The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Camp Nguni | TravelGround
+47

Camp Nguni

65 reviews
Game Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 65 reviews for Camp Nguni
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.7/5
Lindi G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi G
Family with young children

Rustige, vriendelike verblyf nie te ver van die N1 af nie.

Die personeel was vriendelik en behulpsaam, die kos was heerlik en die kamer was netjies.

Wade G - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Wade G
Individual traveler

Awesome stay. The food and setting was great.

My only comment would be that the rooms are hot and stuffy at night as there is no fan or aircon. I eventually opened the door to get some fresh cool air - not ideal in the middle of a game farm.

Lindi H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lindi H
With spouse/partner

Fantastiese ervaring.

Camp Nguni sal ek vir almal aanbeveel. 'n Pragtige ervaring. Absoluut sielskos.

Benita P - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Benita P
Family with young children

Asemrowende natuur! Vriendelike diens! Netjiese eenhede!

Nog 'n Karoo-juweel. Mens se mense! Diere mense! Aanbeveelbaar!

Aj B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aj B
Family with teenagers

Karoo op sy mooiste

Ongelooflike gasvryheid, omgewing (ten spyte van erge droogte) kos en wild. Van die beste plekke wat ons nog in SA ontdek het.

Urzell W - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Urzell W
Family with teenagers

Prentjiemooi.

Dit was 'n belewenis wat 'n mens nie kan beskryf nie. Pragtige plek en uitstekende diens. Almal is vriendelik en behulpsaam. Camp Nguni het regtig uit hulle pad gegaan om ons te vergesel en ons het werklik tuis gevoel. Die kamers en diens is iets vanuit die boonste rakke, sal vir seker dit vir enige iemand aanbeveel, as julle nog nie daar was nie kan julle gerus 'n draai daar maak, julle weet nie wat julle mis nie. Regtig 'n belewenis. En Dollie is net 'n belewenis wat almal moet gaan kyk, sy is pragtig met die mooiste geaardheid, jy is sommer lief vir haar met die inloop. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid, ons het dit opreg waardeer. Mense so na aan ons hart, opregte mense. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Dielda M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dielda M
Family with young children

Kick out your shoes here!

I actually don't want to share this place with other people - I just want to keep it to myself! Rest for the soul! Pleasant, people-people who do not hesitate to exceed your expectations. Dinner consists of cooked farm food such as scented rooibok leg, tasty chicken pie and nostalgic wheat salad and malva pudding that you can eat with the eye!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skop jou skoene uit hier!

Ek wil eintlik hierdie plek nie met ander mense deel nie - ek wil dit net vir myself hou! Rus vir die siel! Aangename, mens-mense wat nie huiwer om jou verwagtinge te oortref nie. Aandete bestaan uit gekookte boerekos soos geurige rooibokboud, smaaklike hoenderpastei en nostalgiese koringslaai en malva-poeding wat jy met die oog kan eet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Johan V
Family with teenagers

Uiters teleurstellend. Daar was nie genoeg water om te stort nie. Baie vlieë en muskiete.

Jy mag geen drank van jou eie inneem nie. Die swembad is leeg. Baie vlieë. Daar is geen sekuriteit nie en ons 4 is alleen gelos op die plaas. Daar was ook nie ander gaste nie. Ek het 1 chalet vir 4 mense bespreek. Toe ons daar kom, is my seun en dogter alleen in 'n kamer gesit. Daar was nie genoeg water in die krane om te stort nie. Ek het 3 nagte bespreek, maar het net 1 gebly. Ons is na 'n ander blyplek in Richmond toe.

Mandi A - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandi A
Family with teenagers

Baie vriendelike gashere, lekker rustig en pragtig. Gesonde wildediere op jou voorstoep.

Sien sterre.

Melissa S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Melissa S
Family with young children

Relaxing and majestic.

We had car troubles and the hosts went out of their way to assist us and accommodate us. The food was delicious, the view, with all the wild animals always makes it worth the while, and it always leaves you thankful.

Janita A - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janita A
Family with young children

Incredible experience.

Never before have I been so close to such a high concentration of exotic wildlife. It's really worth visiting this place. It was slightly unusual in terms of meals - only breakfast and dinner and not a menu ─ so this is the day you get and pay for. It's not self-catering, so take snacks for lunch. The town is far.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike ervaring.

