.
Dit lyk presies soos op die foto's aangedui, mooi, netjies en modern. Braaigeriewe word elke dag skoongemaak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Braam F - Jun 2018
Overall score
Very enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Die woonstel is baie goed ingerig en baie lekker gebly. Ek sal dit aan al my vriende aanbeveel en sal weer daar gaan bly as ek Natal toe gaan. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans P - May 2018
Overall score
Baie gerieflik en goed toegerus.
Read moreCabanas Del Mar 2's response
Frans
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek sal seker maak dat voornemende huurders bewus gemaak word rondom die afstand. Daar is wel 'n meer gelyke pad om na die eenheid te gaan by die ontvangskantoor. Ek sal ook 'n voorstel maak by die instansie om hulp te bied aan bejaardes.
Weereens dankie vir die terugvoer.
Vriendelike groete
Chantelle
Sanjay A - May 2018
Overall score
Netjiese en gerieflike eenheid.
Dominique F - Apr 2018
Overall score
Lekker gemaklik en in die perfekte plek.
Surika L - Apr 2018
Overall score
Een vir die boeke.
Carola A - Apr 2018
Overall score
Cabanas Del Mar 2 voel regtig soos jou eie huis, ons het 'n heerlik gebly gehad en sal beslis terugkom.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Cabanas Del Mar 2 is a true home away from home, we had a lovely stay and will definitely return.
The unit is state of the art and beautifully furnished, the kitchen is fully equipped and bedrooms have comfortable beds and linen. The shower was a great experience and the unit is fitted with an air-conditioner a much needed item in the heat. The unit is on the floor which is an advantage since access to the beach and pools is easy. The property boasts 3 lovely pools and braai-areas. Our stay at the Cabanas was well enjoyed with the communal pools and braai-areas definitely recommended and the beach just a walk away.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cabanas Del Mar 2's response
Good day Carola,
Thank you for the positive, much appreciated feedback.
Kind Regards
Chantelle
Charl V - Apr 2018
Overall score
Neat and clean.
Dimitri A - Mar 2018
Overall score
Absolutely awesome!
Read moreCabanas Del Mar 2's response
Thank you for the positive feedback Dimitri. It surely warms up the heart. Hope to see you again soon.
Regards
Chantelle
Rianne D - Feb 2018
Overall score
Skoon, netjies en modern.
Cabanas Del Mar 2's response
Rianne,
Bly om te hoor jul het dit geniet.
Groete
Chantelle
Jp D - Feb 2018
Overall score
Baie netjiese plek met vriendelike mense.
Cabanas Del Mar 2's response
Jean Paul,
Dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te verwelkom.
Groete
Chantelle
Dana G - Jan 2018
Overall score
Very nice place with nice atmosphere and good service.
Cabanas Del Mar 2's response
Dana,
Thank you for your feedback. We hope to welcome you again, in the future.
Regards,
Chantelle
Karin S - Nov 2017
Overall score
Lovely.
Cabanas Del Mar 2's response
Karin,
Glad you had a comfortable stay.
Regards
Chantelle
Daphne N - Nov 2017
Overall score
Excellent.
Cabanas Del Mar 2's response
Dear Daphne,
Thank you so much for this review. I am glad that you had a wonderful birthday.
Hope to see you soon.
Warm Regards,
Chantelle - Cabanas Del Mar 2
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 16:00
Check-out: 10:00 - Address: 45 Ellcock Road, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- All ages welcome