Calvinia Hotel
Review Summary
Albert M - Jan 2021
Overall score
Calvinia Hotel kort dringend 'n opgradering.
Christo T - Nov 2020
Overall score
Die hotel is oud maar netjies.
Calvinia Hotel's response
Good day. Thank you for taking the time to write to us. Be assured that we are constantly upgrading our facilities and you are welcome to visit us again soon.
Kind regards from the Calvinia Hotel team.
Michele M - Aug 2020
Overall score
Baie veilig.
Calvinia Hotel's response
Good day Michele. Thank you for taking a moment to share your experience at Calvinia Hotel.
We are so pleased to hear you found the service and property to your liking.
We look forward to welcoming you back again soon.
Sanett U - Jan 2020
Overall score
Wat jy bespreek is definitief nie wat jy kry nie.
Read moreCalvinia Hotel's response
Good day Sunett.
I am glad you took the time to write us your review, I understand your frustration, We at Calvinia hotel are working hard on our overall guest satisfaction. Be assured that we are working on the things that we can change but have to work around the things that is out of our control. Be assured that we have answered your reviews on the other platforms.
Kind regards, the Calvinia Hotel team
Beulah N - Dec 2019
Overall score
Warm and hospitable reception staff.
Calvinia Hotel's response
Good day Beulah N
It was great having you visit us. Thank you for taking the time to write a review.
Safe travels until we see each other again.
Kind Regards,
The Calvinia Hotel Team
Herman R - Aug 2019
Overall score
Very disappointing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie teleurstellend.
Eerstens kort hulle opgeleide personeel, veral die daaglikse personeel wat moet omsien dat alles in die kamers daar is en in 'n werkende toestand is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Beste Herman,
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Graag sal ons wil hoor van enige probleme terwyl gaste by ons tuis gaan sodat ons dit dadelik kan regstel. Ons vra omverskoning vir enige ongerief.
Groete,
Calvinia Hotel-span
Laurence N - Jun 2019
Overall score
It was pleasant to eat and overnight there.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was aangenaam om daar te eet en te oornag.
Ons het dit baie geniet om in Calvinia Hotel te bly. Vriendelike diens, heerlike aandete en ontbyt en netjiese skoon kamers het alles daartoe bygedra.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Beste Laurence,
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het asook vir die positiewe oorsig. Kom kuier gerus gou weer vir ons.
Groete,
Die Calvinia Hotel Span
Claus R - May 2019
Overall score
Good enough for one night, but the outside needs attention.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed genoeg vir een nag, maar buitekant kort aandag.
Eenvoudig hotel met baie vriendelike personeel. Sal weer hier bly. Alles binne netjies skoon. Lekker geëet ook. Pryse redelik. Geen vegetariese disse nie - dis vleiswêreld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Liewe Claus
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf by ons te hersien. Ons waardeer die terugvoer op die prys.
Hartlike groete van Mariolane en die Calvinia Hotel-span.
Rudolph S - May 2019
Overall score
Ongemaklik en vuil.
Calvinia Hotel's response
Liewe Rudolph,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf by ons te hersien. Ons waardeer die terugvoer op die prys.
Hartlike groete van Mariolane en die Calvinia Hotel-span.
Magaretha G - Apr 2019
Overall score
Baie lekker gebly en restaurant was 'n bonus.
Calvinia Hotel's response
Beste Magaretha,
Baie dankie dat julle ons gekies het om oor te bly asook vir die positiewe resensie. Laat weet ons vroegtydig wanneer julle weer kom kuier sodat ons kan seker maak dat hier vars pasteie vir julle is. Veilig reis tot ons weer ontmoet.
Calvinia Hotel Span
Elizna S - Jan 2019
Overall score
Great stay after a long journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus na lang reis.
Baie netjies en vriendelike mense. Heerlik gekuier en lekker geëet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Beste Elizna,
Baie dankie vir die resensie.
Dit doen ons goed om te weet dat u lekker gekuier het by ons.
Kom kuier gou weer.
Die Calvinia Hotel Span
Fairuz J - Jan 2019
Overall score
Ons was baie teleurgestel.
Calvinia Hotel's response
Beste Fay,
Ons familiekamers is buite agter vir gemakdoeleindes sodat families naby aan kamer kan parkeer en hulle nie so ver hoef te loop met bagasie nie.
Die Hotel se rolhek word toegesluit snags en soggens weer oopgesluit.
Ons is tans 'n droogtegeteisterde area en is onder baie streng waterbeperkings. Selfs ons Munisipale swembad had geen water in nie.
Groete tot 'n volgende keer.
Die Calvinia Hotel Span
Sandra H - Jan 2019
Overall score
Gerieflik, behulpsaam, vriendelik.
Calvinia Hotel's response
Beste Sandra H
Baie dankie vir jul terugvoering.
Dit was heerlik om julle by ons te kon hê.
Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer by ons.
Die Calvinia Hotel Span
Francina S - Jan 2019
Overall score
Old, neglected with delicious breakfast and limited dinner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oud, bietjie verwaarloos met lekker ontbyt en beperkte aandete.
Die badkamer se dak is vreeslik vol damp en gee mens 'n vuil gevoel. Die deur is oud, vuil en lyk baie sleg teenoor die mooi nuwe teëls. Stort in die bad is vreeslik klein. Beddegoed was mooi skoon. Ontbyt was lekker, maar beperk - jy kan nie kies wat jy wil eet nie, jy kry net bord met kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Beste Francina
Baie dankie vir jul terugvoering.
Ons gee aandag en vra omverskoning vir enige ongerief.
Groete
Calvinia Hotel Span
Daniel En Estelle G - Nov 2018
Overall score
Bly altyd lekker en veilig hier. Die persoonlike kontak en vriendelike diens van die eienaar (wat ons altyd onthou) is ongewoon!
Calvinia Hotel's response
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer u deurlopende ondersteuning.
Met vriendelike groete van die Calvinia Hotel-span.
Erna O - Apr 2018
Overall score
Kos was baie lekker.
Calvinia Hotel's response
Baie dankie vir julle kuier en terugvoering. Dit help altyd om ons op hoogte te hou.
Kom kuier gerus weer.
Groete
Calvinia Hotel span
Francois V - Mar 2018
Overall score
Was in 'n kamer ver weg van die Hotel ingeboek en ek moes in 'n kamer in die Hotel gebly het.
Sueline K - Oct 2017
Overall score
Baie swak verblyf.
Calvinia Hotel's response
Goeie dag Sueline
Sal jy bietjie meer uitbrei waaroor die ongelukkigheid is sodat ons ondersoek kan instel, asseblief?
Groete
Calvinia Hotel span
Marieanna L - May 2017
Overall score
The shower head also doesn't work correctly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die stortkop werk ook nie lekker nie!
Een bedlampie was dood en die water in die toilet loop pal! Ons kom van die Kaap waar ons water moet spaar en dit was nogal ongemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Baie dankie dat u by ons tuis gegaan het, asook dat u die klagte by ontvangs ingedien het. Daar is dadelik daarna aandag gegee om die gebroke te herstel.
Groete
Calvinia Hotel span
Anton N - May 2017
Overall score
Poor service and very dirty place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Swak diens en baie vuil plek.
Die kamers is vuil (vol stof en mure en dak gevlek). Die kamers is glad nie soos op hulle foto's nie. Die kamers is ook reg langs die biertuin met gevolg dat daar tot laat nag 'n hengse geraas is. Ek sal die plek nooit aanbeveel aan enige reisiger nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Baie dankie vir u terugvoering.
Ons sal dit gebruik om ons diens nog meer te verbeter.
Groete
Die Calvina Hotel Span.
Ammi S - Mar 2017
Overall score
Die foto op die webtuiste is misleidend
Calvinia Hotel's response
Baie dankie vir u terugvoering. Praat gerus met ons sodat ons weet presies waar die ongelukkigheid lê.
Groete
Calvinia Hotel Span
Andre D - Sep 2016
Overall score
Dit was baie lekker en veilige parkering is beskikbaar.
Calvinia Hotel's response
Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het. Ons sien uit daar na, om jou weer te sien.
Rudolph C - Sep 2016
Overall score
I was booked at the Calvinia Hotel, but was place in the Tankwa Lodge where there was no service to speak of.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek het in Calvinia Hotel bespreek, maar is in die Tankwa Lodge, waar geen diens gelewer is nie, geplaas.
Die Lodge was baie skoon en 'n veiligheidswag het deurnag vir die veiligheid gesorg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Calvinia Hotel's response
Hello Rudolph
Tankwa Lodge word tans gebruik net ingeval daar 'n oorloop is in ons besprekings vir Calvinia Hotel. Ons is jammer oor die diens en dankie dat jy dit aan ons aandag gebring het.
Enid R - May 2016
Overall score
Lekker verblyf in 'n pragtige Karoo-dorp.
Calvinia Hotel's response
Hello Enid, ons is bly dat jy dit geniet het, ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Johann B - Apr 2016
Overall score
Nie op standaard nie.
Calvinia Hotel's response
Hello Johan
Dankie vir die terugvoer.
Sarah D - Jan 2016
Overall score
The hotel was clean and people friendly.
Calvinia Hotel's response
Hi Sarah
Thank you for choosing Calvinia Hotel, and thank you for taking the time to share your valued opinion with us. We are glad you had a good time and look forward to seeing you again soon.
Johan K - Nov 2015
Overall score
Baie goeie halfweg stop vir Kgalagadi.
Calvinia Hotel's response
Hello Johan, Ons is bly dat jy jou tyd met ons geniet het, ons sien uit om jou weer te sien.