Nog nooit was ek so naby aan so 'n hoë konsentrasie eksotiese wildspesies nie. Dis regtig die moeite werd om hierdie plek te besoek. Dis was effens ongewoon wat etes betref - slegs ontbyt en aandete en nie 'n menu nie ─ so die dis van die dag is wat jy kry en voor betaal. Dis nie self-catering nie, so vat maar snacks vir middagete. Die dorp is ver.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre En Anita R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre En Anita R
With friends

Nie een sin nie, maar een woord: heerlik!

Na die lang, droë pad was dit heerlik om weer groenigheid te sien en toe so hartlik deur Andrew ontvang te word. Ons het so lekker met hom gesels en sy lekker kos, veral die springbokfillet, terdeë geniet en nie te praat van die lekker ontbyt die volgende oggend nie. Hy en sy span kan maar kos maak. Ons het dit geniet om na die wild te kyk (met 'n lekker drankie ook deur Andrew aangebied). Regtig 'n pragtige plek en als is net reg. Koffie en tee in kamers, lekker stort, lekker groot bed en die mooiste sterre in die hemel. Ons het die wild se voertyd geniet, veral vir die renoster wat net die pale wil omstoot ─ het hom/haar sommer Jolly Molly gedoop. Regtig 'n rustige plek wat as ons die kans sou kry weer van gebruik sal van maak. Wil net noem dat Andrew se baas met reg trots op hom kan wees.

Stephen L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Stephen L
Individual traveler

Good game viewing from the camp.

Quite remote, but pleasant, with good game viewing and star gazing.

Hendrik S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik S
Family with young children

Fantasties.

Mooi omgewing, rustig en wonderlike gasheer.

Jean B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean B
Family with young children

Lovely family holiday venue with great service and good food.

Really had such a lovely night at Camp Nguni.

Carin B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin B
Family with young children

Pragtige plek, sal definitief weer gaan. Mal daaroor!

Awesome plek, love dit, sal weer gaan, dankie julle!

At N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
At N
Family with young children

Perfekte oornag boetiek-lodge op pad na die Kaap, bly 2 dae!

Ons is meer as tevrede met ons keuse om hier te oornag op pad na die Kaap. Rus en stilte en diere by die drinkplek, 'n lekker kroeg en reuse, heerlike aandete maak die plek n deel van die avontuur wat ek hoogs aanbeveel. Ook glad nie te ver van die hoofpad, ek dink so 16 km.

Elise V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elise V
With spouse/partner

Lovely, quiet with excellent service.

Best food ever! Service was great. Nothing was too much trouble for them. Soane, you're a star! Thanks for all your help. Would definitely recommend this gem overnight camp.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig met puik diens.

Lekkerste kos ooit! Diens was puik. Niks was vir hulle te veel moeite nie. Soane, jy is 'n ster! Dankie vir al jou hulp. Sal hierdie juweel oornagkamp beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lelanie S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie S
Family with teenagers

'n Stukkie hemel op aarde!

Wonderlike lodge! Almal is ongelooflik gasvry en kos was uit die boonste rakke! Ons sal beslis weer kom kuier!

Elna C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elna C
With spouse/partner

'n Oase in die dorre Karoo.

Ons ry in die die hitte van Desember en al wat ons sien is die ontstellende dorre swart bossies-Karoo. Ons draai af na ons oornagplaas. Ons word verwelkom deur 'n kameelperd! Met ons afklim voel dit dadelik soos 'n oase! Vriendelike ontvangs, welkome groen gras, heerlike sitplekke om eers 'n koel drankie te geniet en te kyk hoe die renoster, kameelperde, sebras en vele ander wildspesies hier voor ons kos kry. Die aandete was vir seker uit die boonste rakke...lyk soos masterchef...en proe njammies. Ons grasdakhuisie met sy uitsig oor die veld is pragtig en rustig. Binne is dit mooi ingerig met 'n heerlike koninggrootte-bed en kwaliteit beddegoed. Koffie voor ons huisie op gemaklike stoele en staar na die veld...Wat maak hierdie plek ekstra spesiaal? Vir seker die mense. Hul is so entoesiasties, gewillig en vol glimlagte en borrelend. Dis nou 'n pragtige voorbeeld van 'n plaasboer wat na 4 jaar se wag, hoop dit kom "more" reën en tot dan, woeker hul met dit wat hul vir toeriste kan bied, en dit doen hul met trots en omgee. Vir sulke mense haal ons ons hoede af, welgedaan julle almal, doen so voort en mag jul ryklik geseën word met strome water. Jul is almal saam 'n wenresep.

