The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Calvinia Magic Garden | TravelGround
+24

Calvinia Magic Garden

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 38 reviews for Calvinia Magic Garden
Cleanliness
4.7/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Chrisna R - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna R
With friends

Dit was baie aangenaam.

Baie interessante blyplek met vriendelike gasheer en gasvrou. Dis voorwaar 'n magic tuin.

Doreen S - Jul 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Doreen S
With spouse/partner

Uit 'n ander wêreld.

Wow! As jy die kunssinnige soort is dan is dit jou tipe plek. Henri en Sonja is een woord: awesome! Ek gaan defnitief weer vir hulle kuier. Groot pluspunt is dat hul diere-vriendelik is en hul woefels het my twee net so welkom en tuis laat voel.

Margaret D - May 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margaret D
Individual traveler

Rustige atmosfeer met "most amazing" mense.

Mense het uit hulle pad gegaan om my motor te huisves vir 10 dae. Ook het hulle my vroegoggend afgelaai waar ek moes wees.

Marietjie K - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie K
Family with young children

Was sielsrus en my vrye gees kon weer lewe.

Iets anders, boheems en manjefiek! Stort in die buitelug onder 'n ou sjefbak met feetjieliggies. Diep, warm kleure. Kaalvoet-gasvryheid. Een woord: heerlik.

Calvinia Magic Garden 's response

Baie dankie Marietjie. Ons het julle ook geniet. Kom weer.

Calvinia Magic Garden
Arene C - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arene C
With friends

Interessant en lekker.

Gawe eienaar. Mooi na ons gekyk. Lapa was 'n wenner.

Karin W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin W
With friends

Beste waarde vir geld, baie meer as net 'n oornagplek.

Na 'n lang dag op die pad, kon ons vir geen beter tuiskoms vra nie. Gasvryheid om van te droom. Varsgebakte brood en konfyt in die tuin bedien was 'n wenner. Daar is soveel om na te kyk en dis wonderlik om te sien hoe Sonja haar droom waar gemaak het. Die tuin is 'n lafenis en almal wat daar aankom, kuier soos ou vriende saam.

Calvinia Magic Garden 's response

Baie dankie, Karin. Hoop om jou eer te sien. Kom skilder saam met my. xxx

Calvinia Magic Garden
Jolandé S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolandé S
With spouse/partner

'n Belewenis.

Voor ek meer vertel van ons tydjie in Calvinia, moet ek eers bietjie van myself vertel. Ek is baie konserwatief. Ek bly binne die grense van wat die grootste meerderheid van die mensdom as normaal sien. Ek hou van als wat bekend is en beproef nie graag enigiets wat vreeslik uitheems lyk nie. Ek het een keer by iemand gehoor ek moet my hare losmaak. Op daardie stadium nie geweet wat dit beteken nie, want my hare het juis op daardie dag los op my skouers gehang, maar ek is later geleer dat dit iets in die lyn van, om te ontspan, minder volgens die boek te lewe, beteken. Met die beplanning van ons reis deur die Noorde van Suid-Afrika, wou ons plekke besoek wat werklik 'n herinnering van die onbekende sal na laat en dis dan ook hoekom ons op die ou end op Magic Garden as ons oornagtuiste in Calvinia besluit het. Hier het ons 'n wêreld sonder enige grense beleef. Hier is elke vorm van lewe, geloof, beginsels en voorkeure vasgevang op minder as een hektaar grond. Hier oordeel niemand en is die gasvryheid waarmee mens ontvang word absoluut prysloos. Ons is deur Sonja en Henry (eienaars) soos long lost family ontvang en met die lekkerste nachos deur Sonja gemaak en sjokolade brownies met roomys deur Henry bedien, bederf. Hierdie was een ongelooflike ervaring en vir seker 'n plekkie om eendag weer na terug te keer. Ek moedig enige iemand wat net bietjie hare wil losmaak en die lewe wil gaan leef om hier aan te ry. Jul sal meer as net 'n goeie nagrus ontvang, maar so ook herinneringe wat jul 'n leeftyd daarna sal by bly.

Schenda V - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schenda V
Individual traveler

Vriendelikste gashere ooit.

Eienaars van die plek is die vriendelikste paar mense wat ek in 'n lang tyd ontmoet het. Lekker gekuier en sal definitief teruggaan.

Gwen R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gwen R
With spouse/partner

Magic

Calvinia Magic Garden is very central and within walking distance to restaurants/shops. It's bohemian, colorful, and different from your everyday guesthouse, but still comfortable and relaxing. Interest around every corner.