Henriette M - Sep 2015
Overall score
Oornagstop op pad Weskus toe!
Read moreCalvinia Hotel's response
Hello Henriette
Ons is bly dat jy jouself geniet het.
Peter S - Sep 2015
Overall score
Great service, friendly staff.
Jaco F - Sep 2015
Overall score
We were booked into the lodge which is the old original hotel which they are sill in the process of upgrading.
Read moreCalvinia Hotel's response
Thank you for choosing Clanwilliam Hotel, we are glad you had a good stay, try stay longer next time, as there is a lot to explore.
Charles V - Aug 2015
Overall score
Een aaklige nag!
Read morePhilippus S - May 2015
Overall score
Oornag op pad na Kgalagadi Nasionale Park.
Calvinia Hotel's response
Hello Flip
Dankie dat jy Calvinia Hotel gekies het. One het nou ons kamers opgeknap.
Willa N - Mar 2015
Overall score
Nie baie beïndruk nie.
Read moreCalvinia Hotel's response
Dankie dat jy by Calvina Hotel gebly het, en dankie dat jy die tyd gevat het om vir ons jou indruk to deel met ons.
Basil V - Jan 2015
Overall score
Most enjoyable.
Calvinia Hotel's response
Hi Basil
Now that's what we like to hear, thank you for choosing us we hope to see you in future again.
Renate V - Jan 2015
Overall score
Foto van hotel is misleidend.
Calvinia Hotel's response
Hi Renate
Met die water beperkings wat ons tans tref is dit onmoointlik om iets daar aan nou to doen.
Vivienne R - Jan 2015
Overall score
Die kamer was netjies en skoon, die matrasse was van goeie kwaliteit.
Calvinia Hotel's response
Hi Vivienne
Dankie vir jou opmerkings, ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het, en hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Esther V - Dec 2014
Overall score
Een aand oorgebly. Kamers was darem skoon.
Calvinia Hotel's response
Hi Esther
Dankie vir jou opemerkings dit help ons verbeter.
Fanie V - Nov 2014
Overall score
Lekker rustig!
Calvinia Hotel's response
Hi Fanie
Dankie vir jou opmerkings, ons is bly dat jy lekker rustig gekuier het.
Ivana V - Aug 2014
Overall score
Calvinia is a quiet and much larger town than we ever imagined!
Calvinia Hotel's response
Hi Ivana
Fantastic, we are thrilled you had a great time, and hope to see you in future again.
Marelize V - Aug 2014
Overall score
'n Huislike atmosfeer en ouwêreldse plattelandse gasvryheid!
Calvinia Hotel's response
Hello Marelize
Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet het, ons sien uit om jou weer te sien
Johan V - May 2014
Overall score
Vriendelik, maar nie 'n "wow"-ervaring nie.
Calvinia Hotel's response
Johan
Dankie dat jy Calvina Hotel Geksies het. Ek sou dit baie waardeer as jy vir ons kan se wat dit 'n' "sjoe -ervaring" sou maak.
Wilhelm D - Apr 2014
Overall score
Lekker geslaap!
Calvinia Hotel's response
Hi Wilhelm
Dankie vir jou opmerkings, dit help ons verbeter. Ons is bly dat jy lekker geslaap het. Ons hoop om jou weer in die toekoms to sien.
Diane V - Apr 2014
Overall score
Goed, maar sou restaurant waardeer het.
Calvinia Hotel's response
Hello Hugo
Dankie dat jy ons gekies het. Ons het nou 'n restaurant wat plaaslike kos maak.
Koos S - Apr 2014
Overall score
Lekke geslaap en die kos was voortreflik!
Calvinia Hotel's response
Hello Koos, dankie vir jou verblyf by ons, ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Deon B - Mar 2014
Overall score
Vriendelik en behulpsaam!
Calvinia Hotel's response
Hi Hennie, Ons is bly dat jy you tyd met ons geniet het.
Pierre L - Feb 2014
Overall score
Baie hartlike ontvangs alhoewel ons taamlik laat aangekom het.
Read moreCalvinia Hotel's response
Hello Pierre
Dankie vir jou opmerkings, en dankie dat jy Calvinai hotel gekies het. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Coreen K - Sep 2013
Overall score
Vriendelike diens, skoon en netjiese kamers dit was 'n plesier om hier te kuier.
Read moreCalvinia Hotel's response
Hello Coreen
Ons is baie bly dat jy jou tyd by Calvinia Hotel geniet het, en baie dankie vir jou opmerkings.
Mari H - Sep 2013
Overall score
Basies, maar veilig en gemaklik. Voortreflike skaapvleis in restaurant!
Calvinia Hotel's response
Hi Mari
Dankie vir die opmerkings, dit help ons om te verbeter.
- Capacity: 57 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: 31 Church Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
- All ages welcome