Lizanie W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizanie W
Family with young children

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, sal dit beslis 'n gereelde stop op pad Kaap toe maak.

Riana E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana E
Family with young children

Super awesome!

Eienaars regtig uit hul pad gegaan om als gemaklik te maak volgens ons vereistes. Regtig die plek waar jy wil oorbly vanaf Pretoria na Kaapstad! Definitief ons oorslaapplek. Dankie weereens!

Cathy Y - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy Y
With spouse/partner

Wonderlike ervaring.

Die kos en diens was wonderlik en die vreeslik mooi by hulle. Vir seker 'n moet sien.

Dawie G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie G
Family with teenagers

Unbelievable piece of paradise in the Karoo.

Friendly welcome and would always go back. Clean, neat, peaceful, unbelievable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik stukkie paradys in Karoo.

Vriendelik ontvang en sal alyd weer teruggaan. Skoon, netjies rustig, ongelooflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Naude V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naude V
Individual traveler

Uitstaande.

Ongelooflike gasvryheid en omgewing, top-diens.

Sias O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sias O
With spouse/partner

Aangenaam verras.

Dit was vir ons 'n groot plesier om so naby aan die wild en veral die renoster te kon wees. Onvergeetlike ervaring.

Karen E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen E
Family with young children

Wonderful.

Very comfortable stay and great service

Sam J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sam J
With spouse/partner

'n Aangename verrassing in die Karoo.

Die karoo is vol verrassings. Camp Nguni se ligging is perfek. Wat 'n juweel! Sou graag baie langer wou bly.

Nicky H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky H
With spouse/partner

Een aand was te kort.

Die plek is eerlikwaar fantasties en ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Philip B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip B
With spouse/partner

Peaceful, safe, excellent facilities and professional service guaranteed.

Our stay at Camp Nguni is a must if you want to experience the Karoo atmosphere in luxury. The whole complex is clean, neat, private and offers a relaxed atmosphere where one can experience the uniqueness of the Karoo. The water hole and feeding spot in front of the entertainment deck offers opportunity to view the game in their natural habitat. The dining room / bar / entertainment area is separate and cosy with a layout that contributes ot the Karoo atmosphere. Meals are excellent and professionally served. The chalets are private with views of typical Karoo landscape. Staff are friendly, helpful and professional. Value for money accommodation. I recommend this undiscovered camp to any nature enthusiast.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig, veilig, uitstekende geriewe en uitstekende professionele diens word verseker.

Verblyf by Camp Nguni is 'n moet as die Karoo atmosfeer in rustige luuksheid beleef wil word. Die hele kompleks is skoon, netjies, privaat en bied 'n ontspannende atmosfeer waar die uniekheid van die Karoo beleef kan word. Watergat en voerplek voor onthaalgebied bied geleentheid om wild in hul natuurlike habitat te kan besigtig. Eetsaal en kroeg-/ontspanningsfasiliteit is apart en gesellig en uitleg dra by tot die Karoo-atmosfeer. Etes is uitstekend en word professioneel bedien. Chalets is privaat, bied 'n uitsig oor 'n tipiese Karoo-veld. Die personeel is vriendelik, hulpvaardig en professioneel. Verblyf bied waarde vir geld. Beveel die onderontdekte kamp vir enige natuurliefhebber aan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karen C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen C
With spouse/partner

Kan vir seker aanbeveel.

Baie vriendelike gasvrye ontvangs. Etes heerlik.

Siebert N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siebert N
With spouse/partner

The best in the west.

It is by far the best holiday we have ever had. Will want to spend every day there. Awesome place, awesome people.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste in die weste.

Dit is by ver die lekkerste vakansie wat ons al ooit gehad het. Sal elke dag daar wil spandeer. Awesome plek, awesome mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Eugene B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eugene B
With spouse/partner

Perfect getaway!