Calvinia Magic Garden 's response

Baie baie dankie Gwen. Ons waardeer jou pragtige review. Dit bring groot aansporing om nog meer te doen.

Calvinia Magic Garden
Riana S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana S
With spouse/partner

Rustig en stil in 'n pragtige mooi omgewing van plante.

Pragtig met kunswerkliggies tussen die plante en om elke hoek en draai 'n nuwe fokuspunt. Baie antiekheid wat nuutgemaak is vir dekor.

Calvinia Magic Garden 's response

Baie baie dankie Riana. Ons waardeer jou pragtige review. Dit bring groot aansporing om nog meer te doen.

Calvinia Magic Garden
Roy R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Roy R
With spouse/partner

Adequate for the purpose.

Definitely alternative accommodation. The owner Sonja obviously has invested much of her resources to turn the place into a living museum.

Michelle V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With spouse/partner

Lekker rustig.

So 'n lekker en unieke plek met vriendelike mense en 'n heerlik pizza by Ceilas so ent verder.

Louis P - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis P
Individual traveler

Lovely night's rest at a very interesting place.

Host and hostess were very pleasant and everyone that stayed there enjoyed the time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike nagrus by 'n baie interessante plek.

Gasheer en gasvrou was baie aangenaam en almal wat daar gebly het, het die kuier geniet

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jacques B - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques B
With spouse/partner

Heerlik gekuier.

Unieke ondervinding en baie gasvry.

Alta C - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
With spouse/partner

Besoek aan 'n ware towertuin.

The Magic Garden is die plek vir jou as jy lus is vir iets anders. Die kleurvolle en interessante kamers en tuin is werklik iets besonders. Tussen al die wonderlike items is al die geriewe wat mens kort ook ingebou.

Ewert B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Ewert B
Family with teenagers

Magic plek. Dis soos om in 'n ander wêreld in te beweeg.

Gasvrye Henry en Sonja het vyf ekstra myle geloop om ons verblyf uiters aangenaam te maak. Heerlik ontspan voor mens weer die lang pad vat.

Renier C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renier C
With spouse/partner

Magic!

Sonja en Henry is ongelooflik gasvry en het laat voel soos ou vriende. Selfs toertjie deur baie indrukwekkende huis.

Calvinia Magic Garden 's response

Baie baie dankie. Ons waardeer dit opreg. Kom asseblief weer!!

Calvinia Magic Garden
Eben Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben Z
With friends

Uitstekend.

Wonderlike, unieke plek. Iets anders.

Michael B - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael B
Individual traveler

Dit was net great gewees, sommer als.

Iets anders as jou standaard gastehuis. My kind of place. Die gashere was so vriendelik en hulpvaardig, mens kan nie anders as om welkom te voel nie. Sal beslis weer daar draai as ek in die omgewing is.

Fanie K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie K
With spouse/partner

Baie interessant.

Anders as jou konvensionele oorslaapplekke, maar baie lekker.

Marianne C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marianne C
With friends

'n Ongewone blyplek, maar heerlik.

As jy hou van iets anders slaap gerus daar. Baie gasvry en behulpsaam. Beveel die groter kamers aan as daar kinders is.

Wilna R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna R
With spouse/partner

Fantasties.

Wat 'n belewenis! Pragtige plek met soveel dekorasies. Het vinnige baie tuis gevoel. Eienaars baie behulpsaam.

Johan E - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan E
With spouse/partner

Knus en gemaklik.

Baie gerieflik en netjies.

Stefan G - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan G
With spouse/partner

A refreshing alternative to the everyday life.

Calvinia Magic Garden is run by artists, Sonja and her partner. It's something completely different from the usual boring stay on a trip. It refreshes your soul and offers so many unexpected surprises as it also contains a beautiful collection of antiques that are artfully and tastefully displayed in the rooms. Sonja also runs the town's bakery and the smell of fresh baked goods makes you hungry. The room we stayed in was spacious, tastefully furnished and fully equipped for self-catering. We were welcomed and really enjoyed our stay. I would recommend Calvinia Magic Garden without hesitation. Real value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Verfrissende alternatief tot die alledaagse.

