The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Cape Cottages | TravelGround
+27

Cape Cottages

1 review
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 1 review Cape Cottages
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Tiana K - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiana K
On business

Tuis!

Ons het die woonstel maklik gevind, dit was veilig, gerieflik geleë, skoon, baie netjies. Die besonderse huislike gevoel het die besigheidsreis wat ons na Kaapstad geneem het, baie makliker gemaak, en die sonsondergang teen die agterkant van Tafelberg het die aand minder laat huis toe verlang. Ons kom gou weer terug, dankie Noelien!

Cape Cottages's response

Beste Tiana
Was vir ons heerlik om julle as gaste hier te kon ontvang.
Dis lekker om te weet dat julle tuis gevoel het.
Ons streef daarna om Cape Cottage huislik en gemaklik vir ons gaste te maak.
Sal wonderlik wees om julle gou weer te sien.
As n nuwe ondernemimg waardeer ons julle ondersteuning opreg.
Groete Noelien

Cape Cottages
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
From R800
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Gumtree Road, Bergvliet, 7945, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376604707de725f9fe717c369f23b4c256be8fa0293edfa4ffddd5b3684a4369dcfe2f2575c8f2f0d163350bce0215e70faf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 2) 1 5 1 5 6 Gumtree Road Bergvliet 7945 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.0538052 18.4563051
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!