What a privilege to have ended off our holiday in Botswana at Camp Nguni! Wonderful location, rooms are neat en well equipped. The host, Carin is always available and goes out of her way for everyone. The service was excellent, staff and management was always available to help everything in the area is picturesque. The breakfast and dinner was delicious and the bar has a good variety of drinks. We can't wait to visit again - the surrounding nature and area is very special!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte wegbreek!

Wat 'n lekker voorreg om 'n Botswana vakansie af te sluit as by Camp Nguni! Wonderlike ligging, kamers is netjies en goed toegerus, gasvrou, Carin is ten alle tye beskikbaar en gaan uit haar pad uit vir almal. Die diens was uitstekend, personeel en bestuur is altyd beskikbaar en alles oor die area is prentjiemooi. Die ontbyt en aandete is heerlik en die kroeg het 'n goeie verskeidenheid drankies na almal se smaak. Ons kan nie wag om weer te kom kuier nie - die natuurskoon en omgewing is baie spesiaal!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dore B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dore B

Asemrowend mooi! Fantasties!

Hierdie was 'n ongelooflike belewenis! Dit was seker die beste plek waar ons ooit in gebly het!

Daniel T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel T
Family with young children

Awesome en sal ons beslis weer sien, perdry net bietjie duurder as normaal.

Hulle etes is van die beste en beslis waarde vir geld. Die familie eenheid is awesome, skoon, ruim en regtig baie baie mooi. Alle ander geriewe is baie goed onderhou, skoon en versorg. Staff is baie hulpvaardig en vriendelik. Karen en haar man gaan uit hulle pad om jou tuis te voel en met hulle warm harte is dit 'n plesier om daar te bly.

Lydia D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia D
Family with young children

Baie gasvry en gul ontvang.

Werklik 'n stukkie paradys in die middel van nêrens. Ontspanne atmosfeer. Aandete was heerlik maar bietjie duur. Sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Chris D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
Family with young children

Freakin awesome!

Ek was baie aangenaam verras met die hele opset! Ontsettend lekker en mooi daar!

Cynthia M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia M
Family with young children

Beautiful place!

I never thought places like these existed. It so peaceful, one just connects with nature.

Naude V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Naude V
Individual traveler

Ongelooflike gastehuis, diens, omgewing, kos en sun downers by Watergat was die toppunt.

Sien sterre.

Stienie A - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stienie A
Family with young children

Was baie aangenaam, dankie.

'n Baie lekker plek om te kuier. Goed versorg en 'n gevoel van tuishoort. Sal beslis wanneer geleentheid hom voordoen weer daar kuier.

Jean T - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jean T
With spouse/partner

Ons gan elke jaar terugkom!

Dit was ongelooflik lekker, 'n wonderlike ervaring, als was topklas!

Ignatius D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ignatius D
Family with young children

Wow, haven't seen such density of peacefully co-existing big animals, even in a pamphlet!

See star rating.

Viv D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Viv D
Family with teenagers

Amazing!

Amazing views with rhinos and giraffe!

Hannes L - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes L
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende plek! Besonderse uitsig oor die veld en diere! Baie lekker kos! Baie goeie diens! Ons gaan definitief weer soontoe!

Charlene V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlene V
With spouse/partner

Pragtige plek! Sal enige tyd weer terug gaan vir 'n rustige ontspanende atmosfeer! Mal oor die plek!

Waarde vir jou geld! Pragtige plek!

Natalie H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie H
With spouse/partner

Unforgettable and absolutely wonderful!

On the way from Sedgefield back home in the Northern Cape it was a wonderful half-way break and overnight stay. Andrew and Ellias have done everything in their power to make us feel comfortable and at home. They were excellent hosts. The food was very tasty and neatly served. The rooms were immaculate and crisp and clean. We saw so many different wildlife at the water and it was just breathtaking and we really enjoyed it. Unfortunately, guests had an unnecessary problem with the gates, as we went through the same gates without any problems. It is definitely five-star accommodation and we enjoyed it immensely. Many thanks again to Andrew and Ellias, very helpful and friendly, and have done their job well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onvergeetlik en absoluut wonderlik!