Calvinia Magic Garden word bedryf deur kunstenaars, Sonja en haar lewensmaat. Dit is iets heeltemal anders as die gewone, saai verblyf op 'n reis. Dit verfris jou siel en bied soveel onverwagte verrassings omdat dit ook 'n pragtige versameling oudhede bevat wat kunstig en smaaklik in die kamers uitgestal word. Sonja bedryf ook die dorp se bakkery en die reuk van varsgebak maak mens sommer honger. Die kamer waarin ons gebly het was ruim, smaaklik gemeubeleer en is volledig toegerus vir selfsorgetes. Ons was gul ontvang en het regtig baie lekker gekuier. Ek sal Calvinia Magic Garden sonder huiwering aanbeveel. Werklik waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charlene L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlene L
With spouse/partner

Interessant en uiters kunssinnig.

Gasvry, kunstig, anders en baie interessant.

Ria K - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria K
Individual traveler

Jovial and warm.

Sonja's reception was spontaneous and warm and immediately with a mischief. Although the booking was for overnight only, the atmosphere was better than I would get in any five star. Calvinia Magical Gardens is wonderfully bohemian and warm.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemoedelik en warm.

Sonja se ontvangs was spontaan en warm en dadelik met 'n ondeundheid. Alhoewel die bespreking slegs vir oornag was, was die atmosfeer beter as wat ek in enige vyfsterplek sou kry. Calvinia Magical Gardens is wonderlik boheems en warm.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ingrid V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid V
Family with teenagers

Friendly reception, beautiful accommodation, we enjoyed it.

Beautiful place to overnight, nice and central in town. Restaurants and Spar just around the corner. Every room has something special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelike ontvangs, mooi verblyf, ons het dit geniet.

Mooie plek om te oornag, lekker sentraal in die dorp, restaurante en Spar net om die hoek, elke kamer daar het iets spesiaal.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tish F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tish F
With spouse/partner

Awesome!

We were at home the moment we walked through the gates. Will visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Ons was tuis die oomblik toe ons deur die hekke gestap het. Sal weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jj F - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jj F

Great hosts, very accommodating.

This is very arty, eccentric accommodation with very friendly, accommodating hosts who go out of their way to make their guests feel welcome and at home. They were also very accepting of our dogs who travelled with us.

Johan V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
With friends

Voorwaar 'n goeie alternatiewe ervaring!

Die dekor is asemrowend. Die gasvryheid nog meer. Almal kuier saam in die gemeenskaplike area rondom die vuur. Ek kan dit beslis aanbeveel!

Tish F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tish F
With friends

Baie aangenaam.

Die ontvangs, personeel en verblyf was baie aangenaam.

Jan V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V
Family with young children

Truly unforgettable.

Unique place full of quaint ideas and something to see around every corner, which we could stay longer.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was waarlik onvergeetlik.

Dit was 'n unieke plek propvol oulike idees en daar is iets om te sien om elke hoek en draai, wens ons kon langer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rensche R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rensche R

Lekkerste kuier by die beste mense.

'n Oase vir 'n moeë siel. Besonderse mense in 'n lieflike omgewing. Baie skoon en gerieflik met heerlike ontbyt. Dirk en Sonja sal ons beslis weer sien.

Jo-ann G - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo-ann G
With spouse/partner

Was wonderlik. Ons het dit baie geniet!

Kan regtig aanbeveel! Het baie tuis gevoel! Was 'n wonderlike ervaring!

Calvinia Magic Garden 's response

Baie baie dankie. Kom asseblief weer!

Calvinia Magic Garden
Dries M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries M
On business

Baie dankie vir 'n awesome verblyf.

Vriendelike verwelkoming en vriendelike eienaars; baie dankie vir 'n awesome verblyf. Dirk, hoop jy kan al jou idees voltooi.

Ds Andries N - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ds Andries N

Baie aangenaam en ontspannend.

Dirk en Sonja gaan uit hulle pad om gaste soos vriende te behandel en te laat voel. Die kuier in die lapa was 'n besondere ervaring!

Erika H - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erika H
With spouse/partner

Dont judge a book by its cover!!!

Dirk and Sonja were very welcoming and friendly and so were their friendly dogs. The displays in the yard are amazing!! Thanks for very comfortable stay.

Maretha N - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha N
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Die huis en mense was baie interessant.

From
R680
per night, for 2 ppl
From
From R680
per night, for 2 ppl
From
R680
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 10:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 37 Stigling Street, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41ba213d2b1fa82f27894d3e5fa461ef84680a77f255c99814fe8fe7617d0107ab7be249850e92190ec87baedcda0933e94f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R680  per night, for 2 ppl 38 5 1 5 37 Stigling Street Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 10:00-19:00 10:00 -31.474425985909 19.771935939789
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!