Op pad van Sedgefield af terug huis toe in die Noord-Kaap was dit 'n wonderlike halfwegbreek en oornagverblyf. Andrew en Ellias het alles in hul vermoëns gedoen om ons gemaklik en tuis te laat voel. Hulle was gashere uit die boonste rakke. Die kos was baie lekker en mooi en netjies voorgesit. Die kamers was onberispelik en kraakvars en skoon. Ons het so baie verskillende wild by die water gesien en dit was net asemrowend mooi en ons het dit regtig baie geniet. Daar was ongelukkig gaste wat onnodig 'n probleem met die hekke gehad het aangesien ons deur dieselfde hekke is sonder probleme. Dit is beslis vyfster-verblyf en ons het dit ongelooflik geniet. Baie dankie nogmaals aan Andrew en Ellias, voorwaar baie hulpvaardig en vriendelik en het hulself goed van hul taak gekwyt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Frans V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frans V
With spouse/partner

Rustig, mooi en lekker etes - selfs ons hond was welkom!

Verrassend rustig en met lekker etes.

Adel V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel V
Family with young children

The hospitality was excellent and the food was unbelievably delicious.

Even though we only stayed there 1 night, I can definitely recommend them to anyone who needs accommodation in that area. The people were friendly and made me feel at home immediately. The best was the dinner we enjoyed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gasvryheid was uit die boonste rakke en die kos was ongelooflike lekker.

Alhoewel ons net 1 nag daar oornag het, kan ek hul definitief aanbeveel aan enige iemand wat verblyf benodig in daardie area. Die mense was vriendelik en het jou dadelik tuis laat voel. Die beste was die aandete wat ons geniet het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Estelle V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Estelle V
Family with young children

It exceeded all my expectations. Very neat and the outdoors is refreshing. Price for meals were to high though.

See the stars allocated.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit het al my verwagtinge oortref. Baie netjies en natuur is verfrissend. Die prys van die etes was hoog.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ja C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ja C
With spouse/partner

Beautiful setting but detail needs attention.

See the stars.

Johan V - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

Humble and grateful to spend 2 days with my family so close to nature.

What an absolutely fantastic experience to spend 2 days with Lida and her team at Camp Nguni. Nature, rain, wild animals that come so close you can almost touch them. The best food. We would definitely take the turn off at Victoria West and drive the few km to spend the night there again. Thank you for spoiling us with hospitality and friendliness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Nederig en dankbaar om 2 dae as gesin so naby die Natuur te kon wees.

Wat 'n absolute fantastiese belewenis om 2 dae saam met Lida en haar span by Camp Nguni te kon spandeer. Natuurskoon, reën, wilde diere so naby dat jy voel jy kan jou hand uitsteek. Ook kos uit die boonste rakke. Ons sal vir seker afdraai by Victoria-Wes en die paar kilometer ry om weer daar te kom oorslaap. Dankie vir die bederf, gasvryheid en vriendelikheid wat ons by julle ontvang het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantelle E - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantelle E
Family with young children

Lovely place and peaceful atmosphere.

Camp Nguni is a lovely place with the wildlife practically eating and drinking on your doorstep. The atmosphere is peaceful and the staff friendly. It was a wonderful experience for the children.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige plek en rustige atmosfeer.

Camp Nguni is 'n pragtige plek met die wilde diere wat basies op mens se stoep eet en drink. Rustige atmosfeer en gasvry personeel. Heerlike ervaring vir die kinders.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roelien W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Roelien W
With spouse/partner

It was absolutely wonderful.

The place is a little far out and we wondered if we are on the right road, but is was wonderful. And the food was delicious! With my food allergies it is normally a struggle at places like this, but we were catered for. Thank you very much Lida Hanekom, you are amazing! We will definitely stay in the Bundu chalet again, it was stunning. The animals - WOW!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut wonderlik.

Die plek was effens ver uit, en ons het gewonder of ons op die regte pad is, maar dit was werklik fantasties. En die kos was iets om oor huistoe te skryf! Met my kos-allergieë is dit gewoonlik baie moeilik by sulke plekke, maar ons is ordentlik op die hande gedra! Baie dankie Lida Hanekom, jy was voorwaar amazing! Ons sal vir seker weer in die Bundu chalet bly, dit was stunning! Die diere - WOW.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wessel R - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wessel R

Wonderlike ervaring.

Dit was vir ons 'n wonderlike ervaring, die diere se samekoms by die watergat was een van die mees spesiale oomblikke van wildkyk in ons leeftyd. Verblyf ervaring was ook goed, maar dit was baie warm. Kos was ook waarde vir geld.

Engela F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Engela F
With friends

'n Oase in die woestyn!

Jy sal ver soek om beter en vriendeliker diens te kry. Die wild wat laatmiddag kom dagsê, is 'n bonus. Dankie Lida, vir jou ekstra moeite om dit vir ons baie spesiaal te maak.

Anja L - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anja L
Family with teenagers

Unbelievably special an unique.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik spesiaal en uniek.

Sien ster-gradering.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willie B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie B
Family with young children

What a lovely surprise!

Friendly, relaxing, excellent food and service, wonderful to experience the "wild" animals so close by.

Lischell F - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lischell F
With spouse/partner

Wonderlik sal beslis weer gaan!

Ons het baie lekker gekuier en die diens was was puik. Die diere was pragtig. Al wat ek sal verander is dat die baddens nooit koud word nie sodat mens lank in die bad kan wees en vir die diere kan kyk. Sien julle gou weer!

Andre J - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre J

Hospitable with stunning Karoo landscapes!

We had a hospitable reception and the food was excellent! Neat and comfortable accommodation. Camp Nguni will be our regular stopover on any of our journeys!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid en die pragtige Karoo-landskap was onverbeterlik!

Ons is baie gasvry ontvang en die kos was uitstekend. Verblyf was uiters netjies en baie gerieflik! Camp Nguni sal voortaan ons gereelde stop wees op enige lang reis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Andre O - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre O
With spouse/partner

Beste ooit!

Mense, as jy lief is vir die natuur sal ek jou sê: stop daar en gaan kyk self! Die mense is so nice en ontvang jou met ope arms. Ek stop daar van nou af om oor te slaap af Kaap toe.

Camp Nguni's response

Dit as 'n voorreg om julle te ontvang by Camp Nguni! Hoop om julle gou weer te sien!

Camp Nguni
Zanelle B - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Zanelle B
Family with teenagers

Ongelooflike plek!

Puik puik diens! Dankie Lida vir jou en jou span! Ongelooflik mooi en waarde vir geld.

Lawrie W - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lawrie W
Family with young children

Uitsonderlik in die buitelewe.

Ons het twee aande daar geslaap en dit was net genoeg om alles te doen. Die kamp is nog in sy begin jare en ons wens hul alle voorspoed toe.

Tersia V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia V
With spouse/partner

Net een woord: "Awesome!"

Wat 'n fantastiese ondervinding om oor te bly op Camp Nguni! Wilde diere slegs 'n paar meter van jou af. Pragtige plek, pragtige chalets - skoon, netjies. Carin is beslis 'n aanwins vir die plek. Sy gaan uit haar pad om te help en jou tuis te laat voel. Enigste haakplek: die webblad noem dit is selfsorg. Dit is beslis nie! Jy MOET daar eet en mag nie jou eie drank inbring nie. Die GPS ligging is ook verkeerd. As die eienaar dit kan regstel sal dit wonderlik wees. Camp Nguni is definitief op ons oorslaap-lys in die toekoms. Die aandete/ontbyt is nie by die prys ingesluit nie en ons moes ekstra daarvoor inbetaal. Maar die aandete was onoortreflik voorberei - moeite werd!

Mariaan V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
Family with young children

Tuiste weg van die huis.

Fantasties! Lekker in-die-bos ervaring. Carin is 'n fantastiese gasvrou. Sal dit beslis aanbeveel.

Deon D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deon D
Family with teenagers

Dit was ongelooflik om so na aan die diere te wees.

Camp Nguni was 'n baie lekker bestemming om ons verlof mee af te sluit. Die diens was fantasties en die fasiliteite uitstekend.

From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
From R1 100
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Bultfontein, Victoria Wes, 7070, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MDA1YTA5LWU2OGMtNDY5Zi05Yjc1LWExZmU1ZWZjYmM5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 100  per night (for 2 people) 65 5 1 5 Bultfontein Victoria Wes 7070 Northern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.582916181879 23.32606017588
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!